# Afrikaans HL Grade 9 November EC 2013 Memo

> Grade 9 Afrikaans HL memorandum from the November EC 2013, 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrhl-gr-9-memo-nov2013/a71a8422-f820-43d6-abad-21ceb4282eb2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: November EC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 9 November EC 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-gr-9-memo-nov2013/a71a8422-f820-43d6-abad-21ceb4282eb2)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 9 · November EC · 2013. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIOR FASE

                          GRAAD 9

                  NOVEMBER 2013

               AFRIKAANS HUISTAAL
                  MEMORANDUM

PUNTE:   100

                Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                AFRIKAANS HUISTAAL                           (NOVEMBER 2013)

AFDELING A: LEESBEGRIP

Nasien van die leesbegrip:

RIGLYNE:

1.   Geen penalisering van SPEL- EN TAALFOUTE nie.

2.   Die leerder se antwoorde moet volgens die instruksies by elke vraag
     beantwoord word.

3.   Die leerder se antwoord moet ŉ sinvolle antwoord in Afrikaans wees. Indien ŉ
     antwoord van ŉ ander taal in ŉ antwoord gebruik word, skryf slegs die
     hoofletter van die taal, bv. E (ENGELS)/X (XHOSA) boaan die woord neer.
     Druk die woord toe; indien die betekenis van die antwoord nie beïnvloed word
     nie, is die antwoord korrek.

4.   Waar die antwoord in meer as een sin aangebied word, maar tog tot die
     antwoord lei, is dit korrek.

5.   Indien twee of meer feite vereis word, word slegs die eerste twee of meer feite
     nagesien.

6.   Indien die vraag EEN WOORD vra en die woord is uitgelig (onderstreep/tussen
     aanhalingstekens), word die punt toegeken.

7.   WAAR (JA) of ONWAAR (NEE/VALS/NIE)
      EERSTE DEEL KORREK en motivering verkeerd                  (1)
      Eerste deel VERKEERD en motivering verkeerd                (0)
      Eerste deel verkeerd en MOTIVERING KORREK                  (0)

8.   Indien die vraag spesifiseer dat die antwoord aangehaal moet word, moet
     aanhalingstekens gebruik word en die korrekte woorde aangehaal word. Geen
     penalisering indien die antwoord nie tussen aanhalingstekens is nie.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                        AFRIKAANS HUISTAAL                                                            3

 AFDELING A: LEESBEGRIP

 VRAAG 1

                                                                                                      Assesserings

                                                                                        Leeruitkoms
                                                                Punte-

                                                                toekenning   Denkvlak                 -standaard

 1.1 Bv. baie persone raak bang/gespanne
     omdat hulle glo die dag bring ongeluk.                
     (Leerders moet hul eie woorde gebruik)                       2              3            3           2

 1.2 In 1907 het ŉ boek met die titel Friday the
     Thrteenth verskyn waarin ŉ gewetenlose
     makelaar op die datum paniek op Wall Street
     veroorsaak.                                                  1              1

 1.3 Spanjaarde                                            
     Grieke                                                       2              1

 1.4 Hulle mag ŉ man uitvra/vra om te trou, ens.
     (nie “nader te sleep” of “bul by die horings te pak
     nie”)                                                       2              2

 1.5 ŉ Galgtou het 13 knope.                               
     Daar is 13 trappe na die galg.                               2              1

 1.6 14 / veertien                                               1               3
                                                                [10]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                       AFRIKAANS HUISTAAL                                    (NOVEMBER 2013)

VRAAG 2

                                                                                                               Assesserings-

                                                                                                 Leeruitkoms
                                                                      Punte-

                                                                      toekenning   Denkvlak                    standaard

2.1   Gelukkig / tevrede / rustig / ontspanne, ens.                    1               3               3          2

2.2   Die hande wat bagasie in die motor gooi / }                      2               1               3          2
      Die vrou skrik/lyk gesteurd.          } ENIGE TWEE          
      “Whump” in groot letters geskryf      }

2.3   2.3.1   Hy vra nie, maar gee net ŉ bevel }
              Sê nie “asseblief” nie.          } ENIGE TWEE       
                                                                       2               1               3          2
              Sê nie “Ma” nie.                 }

      2.3.2   “Dankie”                                                 1               1               3          2

2.4   2.4.1   orkes / musiek / kitaar                                  1               1               3          2

      2.4.2   Die kitaar wat hy in die motor gelaai het.               1               1               3          2

2.5   Die klein nootjies word vir sagte/rustige musiek gebruik.                        2               3          2
      Die groot, donker note word vir harde musiek gebruik.            2               2               3          2
                                                                      [10]

                                            TOTAAL VIR AFDELING A:     20

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                             AFRIKAANS HUISTAAL                                                            5

