# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Mock 2012 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012, 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-memo-sep-2012/7f3ae86b-dcde-41e6-a186-434f846c4945
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Mock 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-memo-sep-2012/7f3ae86b-dcde-41e6-a186-434f846c4945)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                    Province of the
                    EASTERN CAPE
                    EDUCATION

                            NASIONALE
                        SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                        SEPTEMBER 2012

         AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
                    MEMORANDUM

PUNTE:     100

                   Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2            AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL – V3                          (SEPTEMBER 2012)

LEERUITKOMS 3: SKRYF EN AANBIED

1.   Maak gebruik van die voorgeskrewe rubrieke. (A, B en C) in die
     Assesseringsriglyne. Let veral daarop dat beplanning en redigering by die
     rubriek ingesluit is.

2.   As skryfstukke heeltemal uit die vraestel saamgeflans word/dele van die
     opdragte uit die vraestel word net so oorgeskryf, sal die skryfstuk nie logies
     opeenvolg nie en die leerder ontvang dan geen punte nie. Kommentaar sal
     wees: Geen eie werk nie / Saamgeflans.

3.   As ŉ onderwerp misgetas word, word die leerder streng gepenaliseer m.b.t.
     die inhoud (ŉ baie lae punt), maar die taal word normaalweg nagesien.

4.   Maak gebruik van die volgende simbole/ tekens by die nasien van
     skryfwerk ter wille van eenvoud en eenvormigheid.

SIMBOOL               BESKRYWING                     VERDUIDELIKING
       0              Sirkel                         Punktuasiefout
   ________           Dubbele strepie onder ŉ        Spelfout
   ________           woord

     ________         Lang streep onder ŉ woord      Foutiewe woord gebruik

                      Sirkel met pyltjie             Woordorde fout

        Λ             Weglaatteken                   Woord weggelaat

        T             Hoofletter T in kantlyn        Tye verwar

        Hh            Dubbele hh                     Herhaling van gedagtes

        VR            Vraestel                       Dele saamgeflans met
                                                     woorde in vraestel gebruik
        ?             Vraagteken                     Baie verwarrend/sukkel om
                                                     te verstaan wat leerder skryf
         [            Enkel hakie                    Nuwe paragraaf

        E             Letter “e” bo woord            Engelse woord gebruik

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL – V3                     3

 ANALISE VAN VRAESTEL

 AFDELING A                             OPSTEL
 VRAAG 1                                Bespiegelend
 VRAAG 2                                Argumenterend
 VRAAG 3                                Feitelik
 VRAAG 4                                Verhalend
 VRAAG 5                                Beskrywend
 VRAAG 6                                Visuele tekste

 AFDELING B                             LANGER TEKSTE
 VRAAG 7                                TOESPRAAK
 VRAAG 8                                TYDSKRIFARTIKEL
 VRAAG 9                                DIALOOG
 VRAAG 10                               FORMELE BRIEF

 AFDELING C                             KORT TEKSTE
 VRAAG 11                               VORM
 VRAAG 12                               NOTAS
 VRAAG 13                               KLEIN ADVERTENSIE
 VRAAG 14                               VOORSTELLE

 ONTLEDING VAN VRAESTEL 3

   DENKVLAK VAN DIE SKRYFSTUK

   VLAK 1: 3 PUNTE
   VLAK 2: 4 – 6 PUNTE
   VLAK 3: 7 – 9 PUNTE

                         VLAK 1               VLAK 2              VLAK 3
 O: Onderwerp            Kandidaat se eie,    Kandidaat se eie    Kandidaat
                         persoonlike en       en onmiddellike     en die wye
                         alledaagse           gemeenskap en       wêreld
                         leefwêreld           omgewing
 A: Aanbieding           Baie hulp:           Minder hulp:        Net die
                         riglyne,             minder riglyne,     onderwerp,
                         woordeskat in        minder woordeskat   min leiding
                         tekste,              in tekste,
                         antwoordblad, ens.   uitdagender
                                              antwoordblad

 U: Uitdaging            Skryf net woorde     Skryf stukke wat    Moeiliker
                                              hoër                skryfvorme.
                                              skryfvaardighede
                                              vereis

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL – V3                   (SEPTEMBER 2012)

AFDELING A

VRAAG   OPSTEL                      O   A   U    TOTAAL   DENK
                                                          VLAK
1       Bespiegelend                1   1   2      4          2
2       Argumenterend               2   1   2      5          2
3       Feitelik                    2   3   2      7          3
4       Verhalend                   1   2   1      4          2
5       Beskrywend                  1   1   2      4          2
6       Interpretasie van prente:   3   3   3      9          3
        Verhalend/Feitelik/
        Beskrywend/
        Bespiegelend/
        Argumenterend

