# Afrikaans Fal Grade 6 Paper 3 November 2014 Memo

> Grade 6 Afrikaans Fal Paper 3 memorandum from the November Exam 2014, 3 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-memo-nov2014/d146b565-8b68-4988-a763-9aac7867eb41
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans Fal
- Grade: Grade 6
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: November Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 3

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans Fal](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-fal) › [Afrikaans Fal Grade 6 Paper 3 November 2014 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-memo-nov2014/d146b565-8b68-4988-a763-9aac7867eb41)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 6 · November Exam · 2014. Memorandum, 3 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  INTERMEDIÊRE FASE

                             GRAAD 6

                     NOVEMBER 2014

    AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
               MEMORANDUM

PUNTE:   30

                Hierdie memorandum bestaan uit 3 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                          AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                                                   (NOVEMBER 2014)

 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK

                                                           PUNTETOEKENNING
       Kriteria                5 punte                        4 punte                         2–3 punte                        0–1 punte
       INHOUD        Uitstekende kennis van die      Redelike kennis van die          ŉ Elementêre kennis van die     Geen kennis van die
                     vereistes van die teks.         vereistes van die teks. Ten      vereistes van die teks.         vereistes van die teks nie.
                                                     minste drie volledige sinne
                                                     per paragraaf.
    BEPLANNING       Beplanning en/of eerste         Beplanning en/of eerste          Beplanning en/of eerste         Beplanning en/of eerste
        EN           poging lei tot ŉ feitlik        poging lei tot ŉ gepaste,        poging gebrekkig.               poging afwesig/nie gedoen
     FORMAAT         foutlose, gepaste teks.         goeie teks.                      Kennis van die nodige reëls     nie.
                     Al die nodige reëls vir die     Die meeste van die nodige        vir die formaat is vaag.        Geen kennis van die reëls vir
                     formaat is toegepas/            reëls vir die formaat is                                         die formaat nie.
                     uitstekend.                     toegepas/beduidend.
     TAAL, STYL      Teks is grammatikaal korrek.    Teks is grammatikaal maklik      Teks is swak en moeilik om      Teks is swak saamgestel en
         EN          Woordeskat is baie toepaslik.   om te lees. Woordeskat is        te volg. Woordeskat benodig     verwarrend.
     REDIGERING      Teks feitlik foutloos na        toepaslik vir die doel van die   remediëring en is nie geskik    Woordeskat benodig ernstige
                     redigering.                     teks. Teks meestal foutloos      nie. Teks is vol foute t.s.v.   remediëring.
                                                     na proeflees en redigering.      proeflees en redigering.        Teks is vol foute en
                                                                                                                      verwarrend t.s.v. proeflees
                                                                                                                      en redigering.

Kopiereg voorbehou                                                                                                               Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                                   AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                                                                3

 AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKS

 Dui op die leerder se antwoordstel aan wat die punt is wat toegeken word:                                             TOTAAL: 15

