# Afrikaans FAL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2015 QP

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2015, 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr12-qp-sept2015/81943a6d-ea6b-4243-9764-97982d0419ac
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2015 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr12-qp-sept2015/81943a6d-ea6b-4243-9764-97982d0419ac)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           NASIONALE
                       SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2015

   AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

PUNTE:   100

TYD:     2½ uur

                           *AFRFA3*

                  Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3               (EC/SEPTEMBER 2015)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.      Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

        AFDELING A:      Opstel                                                    (50)
        AFDELING B:      Langer transaksionele tekste                              (30)
        AFDELING C:      Korter transaksionele tekste                              (20)

2.      Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.

3.      Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

4.      Begin ELKE afdeling op ŉ NUWE bladsy.

5.      Jy moet jou skryfstuk beplan, redigeer en proeflees.

6.      Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek ŉ streep deur jou
        beplanning nadat jy die finale produk geskryf het.

7.      Beplan jou tyd só:

        AFDELING A:       80 minute
        AFDELING B:       40 minute
        AFDELING C:       30 minute

8.      Nommer die skryfstukke soos wat dit op die vraestel verskyn.

9.      Skryf die titel/opskrif van elke teks boaan jou skryfstuk neer.

10.     Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE.

11.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)         AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                              3

AFDELING A: OPSTEL

VRAAG 1

     Skryf ŉ opstel van 250–300 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe.
     Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou
      skryfstuk neer.

1.1      My skoolloopbaan … die hoogte- en laagtepunte.                                     [50]

1.2      Dìt maak my skool beter as jou skool!                                              [50]

1.3      Is prefekte die oplossing vir die skool se probleme?                               [50]

1.4      As ek tog net ‘nee’ in plaas van ‘ja’ gesê het.                                    [50]

1.5      Ons maak oogkontak … en ek wéét vandag gaan die beste span nie wen
         nie.                                                                               [50]

1.6      Kies EEN van die volgende prente en skryf ŉ opstel daaroor. Skryf die
         vraagnommer (bv. 1.6.1) en die titel van jou opstel neer.

        LET WEL: Daar moet ŉ duidelike verband tussen die opstel en die prent
                 wat jy gekies het, wees.

         1.6.1

                                                           [Bron: You, 27 Februarie 2014]   [50]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3            (EC/SEPTEMBER 2015)

        1.6.2

                                                      [Bron: Tuin Paleis, Julie 2006]   [50]

        1.6.3

                                                                     [Bron: Clip Art]   [50]

                                                      TOTAAL AFDELING A:                   50

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)        AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                             5

AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS

VRAAG 2

     Kies EEN onderwerp en skryf 120–150 woorde daaroor.
     Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan die skryfstuk neer.

2.1    FORMELE BRIEF

       Jou skoolhoof en onderwysers het jou ondersteun toe jy deur ŉ moeilike tyd
       gegaan het.

       Skryf ŉ formele brief aan die skoolhoof waarin jy hom/haar en die
       onderwysers bedank.                                                               [30]

2.2    CURRICULUM VITAE EN DEKBRIEF

       ŉ Bekende musikant wil oudisies in jou dorp hou. Hy/Sy benodig plaaslike
       kunstenaars om in sy/haar volgende vertoning in jou dorp te gebruik.

       Skryf jou CV en dekbrief.                                                         [30]

2.3    INFORMELE VERSLAG

       Jou skool het jou gevra om uit te vind of die leerders handboeke of tablette
       (iPad) in die klas wil gebruik.

       Maak gebruik van die aangehegte vorm om jou verslag hieroor te skryf.             [30]

2.4    ONDERHOUD

       Een van jou skoolmaats is gekies om Suid-Afrika in sy/haar sportsoort te
       verteenwoordig.

       Jy wil ŉ onderhoud met hom/haar daaroor voer en dit in jou skoolkoerant
       publiseer. Skryf die onderhoud tussen jou en die klasmaat neer.                   [30]

                                                            TOTAAL AFDELING B:            30

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3             (EC/SEPTEMBER 2015)

AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS

VRAAG 3

 Kies EEN onderwerp en skryf 80–100 woorde daaroor.
 Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan.

3.1   ADVERTENSIE

      Jy wil jou Graad 12-notas en handboeke verkoop wanneer jy die skool
      verlaat.

      Ontwerp ŉ advertensie wat jy op jou skool se kennisgewingbord kan sit.

      LET WEL: Punte word vir inhoud toegeken, NIE versierings NIE.                      [20]

3.2   DAGBOEKINSKRYWING

      Dit was jou laaste formele saalbyeenkoms in die skool

      Deel jou gevoelens daar oor met jou dagboek.                                       [20]

3.3   VERDUIDELIKING

      Daar moet vir nuwe prefekte in die skool gestem word.

      Verduidelik puntsgewys aan die Graad 8’s hoe die stemprosedure in jou
      skool plaasvind.                                                                   [20]

                                                          TOTAAL AFDELING C:              20
                                                              GROOTTOTAAL:               100

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                   7

 AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS

 2.3 INFORMELE VERSLAG                         NAAM:

       TITEL VAN DIE VERSLAG:

       NAAM:

       DATUM:

       OPSOMMING:

       INLEIDING:

       UITEENSETTING:

       SLOTSOM:

       AANBEVELINGS:

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2023/b49b9523-adfc-4fb4-87bf-f4de41182bb0) — Afrikaans FAL · QP · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2022 Deaf](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2022-deaf/48a74464-ecb5-4f1f-b140-12d7ffdc2ea4) — Afrikaans FAL · QP · 2022 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2020](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2020/bf136b62-bc43-43ce-acfb-1cf8daa9e249) — Afrikaans FAL · QP · 2020 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2019](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2019/1175654c-a72b-4022-82c5-578a071301c9) — Afrikaans FAL · QP · 2019 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept2018/e038bd38-ba3a-4474-9d6c-23d602a417c3) — Afrikaans FAL · QP · 2018 · Afr
- [AFRFAL P3 GR12 QP SEPT2017](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr12-qp-sept2017/2eb3e9ab-9fe1-4348-ac80-7744d2e1260a) — Afrikaans FAL · QP · 2017

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [Afrikaans P1 (FAL) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p1-fal-june-2025-possible-answers/548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-memo-sept2024/393b8c2a-77f0-4192-b6cc-26bf3f7a1c38) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May-June 2024 MG](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/0233b506-d910-4714-b690-875fa6c49f90) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans EAT V1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-eat-v1-memo/b69c7bbe-bb12-439e-acfa-a77370a600bc) — Memo · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P2 GR12 QP SEPT2023 Final](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-gr12-qp-sept2023-final/66b739c3-ec90-43cb-af74-a6d4848432bc) — QP · 2023 · Afr
- [Afrikaans P2 2021 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p2-2021-memo/fa39593a-6800-4788-88d4-bfdf1e468aa8) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