AFDELING B

VRAAG   LANGER                      O   A   U    TOTAAL   DENK
        TRANSAKSIONELE                                    VLAK
        TEKSTE
7       Toespraak                   3   2   2      6          2
8       Tydskrifartikel             2   3   3      7          3
9       Dialoog                     1   2   1      4          2
10      Formele Brief               2   2   3      5          2

AFDELING C

VRAAG   KORTER TEKSTE               O   A   U    TOTAAL   DENK
                                                          VLAK
11      Vorm                        2   2   2      6          2
12      Notas                       1   1   1      3          1
13      Klein advertensie           3   3   3      9          3
14      Voorstel                    2   2   1      1          2

ASSESSERINGSRIGLYNE

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL – V3                        5

 AFDELING A: OPSTEL

 Van die kandidaat word verwag om:
    Een vraag te doen.
    Die beplanning en redigering aan te toon.
    Die lengte van die skryfstuk (tussen 250 en 300 woorde) in hakies aan te toon.
    Die instruksies by elke vraag rakende die titel te volg.

 VRAAG 1 (Bespiegelend)

 Die skrywer deurdink ŉ lewenswaarheid en gee sy/haar emosionele reaksies en
 gevoelens weer.
    die probleem word omskryf
    die onderwerp word bepeins en oordink
    gevoelens en emosie speel ŉ belangrike rol
    ŉ groot deel van die opstel mag beskrywend wees en situasies kan aangehaal
    word
    gedagtes en gevoelens behoort persoonlik te wees.

 Let op:
    die probleem is groepsdruk van ouers, onderwysers en vriende
    dit kan positief en negatief wees – dit gaan oor die skrywer se interpretasie
    daarvan
    ŉ eie mening word gevorm.

 VRAAG 2 (Argumenterend)

 Die skrywer het ŉ spesifieke mening/opinie en argumenteer daaroor om sy/haar
 standpunt te motiveer. Die skrywer moet albei standpunte – daarvoor en daarteen
 – argumenteer, maar tot ŉ duidelike slotsom kom.
    opinies moet objektief wees
    argumente moet gemotiveer word
    oorredingstegnieke mag gebruik word
    die slot moet sterk en duidelik wees en die skrywer se perspektief ondersteun.

 Let op:
    die voordele en nadele van ŉ STOKVEL moet bespreek word
    die skrywer kan ŉ ander spaarmetode voorstel, bv. die bank
    agtergrondkennis van hoe ŉ stokvel werk, is nodig vir hierdie skryfstuk.

 VRAAG 3 (Feitelik)

 Die skrywer skryf oor feite wat aan hom/haar bekend is. Sinvolle argumente moet
 lei tot ŉ logiese gevolgtrekking.
    die skrywer bly neutraal
    die leser word tot insig en kennis gelei.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6          AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL – V3                            (SEPTEMBER 2012)

Let op:
    feite moet gegee word oor hoe om matriek makliker en interessanter te maak
    voorbeelde moet verskaf word van die probleme ondervind in die matriekjaar
    voorbeelde kan wees: vakkeuses, studiemetodes, onderwysers, matriekafskeid,
    ens.
    oplossings moet vir die probleme voorgestel word.
    die M3 formule moet herhaal en in die skrywe beklemtoon word.

VRAAG 4 (Verhalend)

Dis ŉ interessante vertelling van ŉ storie/gebeurtenis (gewoonlik uit die verlede).
Dit kan uit enige perspektief geskryf word.
    dit gaan oor iets wat gebeur het
    dit word met entoesiasme geskryf
    die inhoud is boeiend en interessant
    die storielyn volg chronologies en die verhaal oortuig
    die verhaal kan uit eie ervaring geskryf word of dit kan fiktief wees
    daar moet ŉ treffende inleiding wees wat die leser boei
    ŉ verrassende slot word vereis.

Let op:
    die opstel kan begin of eindig met die woorde: “Ag, nie al weer nie!”
    dit kan ernstig of komies wees.

VRAAG 5 (Beskrywend)

Die skrywer beskryf iets soos hy/sy dit ervaar of wil ervaar.
    waarnemings met al vyf sintuie en ŉ goeie woordeskat word vereis
    eie gevoelens oor die beskrywing kan gegee word
    plekke, gebeure en karakters word akkuraat beskryf
    beeldspraak, idiome en spreekwoorde word aangewend.