AFDELING B: OPSOMMING

VRAAG 3

                                                                                                                      Assesserings-

                                                                                                        Leeruitkoms
                                                                               Punte-

                                                                               toekenning    Denkvlak                 standaard

FEITE – ENIGE SEWE VAN DIE VOLGENDE:
1.     Jy moet eers iets doen/jouself bewys voordat jy goed
       voel oor jouself/spog/trots voel.                                        1                3     4.1
2.     Jy gaan nie bo begin nie, maar sal dit moet verdien.
                                                                                1
3.     ŉ Werkgewer is moeiliker en gaan meer van jou
       verwag as jou onderwysers.                                               1
4.     Niks is benede jou nie, maar is ŉ geleentheid.
                                                                                1
5.     Jou foute is jou eie skuld en jy moet daaruit leer.
                                                                                1
6.     Niemand gaan jou nog ŉ kans gee nie.
                                                                                1
7.     Jy is op jou eie.
                                                                                1
8.     Behandel “nerds” goed, want hulle mag jou baas
       word.                                                                    1
                                                                                [7]

       NASIENRIGLYNE:
          Ken ŉ punt toe vir elke feit = 7 punte
          Slegs volsinne verdien punte
          Beoordeel taal en styl = 2 punte
             o Geen taalfoute nie en hoogstens 3 spelfoute = 2 punte
             o Taalfoute en meer as 3 spelfoute = 1 punt
             o Telegramstyl = 0
          Kontroleer dat daar nie meer as 80 woorde is nie = 1 punt
                     Aantal woorde korrek en nie meer as 80 nie = 1 punt
                     Meer as 80 woorde of getal nie aangedui nie = 0 punte
                     Sien slegs na tot 80 woorde (die kandidaat verbeur dan die punt vir die korrekte
                      aantal woorde)            (7 feite = 7 punte)      7 + 2 + 1 = 10             [10]

      KRITERIA                                                                              PUNTE
      Aantal korrekte feite in volsinne                                                            7
      Taal en styl                                                                          2–0
      Korrekte aantal woorde aangedui en gebruik                                            1–0
                                                                   TOTAAL:                      10

                                                                      TOTAAL AFDELING B: 10

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                     AFRIKAANS HUISTAAL                                     (NOVEMBER 2013)

AFDELING C: POËSIE

VRAAG 4

                                                                                                              Assesserings-

                                                                                                Leeruitkoms
                                                                     Punte-

                                                                     toekenning   Denkvlak                    standaard

4.1   Die huise lyk baie klein.                                       1               1          2.3

4.2   Beklemtoon die gedeelte tussen aandagstrepe.                    1               1

4.3   Personifikasie                                                  1               1

4.4   Dit is baie mooi.                                               1               2

4.5   Beklemtoon hoe blou die lug is.                                 1               2

4.6   4.6.1    Die klikgeluide van sy wiele tik.                      1               2

      4.6.2    Maak die geluid van die treinwiele op die spoor   
               na.                                                     1               2

4.7   Eerste twee strofes: lig/blydskap/verwondering.                 2               3
      Derde strofe: ernstig/hartseer/ontsteltenis                                     3

4.8   “maar”                                                          1               1
                                                                     [10]

                                         TOTAAL VIR AFDELING C:       10

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                              AFRIKAANS HUISTAAL                                                          7

AFDELING D: TAALWERK

VRAAG 5

                                                                                                                 Assesserings-

                                                                                               Leeruitkoms
                                                                   Punte-

                                                                   toekenning   Denkvlak                         standaard

5.1   5.1.1       Baie                                              1                     2                 6      5.1

      5.1.2       Adverteer (korrekte spelling)                     1                     2                 6      2.1

      5.1.3       Beloning (korrekte spelling)                      1                     2                 6      1.5

      5.1.4       (a)    bel                                        1                     3                 6      2.3

                  (b)    die redakteur                              1                     3                 6      2.3

                  (c)    Laat die middag                            1                     3                 6      2.3

      5.1.5       derde gaan/loop daarmee heen.                     1                     3                 6         4

      5.1.6       Werpsel                                           1                     1                 6      2.1

      5.1.7       Verslaggewer (korrekte spelling)                  1                     1                 6      1.5

      5.1.8       red.                                              1                     1                 6      1.0

      5.1.9       Die redakteur het gesê dat al sy
                  (verslaggewers) uit was om die hond te
                  soek. /
                  Die redakteur het gesê al sy
                  (verslaggewers) was uit om die hond te
                  soek.                                             1                     2                 6      2.8

      5.1.10      Daar is ŉ fonds begin om die slagoffers te
                  help./
                  Betaal jou skoolfonds.                            1                     2                 6      1.8

