# Afrikaans FAL Grade 6 Paper 2 November 2017 Memo

> Grade 6 Afrikaans FAL Paper 2 memorandum from the November Exam 2017, 8 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-memo-nov2017/8c65653f-3586-421a-a3cd-603867f2920a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 6
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 6 Paper 2 November 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-memo-nov2017/8c65653f-3586-421a-a3cd-603867f2920a)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 6 · November Exam · 2017. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   INTERMEDIÊRE FASE

                             GRAAD 6

                       NOVEMBER 2017

   AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2
              NASIENRIGLYN

PUNTE:   40

                 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                        AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2              (EC/NOVEMBER 2017)

    AFDELING A: LEES EN KYK

    ASSESSERINGSRIGLYNE

    1.   Geen penalisering van spel- en taalfoute nie omdat die fokus op begrip is
         tensy anders aangedui.

    2.   Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk vereis, word nie gepenaliseer
         indien die aanhalingstekens ontbreek nie.

    3.   Vir meervoudige-keuse vrae word BEIDE die letter aanvaar EN die
         korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is.

    4.   Indien eenwoord antwoorde vereis word en die leerder ŉ volsin skryf,
         word die punt slegs toegeken as die korrekte woord onderstreep of in
         kleur geskryf is sodat dit uitstaan. Anders word geen punt toegeken nie.

    5.   Indien leerder meer antwoorde gee as wat vereis word, bv. drie woorde
         wanneer slegs twee gevra word, word slegs die eerste twee gemerk.

    6.   Indien leerder woorde vanuit ŉ ander taal as Afrikaans gebruik in die
         antwoord, word hierdie woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder
         hierdie woorde sin maak, word die leerder nie gepenaliseer nie. Indien
         die vreemde woord in die antwoord vereis word, moet dit aanvaar word.

    7.   Geen “negatiewe” nasien nie.

    8.   Indien ‘n WAAR / ONWAAR of JA / NEE vraag gevra word, word punt
         slegs vir die motivering toegeken as die WAAR / ONWAAR / JA / NEE
         antwoord korrek is.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2                                3

  AFDELING A: LEES EN KYK

                                                                        PUNTE
                                                                                  DENK-
  NR.                           ANTWOORDE                                         VLAK

  FABEL

  1.      “Die Leeu en die Vlieg” of enige titel wat by die konteks
          pas.                                                         (1)         2

  2.      Vlieg het hom gepla.                                         (1)         1

  3.      3.1    onwaar                                                (1)         2

          3.2    Os is baie sterker as Leeu.  (indien leerder “waar”
                 gekies het vir 3.1, word daar nie ‘n punt vir die
                 motivering in 3.2 toegeken nie.)                       (1)         2

  4.      Skuim borrel by sy bek uit. / Hy rol sy oë en brul die
          vreeslikste brul. (enige 1 )                                 (1)         2

  5.      bly ( geen punt mag toegeken word as die hele sin
          uitgeskryf is nie, tensy die antwoord in kleur is of
          onderstreep word sodat dit uitstaan.)                        (1)         1

  6.      Hy het hom opgeëet.                                          (1)         2

  7.      A. / Onthou dat gevare opduik waar ons dit die minste
          verwag. 
          (Ken punt toe vir slegs die letter óf as die hele sin
          uitgeskryf is.)                                               (1)         2

  8.      Enige aanvaarbare en relevante antwoord in konteks.         (2)         3

  ADVERTENSIE

  9.      R49-95                                                       (1)         1

  10.     Spur en perfek  ( een punt as albei woorde gegee word)
          (indien “perfect” gebruik word, kan punt toegeken word
          aangesien leerder die nodige begrip toon)                     (1)         2

  11.     Nee. Dit is slegs van Maandae tot Donderdae beskikbaar.
          Nie op Vrydae, Saterdae of Sondae nie.  (Indien leerder
          ja gekies het, word geen punt toegeken nie - al is die
          motivering korrek.)                                           (1)         2

  12.     Enige aanvaarbare en relevante antwoord in konteks.         (2)         3

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                          AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2               (EC/NOVEMBER 2017)

    GEDIG

    13.     Die sleutel is goud. (nie goue nie) / Dit is ‘n goue sleutel.
            (nie goud nie)                                                 (1)           1

