# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Mock 2015 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015, 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr12-memo-sept2015/42f08dcf-0f0a-4393-8415-4705a6fa59a4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Mock 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr12-memo-sept2015/42f08dcf-0f0a-4393-8415-4705a6fa59a4)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2015

   AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
              MEMORANDUM

PUNTE:   100

                  Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                  (EC/SEPTEMBER 2015)

SKRYF EN AANBIED

ALGEMENE RIGLYNE BY DIE ASSESSERING VAN VRAESTEL 3

1.      Maak gebruik van die voorgeskrewe rubrieke (A, B en C) in die
        Assesseringsriglyne. Let veral daarop dat beplanning en redigering by die
        rubriek ingesluit is.

2.      As die skryfstukke heeltemal uit die vraestel saamgeflans word/dele van die
        opdragte uit die vraestel word net so oorgeskryf, sal die skryfstuk nie logies
        opeenvolg nie en die leerder ontvang dan geen punte nie. Kommentaar sal
        wees: Geen eie werk/Saamgeflans. Indien dele van die skryfstuk wel die
        leerder se eie werk is, moet hierdie dele geassesseer word volgens die
        laagste kode.

3.      As ŉ onderwerp misgetas word, word die leerder streng gepenaliseer m.b.t.
        die inhoud (ŉ baie lae punt), maar die taal word normaalweg nagesien.

4.      By skryfstukke wat te lank is, word die maksimum lengte nagesien en ŉ streep
        deur die res getrek.

        Vraag 1.6:
            Die titel en die kern van die prent behoort bymekaar aan te sluit.
            Indien die titel nie by die kern van die prent pas nie, maar die inhoud
              spreek steeds die kern van die prent aan, word die titel geïgnoreer.
            Die onderwerpe kan verhalend, beskrywend, bespiegelend,
              beredenerend of argumenterend wees. Die prente dien slegs as
              prikkels.

5.      Maak gebruik van die volgende simbole by die nasien van skryfwerk ter wille
        van eenvoud en eenvormigheid.

        VERDUIDELIKING                    SIMBOOL               BESKRYWING
        Woordorde                         (…)                   Hakies/pyltjie
        Spelfout                          =                     Twee strepies onder ŉ
                                                                woord
        Woordkeuse                        /                     Haal met ŉ streep deur
        Tydfoute                          T (in kantlyn)        Hoofletter T
        Woord(e) weggelaat                ^                     Weglaatteken
        Taalfoute                         ______                Enkelstreep onder die
                                                                taalfout
        Paragraafindeling                 //                    Dubbele skuinsstreep
        Paragraaf is een lang, lomp sin   [                     Begin van nuwe sin
        Woorde uit ander tale/ nie-       X                     Trek X oor die verkeerde
        funksionele/ vreemde woorde                             woord
        Erkenning van taaljuweeltjies     √                     Regmerkie bokant goeie
                                                                taalgebruik, idees of
                                                                uitdrukkings
        Herhaling                         hh (in kantlyn)       Dubbele hh
        Onduidelik/ onverstaanbaar        ∫ (in die kantlyn)    Kronkelstreep
        Punktuasie                        O                     Omkring
        Saamgeflans uit die vraestel      Vr (in die kantlyn)   Hoofletter V en kleinletter
                                                                r
Kopiereg voorbehou

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)           AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                    3

ANALISE VAN VRAESTEL

AFDELING A: OPSTEL

1.1     Beskrywend
1.2     Bespiegelend
1.3     Argumenterend
1.4     Verhalend
1.5     Beskrywend/verhalend
1.6     Visuele prikkels

AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS

2.1     Formele brief
2.2     Curriculum Vitae en dekbrief
2.3     Informele verslag
2.4     Onderhoud

AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS

3.1     Advertensie
3.2     Dagboekinskrywing
3.3     Verduideliking

ONTLEDING VAN VRAESTEL 3

DENKVLAK VAN DIE SKRYFSTUK

VLAK 1: 3 Punte
VLAK 2: 4–6 Punte
VLAK 3: 7–9 Punte

                               VLAK 1                    VLAK 2              VLAK 3
O: Onderwerp           Kandidaat se eie        Kandidaat se eie en       Kandidaat en
                       persoonlike en          onmiddellike              die wye wêreld
                       alledaagse leefwêreld   gemeenskap en
                                               omgewing
A: Aanbieding          Baie hulp: riglyne,     Minder hulp: minder       Net die
                       woordeskat in tekste,   riglyne, minder           onderwerp, min
                       antwoordblad, ens.      woordeskat in tekste,     leiding
                                               uitdagende antwoordblad
U: Uitdaging           Skryf net woorde        Skryfstukke wat hoër      Moeiliker
                                               skryfvaardighede vereis   skryfvorme