Let op:
    die onderwyser(es) wat gekies word, word beskryf as karakter
    redes word gegee hoekom spesifiek daardie onderwyser(es)
    die dag word beskryf in die klaskamer, personeelkamer, sport, ens.
    kom tot slotsom oor hoe die dag van ŉ onderwyser(es) werklik is en of hy/sy
    daarvan gehou het of nie!

VRAAG 6 (Visuele prente)

Die vraag is so geformuleer dat ŉ persoonlike inkleding van die gekose prent van
die kandidaat verwag word. Die opstel wat geproduseer word, kan enige een van
die tipes opstelle wees.

                                                                TOTAAL AFDELING A:       50

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL – V3                        7

 AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE

 Van die kandidaat word verwag om:
   een vraag te doen
   die instruksies by die vraag uit te voer
   ŉ skryfstuk van tussen 120 en 150 woorde te skryf
   die lengte van die transaksionele teks aan te dui.
   die regte formaat te gebruik.

 VRAAG 7: FORMELE TOESPRAAK

 Die formele toespraak word gelewer om ŉ spreker te verwelkom en te bedank
 omdat hy/sy ingestem het om by die skool se kultuurweek op te tree.

 Let op:

    daar moet ŉ aanspreekvorm wees
    die inleiding moet interessant wees
    spreker moet welkom geheet word
    agtergrondkennis van die skrywer/ digter is nodig om hom/haar bekend te stel
    rede waarom die spreker genooi is na die kultuurweek moet gegee word
    spreker moet aan gehoor oorhandig word.

 VRAAG 8: TYDSKRIFARTIKEL

 ŉ Artikel is ŉ skryfstuk wat oor ŉ bepaalde onderwerp geskryf is. Die artikel kan
 lesers inlig of vermaak.

 Let op:

    die titel vat die onderwerp saam
    die skrywer se naam word gegee
    die omgekeerde piramiedemetode word gebruik
    die meeste feite word in die eerste paragraaf gegee (leerders kan aspris
    spelfoute maak om die probleem te beklemtoon!)
    die redes en aanbevelings word in die volgende paragrawe uitgebrei (waarom
    leerders swak spel en hoe dit reggestel kan word)
    dit word in die bedrywende vorm geskryf
    die slot vat die artikel saam
    dit kan in paragrawe of kolomme aangebied word.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8          AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL – V3                           (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 9: DIALOOG

Dis die gesprekvoering tussen twee mense (skoolhoof en leerder).

Formaat is belangrik:
  geen aanhalingstekens word gebruik nie
  name, en nie net voornaamwoorde nie, word gebruik by die sprekers
  laat ŉ reël oop tussen gesprekvoering
  enige ekstra inligting word in hakies geskryf
  moet in blokvorm wees
  gebruik leestekens om emosie aan te dui
  die taal en styl moet by die onderwerp pas.

Let op:

die gesprek handel oor die reëlings om ŉ reünie by die skool te hou.

VRAAG 10: BRIEF VAN GELUKWENSING

Die brief wens iemand met ŉ prestasie geluk.

Die formaat is belangrik:
   adres van sender, datum, adres van ontvanger, aanhef, opskrif/doel,
   paragrawe, afsluiting
   adres in blokvorm
   dit is nie nodig om ŉ reël oop te laat tussen datum en poskode nie
   die datum word voluit geskryf
   geen leestekens in die adres nie
   die doel van die brief word in hoofletters geskryf of in kleinletters, maar dan
   onderstreep
   geen leestekens na “Die uwe” nie
   die brief word deur die sender onderteken
   die hoedanigheid (amp) van die sender/skrywer word onder die handtekening
   geskryf.

Let op:

    die skool se adres word gebruik
    die ontvanger is die ouer(s) van die leerder
    opskrif – GELUKWENSING: NOODHULPKOMPETISIE
    inhoud – gelukwensing oor kompetisie gewen, spreek waardering uit, reëlings
    vir oorsese toer (datums, akkommodasie, vervoer, prys ens.)
    taal en styl is formeel en saaklik.