    14.     Hy / Sy wil graag hê dat alle voëls (of diere) moet vry
            wees.
            Hy / Sy hou nie daarvan dat voëls ( of diere) in hokke is
            nie.
            Enige aanvaarbare en relevante antwoord in konteks.            (1)           2

    15.     D / alliterasie (aanvaar beide die letter of die woord)        (1)           1

    16.     Hy / Sy kan koek en lekker goed in die koskas kry.            (2)           1

    17.     17.1     Hy / Sy wil die skooldeur toesluit.                   (1)           1

            17.2     Hy / Sy hou nie van skool nie. / Hy / Sy wil nie
                     skool toe gaan nie. (Enige aanvaarbare en
                     relevante antwoord in konteks.)                       (1)           2

            17.3     Enige aanvaarbare en relevante antwoord in
                     konteks.                                              (1)           3

    18.     Helena J. F. Lochner                                           (1)           1

    19.     dink en sink  (moet albei woorde hê om punt te kry)            (1)           1

                                                TOTAAL AFDELING A:          25

                                          DENKVLAKKE

                                            Kennis en Begrip
           Laevlak denke                                                            1
                                      (Knowledge & Comprehension)
                                          Toepassing en Analise
          Middelvlak denke                                                          2
                                         (Application & Analysis)
                                           Evalueer en Ontwerp
           Hoëvlak denke                                                            3
                                           (Evaluate & Create)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)      AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2                                  5

  AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES

  ASSESSERINGSRIGLYNE

  1.    Spelling tel.

  2.    Vir eenwoord antwoorde wat verkeerd gespel is, word geen punt
        toegeken nie.

  3.    Vir meervoudige-keuse vrae word BEIDE die letter aanvaar EN die
        korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is.

  4.    Indien eenwoord antwoorde vereis word en die leerder skryf ‘n volsin,
        word die punt slegs toegeken as die korrekte woord onderstreep of in
        kleur geskryf is sodat dit uitstaan. Anders word geen punt toegeken nie.

  5.    Sinskonstruksie moet korrek wees.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                           AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2                  (EC/NOVEMBER 2017)

    AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN –KONVENSIES

                                                                                                   DENK-
                                                                                          PUNTE
     VRAAG
                          ANTWOORDE                         ASSESSERING
                                                                                                  VLAKKE

    20.      webbe (korrekte spelling)                 Gebruik meervoude
                                                                                         (1)         1
                                                        korrek.

    21.      piepklein (korrekte spelling en een        Korrekte intensiewe
                                                                                         (1)         1
             woord)                                    vorm.

    22.      Leeu is kwaad vir Vlieg, maar  hy        Gebruik voegwoord
             kan hom nie vang nie. (hy moet met ‘n      korrek en voeg komma
                                                                                         (2)         3
             klein letter geskryf wees)                 by.

    23.      leeuwyfie (korrekte spelling en een        Korrekte geslagsvorm.
             woord) 
                                                                                         (1)         1
             (punt kan toegeken word as slegs
             “wyfie” gegee is)

    24.      Leeu skree: “Gaan weg jou vieslike         Gebruik leestekens
             gogga!”                                    korrek.
             Dubbelpunt (:) na skree 
             Aanhalingstekens (“) voor gaan en aan
                                                                                         (4)         3
             die heel einde na die uitroepteken 
             Hoofletter G vir gaan 
             Uitroepteken (!) aan die einde van die
             sin 

    25.      neusie (korrekte spelling)                Gebruik verkleinwoord
                                                                                         (1)         1
                                                        korrek.

    26.      aan                                       Korrekte gebruik van
                                                                                         (1)         1
                                                        voorsetsel.

    27.      Gister het Vlieg die geveg gewen.        Gebruik verlede tyd
                                                                                         (2)         2
             (korrekte sinskonstruksie)                 korrek. (het en “ge”)

    28.      D / klein  (aanvaar beide die letter en   Korrekte antoniem.
                                                                                         (1)         1
             die woord)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)           AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2                                     7

  29.     kwaad / woedend / boos  (enige ander           Korrekte sinoniem.
                                                                                        (1)       2
          korrekte sinoniem)

  30.     30.1       Leeu sal homself stukkend krap.      Gebruik toekomende tyd
                                                                                        (1)
                      (sinskonstruksie)                  korrek.
                                                          (sal + werkwoord)                       2
          30.2       Leeu sal baie kwaad wees. 
                                                                                        (1)
                     (sinskonstruksie)

  31.     31.1       harder                              Gebruik trappe van            (1)
                                                          vergelyking korrek.                     1
          31.2       sterkste                                                          (1)

  32.     Spelling moet in ag geneem word by die          Herken en gebruik
          toekenning van punte. Trek een punt af          homonieme korrek.
          indien daar meer as twee spelfoute is.
          Die betekenis van die woord “van” moet                                        (2)       2
          duidelik na vore kom.