Kopiereg voorbehou

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                   (EC/SEPTEMBER 2015)

AFDELING A

VRAAG         OPSTEL                              O    A       U       TOTAAL         DENK-
                                                                                      VLAK
1.1           Beskrywend                           1       1       1         3          1
1.2           Bespiegelend                         2       1       2         5          2
1.3           Argumenterend                        2       2       3         7          3
1.4           Verhalend                            1       1       1         3          1
1.5           Beskrywend/verhalend                 3       2       3         8          3
1.6           Visuele prikkels                     2       2       2         6          2

AFDELING B

VRAAG         LANGER TRANSAKSIONELE              O     A       U       TOTAAL        DENK-
              TEKS                                                                   VLAK
2.1           Formele brief                       1    2       1         4             2
2.2           Curriculum vitae en dekbrief        3    2       2         7             3
2.3           Informele verslag                   2    2       2         6             2
2.4           Onderhoud                           1    1       1         3             1

AFDELING C

VRAAG         KORTER TRANSAKSIONELE              O     A       U       TOTAAL        DENK-
              TEKS                                                                   VLAK
3.1           Advertensie                         1    2       2         5             2
3.2           Dagboekinskrywing                   1    1       1         3             1
3.3           Verduideliking                      1    2       1         4             1

Kopiereg voorbehou

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)        AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                         5

ASSESSERINGSRIGLYNE

AFDELING A: OPSTEL

Van die kandidaat word verwag om:
 een vraag te doen.
 die beplanning en redigering aan te toon.
 die lengte van die skryfstuk (250–300 woorde) aan te toon.
 die instruksies by elke vraag rakende die titel te volg.

NOTA AAN MERKER: VRAAG 1. Die tipe opstel is slegs ŉ aanduiding en nie
voorskriftelik nie. Die kandidaat mag die opstel as ŉ ander tipe as die memorandum
aanpak, maar hy/sy moet by die vereistes van hul keuse bly.

TEKSSOORTE – DOEL EN STRUKTUUR: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12)

TAALKENMERKE: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12)

ASSESSERINGSINSTRUMENT: Rubriek (A)                                                  [50]

VERHALENDE OPSTEL

DOEL: Om te vermaak.

TEKSSTRUKTUUR:
 Inligting wat karakters en agtergrond bekendstel.
 Gebeure wat spanningslyn skep; afloop/oplossing/samevatting.

TAALKENMERKE:
 Skryf in eerste of derde persoon
 Gebruik meestal verlede tyd.
 Beskryf opeenvolgende gebeure.
 Gebruik woorde wat gebeure in tyd aandui.
 Dialoog kan gebruik word.
 Gebruik bywoorde, byvoeglike naamwoorde; wat leser boei.                           [50]

BESKRYWENDE OPSTEL

DOEL: Om iets lewendigs te beskryf.

TEKSSTRUKTUUR:
 Inleiding wat ŉ algemene oorsig van die onderwerp gee.
 Beskryf daarna kenmerke/karaktertrekke van onderwerp.

TAALKENMERKE:
 Gebruik verlede of teenwoordige tyd.
 Skep ŉ prent in woorde.
 Gebruik bywoorde en byvoeglike naamwoorde.
 Gebruik beeldspraak.                                                               [50]

Kopiereg voorbehou

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3           (EC/SEPTEMBER 2015)

BESPIEGELENDE OPSTEL

DOEL: Om ŉ idee te oorweeg/deurdink en emosionele reaksies en gevoelens
      weer te gee.

TEKSSTRUKTUUR:
 Sal subjektief wees.
 ŉ Groot gedeelte van die opstel mag beskrywend wees.
 Die gedagtes wat uitgedruk word, behoort opreg te wees en persoonlike
  betrokkenheid te toon.

