# Afrikaans HL Grade 9 November EC 2012 Memo

> Grade 9 Afrikaans HL memorandum from the November EC 2012, 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrhl-gr-9-memo-nov2012/add68be6-2f4d-42df-97bc-852a54b51fa1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: November EC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 9 November EC 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-gr-9-memo-nov2012/add68be6-2f4d-42df-97bc-852a54b51fa1)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 9 · November EC · 2012. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   Province of the
                   EASTERN CAPE
                   EDUCATION

                              SENIOR FASE

                              GRAAD 9

                         NOVEMBER 2012

                    AFRIKAANS HUISTAAL
                       MEMORANDUM

PUNTE: 100

        Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye en ŉ rubriek van 1 bladsy.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                            AFRIKAANS HUISTAAL                              (NOVEMBER 2012)

AFDELING A: LEESBEGRIP

Nasien van die leesbegrip:

RIGLYNE:

1.   Geen penalisering van SPEL- EN TAALFOUTE nie.

2.   Die leerder se antwoorde moet volgens die instruksies by elke vraag
     beantwoord word.

3.   Die leerder se antwoord moet ŉ sinvolle antwoord in Afrikaans wees. Indien
     ŉ antwoord van ŉ ander taal in ŉ antwoord gebruik word, skryf slegs die
     hoofletter van die taal, bv. E (ENGELS)/X (XHOSA) boaan die woord neer.
     Druk die woord toe; indien die betekenis van die antwoord nie beïnvloed
     word nie, is die antwoord korrek.

4.   Waar die antwoord in meer as een sin aangebied word, maar tog tot die
     antwoord lei, is dit korrek.

5.   Indien twee of meer feite vereis word, word slegs die eerste twee of meer
     feite nagesien.

6.   Indien die vraag EEN WOORD vra en die woord is uitgelig
     (onderstreep/tussen aanhalingstekens), word die punt toegeken.

7.   WAAR (JA) of ONWAAR (NEE/VALS/NIE)
      EERSTE DEEL KORREK en motivering verkeerd                 (1)
      Eerste deel VERKEERD en motivering verkeerd               (0)
      Eerste deel verkeerd en MOTIVERING KORREK                 (0)

8.   Indien die vraag spesifiseer dat die antwoord aangehaal moet word, moet
     aanhalingstekens gebruik word en die korrekte woorde aangehaal word.
     Geen penalisering indien die antwoord nie tussen aanhalingstekens is nie.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
3                                  AFRIKAANS HUISTAAL                                                           (NOVEMBER 2012)

AFDELING A: LEESBEGRIP

VRAAG 1

                                                                              Puntetoekenning   Leeruitkomste
                                                                                                                     Asseserings-

                                                                                                                     standaard      Denkvlak

1.1   “kese”                                                                        1                          3      3.2                     1

1.2   “twee ton druiwe per week”                                                                                                              1
      “1 200 tot 1 500 bottels wyn minder”                                                                                                    1
                                                                   (2 x 1)           2

1.3   1.3.1 Hulle het ŉ monitor aangestel om die bobbejane
               dop te hou.                                                          1                                                         1

      1.3.2       Dit is die beste manier om te keer dat
                   bobbejane skade aanrig.                                                                                                    1
                  Die bobbejane word nie seergemaak nie.            

                  Die plaas se bestuurder, Mark Dendy-Young is                                                                                1
                                                                     
                   ŉ omgewingsgesinde.
                                                                  (Enige 2)          2
                                                                   (2 x 1)

1.4   1.4.1 Letterlik: Jy gaan soek die bobbejaan agter die
               bult en bring hom saam. (iets soortgelyk)                            1                                                         2

      1.4.2 Figuurlik: Jy loop moeilikheid vooruit.                                 1                                                         3

1.5   Die brande het die plante wat deur die bobbejane geëet                                                                                  2
      word vernietig / en hulle moes dus ander kos soek.                            2                                                         3

1.6   In paragraaf 1 het die boere boos geword en in
      paragraaf 3 was hulle nie té ontsteld nie.
                                                                                    1                                                         2
      (Mag nie “vererg” of “kwaad” gebruik nie.)
      (Albei moet genoem word.)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                AFRIKAANS HUISTAAL                                  (NOVEMBER 2012)

1.7      Die wyn se gehalte is baie goed/fantasties.                
         Die kleur is intens.                                                3                   1
                                                                     
         Die vrugte is smaakvol/uitsonderlik.
                                                                              [14]

VRAAG 2

2.1   Die moderne mens word al hoe vetter.                                    1     3    3.2      1

2.2   “ly” laat ŉ mens aan ŉ siekte dink – hulle ly aan vetsug.      
      “vreetsame” wys dat hulle te veel eet.                         
                                                                   (2 x 1)     2                   2