          Bv. Pieter se van is Marais. 

  33.     A / Leeu was baie kwaad.  (aanvaar             Korrekte gebruik van
                                                                                        (1)       1
          beide die letter en die sin)                    idioom.

  34.     34.1       leier                               Herken en onderskei
                                                                                        (1)       1
                                                          homofone.
          34.2       harde                               Korrekte gebruik van
                                                                                        (1)       1
                                                          byvoeglike naamwoord.
  35.     35.1       Vlieg pla nie vir Leeu nie.         Gebruik ontkennende
                     (ken slegs punt toe as die           vorm korrek.
                                                                                        (1)
                     dubbele ontkenning korrek
                     gebruik word)
                                                                                                  2
          35.2       Leeu moenie vir Vlieg vang nie.
                      (ken slegs punt toe as
                     “moenie” korrek gespel is, op                                      (1)
                     die regte plek is en “nie” aan die
                     einde van die sin is)

  36.     36.1       Die spinnekop                       Herkenning van                (1)
                                                          onderwerp, voorwerp en
          36.2       arme Vlieg of Vlieg                 gesegde.                      (1)       2

          36.3       eet                                                               (1)

  37.     Vreeslik                                        Herkenning van
                                                                                        (1)       1
                                                          bywoord.

                     TOTAAL AFDELING B (30 ÷ 2):                                        15
                               GROOTTOTAAL:                                             40

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2     (EC/NOVEMBER 2017)

                                    DENKVLAKKE

                                      Kennis en Begrip
        Laevlak denke                                                  1
                                (Knowledge & Comprehension)
                                    Toepassing en Analise
      Middelvlak denke                                                 2
                                   (Application & Analysis)
                                     Evalueer en Ontwerp
        Hoëvlak denke                                                  3
                                     (Evaluate & Create)

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFRFAL P2 GR6 QP NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-qp-nov2017/26702927-789f-41a1-ab3a-065d3d861991) — Afrikaans FAL · QP · 2017
- [AFRFAL P2 GR6 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-memo-nov2014/91d8de7b-dd66-4b00-abd2-9f5859300291) — Afrikaans FAL · Memo · 2014
- [AFRFAL P3 GR6 QP NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-qp-nov2017/e0e4dd50-bb0b-445c-979a-14a46aae9f96) — Afrikaans FAL · QP · 2017
- [AFRFAL P2 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-qp-nov2018/653650c1-d41d-4939-8718-a0cf8cdbd9b6) — Afrikaans FAL · QP · 2018
- [AFRFAL-P2-GR6 N16-QP](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-n16-qp/2117f3d5-e3fb-4bd0-a8c7-5ebac8eb7627) — Afrikaans FAL · QP · 2016
- [AFRFAL P2 GR6 QP NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-qp-nov2014/3b75338c-ff57-4696-bcf9-1d4d20ea43c8) — Afrikaans FAL · QP · 2014

## More from Grade 6 Afrikaans FAL

- [NW 6 AFR FAL VR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-fal-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/59b2d066-312e-47c0-be43-979834ea610e) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR FAL NR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-fal-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/6d06831f-f0ba-4a30-bfd0-a6ba2a07866a) — QP · 2024 · Afr
- [AFRFAL P3 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-qp-nov2018/ec39d4cb-f428-4963-bcbd-e4bd020b9069) — QP · 2018
- [AFRFAL-P3-GR6 N16-QP](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-n16-qp/07a7cc63-e0d3-43c3-a786-f5393e3fbdb8) — QP · 2016
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-fal/95fea45b-41cc-4131-b660-d1b4b9663349) — QP · 2014 · Afr
- [AFRFAL P3 GR6 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-memo-nov2014/d146b565-8b68-4988-a763-9aac7867eb41) — Memo · 2014

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