TAALKENMERKE:
 Gebruik persoonlike voornaamwoorde.
 Gebruik woorde wat gevoel, siening aandui.                                     [50]

ARGUMENTERENDE/BETOGENDE OPSTEL

DOEL: Om ŉ standpunt te verdedig; probeer om die leser te oortuig.

TEKSSTRUKTUUR:
 Gee reeks uitgebreide argumente.
 Versterk die argument deur die openingsargument te herhaal/op te som.

TAALKENMERKE:
 Gebruik die teenwoordige tyd.
 Gebruik woorde wat rede, oorsaak, opeenvolging/voegwoorde/logiese
  opeenvolging aandui.
 Ontwikkel die argumente van die algemene na die spesifieke.                    [50]

BEREDENERENDE OPSTEL

DOEL: Om argumente vir verskillende standpunte aan te bied.

TEKSSTRUKTUUR:
 Stel argument/ probleem; mag hoofargument in inleiding gee.
 Argumente vir, asook ondersteunende bewyse.
 Argumente teen; asook ondersteunende bewyse.
 Slotsom: opsomming en aanbevelings.

TAALKENMERKE:
 Gebruik die teenwoordige tyd.
 Gebruik woorde wat rede, oorsaak, opeenvolging/voegwoorde/logiese
  opeenvolging aandui.
 Ontwikkel argumente van die algemene na die spesifieke.                        [50]

Kopiereg voorbehou

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)        AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                           7

VISUELE PRENTE

Die onderwerp moet pas by die visuele prikkel. Alhoewel die visuele prikkels oop
vir verskeidenheid interpretasies is, moet die opstel direk by die kern van die
prent aansluit. Die leerder se perspektief op die kern van die prent moet
oorweeg word by assessering.                                                       [50]

ONTLEDING VAN MOONTLIKE OPSTELTIPES PER VRAAG

Die opstel wat geskryf word, kan waarskynlik in meer as een kategorie val, maar
nie noodwendig nie. ŉ Opstel kan ook elemente van verskillende tipes opstelle
bevat.

                                                        TOTAAL AFDELING A:          50

Kopiereg voorbehou

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3              (EC/SEPTEMBER 2015)

AFDELING B

VRAAG 2: LANG TRANSAKSIONELE TEKS

Van die kandidaat word verwag om:
 Een vraag te doen.
 Die instruksies by elke vraag uit te voer.
 ŉ Skryfstuk van 120–150 woorde te skryf.
 Die regte formaat te gebruik.

TEKSSTRUKTUUR EN DOEL: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12)

TAALKENMERKE: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12)

ASSESSERINGSINSTRUMENT: Rubriek (B)                                                   [30]

2.1   FORMELE BRIEF

      FOKUS
      ŉ Leerder bedank die skool en skoolhoof vir hulle ondersteuning
      aan hom/haar tydens ŉ moeilike tyd in sy/haar lewe.

      Daar word verwag dat die leerder die probleem/moeilike tyd
      noem en hoe die skool/skoolhoof gehelp het.

      TEKSSTRUKTUUR VAN FORMELE BRIEF

         Adres van sender, adres van ontvanger, aanhef, opskrif/doel, paragrawe,
          afsluiting.
         Die adres van die sender kom regs boaan in blokvorm.
         Daar word nie ŉ reël tussen die poskode en die datum oopgelaat nie.
         Die datum word voluit geskryf.
         Die adres van die ontvanger (Die skoolhoof, skoolnaam en
          straatadres/posadres)) word links in blokvorm geskryf.
         Geen leestekens word in die adresse gebruik nie.
         ŉ Reël word tussen die datum en adres van ontvanger oopgelaat.
         ŉ Reël word oopgelaat tussen die ontvanger se adres en die aanhef van
          die brief.
         Dit word formeel gerig aan Die Skoolhoof.
         Dit kan begin met Geagte meneer (van)/Geagte Meneer (sonder van)/net
          Meneer. (dieselfde met Mevrou/Mejuffrou).
         Die doel van die brief word in hoofletters geskryf / word onderstreep.
         Geen leestekens word na “Die uwe” gebruik nie.
         Die brief word deur die persoon wat die korrespondensie rig, onderteken.