2.3   2.3.1     Hansie en Grietjie                                            1                   2

      2.3.2     Die heks se huisie is van lekkers gemaak.            
                Die heks het mos die kinders vet gevoer.                      2                   1
                Daar is ŉ seuntjie (Hansie) en ŉ dogtertjie       (Enige 2)
                (Grietjie).                                        (2 x 1)

                                                                              [6]

                                                 TOTAAL VIR AFDELING A:       20

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
5                                 AFRIKAANS HUISTAAL                                                                 (NOVEMBER 2012)

AFDELING B: OPSOMMING

VRAAG 3

NASIENRIGLYNE:
    Ken ŉ punt toe vir elke feit = 7 punte            (7 feite = 7 punte)
    Slegs volsinne verdien punte
    Beoordeel taal en styl = 2 punte
           Geen taalfoute nie en hoogstens 3 spelfoute = 2 punte
           Taalfoute en meer as 3 spelfoute = 1 punt
           Telegramstyl = 0

        Kontroleer dat daar nie meer as 50 woorde is nie = 1 punt
        Aantal woorde korrek en nie meer as 50 nie = 1 punt
        Meer as 50 woorde of getal nie aangedui nie = 0 punte
        Sien slegs na tot 50 woorde (die kandidaat verbeur dan die punt vir die korrekte
         aantal woorde)
                                                                              7 + 2 + 1 = 10
                                                                                                                                      [10]

KRITERIA                                                                                                        PUNTE
Aantal korrekte feite in volsinne                                                                                     7
Taal en styl                                                                                                        2–0
Korrekte aantal woorde aangedui en gebruik                                                                          1–0
                                                               TOTAAL                                                10

                                                                          Puntetoekenning       Leeruitkomste
                                                                                                                       Asseserings-

                                                                                                                       standaard        Denkvlak

         7 FEITE

1.       Kook meer as benodig en vries etes.                                               1                   3       3.4.1               2
2.       Besnoei TV-kyktyd en lees of speel saam.                                          1
3.       Geniet aandete saam en gesels.                                                    1
4.       Beplan saans vir die volgende dag.                                                1
5.       Gebruik rytyd vir gesels, saamsing of rympies opsê.                               1
6.       Kry ŉ huishulp, ŉ skottelgoedwasser of die gesin om met
         huisskoonmaak te help.                                                            1
7.       Onderhandel jou werksure.                                                         1
                                                                                 [7]

                                               TOTAAL AFDELING B:                 10

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                AFRIKAANS HUISTAAL                                                              (NOVEMBER 2012)

AFDELING C: POËSIE

VRAAG 4

                                                                          Punte-toekenning       Leeruitkomste
                                                                                                                      Asseserings-

                                                                                                                      standaard      Denkvlak

4.1   “Dux-leerling”/ ekstra vakke                                 
      “SA-skolespan” / “Cravenweek”                                                         2                   3      3.2                     1
                                                                (2 x 1)

4.2   Sy pa is nooit tevrede nie en verwag net altyd nog meer                                                                                  1
                                                                                             2
      van hom.                                                                                                                                 2

4.3   die beste, die hoogste                                                                1                                                  2

4.4   Metafoor                                                                              1                                                  1

4.5   Atletiek                                                                              1                                                  1

4.6   Hy besorg net pyn vir sy pa, want sy pa is altyd
                                                                                            1
      teleurgesteld. (ŉ Turksvy is vol dorings.)                                                                                                3

4.7   sestet/sekstet                                                                        1                                                  1

4.8   Paarrym                                                                               1                                                  1
                                                                           [10]

                                               TOTAAL AFDELING C:                 10

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
7                              AFRIKAANS HUISTAAL                                                            (NOVEMBER 2012)

AFDELING D: TAALWERK IN KONTEKS

VRAAG 5

                                                                           Puntetoekenning   Leeruitkomste
                                                                                                                Asseserings-

                                                                                                                standaard      Denkvlak

5.1   5.1.1   Daar is baie ander seuns/meisies met wie jy ŉ
                                                                  
              verhouding kan aanknoop.                                            1                6               6.4.3                  2

      5.1.2   Iemand sê met simpatie dat daar baie visse in
                                                                  
              die see is. /
                                                                  
              Iemand sê simpatiek dat daar baie visse in die                      2                6             6.2.17                   2
                                                               (Enige 1)
              see is.

