# Afrikaans FAL Grade 6 Paper 2 November 2016 Memo

> Grade 6 Afrikaans FAL Paper 2 memorandum from the November Exam 2016, 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-n16-memo/3c847fff-3733-4b4f-a69c-a727616f181b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 6
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 6 Paper 2 November 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-n16-memo/3c847fff-3733-4b4f-a69c-a727616f181b)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 6 · November Exam · 2016. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  INTERMEDIÊRE FASE

                            GRAAD 6

                      NOVEMBER 2016

   AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2
              MEMORANDUM

PUNTE:   40

                Hierdie memorandum bestaan uit 4 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2             (EC/NOVEMBER 2016)

 AFDELING A: LEES EN KYK

 1.   Geen penalisering van spel- en taalfoute nie omdat die fokus op begrip is
      tensy anders aangedui.

 2.   Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer nie
      indien die aanhalingstekens ontbreek.

 3.   Vir meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter aanvaar EN die korrekte
      antwoord wat ten volle uitgeskryf is.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)      AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2                                   3

 AFDELING A: LEES EN KYK

 VR.                             VERWAGTE ANTWOORDE                                        PUNTE
 1.       groot stad / stad √                                                                (1)
 2.       C/swaarste. √                                                                      (1)
 3.       Hy het in ŉ gat op die bodem geloop. √                                             (1)
 4.       Die winkelier en sy twee donkies. √                                                (2)
 5.       ŉ Boer                                                                             (1)
 6.        Twee punte as al die sinne in die korrekte volgorde is.
           Een punt as twee of drie sinne korrek is.
           Geen punte as een of geen sinne korrek is nie. √√
          1. ŉ Winkelier stap met sy twee donkies stad toe.
          2. Die vrag sout smelt in die rivier.
          3. Die winkelier en donkie met die vrag met sponse verdrink amper.
          4. Die boer help die winkelier.                                                    (2)
 7.       “sonder om te dink.”                                                               (2)
 8.       A/ander volg nie, neem jou eie besluite/(leerder se soortgelyke antwoord)          (1)
                                                                                            [11]
          LEES EN KYK: GEDIG
 9.       dier en plesier √√              OF
          wang en vang
          Slegs twee woorde.                                                                (2)
 10.      A/gemaklike √                                                                     (1)
 11.      D/alliterasie √                                                                   (1)
 12.      Ja. Die spreker is mal oor diere √
          Indien slegs ja: 0 punte
          Indien slegs rede: 0 punte
          Ja en verkeerde rede: 0 punte
          Nee en korrekte rede: 0 punte
          Ja en korrekte/ relevante rede: 1 punt                                            (1)
 13.      hond √/voëltjie √                                                                 (1)
 14.      gevoelens/opinie/emosies                                                          (2)
 15.      B/lê                                                                              (1)
                                                                                            [9]
 16.      Meerkatte weeg 1 kg, is 20 cm lank, het ŉ    Spelling:    Vier of meer
          lang stert en skerp kloue.                                foute:             0
          Hulle woon in tonnels.
          Hulle word gevind in droë gebiede.
          Meerkatte slaap snags en kom soggens
          uit.
          Inhoud
          Alle sinne moet korrek voltooi wees.         Inhoud:      1–3 foute          1
          Leerders mag eie woorde gebruik,
          toepaslik tot die teks. Indien een fout
          gemaak is in ŉ sin waar meer as een
          antwoord het, word geen punt toegeken        Al vier sinne korrek voltooi.
          nie.                                                                         4    [5]

                                                           TOTAAL AFDELING A:                25

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2             (EC/NOVEMBER 2016)

 AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES

  VR.                          VERWAGTE ANTWOORDE                                     PUNTE
 17.     sosiale √                                                                      (1)
 18.     lank √                                                                         (1)
 19.     habitatte √ (korrekte spelling)                                                (1)
 20.     20.1     meerkatjie √                                                          (1)
         20.2     boompie √                                                             (1)
 21.     √ Waarom slaap meerkatte snags? √                                              (2)
 22.     in √                                                                           (1)
         onder √                         [spelling moet korrek wees]                    (1)
 23.     23.1     vinnige √                                                             (1)
         23.2     skerp √                                                               (1)
 24.     24.1     Uitroepsin √                                                          (1)
         24.2     Stelsin/stelling √                                                    (1)
 25.     blitsvinnig √                                                                  (2)
 26.     26.1     swaarder √                                                            (1)
         26.2     beter √                                                               (1)
 27.     Spelling moet in ag geneem word by die toekenning van punte. Die
         betekenis van die woord “opgelos” moet duidelik na vore kom.

         Die suiker is in die water opgelos √√                                              (2)
 28.     Meerkatte slaap √ nie snags √ nie.                                                 (2)
 29.     wyfies √                                                                           (1)
 30.     regop √                                                                            (1)
 31.     31.1 Die diere                                                                     (1)
         31.2 kruip                                                                         (1)
         31.3 weg                                                                           (1)
 32.     Meerkatte het lang kloue, want √ hulle √ moet diep in die grond in grawe.          (2)
 33.     Gister het √ hulle √ weggekruip.                                                   (2)

                                                  TOTAAL AFDELING B (30 ÷ 2):               15

                                                                GROOTTOTAAL:                40

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFRFAL-P2-GR6 N16-QP](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-n16-qp/2117f3d5-e3fb-4bd0-a8c7-5ebac8eb7627) — Afrikaans FAL · QP · 2016
- [AFRFAL P2 GR6 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-memo-nov2014/91d8de7b-dd66-4b00-abd2-9f5859300291) — Afrikaans FAL · Memo · 2014
- [AFRFAL-P3-GR6 N16-QP](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-n16-qp/07a7cc63-e0d3-43c3-a786-f5393e3fbdb8) — Afrikaans FAL · QP · 2016
- [AFRFAL P2 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-qp-nov2018/653650c1-d41d-4939-8718-a0cf8cdbd9b6) — Afrikaans FAL · QP · 2018
- [AFRFAL P2 GR6 QP NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-qp-nov2017/26702927-789f-41a1-ab3a-065d3d861991) — Afrikaans FAL · QP · 2017
- [AFRFAL P2 GR6 QP NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-qp-nov2014/3b75338c-ff57-4696-bcf9-1d4d20ea43c8) — Afrikaans FAL · QP · 2014

## More from Grade 6 Afrikaans FAL

- [NW 6 AFR FAL VR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-fal-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/59b2d066-312e-47c0-be43-979834ea610e) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR FAL NR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-fal-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/6d06831f-f0ba-4a30-bfd0-a6ba2a07866a) — QP · 2024 · Afr
- [AFRFAL P3 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-qp-nov2018/ec39d4cb-f428-4963-bcbd-e4bd020b9069) — QP · 2018
- [AFRFAL P3 GR6 QP NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-qp-nov2017/e0e4dd50-bb0b-445c-979a-14a46aae9f96) — QP · 2017
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-fal/95fea45b-41cc-4131-b660-d1b4b9663349) — QP · 2014 · Afr
- [AFRFAL P3 GR6 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-memo-nov2014/d146b565-8b68-4988-a763-9aac7867eb41) — Memo · 2014

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