                                                          TOTAAL AFDELING B:            30

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)      AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL – V3                        9

 AFDELING C: KORTER TEKSTE
 Van die kandidaat word verwag om:
    een vraag te doen.
    ŉ Skryfstuk van tussen 80 tot 100 woorde in te handig.
    Die lengte van die teks aan te dui.
 VRAAG 11: VORM
 Dit behels die voltooiing van ŉ inskrywingsvorm.
 Let op:
    Die leerder moet die vorm voltooi – nie invul nie!
    Die reëls moet pas by hoërskoolleerlinge en wat van hulle verwag word, bv.
    ouderdom, graad 12, ouers / onderwysers / familie nie deel van die
    beoordelaars nie, omkoopgeld, sluitingsdatum, ens.
 VRAAG 12: NOTAS
 Notas kan ook deurgaan as skryf van paragrawe.
 Skryf van paragrawe:
   die hoofsin word ondersteun deur newe/ondersteunende sinne.
 Let op:
    drie soorte pizzas moet beskryf word (smaak, bestanddele daarop, ens.)
    beste pizza moet gekies word en redes vir die keuse word gegee.
 VRAAG 13: KLEIN ADVERTENSIES
 Dit is die advertensies wat in ŉ koerant onder geklassifiseerde advertensies
 geplaas voorkom.
 Let op:
    dit is ŉ doodsberig oor ŉ leerder aan die skool
    dit word onder die sub-hoof: sterfgevalle geplaas
    die oorledene se naam en van, ouderdom, geboortedatum, sterfdatum en skool
    word genoem
    simpatie aan ouers en familie word gegee
    van wie die simpatie kom.
 VRAAG 14: VOORSTELLE
 ŉ Voorstel word gemaak om iets wat verkeerd is of waarvan nie gehou word nie, te
 verbeter.
 Let op:
    ŉ lys kan opgenoem word/
    spesifieke probleme kan beskryf word
    daar moet ŉ voorstel gemaak word om die saak te verbeter.
                                                             TOTAAL AFDELING C:     20

### Page 10

10
                                  Downloaded from hlayiso.com
                                 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL – V3                                                                           (SEPTEMBER 2012)