      5.1.3   Splinternuwe                                                       1                6               6.2.4                  1

      5.1.4   Navorser                                                           1                6               6.1.5                  2

      5.1.5   Gemiddeld /                                                        1                6               6.1.1                  1
              Dieselfde                                        (Enige 1)

      5.1.6   verliefdheid                                                       1                6               6.1.5                  2

      5.1.7   uit                                                                1                6             6.2.10                   1

5.2   5.2.1   aktrise                                                            1                6               6.2.1                  1

      5.2.2   driehonderd agt en vyftig /                                        1                6               6.2.8                  1
              driehonderd agt-en-vyftig                        (Enige 1)

      5.2.3   ŉ rokjagter / ŉ beginsellose ontroue minnaar /                     1                6               6.4.3                  3
              ŉ man wat met baie vrouens verhoudings het.      (Enige 1)

      5.2.4   vonds                                                              1                6               6.1.8                  1

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                AFRIKAANS HUISTAAL                        (NOVEMBER 2012)

      5.2.5   ŉ opeenhoping van klinkers wat lees                    1     6   6.1.1         2
                                                             
              bemoeilik

      5.2.6   Verheugde / geesdriftige                              1     6   6.1.8         2

      5.2.7   passasiers (korrekte spelling)                        1     6   6.1.8         2

5.3   5.3.1   gewilder                                              1     6   6.2.4         1

      5.3.2   Wat as sy té gewild is?                               1     6   6.1.3         1

      5.3.3.1 Kan opspoor (nie: kan nie opspoor nie)                1     6   6.2.2         2

      5.3.3.2 Liz                                                   1     6   6.2.12        2

      5.3.3.3 (haar) grimering                                      1         6.2.12        2