      STYL
       Formele styl.
       Bondig en op die man af.                                                      [30]

Kopiereg voorbehou

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)         AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                       9

2.2    CURRICULUM VITAE EN DEKBRIEF

       CURRICULUM VITAE

       FOKUS
       Die skrywer wil graag genooi word na die oudisie met die hoop dat hy/sy dit
       sal slaag en saam met die bekende musikant ŉ vertoning kan gee. Die
       dekbrief moet die musikant oortuig dat die skrywer uitgenooi moet word. Die
       CV moet voorbeelde van vorige optredes van die skrywer insluit.

       TEKSSTRUKTUUR VAN DEKBRIEF:
        Adres van sender, adres van ontvanger, aanhef, opskrif/doel, paragrawe,
         afsluiting.
        Die adres van die sender kom regs boaan in blokvorm.
        Daar word nie ŉ reël tussen die poskode en die datum oopgelaat nie.
        Die datum word voluit geskryf.
        Die adres van die ontvanger (Die musikant se naam) links in blokvorm
         geskryf.
        Geen leestekens word in die adresse gebruik nie.
        ŉ Reël word tussen die datum en adres van ontvanger oopgelaat.
        ŉ Reël word oopgelaat tussen die ontvanger se adres en die aanhef van
         die brief.
        Dit word formeel gerig aan (Musikant se naam).
        Dit kan begin met Geagte meneer (van)/Geagte Meneer (sonder van)/net
         Meneer. Dieselfde geld vir Mevrou/Mejuffrou
        Die doel van die brief word in hoofletters geskryf/word onderstreep.
        Geen leestekens word na “Die uwe” gebruik nie.
        Die brief word deur die persoon wat die korrespondensie rig, onderteken.

       STYL
        Formele styl.
        Bondig en op die man af

       TEKSSTRUKTUUR VAN CV
        Persoonlike inligting: naam, geboortedatum, nasionaliteit,
         ID-nommer, adres, ens.
        Werksondervinding (relevant tot teater/verhoogoptredes)
        Belangstellings
        Referente

       STYL
        Bondig
        Opskrifte en puntsgewys
        Formeel en direk                                                            [30]

Kopiereg voorbehou

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                    AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3            (EC/SEPTEMBER 2015)

2.3   INFORMELE VERSLAG

      FOKUS
      Verslag moet die keuse van leerders vir handboeke of tablette
      weergee met die nodige redes daarvoor.

      TEKSSTRUKTUUR:
       Vorm word verskaf.

      STYL
       Skryf in teenwoordige tyd.
       Spesifieke inligting word verskaf.
       Gebruik gepaste vaktaal.                                                    [30]

2.4   ONDERHOUD

      FOKUS
      Skoolmaat is gekies om SA in haar/sy sportsoort te verteenwoordig.

      Daar kan verwag word dat die skoolmaat gelukgewens word, sportsoort
      genoem word, prestasies behaal, wie gehelp het, waarheen toer SA-span,
      ens.

      TEKSSTRUKTUUR
       Onderhoudvoerder en skoolmaat se name staan teen die kantlyn.
       Daar is ŉ dubbelpunt na die naam.
       Daar word geen aanhalingstekens gebruik nie.
       ŉ Reël word na elke spreekbeurt oopgelaat.
       Ekstra inligting word tussen hakies geskryf.
       Leestekens kan gebruik word om emosie aan te dui.
       Skets ŉ scenario voordat dialoog geskryf word (opsioneel).

      STYL
       Informeel, maar beleefd.                                                    [30]

                                                         TOTAAL AFDELING B:           30

Kopiereg voorbehou

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)        AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                  11

AFDELING C

VRAAG 3: KORTER TRANSAKSIONELE TEKS

Van die kandidaat word verwag om:
 Een vraag te doen.
 ŉ Skryfstuk van tussen 80–100 woorde in te handig.

TEKSSTRUKTUUR EN DOEL: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12)

TAALKENMERKE: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12)

ASSESSERINGSINSTRUMENT: Rubriek (C)                                             [20]

3.1 ADVERTENSIE

      FOKUS
      Skoolnotas en handboeke wil verkoop word.

     TEKSSTRUKTUUR
      Gebruik logo’s en leuses.
      Het gewoonlik visuele elemente.
      Gebruik advertensietegnieke.
      Moet aandag trek.

     STYL
      Oorredingstaal                                                           [20]

3.2 DAGBOEKINSKRYWING

      FOKUS
      Om persoonlike gevoelens oor leerder se laaste formele saalbyeenkoms in
      sy/haar skool te gee. Dit kan vrolik of hartseer wees.

