# Afrikaans FAL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2017 QP

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2017, 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr12-qp-sept2017/2eb3e9ab-9fe1-4348-ac80-7744d2e1260a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2017 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr12-qp-sept2017/2eb3e9ab-9fe1-4348-ac80-7744d2e1260a)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2017

       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

PUNTE:    100

TYD:      2½ uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

                              *AFRFA3*

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                        AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3            (EC/SEPTEMBER 2017)

    INSTRUKSIES EN INLIGTING

    1.    Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

          AFDELING A:      Opstel                              (50)
          AFDELING B:      Langer transaksionele teks          (30)
          AFDELING C:      Kort transaksionele teks            (20)

    2.    Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.

    3.    Skryf in die taal wat jy geassesseer word.

    4.    Begin ELKE afdeling op ŉ NUWE bladsy.

    5.    Jy moet jou skryfstuk beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld
          ŉ kopkaart of ŉ vloeidiagram of sleutelwoorde, ensovoorts. Doen die
          beplanning VOORDAT jy die finale produk vir elke afdeling skryf.

    6.    Alle beplanning moet duidelik aangedui en ingelewer word. Trek ŉ streep
          deur jou beplanning nadat jy die finale produk geskryf het.

    7.    Beplan jou tyd só:

          AFDELING A:      80 minute
          AFDELING B:      40 minute
          AFDELING C:      30 minute

    8.    Nommer elke skryfstuk soos wat dit op die vraestel genommer is.

    9.    Skryf die titel/opskrif van elke teks boaan elke skryfstuk.

    10.   Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE.

    11.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)         AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                                  3

  AFDELING A: OPSTEL

  VRAAG 1

       Kies EEN onderwerp en skryf 250–300 woorde daaroor.
       Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou
        skryfstuk neer.

  1.1     Die portrette op ons sitkamermuur.                                               [50]

  1.2     Om suksesvol te wees, beteken ...                                                [50]

  1.3     Wie nie waag nie, wen nie.                                                       [50]

  1.4     Daar is ŉ seisoen vir alles en ŉ Perfekte Tyd vir elke begeerte.                 [50]

  1.5     LOCAL IS LEKKER!
          Ek ondersteun eerder plaaslike musikante as internasionale popsterre.
          Stem jy saam met die stelling? Skryf ŉ opstel waarin jy jou standpunt
          hieroor lug.                                                                     [50]

  1.6     Kies EEN van die volgende prente en skryf ŉ OPSTEL daaroor. Skryf die
          vraagnommer (bv. 1.6.1) en die titel van die opstel neer.

          LET WEL:      Daar moet ŉ duidelike verband wees tussen die opstel en die
                        prent wat jy gekies het.

          1.6.1

                                                           [Uit: www.google images.com]    [50]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3           (EC/SEPTEMBER 2017)

         1.6.2

                                                     [Uit: www.google images.com]    [50]

         1.6.3

                                                  [Uit: Huisgenoot, Desember 2015]   [50]

                                                      TOTAAL AFDELING A:              50

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)        AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                                  5

  AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS

  VRAAG 2

      Kies EEN onderwerp en skryf 120–150 woorde daaroor.
      Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan die skryfstuk neer.

  2.1 VRIENDSKAPLIKE BRIEF

        Jou meisie/kêrel woon in ŉ ander dorp/stad. Jy voel dat die verhouding nie
        meer werk nie. Skryf nou ŉ brief waarin jy redes gee waarom jy voel dat
        julle die verhouding moet beëindig.                                              [30]

  2.2 TYDSKRIFARTIKEL

        Skryf ŉ artikel vir ŉ bekende tydskrif, waarin jy beskryf wat die beste opsie
        vir ŉ jongmens na matriek is.                                                    [30]

  2.3 INFORMELE VERSLAG

        Jou ma behoort aan ŉ spaarklub/stokvel en het jou gevra om haar te help
        met haar jaarlikse verslag. Skryf nou die verslag en noem ook ŉ paar
        aanbevelings wat hulle klub sal verbeter.                                        [30]

  2.4 TOESPRAAK

        Jou ma/pa het ŉ B.A. graad ontvang. Skryf nou die toespraak wat jy vir
        hom/haar by die gradeplegtigheidspartytjie sal lewer.                            [30]

                                                            TOTAAL AFDELING B:            30

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                        AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3               (EC/SEPTEMBER 2017)

    AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS

    VRAAG 3

     Kies EEN onderwerp en skryf 80–100 woorde daaroor.
     Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan.

    3.1 ADVERTENSIE

         Jou familie gaan na ŉ ander dorp/stad verhuis. Jy het besluit om ŉ garage-
         uitverkoping te hou om van alle onnodige artikels ontslae te raak. Ontwerp
         ŉ advertensie om jou bure van die uitverkoping in kennis te stel.                 [20]

    3.2 DAGBOEKINSKRYWINGS

         Jou familie gaan na ŉ ander dorp/stad verhuis. Deel jou gevoelens hieroor
         met jou dagboek.
         Maak TWEE dagboekinskrywings – die aand VOOR julle verhuis en ŉ week
         NADAT julle in die nuwe huis ingetrek het.                                        [20]

    3.3 PADAANWYSINGS

         Julle hou ŉ partytjie om julle nuwe huis te vier. Skryf nou die
         padaanwysings vir julle gaste wat na die partytjie sal kom. Begin by die
         lughawe en volg die pyltjies. Dui alle bakens op die pad aan.

                                                                                           [20]
                                                            TOTAAL AFDELING C:              20
                                                                GROOTTOTAAL:               100

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [AFRFAL P3 GR12 MEMO SEPT 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr12-memo-sept-2017/89bb42f7-9d32-4591-90a1-08136b7db951) — Afrikaans FAL · Memo · 2017
- [AFRFAL P1 GR12 QP SEPT 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p1-gr12-qp-sept-2017/bed91df2-5796-4828-8362-beb7d6cedac1) — Afrikaans FAL · QP · 2017
- [Afrikaans FAL P3 May June 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2017/53fed238-2b40-48fa-945c-5ac2140bd921) — Afrikaans FAL · QP · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2017/5782bb5b-ab41-4575-8d08-8b050f95ab0b) — Afrikaans FAL · QP · 2017 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2023/b49b9523-adfc-4fb4-87bf-f4de41182bb0) — Afrikaans FAL · QP · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2022 Deaf](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2022-deaf/48a74464-ecb5-4f1f-b140-12d7ffdc2ea4) — Afrikaans FAL · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [Afrikaans P1 (FAL) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p1-fal-june-2025-possible-answers/548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-memo-sept2024/393b8c2a-77f0-4192-b6cc-26bf3f7a1c38) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May-June 2024 MG](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/0233b506-d910-4714-b690-875fa6c49f90) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans EAT V1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-eat-v1-memo/b69c7bbe-bb12-439e-acfa-a77370a600bc) — Memo · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P2 GR12 QP SEPT2023 Final](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-gr12-qp-sept2023-final/66b739c3-ec90-43cb-af74-a6d4848432bc) — QP · 2023 · Afr
- [Afrikaans P2 2021 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p2-2021-memo/fa39593a-6800-4788-88d4-bfdf1e468aa8) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
