# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2017 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017, 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p1-gr12-memo-sept-2017-2/f72138fc-6cf9-411c-885d-805e2eb9d364
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p1-gr12-memo-sept-2017-2/f72138fc-6cf9-411c-885d-805e2eb9d364)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2017

    AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
               NASIENRIGLYN

PUNTE:   80

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
    2                      AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1           (EC/SEPTEMBER 2017)

AFDELING A: LEESBEGRIP

ASSESSERINGSRIGLYNE

       Spelfoute in eenwoord-antwoorde word NIE gepenaliseer NIE, behalwe as die
        spelling die woordbetekenis verander.

       Penalisering geskied slegs as die spelling van die kernwoord die antwoord se
        betekenis verander.

       As ŉ taalfout die betekenis van die antwoord verander, word geen punt toegeken nie.

       Indien ŉ spelfout die betekenis van ŉ eenwoord-antwoord verander, word geen punt
        toegeken nie.

       Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op
        begrip is.

       By oop vrae verdien die rede/motivering die punt. GEEN punt word toegeken vir
        JA/NEE EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Kandidate hoef nie
        laasgenoemde te skryf indien die motivering JA/NEE EK STEM SAAM/EK STEM
        NIE SAAM NIE insluit/impliseer nie.

       Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word NIE GEPENALISEER indien die
        aanhalingstekens ontbreek NIE.

       Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ŉ volsin, is dit korrek
        MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. Die
        kandidaat kan ook die antwoord begin met: Die woord is ... .

       By vrae wat een feit/punt of twee/drie feite/punte vereis en die kandidaat gee ŉ hele
        reeks:
        - sien SLEGS die vereiste feit(e)/punt(e) na.
        - indien die feit(e)/punt(e) met merkers aangedui is, word die eerste antwoord(e)
           per merker nagesien.

       Indien ŉ antwoord in meer as een sin aangebied word en die sin/sinne lei direk tot die
        antwoord, word die punt vir die korrekte feit toegeken.

       Indien die kandidaat woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
        verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder
        daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die kandidaat NIE
        GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit
        aanvaarbaar.

       Aanvaar dialektiese variasies.

       Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar.

    Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                                  3

 VRAAG 1: ARTIKEL

TEKS A (PROSA): INSPIRERENDE SWEMMER GAAN HAAR LIG DEUR HAAR
                STUDIES SKYN(675 woorde)
 [Aangepas en verwerk uit http://potchefstroomherald.co.za/4040/inspirerende-swemmer-gaan-haar-lig-
 in-studies-skyn/]

                                                                                            DENK-
 VRAAG     MEMORANDUM                                                             PUNT      VLAK
 1.1       Erge                                                                    (1)       2

 1.2       Sy was positief en het dinge gedoen / het passie en geloof
           gehad / geen selfbejammering nie / terwyl ander fisies
           gestremdes negatief is, hulself jammer kry en niks wil doen
           nie. 
           (Vergelyking – beide moet genoem word om 2 punte te
           verdien anders word geen punte toegeken nie.)                            (2)       4

 1.3       ... maar nou wil sy haar fokus op ŉ lewe na swem
           plaas ...                                                               (1)       2

 1.4       Sy voel dat sy al so baie (in die lewe) geseën is / sy wil hê
           dat ander ook spesiale kanse moet ervaar wat sy (in haar
           werk en as pasiënt) geniet het / sy wil nuwe hoop gee.                  (1)       3

 1.5       God het dit toegelaat sodat sy ander mense kan
           inspireer.  OF
           Sy wil mense motiveer en ŉ verskil maak.  of
           Sy wil hulle help om hul probleme en gestremdhede te
           oorkom. 
           (Kandidate mag nie direk aanhaal nie –
           perspektiefverskuiwing)                                                  (1)       2

 1.6       af en toe                                                               (1)       5

 1.7       Sy wil wys dat ŉ gestremdes ook ŉ lewe kan hê. 
           Sy wil ŉ voorbeeld wees vir kinders. 
           Sy wil wys dat gestremdes ook net gewone mense is met
           drome. 
           Sy wil wys dat gestremdes nie ŉ minder mens as ander
           mense is nie. 
           Sy wil ander mense motiveer (vir ŉ beter lewe). 
           (Enige een of soortgelyk)                                                (1)       3