     TEKSSTRUKTUUR
      Word in die eerstepersoon geskryf.
      Dit moet ŉ dag/datum hê. Kan beide hê.
      Dit hoef nie met “Liewe Dagboek” te begin nie.
      Mag ŉ naam vir die dagboek gee, “Liewe Annie”.
      Die datum/dag kan enige plek geskryf word.
      Paragraafvorm word gebruik indien daar meer as een paragraaf is.
      Gebruik leestekens en hoofletters funksioneel.

     STYL
      Persoonlik van aard.
      Emosiebelaaide taal.
      Inhoud moet getuig van skrywer se gevoelens.
      Gemotiveerde eenwoordbeskrywings is aanvaarbaar.                         [20]

Kopiereg voorbehou

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                    AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3        (EC/SEPTEMBER 2015)

3.3    VERDUIDELIKING

       FOKUS
       Stemprosedure van skool vir die stem van nuwe prefekte.

       TEKSSTRUKTUUR
        Puntsgewys/losstaande sinne.

       STYL
        Informele taal.
        Eenvoudige taal ter verduideliking van gebruike.                       [20]

                                                        TOTAAL AFDELING C:        20
                                                            GROOTTOTAAL:         100

Kopiereg voorbehou

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
    (EC/SEPTEMBER 2015)                                                      AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                                                                                                        13
    AANHANGSEL D: ASSESSERINGSRUBRIEK VIR OPSTEL VIR EERSTE ADDISIONELE TAAL (50 PUNTE)
Kriteria                                                     Uitsonderlik                                  Knap                             Gemiddeld                          Elementêr                        Onvoldoende
                                                                    27–30                                   22–23                                 15–17                                9–11                             3–5

                             Hoë subkategorie
                                                - Uitsonderlike, treffende respons, bo       - Baie goeie respons.              - Bevredigende respons                - Elementêr respons              - Irrelevante respons.
                                                  verwagting.                                - Idees oortuigend, interessant,   - Idees is redelik oortuigend en      - Idees is nie meer              - Idees is deurmekaar en geen
INHOUD EN BEPLANNING                            - Intelligente, volwasse idees, stem leser     blyke van volwassenheid.           samehangend.                          oorspronklik. nie en plek-plek   sprake van fokus.
                                                  tot nadenke.                               - Organisasie (inleiding, liggaam - Organisasie (inleiding, liggaam en     onduidelik.                    - Vaag en herhalend.
(Respons op en idees in
                                                - Organisasie (inleiding, liggaam en           en samevatting/slot) is baie goed samevatting/slot) is baie goed en    - Geringe bewys van organisasie - Ongeorganiseerd en
teks)                                             samevatting/slot) is uitsonderlik en         en samehangend.                     samehangend                          (inleiding, liggaam en           onsamehangend.
Organisering van idees                            samehangend.                                                                                                          samevatting) en samehang.
Bewus van doel gehoor en                                            24–26                                  18–21                                  12–14                                 6–8                             0–2
konteks van teks.

                             Lae subkategorie
                                                - Uitmuntende respons, maar uitstaande     - Goeie respons.                    - Bevredigende respons, maar           - Grootliks irrelevante respons. - Geen respons op teks.
30 PUNTE                                          en treffende eienskappe ontbreek.        - Toepaslike en interessante          verval soms in onduidelikheid.       - Idees is onsamehangend en - Totaal irrelevante en ontoepaslik.
                                                - Volwasse en intelligente idees.            idees.                            - Idees is redelik samehangend en        verwarrend.                    - Geen fokus, verwarrend.
                                                - Organisasie (inleiding, liggaam en       - Organisasie (inleiding, liggaam     oortuigend.                          - Weinig bewyse van organisasie
                                                  samevatting/slot) is uitmuntend en         en samevatting/slot) is baie goed - In ’n mate bewus van organisasie       (inleiding, liggaam en
                                                  samehangend.                               en samehangend.                     (inleiding, liggaam en                 samevatting/slot) en samehang.
                                                                                                                                 samevatting/slot) en samehang.
                                                                   14–15                                   10–11                                   6–7                              2–3                                  0
     TAAL, STYL EN                              - Toon, register, styl, woordeskat hoogs - Toon, register, styl en             - Toon, register, styl woordeskat is - Toon, register, styl            - Toon, register, styl en woordeskat
      REDIGERING                                  gepas vir doel, gehoor en konteks.         woordeskat baie gepas vir doel,     gepas vir doel, gehoor en konteks.    woordeskat is nie gepas vir      is minder gepas vir doel, gehoor