5.2   5.2.1       Die simfonie-orkes is darem vreeslik (deur
                  die griep) uitgedun.                              1                     3                 6      2.7

      5.2.2       Voorkom ŉ opeenhoping van klinkers.               1                     1                 6      1.3

      5.2.3       Dirigent (korrekte spelling)                      1                     2                 6      1.2

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                    AFRIKAANS HUISTAAL                                            (NOVEMBER 2013)

                                                                                                       Leeruitkoms
                                                                       Punte-                                        Assesserings

                                                                       toekenning   Denkvlak                         -standaard

5.3   5.3.1   (a)    Die pa se antwoorde was nie reg nie,
                     maar verkeerd.                                       1                   1              6           5

              (b)    Dit is nie reg as jou pa jou werk doen nie,
                     maar oneerlik.                                       1                   1              6           5

5.4   5.4.1   na                                                          1                   1              6         2.1

      5.4.2   vloer: poleer                                               1                   2              6         1.5

      5.4.3   wat                                                         1                   1              6         2.1

                                            TOTAAL AFDELING D:           20

AFDELING E: SKRYFWERK

VRAAG 6: OPSTEL

Merk volgens ingeslote rubriek.                                         [40]                                  4           4.2

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
   9                                                                        AFRIKAANS HUISTAAL                                                         (NOVEMBER 2013)

                    KODE 7                   KODE 6                      KODE 5                   KODE 4                      KODE 3                     KODE 2                 KODE 1
    40             Uitstaande              Verdienstelik                Beduidend                Voldoende                     Matig                      Basies              Ontoereikend
  PUNTE            80 – 100%                 70 – 79%                    60 – 69%                 50 – 59%                    40 – 49%                   30 – 39%               0 – 29%
                   22½ – 28                   20 – 22                   17 – 19½                  14 – 16½                  11½ – 13½                    8½ – 11                   0–8
             - Inhoud is treffende,      - Deeglike                 - Goeie interpretasie     - Voldoende interpre-      - Gewoon met              - Inhoud dikwels         - Inhoud nie ter sake
 INHOUD EN     begrip van onderwerp.       interpretasie van          van onderwerp.            tasie van                  leemtes in                onverstaanbaar.          nie. Geen
BEPLANNING   - Idees uitdagend en          onderwerp.               - Idees interessant         onderwerp.                 samehang.                 Gebrek aan               samehang nie.
               volwasse.                 - Idees interessant          en oortuigend.          - Idees gewoon en          - Idees meestal             samehang.              - Idees verwarrend.
             - Beplanning en/of            en verbeeldingryk.       - Beplanning en/of          diepte ontbreek.           relevant, herhalend.    - Idees is min en        - Beplanning en/of
 28 PUNTE      eerste poging lei tot     - Beplanning en/of           eerste poging lei       - Beplanning en/of         - Beplanning en/of          dikwels herhalend.       eerste poging
               gepaste opstel.             eerste poging lei tot      tot ŉ redelike,           eerste poging lei tot      eerste poging lei tot   - Onvoldoende              ontbreek
                                           redelike, gepaste          gepaste opstel.           ŉ aanvaarbare              gemiddelde, kohe-         beplanning en/of         heeltemal.
                                           opstel.                                              opstel vir TAT.            rente en verstaan-        eerste poging.         - Swak opstel.
                                                                                                                           bare opstel .           - Opstel nie goed
                                                                                                                                                     aangebied nie.
                       6–7                         5                         4½                     3½ – 4                          3                       2½                     0–2
                                                                    -Beperkte bewyse
             - Toon kritiese             -Enkele tekens van          van kritiese taal-       - ŉ Aanduiding van         -Taal beperk en           - Gebrekkige taal en      -Ernstige gebrek
TAAL, STYL     taalbewustheid.            kritiese taalbewus-        bewustheid                kritiese taalbewust-       punktuasie dikwels         punktuasie.               aan taal en
             - Effektiewe gebruik         heid.                     -Taal en punktuasie:       heid                       foutiewelik gebruik..    - Woordkeuse baie           punktuasie.
    EN         van taal en               -Taal en punktuasie         meestal korrek.          -Taal baie eenvoudig       -Woordkeuse                 beperk.                 -Woordkeuse is
REDIGERING     punktuasie.               redelik onder beheer,      -Woordkeuse is             en punktuasie              basies en beperk.        - Styl pas nie by           verwarrend.
             - Maak van figuurlike        kan figuurlike taal        redelik beperk, maar      voldoende.                -Styl toon gebrek aan       onderwerp nie.          -Styl gebrekkig in
               taal gebruik.              gebruik.                   gepas vir opstel.        -Woordkeuse effens          samehang en nie          - Opstel is besaai met     alle opsigte.
 7 PUNTE     - Woordkeuse is             - Woordkeuse               -Styl redelik toepaslik   beperk, maar                geskik vir onder-          foute ten spyte van     -Opstel is besaai
               toepaslik/uitmuntend.      meestal geskik.            en voldoen aan           voldoende vir               werp.                      proeflees en              met foute en
             - Styl gee akkurate         -Styl gee geskikte          vereistes vir            onderwerp.                 -Opstel het steeds          redigering.               verwarrend
               weergawe van              weergawe van                onderwerp.               -Styl bietjie in oor-       baie foute na                                        t.s.v. proeflees
               onderwerp d.m.v.          onderwerp d.m.v.           -Redelik foutloos         eenstemming met             proeflees en                                         en redigering.
               woordkeuse.               woordkeuse.                 na proeflees en           vereistes vir die          redigering.-
             - Opstel feitlik foutloos   -Opstel meestal             redigering.               onderwerp.
               na proeflees en            foutloos na proeflees                               -Opstel het steeds
               redigering.                en redigering.                                       foute na proeflees en
                                                                                               redigering.
                       4–5                        3½                          3                        2½                           2                       1½                     0–1
              - Ontwikkeling van         - Ontwikkeling van        - Ontwikkeling van         - Onderwerp bevat         - Daar is bewys van        - Dwaal soms van die      -Afgedwaal van die
STRUKTUUR       onderwerp                  onderwerp logies.         net ’n paar relevante      sommige idees;            ontwikkeling van           onderwerp af.            onderwerp.
                samehangend met          - Koherent.                 details.                   noodsaaklike detail       sommige noodsaak-          algemene gedagte-       -Sinskonstruksie en
                verbeeldingryke          - Sinne en                - Sinne en                   egter ingesluit.          like idees.                gang moeilik om te       paragrafering:
 5 PUNTE        detail.                    paragrawe geskik          paragrafering redelik    - Sinne en                - Sinne en paragrafwe        volg.                    deurmekaar en
              - Sinne en paragrawe         saamgestel,               saamgestel,                paragrawe het             foutief, maar            - Sinskonstruksie en       ondeurdag.
                samehangend                betekenis is              betekenis is duidelik.     leemtes, maar             betekenis is duidelik.     paragrafering baie      -Lengte is
                saamgestel, dra            duidelik.               - Lengte is korrek.          betekenis is            - Lengte is te kort/te       elementêr                heeltemal
                betekenis goed oor.      - Lengte is korrek.                                    duidelik.                 lank.                      saamgestel.              te kort/te lank.
              - Lengte is korrek.                                                             - Lengte is amper                                    - Lengte is te kort/te
                                                                                                korrek.                                              lank.
                                                                                                                                                    TOTAAL AFDELING E:                    40
                                                                                                                                                        GROOTTOTAAL:                     100