                                                                            AFDELING A: OPSTEL
                                                                        EERSTE ADDISIONELE TAAL
       50         KODE 7                    KODE 6                     KODE 5        KODE 4     KODE 3                                                  KODE 2                  KODE 1
     PUNTE      Uitmuntend                Verdienstelik               Beduidend    Voldoende     Matig                                                   Basies               Ontoereikend
                 80 – 100%                  70 – 79%                   60 – 69%     50 – 59%   40 – 49%                                                 30 – 39%                0 – 29%
 INHOUD EN        26 – 32                  22½ – 25½                   19½ – 22      16 – 19   13 – 15½                                                 10 – 12½                 0 – 9½
BEPLANNING     -Inhoud beïndruk           -Inhoud toon deeglike     -Inhoud toon ŉ goeie      -Inhoud is ŉ              -Inhoud gewoon met          -Inhoud dikwels           -Inhoud nie ter sake
                leser met insig in         interpretasie van         interpretasie van         voldoende interpre-       leemtes in                  onverstaanbaar.           nie. Geen
 32 PUNTE       onderwerp.                 onderwerp.                onderwerp.               tasie van onderwerp.       samehang.                   Gebrek aan                samehang nie.
               -Idees uitdagend en        -Idees interessant en     -Idees interessant en     -Idees gewoon en          -Idees meestal               samehang.                -Idees herhaal.
                volwasse.                  verbeeldingryk.           oortuigend.               diepte ontbreek.          relevant, herhalend.       -Idees is min en          -Beplanning en/of
               -Beplanning en/of          -Beplanning en/of         -Beplanning en/of         -Beplanning en/of         -Beplanning en/of            dikwels herhalend.        eerste poging
                eerste poging lei tot      eerste poging lei tot     eerste poging lei tot     eerste poging lei tot     eerste poging lei tot      -Beplanning en/of          ontbreek heeltemal.
                ŉ feitlik foutlose,        goed saamgestelde,        ŉ goeie, gepaste          ŉ bevredigende            gemiddelde/redelike         eerste poging lei tot     Swak opstel/
                gepaste opstel.            gepaste opstel.           opstel.                   opstel/aanbieding.        verstaanbare opstel.       opstel wat nie goed        aanbieding.
                                                                                                                                                    aangebied is nie.
TAAL, STYL          10 – 12                   8½ – 9½                     7½ – 8                     6–7                      5 – 5½                          4                     0 – 3½
    EN         -Toon kritiese             -Toon kritiese            -Daar is bewyse van       - ŉ Aanduiding van        -Beperkte kritiese          -Geen kritiese            -Geen kritiese
REDIGERING       taalbewustheid.           taalbewustheid.           kritiese taalbewust-      kritiese taalbewust-      taalbewustheid              taalbewustheid            taalbewustheid
               -Effektiewe gebruik        -Korrekte gebruik van      heid                      heid                     -Taal gewoon en             -Gebrekkige taal en       -Ernstige gebrek aan
                van taal en                taal en punktuasie.      -Taal en punktuasie:      -Taal baie eenvoudig       punktuasie dikwels          punktuasie.               taal en punktuasie.
 12 PUNTE       punktuasie. Maak           Kan figuurlike taal       meestal korrek.           en punktuasie             foutiewelik gebruik..      -Woordkeuse               -Woordkeuse
                van figuurlike taal        gebruik in korrekte      -Woordkeuse is             voldoende.               -Woordkeuse                  beperk.                   ontoepaslik.
               gebruik.                    konteks.                  gepas vir opstel.        -Woordkeuse                basies.                    -Styl, toon en register   -Styl, toon en register
               -Woordkeuse hoogs          - ŉ Variasie in           -Styl, toon en register    voldoende.               -Styl, toon en register      gebrekkig.                is baie gebrekkig.
               toepaslik/uitmuntend.       woordekeuse en            is meestal toepaslik     -Styl, toon en register    toon gebrek aan            -Opstel is besaai met     -Opstel is besaai met
               -Styl, toon en register     word korrek gebruik.      vir die onderwerp.        oor die algemeen in       samehang.                   foute ten spyte van       foute en verwar ten
               is hoogs gepas.            -Styl, toon en register   -Opstel oor die            ooreenstemming met       -Opstel het steeds           proeflees en              spyte van proeflees
               -Opstel feitlik foutloos    is toepaslik vir die      algemeen foutloos         vereistes vir die         baie foute na               redigering.               en redigering.
               na proeflees en             onderwerp.                na proeflees en           onderwerp.                proeflees en
               redigering.                -Opstel meestal            redigering.              -Opstel het steeds         redigering.
                                           foutloos na proeflees                               foute na proeflees en
                                           en redigering.                                      redigering.
STRUKTUUR              5–6                         4½                         4                         3                        2½                           2                     0 – 1½
               -Ontwikkeling van          -Ontwikkeling van         -Ontwikkeling van         -Onderwerp bevat          -Daar is bewyse van         -Dwaal soms van die       -Afgedwaal van die
     6 PUNTE    onderwerp                  onderwerp                 onderwerp is              sommige idees,            ontwikkeling van            onderwerp af,             onderwerp.
                samehangend met            samehangend en            samehangend met           noodsaaklike details      sommige noodsaak-           algemene gedagte-        -Sinskonstruksie en
                verbeeldingryke            logiese ontwikkeling      verbeeldingryke           egter ingesluit.          like idees.                 gang moeilik om te        paragrafering:
               details.                    van details.              details.                 -Sinskonstruksie en       -Sinskonstruksie en          volg.                     deurmekaar en
               -Sinne en paragrawe        - ŉ Verskeidenheid        -Sinne en                  paragrafering mag         paragrafering foutief,     -Sinskonstruksie en        ondeurdag.
                samehangend                tipes sinne               paragrafering:            foute bevat, maar         maar idees is               paragrafering baie       -Lengte is heeltemal
                saamgestel.                paragrawe skakel          samehangend, goed         opstel maak nog sin.      verstaanbaar.               elementêr                 te kort/te lank.
               -Lengte is in               logies.                   gekonstrueer/            -Lengte is amper          -Lengte is te kort/          saamgestel.
               ooreenstemming met         -Lengte is korrek.         saamgestel.               korrek.                   te lank.                   -Lengte is te kort/
               vereistes.                                           -Lengte is korrek                                                                te lank.

### Page 11

(SEPTEMBER 2012)
                                                Downloaded from hlayiso.com
                                                             AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL – V3                                                                                             11