                                                             PUNTETOEKENNING
     Kriteria                  0–1 punt                   2–3 punte                           4 punte                               5 punte
     FORMAAT         Hou slegs in ŉ mate by       Hou in ŉ mate by              Hou by die briefformaat.               Hou by die briefformaat.
                     briefformaat                 briefformaat.                 Daar is 3 paragrawe met minstens       Daar is 4 paragrawe met
                     Geen paragrawe               Daar is 1–2 paragrawe         2–3 sinne. Brief is verkeerd           minstens 2–4 sinne.
      = 5 punte                                   met minstens 2 sinne.         gestruktureerd.                        Brief is reg gestruktureerd.
                     Geen adres, aanhef/slot.     Het ŉ adres en een            Het adres, aanhef en slot.             Het adres, aanhef en slot.
                                                  paragraaf.
                     Slegs 2 sinne in brief.
                               0–1 punt                   2–3 punte                           4 punte                              5 punte
       TAAL          Geen sinne met onderwerpe    Ten minste twee sinne         Ten minste vier sinne met ŉ            Ten minste vyf en meer sinne
    STRUKTUUR        en gesegdes nie.             met ŉ onderwerp en            onderwerp, gesegde en is sonder        het ŉ onderwerp, gesegde en is
   EN -GEBRUIK:
                     Baie spel-, en               gesegde, en is sonder         spelfoute.                             sonder spelfoute.
   Punktuasie en     punktuasiefoute.             spelfoute.                    Toepaslike sinstruktuur en toon.       Hoogs toepaslike sinstruktuur
     spelling                                     Ontoepaslike sinstruktuur     Voltooide sinne met min spel-, taal-   en toon. Variasie in sinstipes.
                     Totaal ontoepaslike          en toon. Onvoltooide          en leestekenfoute.                     Goeie spelling, taal- en
                     sinstruktuur en toon. Swak   sinne. Min spel-, taal- en    Ten minste vier sinne wat ŉ            leesteken gebruik met geen
                     sinstruktuur sonder          leestekenfoute. Ten           onderwerp en werkwoord bevat.          foute.
                     werkwoord en onderwerp.      minste twee sinne met                                                Ten minste vyf of meer sinne
      = 5 punte      Groot hoeveelheid spel-,     meestal sonder foute.                                                met hul onderskeidelike
                     taal- en leestekenfoute.                                                                          onderwerpe en werkwoorde.
                                0–1 punt                  2–3 punte                          4 punte                               5 punte
      INHOUD         Heeltemal van die            Die onderwerp word            Hou by die onderwerp en wyk            Hou deurgaans by die
                     onderwerp af. Doel is glad   genoem, maar verder           selde af. Doel word gedeeltelik        onderwerp. Doel word
      = 5 punte
                     nie bereik nie.              glad nie aangeraak nie.       bereik.                                heeltemal bereik.
                                                  Die doel is nie bereik nie.

Kopiereg voorbehou                                                                                                                    Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFRFAL P3 GR6 QP NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-qp-nov2014/eb61b557-4fa8-4cfd-bb21-5e7f470b74c4) — Afrikaans FAL · QP · 2014
- [AFRFAL P2 GR6 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-memo-nov2014/91d8de7b-dd66-4b00-abd2-9f5859300291) — Afrikaans FAL · Memo · 2014
- [AFRFAL P2 GR6 QP NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-qp-nov2014/3b75338c-ff57-4696-bcf9-1d4d20ea43c8) — Afrikaans FAL · QP · 2014
- [AFRFAL P3 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-qp-nov2018/ec39d4cb-f428-4963-bcbd-e4bd020b9069) — Afrikaans FAL · QP · 2018
- [AFRFAL P3 GR6 QP NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-qp-nov2017/e0e4dd50-bb0b-445c-979a-14a46aae9f96) — Afrikaans FAL · QP · 2017
- [AFRFAL-P3-GR6 N16-QP](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-n16-qp/07a7cc63-e0d3-43c3-a786-f5393e3fbdb8) — Afrikaans FAL · QP · 2016

## More from Grade 6 Afrikaans Fal

- [NW 6 AFR FAL VR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-fal-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/59b2d066-312e-47c0-be43-979834ea610e) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR FAL NR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-fal-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/6d06831f-f0ba-4a30-bfd0-a6ba2a07866a) — QP · 2024 · Afr
- [AFRFAL P2 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-qp-nov2018/653650c1-d41d-4939-8718-a0cf8cdbd9b6) — QP · 2018
- [AFRFAL P2 GR6 QP NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-qp-nov2017/26702927-789f-41a1-ab3a-065d3d861991) — QP · 2017
- [AFRFAL-P2-GR6 N16-QP](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-n16-qp/2117f3d5-e3fb-4bd0-a8c7-5ebac8eb7627) — QP · 2016
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans FAL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-fal-memo/d9ac7b2b-b6d4-4b2e-a51c-f6e6eca53bb9) — Memo · 2014 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