## Related documents

- [AFR HL GR9 NOV2013](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr9-nov2013/b204dea8-c5f6-490a-aec9-5f5587d85aa3) — Afrikaans HL · QP · 2013 · Afr
- [ANATest+Grade+9+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-9-afrikaans-hl-2013-memo/7b55a8af-41cc-4ecf-8e4c-61482681987a) — Afrikaans HL · Memo · 2013 · Afr
- [2013+Grade+9+Afrikaans+HL Voorbeeld+Memorandum](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-9-afrikaans-hl-voorbeeld-memorandum/04ff2d8a-0927-4a6b-9518-6730db828326) — Afrikaans HL · Memo · 2013 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 MEMO NOV2018 D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-memo-nov2018-d/ac850d25-e019-431c-bf33-6c1537ad845f) — Afrikaans HL · Memo · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR9 MEMO NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr9-memo-nov2018/3bfcedf7-9180-41f2-b7db-079829fa0e89) — Afrikaans HL · Memo · 2018 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 NOV2017 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-nov2017-memo/b01b3e7a-aef1-40ad-90db-52e7d85b0a3a) — Afrikaans HL · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 9 Afrikaans HL

- [CAPS SP HOME AFRIKAANS GR 7-9 web](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-home-afrikaans-gr-7-9-web/adabb4d3-1fb8-4825-a189-492d2a06c071) — CAPS · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/57f32853-152b-4ab1-ad5b-9bc8b118c11f) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/9504f0ad-d64b-4bf2-b62f-50bb73174e75) — QP · 2026 · Afr
- [Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-test/5b589ff6-d200-4ffb-a54f-99c66ebc6b95) — QP · 2023 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-test/269c40e7-6e0c-45f3-b89d-36b552d77cae) — QP · 2022 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 QP NOV2019 Final D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-qp-nov2019-final-d/2b55fa78-6667-4cc7-b837-ddd46df19eeb) — QP · 2019 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