                                                        AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKS
                                                                            EERSTE ADDISIONELE TAAL
     30                     KODE 7                        KODE 6       KODE 5        KODE 4        KODE 3                                                                            KODE 2                          KODE 1
   PUNTE                  Uitmuntend                    Verdienstelik Beduidend     Voldoende       Matig                                                                             Basies                     Ontoereikend
                           80 – 100%                     70 – 79%      60 – 69%      50 – 59%     40 – 49%                                                                           30 – 39%                         0 – 29%
  INHOUD,                    16 – 20                      14 – 15½      12 – 13½      10 – 11½      8 – 9½                                                                             6 – 7½                          0 – 5½
BEPLANNING             -Gespesialiseerde kennis        -Goeie kennis van          -Redelike kennis van      -Voldoende kennis van         - ŉ Gemiddelde kennis van             - ŉ Elementêre kennis van        -Geen kennis van
EN FORMAAT              van vereiste van teks.         vereistes van teks.         vereistes van teks.      vereistes van teks.            vereistes van teks.                   vereistes teks. Respons op       vereistes van teks nie.
                       -Gedissiplineerde skryfwerk,    -Gedissiplineerde          -Behou fokus,             -Inhoud wyk af van             Respons op geskrewe                   geskrewe teks toon ŉ             -Inhoud wyk af van
                        behou deurgaans algehele       skryfwerk, behou fokus;    onbenullige                onderwerp, maar dit           teks toon oppervlakkige               beperkte fokus.                  Onderwerp, betekenis
  20 PUNTE              fokus; geen afwykings nie.     byna geen afwykings nie.    afwykings.                belemmer nie die              fokus.                               -Inhoud wyk af van                is plek-plek verwarrend.
                       -Teks, algeheel samehangend     -Inhoud en idees           -Inhoud en idees           oorhoofse betekenis nie.     -Wyk af van onderwerp;                 onderwerp; betekenis is         -Inhoud en idees is nie
                       ;                                samehangend, alle          samehangend detail       -Inhoud en idees voldoende     betekenis is plek-plek                plek-plek verwarrend.            samehangend nie te
                        alle detail ondersteun die      detail ondersteun by      ondersteun die             Samehangend, sommige          vaag.                                -Inhoud en idees omtrent          min detail ondersteun
                        onderwerp.                      die onderwerp.            onderwerp.                 van die detail ondersteun    -Inhoud en idees gemid-                nie samehangend, min             die onderwerp.
                       -Beplanning en/of eerste        -Beplanning en/of          -Beplanning en/of          die onderwerp.                deld, samehangend,                    detail ondersteun die           -Beplanning en/of eerste
                       poging                           eerste poging lei tot     eerste                    -Beplanning en/of eerste       basiese detail ondersteun             onderwerp.                       poging afwesig/nie
                        lei tot ŉ feitlik foutlose,     ŉ goed saam-               poging lei tot ŉ          poging lei tot ŉ              die onderwerp.                       -Beplanning en/of eerste          gedoen nie. Swak
                       gepaste                          gestelde, gepaste         gepaste,                   bevredigende teks.           -Beplanning en/of eerste              poging gebrekkig, teks nie        aanbieding van teks.
                        teks.                           teks.                      goeie teks.              -Kennis van die nodige         poging lei tot ŉ                     goed aangebied nie.              -Geen kennis van die
                       -Al die nodige reëls vir die    -Al die nodige reëls       -Die meeste van die       reëls vir die formaat is       gemiddelde/redelike,                 -Kennis van die nodige            nodige reëls vir die
                        formaat is toegepas/            vir die formaat is         nodige reëls vir die     voldoende.                     verstaanbare teks.                   reëls vir die formaat is vaag.    formaat nie.
                        uitmuntend.                     toegepas/                  formaat is toegepas/                                   -Kennis van die nodige reëls vir
                                                        verdienstelik              beduidend.                                             die formaat is gemiddeld, kritiese,
                                                                                                                                          nalatige foute is begaan.
TAAL, STYL EN                     8–10                         7– 7½                    6 – 6½                       5 – 5½                           4 – 4½                             3 – 3½                         0 – 2½
 REDIGERING            -Teks is grammatikaal           -Teks is grammatikaal      -Teks is grammatikaal     -Teks is voldoende            -Teks is basies                       -Teks is swak en moeilik om      -Teks is swak
                       akkuraat;                        akkuraat; sinne goed       maklik om te lees;        saamgestel ten spyte van      saamgestel. Verskeie                  te volg.                         saamgestel en
  10 PUNTE              sinne goed saamgestel.          saamgestel.               sinne                      foute.                        foute.                               -Woordeskat benodig               verwarrend.
                       -Woordeskat is baie toepaslik   -Woordeskat is              is goed saamgestel.      -Woordeskat is voldoende      -Woordeskat is beperk en               remediëring en is nie           -Woordeskat benodig
                        vir doel van teks, gehoor en    meestal toepaslik vir     -Woordeskat is              vir doel van teks, gehoor    nie baie van pas vir doel             geskik vir doel van teks,        ernstige remediëring en
                        konteks.                        doel van teks,            toepaslik                   en konteks.                  van teks, gehoor en konteks.          gehoor en konteks nie.           is nie toepaslik vir doel
                       -Styl, toon en register baie     gehoor en konteks.         vir doel van teks,       - Styl, toon en register      -Styl, toon en register toon          -Styl, toon en register nie       van teks.
                        toepaslik.                     -Styl, toon en register    gehoor                      voldoende.                   gebreke.                              geskik vir onderwerp nie.       -Styl, toon en register
                       -Teks feitlik foutloos na        meestal toepaslik.         en konteks.              -Teks het steeds foute na     -Teks het steeds baie                 -Teks is besaai met foute         pas nie by onderwerp
                        proeflees en redigering.       -Teks oorwegend            -Styl, toon en register    proeflees en redigering.      foute na proeflees en                 ten spyte van proeflees en       nie.
                       -Lengte is in ooreenstemming     foutloos na proeflees     oor die algemeen          -Lengte is amper korrek.       redigering.                           redigering.                     -Opstel is besaai met
                        met vereistes.                  en redigering.            toepaslik.                                              -Lengte is te kort/                   -Lengte is te kort/               foute en verward ten
                                                       -Lengte is in              -Teks meestal foutloos                                   te lank.                              te lank.                         spyte van proeflees en
                                                        ooreenstemming met          na proeflees en                                                                                                               redigering.
                                                        vereistes.                  redigering.                                                                                                                  -Lengte is heeltemal te
                                                                                  -Lengte is in                                                                                                                  kort/te lank.
                                                                                   ooreenstemming met
                                                                                   vereistes.

