# Afrikaans Fal Grade 6 Paper 3 November 2014 Question Paper

> Grade 6 Afrikaans Fal Paper 3 question paper from the November Exam 2014, 16 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-qp-nov2014/eb61b557-4fa8-4cfd-bb21-5e7f470b74c4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans Fal
- Grade: Grade 6
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: November Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans Fal](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-fal) › [Afrikaans Fal Grade 6 Paper 3 November 2014 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-qp-nov2014/eb61b557-4fa8-4cfd-bb21-5e7f470b74c4)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 6 · November Exam · 2014. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  INTERMEDIÊRE FASE

                          GRAAD 6

                    NOVEMBER 2014

   AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

PUNTE:   30

TYD:     2 uur

                             *6AFAL3*

                  Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3      (NOVEMBER 2014)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.   Hierdie vraestel bestaan uit VIER afdelings:

      AFDELING A: Opstel             (15 punte)
      AFDELING B: Brief              (15 punte)

 2.   Skryf netjies en leesbaar.

 3.   Lees jou vrae en instruksies deeglik.

 4.   Gee aandag aan spelling en sinskonstruksie.

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)         AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                                  3

 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK – ’N STORIE

 Kies EEN van die onderstaande onderwerpe en skryf ŉ storie van 150 woorde
 (vyf paragrawe).

                               ONTHOU DIE VOLGENDE

 1.    Beplan jou storie.
       ŉ Kopkaart/breinkaart, hersien, redigeer en skryf jou finale weergawe.

 2.    Skryf ŉ openingsin.

 3.    Gebruik verbindingswoorde.

 4.    Gebruik byvoeglike naamwoorde.

 5.    Skryf ŉ gepaste slot.

 6.    Hou by die onderwerp.

 1.     Op pad na ŉ sokkerwedstryd …

                                                                                        [15]

                                            OF
 2.     Ek maak die deur op ŉ skrefie oop. Binnekant is dit pikdonker.
        “Wie’s daar?”, vra ek bang.

                                                                                        [15]
                                            OF

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3      (NOVEMBER 2014)

 3.     My eerste vakansie by die see.

                                                                              [15]

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)         AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                         5

                                                      TOTAAL AFDELING A:       15

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                  (NOVEMBER 2014)

 AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKS – ’N VRIENDSKAPLIKE BRIEF

 Kies EEN van die onderstaande onderwerpe en skryf ŉ vriendskaplike brief van
 80–100 woorde (vier paragrawe).

                             ONTHOU DIE VOLGENDE

 1.     Gebruik die regte formaat vir jou informele brief.

 2.     Jou brief moet 80–100 woorde lank wees en ten minste VIER
        PARAGRAWE hê.

 3.     Tel jou woorde en dui dit aan.

 4.     Gee aandag aan taalgebruik, spelling en leestekens.

 1.     Skryf ŉ brief aan jou vriend(in). Vertel hom/haar hoe jy jou ma/pa geleer
        het om sms’e te stuur en hoe dit sy/haar lewer verander het.

                                                                                         [15]

                                             OF

 2.     Skryf ŉ brief aan jou vriend(in) wat in ŉ ander dorp of stad woon. Vertel vir
        hom/haar van jou middernagfees (pajamapartytjie) wat jy op jou verjaardag
        gehou het.

                                                                                         [15]

                                             OF

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)         AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                                  7

 3.     Skryf ŉ brief aan jou ouma waarin jy haar vertel van jou nuwe hondjie of
        katjie wat jy gekry het.

                                                                                        [15]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3      (NOVEMBER 2014)

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)         AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                          9

                                                         TOTAAL AFDELING B:           15
                                                             GROOTTOTAAL:             30

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [AFRFAL P3 GR6 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-memo-nov2014/d146b565-8b68-4988-a763-9aac7867eb41) — Afrikaans FAL · Memo · 2014
- [AFRFAL P2 GR6 QP NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-qp-nov2014/3b75338c-ff57-4696-bcf9-1d4d20ea43c8) — Afrikaans FAL · QP · 2014
- [AFRFAL-P3-GR6 N16-QP](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-n16-qp/07a7cc63-e0d3-43c3-a786-f5393e3fbdb8) — Afrikaans FAL · QP · 2016
- [AFRFAL P2 GR6 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-memo-nov2014/91d8de7b-dd66-4b00-abd2-9f5859300291) — Afrikaans FAL · Memo · 2014
- [AFRFAL P3 GR6 MEMO NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-memo-nov2018/a35e438d-92fb-49cc-9e68-78495d9a5bf8) — Afrikaans FAL · Memo · 2018
- [AFRFAL P3 GR6 MEMO NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-memo-nov2017/f6b7dcbf-d7c9-430a-a891-1436f78f7749) — Afrikaans FAL · Memo · 2017

## More from Grade 6 Afrikaans Fal

- [AFRFAL P2 GR6 MEMO NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-memo-nov2018/fb53a278-9caf-4713-83ac-d691fa610fdb) — Memo · 2018
- [AFRFAL P2 GR6 MEMO NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-memo-nov2017/8c65653f-3586-421a-a3cd-603867f2920a) — Memo · 2017
- [AFRFAL-P2- GR6 N16-MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-n16-memo/3c847fff-3733-4b4f-a69c-a727616f181b) — Memo · 2016
- [AFRFAL-P3-GR6 N16-MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-n16-memo/04aa914e-4b7c-4e57-b0ef-f830f62c2ef4) — Memo · 2016
- [AFRFAL-P2-GR6 N16-QP](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-n16-qp/2117f3d5-e3fb-4bd0-a8c7-5ebac8eb7627) — QP · 2016
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans FAL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-fal-memo/d9ac7b2b-b6d4-4b2e-a51c-f6e6eca53bb9) — Memo · 2014 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