                                               TOTAAL AFDELING D:    20

AFDELING E: SKRYFWERK

VRAAG 6

                                                                               4.1.1
Merk volgens die ingeslote rubriek.                                 [40]   4   4.1.2

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
   9                                                                   AFRIKAANS HUISTAAL                                                        (NOVEMBER 2012)
                   KODE 7                   KODE 6                   KODE 5         KODE 4                                KODE 3                   KODE 2              KODE 1
    40            Uitstaande              Verdienstelik             Beduidend      Voldoende                               Matig                   Basies            Ontoereikend
  PUNTE           80 – 100%                 70 – 79%                 60 – 69%       50 – 59%                              40 – 49%                30 – 39%             0 – 29%
                  22½ – 28                   20 – 22                 17 – 19½                  14 – 16½                11½ – 13½                   8½ – 11                0–8
             -Inhoud is treffende,      -Deeglike                -Goeie                    -Voldoende interpre-     -Gewoon met              -Inhoud dikwels         -Inhoud nie ter
 INHOUD EN    begrip van                 interpretasie van         interpretasie van        tasie van onderwerp.     leemtes in               onverstaanbaar.        sake
BEPLANNING    onderwerp.                 onderwerp.                onderwerp.              -Idees gewoon en          samehang.                Gebrek aan              nie. Geen
             -Idees uitdagend en        -Idees interessant en    -Idees interessant en      diepte ontbreek.        -Idees meestal            samehang.               samehang nie.
              volwasse.                  verbeeldingryk.           oortuigend.             -Beplanning en/of         relevant, herhalend.    -Idees is min en        -Idees verwarrend.
 28 PUNTE    -Beplanning en/of          -Beplanning en/of        -Beplanning en/of          eerste poging lei tot   -Beplanning en/of         dikwels herhalend.     -Beplanning en/of
              eerste poging lei tot      eerste poging lei tot     eerste poging lei tot    ŉ aanvaarbare            eerste poging lei tot   -Onvoldoende             eerste poging
              gepaste opstel.            redelike,                 ŉ redelike, gepaste      opstel vir TAT           gemiddelde, kohe-        beplanning en/of        ontbreek
                                         gepaste opstel.           opstel.                                           rente en verstaan-       eerste poging.          heeltemal.
                                                                 .                                                   bare opstel             -Opstel nie goed         Swak opstel.
                                                                                                                                              aangebied nie.
                      6–7                         5                       4½                     3½ – 4                        3                       2½                 0–2
                                                                 -Beperkte bewyse
             -Toon kritiese             -Enkele tekens van        van kritiese taal-       -ŉ Aanduiding van        -Taal beperk en          -Gebrekkige taal en     -Ernstige gebrek
TAAL, STYL    taalbewustheid.            kritiese taalbewus-      bewustheid                kritiese taalbewust-     punktuasie dikwels       punktuasie.            aan
             -Effektiewe gebruik         heid.                   -Taal en punktuasie:       heid                     foutiewelik gebruik..   -Woordkeuse              taal en
    EN        van taal en               -Taal en punktuasie       meestal korrek.          -Taal baie eenvoudig     -Woordkeuse               baie beperk.           punktuasie.
REDIGERING    punktuasie.               redelik onder beheer,    -Woordkeuse is             en punktuasie            basies en beperk.       -Styl pas nie by        -Woordkeuse is
             -Maak                       kan figuurlike taal      redelik beperk, maar      voldoende.              -Styl toon gebrek aan     onderwerp nie.          verwarrend.
              van figuurlike taal        gebruik.                 gepas vir opstel.        -Woordkeuse effens        samehang en nie         -Opstel is besaai met   -Styl gebrekkig in
 7 PUNTE     gebruik.                   - Woordkeuse             -Styl redelik toepaslik   beperk, maar              geskik vir onder-        foute ten spyte van    alle opsigte.
             -Woordkeuse is              meestal geskik.          en voldoen aan            voldoende vir            werp.                    proeflees en           -Opstel is besaai
             toepaslik/uitmuntend.      -Styl gee geskikte        vereistes vir            onderwerp.               -Opstel het steeds        redigering.            met
             -Styl gee akkurate         weergawe van              onderwerp.               -Styl bietjie in          baie foute na                                    foute en
             weergawe van               onderwerp d.m.v.         -Redelik foutloos          ooreenstemming met       proeflees en                                    verwarrend
             onderwerp d.m.v.           woordkeuse.               na proeflees en           vereistes vir die        redigering.-                                     t.s.v. proeflees
             woordkeuse.                -Opstel meestal           redigering.               onderwerp.                                                                en redigering.
             -Opstel feitlik foutloos    foutloos na proeflees                             -Opstel het steeds
             na proeflees en             en redigering.                                     foute na proeflees en
             redigering.                                                                    redigering.
                      4–5                        3½                        3                        2½                         2                       1½                  0–1
             -Ontwikkeling van          -Ontwikkeling van        -Ontwikkeling van         -Onderwerp bevat         -Daar is bewys van       -Dwaal soms van die     -Afgedwaal van
STRUKTUUR     onderwerp                  onderwerp logies.        net ’n paar relevante     sommige idees;           ontwikkeling van         onderwerp af.          die
              samehangend met           Koherent.                 details.                  noodsaaklike detail      sommige noodsaak-        algemene gedagte-       onderwerp.
              verbeeldingryke           -Sinne en paragrawe      -Sinne en                  egter ingesluit.         like idees.              gang moeilik om te     -Sinskonstruksie
 5 PUNTE      detail.                   geskik saamgestel,        paragrafering redelik    -Sinne en                -Sinne en                 volg.                  en
             -Sinne en paragrawe        betekenis is duidelik.   saamgestel,                paragrawe het            paragrafwe foutief,     -Sinskonstruksie en      paragrafering:
              samehangend               -Lengte is korrek.       betekenis is duidelik.    leemtes, maar             maar betekenis is        paragrafering baie      deurmekaar en
             saamgestel, dra                                     -Lengte is korrek.        betekenis is duidelik.    duidelik.                elementêr               ondeurdag.
             betekenis goed oor.                                                           -Lengte is amper         -Lengte is te kort/       saamgestel.            -Lengte is
             -Lengte is korrek.                                                             korrek.                  te lank                 -Lengte is te kort/     heeltemal
                                                                                                                                              te lank.                te kort/te lank.
                                                                                                                                              TOTAAL AFDELING E:                 40
                                                                                                                                                  GROOTTOTAAL:                  100

## Related documents

- [AFR HL GR9 NOV2012](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr9-nov2012/21bfdfe3-cdd8-46da-8987-cbf31f81aaa0) — Afrikaans HL · QP · 2012 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL Memo Deaf](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-memo-deaf/73157afc-a15f-448f-a552-9bd190923fad) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL Memo Braille](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-memo-braille/39247810-81a4-45ca-b98c-bbeb8a829c62) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans HL Memo 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-memo-2012/25c2a147-c775-4465-a84c-16690ca0ea43) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/cb3d36ef-ce96-443e-9a90-9c1c3356b8cf) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 MEMO NOV2018 D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-memo-nov2018-d/ac850d25-e019-431c-bf33-6c1537ad845f) — Afrikaans HL · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 9 Afrikaans HL

- [CAPS SP HOME AFRIKAANS GR 7-9 web](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-home-afrikaans-gr-7-9-web/adabb4d3-1fb8-4825-a189-492d2a06c071) — CAPS · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/57f32853-152b-4ab1-ad5b-9bc8b118c11f) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/9504f0ad-d64b-4bf2-b62f-50bb73174e75) — QP · 2026 · Afr
- [Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-test/5b589ff6-d200-4ffb-a54f-99c66ebc6b95) — QP · 2023 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-test/269c40e7-6e0c-45f3-b89d-36b552d77cae) — QP · 2022 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 QP NOV2019 Final D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-qp-nov2019-final-d/2b55fa78-6667-4cc7-b837-ddd46df19eeb) — QP · 2019 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