### Page 12

12
                                         Downloaded from hlayiso.com
                                        AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL – V3                                                                                      (SEPTEMBER 2012)

                                                           AFDELING C: KORTER TRANSAKSIONELE TEKS
                                                                   EERSTE ADDISIONELE TAAL
       20              KODE 7                       KODE 6        KODE 5:     KODE 4       KODE 3                                                                           KODE 2                      KODE 1
     PUNTE           Uitmuntend                   Verdienstelik  Beduidend   Voldoende      Matig                                                                            Basies                   Ontoereikend
                      80 – 100%                     70 – 79%      60 – 69%    50 – 59%    40 – 49%                                                                          30 – 39%                    0 – 29%
  INHOUD,              10½ – 13                      9½ – 10        8–9       6½ – 7½      5½ – 6                                                                             4–5                        0 – 3½
BEPLANNING                                        -Goeie kennis van           -Redelike kennis van          -Voldoende kennis van        -Gemiddelde kennis van                                       -Geen kennis van
           -Gespesialiseerde kennis                                                                                                                                     -Elementêre kennis van
     EN     van vereistes van teks.                vereistes van teks.         vereistes van teks.           vereistes van teks.          vereistes van teks.            vereistes teks. Respons       vereistes van teks nie.
 FORMAAT   -Gedissiplineerde                      -Gedissiplineerde           -Behou fokus, onbenullige     -Inhoud wyk af van            Respons op geskrewe            op geskrewe teks toon ŉ       -Inhoud wyk af van
                    skryfwerk; behou               Skryfwerk, behou fokus,     afwykings.                    onderwerp, maar dit          teks toon ŉ oppervlakkige      beperkte fokus.               Onderwerp, betekenis is
                    deurgaans algehele             byna geen afwykings nie.   -Inhoud en idees               belemmer nie die             fokus.                        -Inhoud wyk af van             plek-plek verwarrend.
  13 PUNTE          fokus, geen afwykings.        -Inhoud en idees:            Samehangend, details          betekenis nie.              -Inhoud wyk af van              Onderwerp, betekenis is      -Inhoud en idees nie
                   -Inhoud en idees algeheel       Samehangend, alle detail    ondersteun die               -Inhoud en idees              Onderwerp, betekenis is        plek-plek verwarrend.         samehangend nie, te min
                    Samehangend, alle detail       ondersteun die              onderwerp.                    voldoende samehangend,       plek-plek vaag.               -Inhoud en idees min           detail ondersteun die
                    ondersteun die                 onderwerp.                 -Beplanning en/of eerste       sommige van die detail      -Inhoud en idees                Samehangend, min detail       onderwerp.
                    onderwerp.                    -Beplanning en/of eerste     poging lei tot ŉ gepaste,     ondersteun die               gemiddeld samehangend;         ondersteun die               -Beplanning en/of eerste
                   -Beplanning en/of eerste        poging lei tot ŉ            goeie teks.                   onderwerp.                   basiese detail ondersteun      onderwerp.                    poging nie gedoen nie.
                    poging lei tot ŉ feitlik       goed saamgestelde,         -Meeste van die nodige        -Beplanning en/of eerste      die onderwerp.                -Beplanning en/of eerste       Swak aanbieding van
                    foutlose, gepaste teks.        gepaste teks.               reëls vir die formaat is      poging lei tot ŉ            -Beplanning en/of eerste        poging gebrekkig. Teks        teks.
                   -Al die nodige reëls vir die   -Al die nodige reëls vir     toegepas/beduidend.           bevredigende teks.           poging: lei tot ŉ              nie goed aangebied nie.      -Geen kennis van die
                    formaat is toegepas/           die formaat is                                           -Kennis van die nodige        gemiddelde/redelike,          -Kennis van die nodige         nodige reëls vir die
                    Uitmuntend.                    toegepas/Verdienstelik.                                   reëls vir die formaat is     verstaanbare teks.             reëls vir die formaat is      formaat nie.
                                                                                                             voldoende.                  -Kennis van die nodige          vaag.