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                      AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1           (EC/SEPTEMBER 2017)

 1.8       Sy hou tans die Afrika rekord in die 50 m vlinderslag,
           200 m vryslag en 200 m individuele medley / verskeie
           slae.                                                             (1)        2

 1.9       Om aan die (2008) Paralimpiese Spele deel te neem.                (1)        1

 1.10      Sy wil uit swem uittree.                                          (1)        1

 1.11      Droom – werklikheid                                               (1)       1

 1.12      1.12.1    konnotatiewe betekenis                                  (2)       3

           1.12.2    Die lewe het ook maar sy moeilikhede. 
                     (Of soortgelyk)                                          (1)       1

 1.13      Sy het swem as ŉ stokperdjie begin.                               (1)       5

 1.14      Saam met haar glo / glo dat sy dit sal kan doen / glo dat sy
           suksesvol sal wees.                                               (1)       1

 1.15      Met haar kennis in biokinetika wil sy gestremdes help om
           meer vir hulself te kan doen / om ŉ vol lewe te lei (ten
           spyte van hul struikelblokke).                                    (1)       1

 1.16      1.16.1    Lewe deur beweging / menslike beweging                  (1)       1

           1.16.2    Beweging is belangrik vir gestremdes en as jy
                     meer van beweging kan leer, kan jy gestremdes
                     help om makliker te beweeg.                             (1)       5

 1.17      NWU Pukke                                                         (1)       1

 1.18      Gestremdheid / hoe gestremdes hulle uitdagings kan
           oorkom                                                            (1)       6

 1.19      ŉ Gestremde persoon / atleet wil haar studies gebruik om
           iets vir ander mense te beteken / ander mense help /
           swemmer gaan haar potensiaal met behulp van haar
           studies verbeter / ander help.                                    (1)       3

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)      AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                               5

 TEKS B: INLIGTING OOR MISDAAD IN DIE OOS-KAAP
 [Bron: SAPD]

 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

 1.20    Mense word doodgemaak / vermoor / begrawe.                          (1)       1

 1.21    In blok 5 wys die vuis met kettings dat die doel is om ernstig
         te beseer terwyl blok 6 net ŉ gewone aanranding is (sonder
         om ernstig te beseer). 
         (Vergelyking – beide moet genoem word om 1 punt te
         verdien anders word geen punte toegeken nie.)                        (1)       3

 1.22    C Moord
         A Poging tot moord
         B Motorkapings 
         (Al drie korrek vir ŉ punt)                                          (1)       2

 1.23    Die pyltjies wat af wys dui op ŉ daling / die pyltjies wat op
         wys dui op ŉ styging.                                               (1)       3

 1.24    Die deel handel oor motorkapings.                                   (1)       2

 1.25    ongerus                                                             (1)       3

 1.26    SAPD / Suid-Afrikaanse Polisiediens                                 (1)       1

                                                TOTAAL AFDELING A:            30

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1         (EC/SEPTEMBER 2017)

AFDELING B: OPSOMMING

ALGEMEEN

• Lees die hele opsomming om ŉ geheelindruk te kry.
• Beplanning is nie nodig nie.
• Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende:
   Indien die beplanning in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou en
     die tweede aanbieding word nagesien.
   Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die
     finale antwoord beskou.
• Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien.
  Die tweede feit word geïgnoreer.
• Indien daar twee sinne by een koeëlpunt gegee word, word slegs die eerste sin
  nagesien.
• Som die feite sovêr as moontlik in jou eie woorde op.
• Kandidate hoef nie ŉ TITEL te verskaf nie.
• Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting volgens die getal
  woorde wat dit voorstel getel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
• Indien die kandidaat die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste 7
  sinne van die paragraaf nagesien.

LET DAAROP DAT DIE OPSOMMING MEER AS EEN MOONTLIKHEID BINNE ’N
PARAGRAAF BEVAT. DIE NASIENER MOET DUS NOUKEURIG LEES!

KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE VIR NIE DIREKTE AANHALINGS NIE:
Die hoofgedagte kan in ŉ volsin of in ŉ sinsnede aangebied word, solank dit
sinvol is.

             Puntetoekenning:
             1–3 feite korrek: 1 punt
             4–5 feite korrek: 2 punte
             6–7 feite korrek: 3 punte

KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE VIR DIREKTE AANHALINGS:
LET WEL: Die hoofgedagte kan in ŉ volsin of in ŉ sinsnede aangebied word,
SOLANK
DIT SINVOL IS.

          Puntetoekenning:
          6–7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
          1–5 aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken
SKRYF DIE PUNTE SOOS VOLG NEER (horisontaal/vertikaal)
          Feit          7
          Taal          3
          Totaal       10

 Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2017)     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                          7

LET WEL:
Formaat:
• Selfs al word die opsomming in die verkeerde formaat aangebied, moet dit
  geassesseer word.
• Kandidate word nie gepenaliseer indien die opsomming in die verkeerde formaat
  aangebied is nie.

Woordtelling:
• Nasieners tel die getal woorde indien dit te lank lyk.
• Indien die kandidate se opsomming te lank is (meer as 70 woorde), sien tot aan die
  einde van die volsin na.
• Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat
  gebruik is, aan te dui nie.
• Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe woorde bevat (minder as 70),
  maar dit bevat al die hoofgedagtes, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
• Indien die maksimum woorde oorskry word, moet die nasiener tot by die
  laaste volsin na die maksimum woorde nasien en die res van die opsomming
  ignoreer.

VRAAG 2: SELFOONETIKET

OPDRAG: Som die sewe aspekte van selfoonetiket in SEWE VOLSINNE op.
    Daar kom 7 moontlike feite in die leesstuk voor.
Die aangeduide sinne kan moontlik direk aangehaal word.

                       SEWE ASPEKTE VAN SELFOONETIKET
1. Jy leer al van kleins af goeie maniere sodat jy   Geen relevante feite nie.
   maklik met ander mense oor die weg kan kom.
   Maar onthou, goeie maniere geld ook vir jou
   slimfoon!

2. Voor jy enige boodskap, video of foto stuur,      Dink voor jy enige media stuur.
   kyk weer daarna en besluit: Is dit waar, en is    Moenie ander mense sleg laat
   dit nodig om dit te stuur? Sal dit iemand goed    voel / seermaak met jou
   of sleg laat voel, iemand help of seermaak?       boodskappe nie.
   Dink daarom twee keer voor jy iets stuur of
   sê
   Dis lekker om op WhatsApp-groepe vir al jou       Moenie andere boelie nie / oor
   maats op een slag ŉ boodskap te kan stuur,        ander mense skinder nie.
   maar dink mooi voor jy deel word van groepe.
   Soms word dit misbruik om oor ander te
   skinder of om iemand te boelie.

 Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                      AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                  (EC/SEPTEMBER 2017)

3. Stuur jou laaste boodskap voor 20:00 in die             Moenie boodskappe na 20:00
   aand. Die meeste mense begin dan rustig                 stuur nie / stuur boodskappe
   raak en gereed te maak vir aand. Dit is dan             voor 20:00.
   ongeskik om laat in die aand boodskappe te
   stuur.
   Gee iemand tyd om op jou boodskap te                    Moenie ongeduldig wees nie /
   reageer, want dis onredelik om dadelik ŉ                gee tyd om te reageer.
   antwoord te verwag. Moet nooit ongeduldig die
   ander persoon aanhoudend ping nie.