                             Hoë subkategorie
                                                - Taalgebruik is uitsonderlik, treffend en   gehoor en konteks.                - Taalgebruik is gepas; dra             doel, gehoor en konteks nie.     en konteks.
                                                  getuig van gemak met taal.               - Taalgebruik is effektief.           betekenis oor.                     - Taalgebruik is baie basies.     - Taal is onverstaanbaar.
Toon, register, styl en
                                                - Toon pakkend; retories effektief.        - Toon deurgaans gepas, retories - Toon is gepas, retoriese middels      - Toon en woordgebruik is         - Woordeskat is so beperk dat dit
woordeskat geskik vir                           - Grammatika en spelling feitlik foutvry.    effektief.                          versterk betekenis.                   ontoepaslik.                     moeilik is om opstel te verstaan.
doel/effek en konteks.                          - Knap gedaan.                             - Grammatika en spelling is         - Foute in grammatika; spelling.     - Woordeskat is baie beperk.
Woordkeuse, taalgebruik en                                                                   grootliks foutvry.                - Redelik tot goed.
konvensies, punktuasie,                                                                    - Goed gedoen.
grammatika en spelling.                                            13–12                                     9–8                                   5–4                              1–0
15 PUNTE                                        - Toon, register, styl, en woordeskat is   - Toon, register, styl woordeskat - Toon, register, styl woordeskat is   - Toon, register, styl

                             Lae subkategorie
                                                  uitstekend en retories effektief.          baie gepas vir doel, gehoor en      gepas vir doel, gehoor en konteks.    woordeskat is nie gepas vir
                                                - Taalgebruik is treffend en met             konteks.                          - Taalgebruik is voldoende; soms        doel, gehoor en konteks nie.
                                                  selfvertroue.                            - Taalgebruik is goed; selfvertroue. inkonsekwent.                       - Taalgebruik is onvoldoende.
                                                - Toon pakkend; retories effektief.        - Toon gepas; retories effektief.   - Toon is oor die algemeen gepas;    - Weinig of geen sinsverskei-
                                                - Grammatika en spelling feitlik foutvry.  - Foute in grammatika en spelling     beperkte gebruik van retoriese        denheid.
                                                - Knap gedaan.                               is min.                             middels.                           - Woordeskat is besonder
                                                                                           - Goed gedoen.                                                              beperk.
STRUKTUUR                                                              5                                      4                                     3                                2                                  0-1
Kenmerke van teks                               - Uitsonderlike ontwikkeling van           - Logiese ontwikkeling van detail. - Relevante detail is ontwikkel.      - Sommige detail is van pas.      - Nodige detail ontbreek.
paragraafontwikkeling en                          onderwerp.                               - Samehangend.                      - Sinne, paragrawe goed saamgestel. - Sinne en paragrawe het foute in - Sinne en paragrawe wemel van
sinskonstruksie.                                - Uitsonderlike detail.                    - Sinne, paragrawe logies en        - Opstel steeds verstaanbaar.          hul samestelling.                 foute in hul samestelling.
                                                - Samestelling van sinne en paragrawe is toon variasie.                                                             - Opstel maak tog sin t.s.v. baie - Opstel maak nie sin nie.
5 PUNTE
                                                  uitsonderlik.                                                                                                       foute.
VERSPREIDING VAN PUNTE                                             40–50                                   30–39                                 20–29                            10–19                                0–9

    Kopiereg voorbehou                                                                                                                                                                              Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                                                        AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                                                                       (EC/SEPTEMBER 2015)

AANHANGSEL B: ASSESSERINGRUBRIEK LANG TRANSAKSIONELE TEKSTE EERSTE ADDISIONELE TAAL [30 PUNTE]