                                                                                                                                          reëls vir die formaat is
                                                                                                                                          gemiddeld. Kritiese,
                                                                                                                                          nalatige foute is begaan.
TAAL, STYL                  6–7                          5 – 5½                         4½                        3½ – 4                             3                             2½                          0–2
    EN             - Teks is grammatikaal         - Teks is grammatikaal      - Teks is grammatikaal        -Teks is voldoende           -Teks is basies                -Teks is swak en moeilik      Teks is swak
REDIGERING          Akkuraat, sinne goed           Akkuraat, sinne goed        maklik om te lees, sinne      saamgestel ten spyte van     saamgestel. Verskeie           om te volg.                   saamgestel en
                    saamgestel.                    saamgestel.                 is goed saamgestel.           foute.                       foute.                        -Woordeskat benodig            verwarrend.
                   -Woordeskat is baie            -Woordeskat is              -Woordeskat is toepaslik      -Woordeskat is voldoende     -Woordeskat is beperk en        remediëring en is nie        -Woordeskat benodig
     7 PUNTE        toepaslik vir doel van         meestal toepaslik vir       vir doel van teks, gehoor     vir doel van teks, gehoor    nie baie van pas vir doel      geskik vir doel van teks,     ernstige remediëring en
                    teks, gehoor en konteks.       doel van teks,              en konteks.                   en konteks.                  van teks, gehoor en            gehoor en konteks nie.        is nie toepaslik vir doel
                   -Styl, toon en register baie    gehoor en konteks.         -Styl, toon en register oor   -Styl, toon en register       konteks.                      -Styl, toon en register nie    van teks.
                    toepaslik.                    -Styl, toon en register      die algemeen toepaslik.       voldoende.                  -Styl, toon en register toon    geskik vir onderwerp nie.    -Styl, toon en register
                   -Teks feitlik foutloos na       meestal toepaslik.         -Teks meestal foutloos na     -Teks het steeds foute na     gebreke.                      -Teks is besaai met foute      pas nie by onderwerp
                     proeflees en redigering.     -Teks oorwegend              proeflees en redigering.      proeflees en redigering.    -Teks het steeds baie           ten spyte van proeflees       nie.
                   - Lengte is in                  foutloos na proeflees      -Lengte is in                 -Lengte is amper korrek.      foute na proeflees en          en redigering.               -Opstel is besaai met
                     ooreenstemming met            en redigering.              ooreenstemming met                                         redigering.                   -Lengte is te kort/te lank.    foute en verward ten
                     vereistes.                   -Lengte is in                vereistes.                                                -Lengte is te kort/                                           spyte van proeflees en
                                                   ooreenstemming met                                                                     te lank.                                                     redigering.
                                                   vereistes.                                                                                                                                         -Lengte is heeltemal te
                                                                                                                                                                                                      kort/te lank.

## Related documents

- [AFRFAL GR12 P1 MEMO SEP 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-gr12-p1-memo-sep-2012/b3ac1d72-6a6e-4b09-b6b2-ba44b62d1052) — Afrikaans FAL · Memo · 2012
- [AFRIKAANS FAL P3 MEMO GR12 SEPT 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-memo-gr12-sept-2021/b41a1f22-f1e3-4fc2-bc89-f59dbd7a7811) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [AFRFAL P3 GR12 MEMO SEPT 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr12-memo-sept-2017/89bb42f7-9d32-4591-90a1-08136b7db951) — Afrikaans FAL · Memo · 2017
- [AFRFAL GR12 P1 QP SEP 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-gr12-p1-qp-sep-2012/796d6ed3-aeda-4bb3-a0dc-fa4480e4e2e5) — Afrikaans FAL · QP · 2012
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2012/190ede23-fea1-42f9-8a0c-bd0d60c85998) — Afrikaans FAL · QP · 2012 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2023/b49b9523-adfc-4fb4-87bf-f4de41182bb0) — Afrikaans FAL · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