4. Wees altyd bedagsaam. Onthou om goeie                   Neem ander mense in ag /
   maniere te gebruik, of jy nou WhatsApp, SMS             gebruik goeie maniere.
   of op Facebook met iemand gesels.
   Moenie musiek kliphard op jou foon speel                Respekteer ander mense om jou
   nie. Dit gaan hier net oor respek vir die               / moenie harde musiek op ou
   mense wat naby is.                                      foon speel nie.
   Kuier met jou maats wanneer hulle by jou is en          Los jou foon by tye uit.
   gesels met die ander mense aan tafel as julle
   eet. Dit is goed om jou foon soms uit te los.
   Dit is ook ongeskik om met jou foon te peuter
   terwyl jy in geselskap is.
                  [Aangepas en verwerk uit http://www.hoezit.co.za/ekvoel/2016/9/9/slimfoon-etiket]

                                                              TOTAAL AFDELING B:                10

 Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)      AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                             9

 AFDELING C: TAAL

 ASSESSERINGSRIGLYNE

 WOORD- EN SINSTRUKTURE

      Spelling vir eenwoord-antwoorde moet korrek wees om punte te verdien.
      Die standaardvariant geld.
      Wanneer slegs een woord as antwoord gevra word, kry die kandidaat geen
       punt(e) indien die opdrag nie uitgevoer is nie. (Kandidate moet nie die hele sin
       skryf nie, indien daar gevra word om net die woord te skryf.)
      Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die
       werkwoord geskryf word.
      Wanneer die infinitief getoets word, moet te in verbinding met die infinitief as
       TWEE WOORDE geskryf word.
      Verder tel spelling glad nie indien anders vereis word – veral met eenwoord-
       antwoorde; behalwe waar spelling getoets word.
      Taalfoute word gepenaliseer waar taalstrukture gevra word.
      Waar afkortings getoets word, moet die punktuasie ook korrek wees om ŉ punt
       te verdien.
      Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord
       aanvaar.
      Streekstaal kan nie in ag geneem word nie.
      Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin soos volg moet begin, moet die
       hele sin uitgeskryf word.
      LET WEL: Waar advertensie- en strokiesprenttegnieke gevra word, tel taal- en
       spelfoute nie, tensy dit die betekenis van die sin beïnvloed.
      Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin moet oorskryf, moet die
       hele sin uitgeskryf word.

 VRAAG 3: ADVERTENSIE

 TEKS D

                                                                                   DENK-
 VRAAG     MEMORANDUM                                                    PUNT
                                                                                   VLAK
 3.1       Shoprite Checkers is medeborg  OF
           Intekenare kan sulke eetgoed by Shoprite Checkers (met
           hul e-geskenkbewys) koop.                                      (1)        3

 3.2       Dit is groot geskryf / dit is in ŉ groot font geskryf.  OF
           Dit is in ŉ vyfkant / pentagoon gedruk.  OF
           Die woord “plus” is in hoofletters geskryf.
           Dit verskyn in die middel van die advertensie.  OF
           Dit het ŉ swart agtergrond.                                    (1)        3

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                    AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1         (EC/SEPTEMBER 2017)

3.3       Maklik om te ontvang  óf
          Gebruiks- OF omgewingsvriendelik  óf
          Geen besoedeing nie.  óf
          Vinniger met baie mense korrespondeer                       (1)        3

3.4       Elektroniese (korrekte spelling)                            (1)        1

3.5       Daar is ŉ prentjie van die koerant (links onder op die
          advertensie) gedruk.                                        (1)        3

3.6       B    Jy moet aan die reëls en regulasies voldoen.           (1)        3

3.7       Wat is jou naam en van?                                     (1)        1

3.8       ŉ SMS moet (deur jou) na Rapport gestuur word.              (1)        1

3.9       Dit maak die advertensie persoonlik.                        (1)        3

3.10      Verniet 
          kosteloos 
          vry                                                         (1)        1
                                                                      [10]

 VRAAG 4: STROKIESPRENT

 TEKS E
                                                                               DENK-
 VRAAG      MEMORANDUM                                               PUNT
                                                                               VLAK
 4.1        Ding Dong  of
            Musieknoot                                                (1)        3

 4.2        Wow                                                       (1)        1

 4.3        Geskenk                                                   (1)        1

 4.4.1      Beletseltekens  of
            Stippels  of
            Ellips  of
            Die drie ...                                              (1)        3