        Kriteria                            Uitsonderlik                                     Knap                          Gemiddeld               Elementêr/Eenvoudig                        Onvoldoende
                                               16–18                                         13–15                           9–12                            6–8                                  0–5
 INHOUD BEPLANNING        - Uitsonderlike, treffende respons, bo verwagting.   - Baie goeie respons.               - Respons voldoende.            - Respons basies.                   - Respons toon geen kennis
      EN FORMAAT          - Intelligente, volwasse idees.                      - Toon ’n goeie kennis van          - Toon kennis van kenmerke      - Toon geringe kennis van             van kenmerke van teks nie.
(Respons op en idees in   - Grondige kennis van kenmerke van teks.               kenmerke van teks.                  van teks.                       kenmerke van teks.                - Betekenis is belemmer deur
teks)                     - Skryfstuk behou fokus.                             - Behou fokus – geen afwyking       - Fokus nie meer 100% nie,      - Geringe fokus nie, wyk af.          fatale foute.
Organisering van idees.   - Inhoud en idees samehangend.                         nie.                                enkele afwykings.             - Inhoud en idees nie altyd         - Geen samehang in idees en
                          - Idees hoogs uitgebreid en alle detail ondersteun   - Inhoud en idees samehangend.      - Inhoud en idees redelik         samehangend nie.                    inhoud nie.
Bewus van doel gehoor
                            die onderwerp.                                     - Idees baie goed uitgebreid en       samehangend.                  - Baie min detail ondersteun        - Baie min indien enige detail
en konteks van teks.                                                             detail ondersteun onderwerp.      - Sommige detail ondersteun       die onderwerp.                      ondersteun die onderwerp.
                          - Gepaste en akkurate formaat.                       - Gepaste formaat; geringe            die onderwerp.                - Formaat vaagweg                   - Formaat van teks nie
18 PUNTE                                                                         afwykings.                        - Formaat oorgewend gepas,        toegepas; enkele, kritiese,         toegepas nie.
                                                                                                                     maar afwykings kom voor.        nalatige foute.

                                                   10–12                                      8–9                               6–7                                4–5                               0–3
     TAAL, STYL EN        - Toon, register, styl, woordeskat, hoogs geskik vir - Toon, register, styl woordeskat   - Toon, register, styl          - Toon, register, styl              - Toon, register, styl
      REDIGERING            doel, gehoor en konteks.                             baie geskik vir doel, gehoor en     woordeskat geskik vir doel,     woordeskat, minder gepas            woordeskat nie geskik vir
                          - Grammatika akkuraat, sinstruktuur baie goed          konteks.                            gehoor en konteks.              vir doel, gehoor en konteks.        doel, gehoor en konteks.
Toon, register, styl en   - Feitlik foutloos.                                  - Grammatika akkurate in die        - Enkele grammatikafoute.       - Grammatika nie meer               - Besaai met foute,
woordeskat geskik vir                                                            algemeen korrek; sinstruktuur     - Voldoende woordeskat.           akkuraat nie, te veel foute.        verwarrend.
                                                                                 goed.                             - Foute belemmer nie            - Betekenis versluier/belemmer.     - Betekenis ernstig belemmer.
doel/effek en konteks.
                                                                               - Baie goeie woordeskat.              betekenis nie.                                                    - Woordeskat nie geskik nie.
Woordkeuse, taalgebruik
                                                                               - Grootliks foutloos.
en konvensies,
punktuasie, grammatika
en spelling.

12 PUNTE
  VERSPREIDING VAN
       PUNTE

Kopiereg voorbehou                                                                                                                                                                                Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                                  AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                                                          15

