# Afrikaans Fal Grade 6 Paper 3 November 2016 Question Paper

> Grade 6 Afrikaans Fal Paper 3 question paper from the November Exam 2016, 11 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-n16-qp/07a7cc63-e0d3-43c3-a786-f5393e3fbdb8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans Fal
- Grade: Grade 6
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: November Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans Fal](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-fal) › [Afrikaans Fal Grade 6 Paper 3 November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-n16-qp/07a7cc63-e0d3-43c3-a786-f5393e3fbdb8)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 6 · November Exam · 2016. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  INTERMEDIÊRE FASE

                              GRAAD 6

                      NOVEMBER 2016

   AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

PUNTE:   30

TYD:     2 uur

                              *6AFAL3*

                  Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3   (EC/NOVEMBER 2016)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS.

        AFDELING A: Opstel                                         (15)
        AFDELING B: Brief òf dagboekinskrywing                     (15)

 2.     Skryf netjies en leesbaar.

 3.     Lees jou vrae en instruksies DEEGLIK deur.

 4.     Gee aandag aan spelling en sinskonstruksie.

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                              3

 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK – ’N STORIE

 Kies EEN van die onderstaande onderwerpe en skryf ŉ storie van 150 woorde (vyf
 paragrawe).

                                ONTHOU DIE VOLGENDE

 1.    Dui die titel van die storie aan.

 2.    Beplan jou storie. Gebruik ŉ kopkaart/breinkaart. Hersien, redigeer en skryf jou
       finale weergawe.

 3.    Skryf ŉ openingsin.

 4.    Gebruik verbindingswoorde.

 5.    Gebruik byvoeglike naamwoorde.

 6.    Skryf ŉ gepaste slot.

 7.    Hou by die onderwerp.

 1.     Die dag toe die reën in ys verander het.
        Jy mag oor die volgende skryf.

           Beskryf hoe die weer hierdie dag gelyk het.
           Wat het op hierdie dag gebeur?
           Wat het jy/julle gedoen?
           Hoe het jy gevoel?

                                                                                          [15]

                                              OF

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3   (EC/NOVEMBER 2016)

 2.     Skryf ŉ storie oor jou gunsteling gemorskos.
        Jy mag oor die volgende skryf.

           Wat is jou gunsteling gemorskos?
           Wanneer eet jy dit gewoonlik.
           Waarom hou jy van dit?

                                                                               [15]

                                               OF

 3.     ŉ Baie spesiale dag of geleentheid.
        Jy mag oor die volgende skryf.

           Wat was die spesiale geleentheid?
           Wie was almal by die geleentheid?
           Wat het jy gedoen op hierdie dag?
           Hoe het jy gevoel op die dag?

                                                                               [15]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)      AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                  5

                        ______________________________

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3     (EC/NOVEMBER 2016)

      KRITERIA          PUNTETOEKENNING        LEERDER PUNT

 Beplanning                      5
 Taalstruktuur                   5
 Inhoud                          5

                                                         TOTAAL AFDELING A:       15

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)      AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                           7

 AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKS

 ’N DAGBOEKINSKRYWING ÓF ’N VRIENDSKAPLIKE BRIEF.

 Kies EEN van die onderstaande onderwerpe en skryf ŉ dagboekinskrywing OF ŉ
 vriendskaplike brief.

                              ONTHOU DIE VOLGENDE

 1.     Gebruik die korrekte formaat vir jou skryfstuk.

 2.     Gee aandag aan taalgebruik, spelling en leestekens.

 1.     Skryf ŉ dagboekinskrywing van 60 woorde oor jul klasuitstappie na die
        dieretuin. Skryf in die eerste persoon.

             Wat het julle gedoen?
             Wat het julle gesien?
             Wat was jou gunsteling diere en hoekom?

                                                                                      [15]

                                              OF

 2.     Skryf ŉ brief van 80–100 woorde aan jou maat waarin jy hom/haar bedank
        vir iets waarmee hy/sy jou gehelp het.

        Jy kan oor die volgende skryf.

            Waarmee het jou maat jou gehelp?
            Hoe het jy gevoel?

                                                                                      [15]

                                              OF
Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3           (EC/NOVEMBER 2016)

 3.    Skryf ŉ brief van 80 woorde aan jou maat waarin jy hom/haar vra om vir die
       Desembervakansie by jou te kom kuier

           Wat gaan julle alles doen?
           Waarheen gaan julle orals?

                                  Dis vakansie

                                                                                       [15]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)      AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                  9

                                        BRIEF

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                      AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3   (EC/NOVEMBER 2016)

 KRITERIA             PUNTETOEKENNING          LEERDER PUNT
 Formaat                       5
 Taalstruktuur                 5
 Inhoud                        5

                                          OF

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)      AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                   11

                                 DAGBOEKINSKRYWING

 KRITERIA             PUNTETOEKENNING       LEERDER PUNT
 Formaat                     5
 Taalstruktuur               5
 Inhoud                      5

                                                      TOTAAL AFDELING B:         15
                                                          GROOTTOTAAL:           30

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFRFAL-P3-GR6 N16-MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-n16-memo/04aa914e-4b7c-4e57-b0ef-f830f62c2ef4) — Afrikaans FAL · Memo · 2016
- [AFRFAL-P2-GR6 N16-QP](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-n16-qp/2117f3d5-e3fb-4bd0-a8c7-5ebac8eb7627) — Afrikaans FAL · QP · 2016
- [AFRFAL P3 GR6 QP NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-qp-nov2014/eb61b557-4fa8-4cfd-bb21-5e7f470b74c4) — Afrikaans FAL · QP · 2014
- [AFRFAL-P2- GR6 N16-MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-n16-memo/3c847fff-3733-4b4f-a69c-a727616f181b) — Afrikaans FAL · Memo · 2016
- [AFRFAL P3 GR6 MEMO NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-memo-nov2018/a35e438d-92fb-49cc-9e68-78495d9a5bf8) — Afrikaans FAL · Memo · 2018
- [AFRFAL P3 GR6 MEMO NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-memo-nov2017/f6b7dcbf-d7c9-430a-a891-1436f78f7749) — Afrikaans FAL · Memo · 2017

## More from Grade 6 Afrikaans Fal

- [AFRFAL P2 GR6 MEMO NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-memo-nov2018/fb53a278-9caf-4713-83ac-d691fa610fdb) — Memo · 2018
- [AFRFAL P2 GR6 MEMO NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-memo-nov2017/8c65653f-3586-421a-a3cd-603867f2920a) — Memo · 2017
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans FAL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-fal-memo/d9ac7b2b-b6d4-4b2e-a51c-f6e6eca53bb9) — Memo · 2014 · Afr
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-fal/95fea45b-41cc-4131-b660-d1b4b9663349) — QP · 2014 · Afr
- [AFRFAL P2 GR6 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-memo-nov2014/91d8de7b-dd66-4b00-abd2-9f5859300291) — Memo · 2014
- [AFRFAL P3 GR6 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-memo-nov2014/d146b565-8b68-4988-a763-9aac7867eb41) — Memo · 2014

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