 4.4.2      Die koek het ontplof.  OF
            Die koek het gebars.  OF
            Die koek het ge“pop”.                                     (1)        3

 4.5        Hy glimlag / lag.  OF
            Sy gesisguitdrukking.                                     (1)        3

 4.6        Garfield het haar blomme verniel.                         (1)        3

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                        11

 4.7         Mev. Prins het nog nie vir ons ŉ koek present gegee
             nie. 
             (Alles reg vir ŉ punt)                                  (1)        3

 4.8         Die spraakborrel wys na buite die prentjie.  OF
             Die spraakborrel wys nie na Garfield nie.              (1)        3

 4.9         Het Garfield ook haar Asters afgebreek?                 (1)        3
                                                                    [10]

 VRAAG 5: ARTIKEL EN PRENT

 TEKS F

                                                                             DENK-
 VRAAG     MEMORANDUM                                              PUNT
                                                                             VLAK
 5.1       Tieners misbruik drank.                                  (1)        6

 5.2       Dit word as “cool” beskou om te drink daarom kom
           drankmisbruik onder tieners al meer voor.                (1)        6

 5.3       Koel                                                     (1)        1

 5.4       Dronk wees.  OF
           Te veel gedrink.                                         (1)        3

 5.5       Tieners het goed op skool gevaar toe hulle nie drank
           misbruik het nie. 
           (Alles korrek vir ŉ punt)                                 (1)        3

 5.6       Regte / goeie                                            (1)        1

 5.7       Tieners sê dat gesinslede met mekaar moet praat. 
           (Alles korrek vir ŉ punt)                                 (1)        3

 5.8       Kommunikasie binne die gesin sal belangrik wees. 
           (Alles korrek vir ŉ punt)                                 (1)        3

 5.9       Dronk 
           (Korrekte spelling)                                       (1)        6

 5.10      Minderjarige 
           (Korrekte spelling)                                       (1)        3

 5.11      Tieners drink elke dag baie drankies na mekaar by die
           Spaza om goed te voel. 
           (Alles korrek vir ŉ punt)                                 (1)        3

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                      AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1     (EC/SEPTEMBER 2017)

                                                                              DENK-
 VRAAG    MEMORANDUM                                                PUNT
                                                                              VLAK
 5.12     Probleme 
          (Korrekte spelling)                                        (1)        1

 5.13     Drank is ŉ manier om van spanning ontslae te raak. 
          (Alles korrek vir ŉ punt.)                                 (1)        6

 5.14     Nee, tieners moet asseblief nie sakgeld kry nie. 
          (Die vraag moet beantwoord word. (Alles korrek vir ŉ
          punt.)                                                     (1)        3

 TEKS G

                                                                              DENK-
 VRAAG    MEMORANDUM                                                PUNT
                                                                              VLAK
 5.15     slapende                                                  (1)        1

 5.16     muisie                                                    (1)        1

 5.17     piepklein                                                 (1)        1

 5.18     los / vry / gaan / weggaan                                (1)        1

 5.19     harder                                                    (1)        1

 5.20     afbyt                                                     (1)        1

                                                  TOTAAL AFDELING C:            40
                                                      GROOTTOTAAL:              80

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFRFAL P1 GR12 QP SEPT 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p1-gr12-qp-sept-2017/bed91df2-5796-4828-8362-beb7d6cedac1) — Afrikaans FAL · QP · 2017
- [Afrikaans EAT V2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-eat-v2-memo/8057dd7e-0cc4-42b8-aa2e-eea5259b10ce) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [AFRFAL P3 GR12 MEMO SEPT 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr12-memo-sept-2017/89bb42f7-9d32-4591-90a1-08136b7db951) — Afrikaans FAL · Memo · 2017
- [Afrikaans FAL P1 May June 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2017-memo/1f189951-2b9b-4bdf-9d70-ac0d59452e6f) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2017-memo/8504caa7-7e09-421a-b18c-8a4797a23c7a) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [AFR FAL P1 GR11 MEMO SEPT2021](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-p1-gr11-memo-sept2021/1980ebcd-61c5-4f9d-abd6-bbff21009e98) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