    ASSESSERINGSRUBRIEK VIR KORTER TRANSAKSIONELE TEKSTE (AFDELING C) – EERSTE ADDISIONELE TAAL [20 PUNTE]
           Kriteria                   Uitsonderlik                  Knap                     Gemiddeld                  Elementêr            Onvoldoende
INHOUD,                                  10–12                       8–9                        6–7                         4–5                    0–3
BEPLANNING EN                -   Respons uitsonderlik,    -   Respons baie goed     -   Respons voldoende -        Basiese respons toon - Respons toon geen
FORMAAT                          bo verwagting.               en demonstreer            en toon voldoende          geringe kennis van      kennis van
                             -   Idees intelligent en         goeie kennis van          kennis van kenmerke        kenmerke van die        kenmerke van die
                                 volwasse.                    kenmerke van die          van die soort teks         soort teks.             soort teks nie.
Respons en idees;                                             soort teks.           -   Nie heeltemal        -     Aanduiding van       - Betekenis
                             -   Grondige kennis van
Organisering van idees;
                                 kenmerke van die soort   -   Behou fokus –             gefokus nie – enkele       fokus, maar met         onduidelik met
Kenmerke/konvensies                                           geen afwyking nie.        afwykings                  afwykings.              groot afwyking.
                                 teks.
en konteks                                                -   Samehang in           -   -Redelike samehang -       Inhoud en idees nie - Geen samehang in
                             -   Skryfwerk behou fokus.
                                                              inhoud en idees;                                                             idees en inhoud nie.
                                                                                        in inhoud en idees         altyd samehangend
                             -   Samehang in inhoud
                                                              baie goed uitgebrei   -   Sommige detail             nie.                 - -Baie min detail
12 PUNTE                         en idees.
                                                              met detail wat die        ondersteun die       -     Min detail              ondersteun die
                             -   Idees behoorlik              onderwerp                                            ondersteun die          onderwerp.
                                 uitgebrei met detail                                   onderwerp.
                                                              ondersteun.           -   Formaat oorwegend          onderwerp.           -  Nodige reëls van
                                 wat die onderwerp        -   Gepaste formaat                                -     Nodige reëls van        formaat nie
                                 ondersteun.                                            gepas, maar met
                                                              met onbeduidende          enkele foute.              formaat vaagweg         toegepas nie.
                             -   Gepaste en akkurate          foute.                                               toegepas.
                                 formaat.                                                                       - -Kritiese foute
                                                                                                                   begaan.
TAAL, STYL EN                             7–8                       5–6                         4                            3                     0–2
REDIGERING                   - Toon, register, styl en    - Toon, register, styl    - Toon, register, styl en    - Toon, register, styl  - Toon, register, styl
                               woordeskat hoogs             en woordeskat baie        woordeskat is geskik         en woordeskat           en woordeskat
Toon, register, styl,          geskik vir doel, gehoor      geskik vir doel,          vir doel, gehoor en          minder geskik vir       stem nie ooreen
woordeskat geskik vir doel     en konteks.                  gehoor en konteks.        konteks                      doel, gehoor en         met doel, gehoor
en konteks;                  - Grammatika akkuraat        - Grammatika oor die      - Enkele                       konteks.                en konteks nie.
                               en goed gekonstrueer.        algemeen korrek en        grammatikafoute.           - Grammatika            - Besaai met foute en
Taalgebruik en konvensies                                   goed gekonstrueer.
                             - Feitlik foutloos.                                    - Voldoende                    onakkuraat met          verward.
Woordkeuse;                                               - Baie goeie                                             etlike foute.
                                                                                      woordeskat.                                        - Woordeskat nie
Punktuasie en spelling                                      woordeskat.                                          - Basiese woordeskat.
                                                                                    - Foute belemmer nie                                   geskik vir doel nie.
                                                          - Oorwegend foutloos.       betekenis nie.             - Betekenis belemmer. - Betekenis ernstig
8 PUNTE
                                                                                                                                           belemmer.
VERSPREIDING VAN                        17–20                      13–15                      10–11                         7–8                    0–5
PUNTE

Kopiereg voorbehou                                                                                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFRFAL P3 GR12 QP SEPT2015](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr12-qp-sept2015/81943a6d-ea6b-4243-9764-97982d0419ac) — Afrikaans FAL · QP · 2015
- [AFRFAL P1 GR12 MEMO SEPT 2015](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p1-gr12-memo-sept-2015/83c77c1e-56e1-481b-aa50-ebba81f16643) — Afrikaans FAL · Memo · 2015
- [AFRIKAANS FAL P2 MEMO GR12 SEPT 2015](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-memo-gr12-sept-2015/56963d94-f246-4ad0-863f-51877724f702) — Afrikaans FAL · Memo · 2015 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Feb-March 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-feb-march-2015-memo/87abdf2e-dd1a-40b6-a25d-76969b064173) — Afrikaans FAL · Memo · 2015 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 MEMO GR12 SEPT 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-memo-gr12-sept-2021/b41a1f22-f1e3-4fc2-bc89-f59dbd7a7811) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [AFRFAL P3 GR12 MEMO SEPT 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr12-memo-sept-2017/89bb42f7-9d32-4591-90a1-08136b7db951) — Afrikaans FAL · Memo · 2017

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
