# Afrikaans Grade 3 November Common Test 2011 Question Paper

> Grade 3 Afrikaans question paper from the November Common Test 2011, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrhl-lit-gr3-qp-nov2011-final/06f3502d-7a5f-4e05-b44b-baa0bb5d1714
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans
- Grade: Grade 3
- Document type: Question paper
- Year: 2011
- Exam period: November Common Test
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/grade-3) › [Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-3/afrikaans) › [Afrikaans Grade 3 November Common Test 2011 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-lit-gr3-qp-nov2011-final/06f3502d-7a5f-4e05-b44b-baa0bb5d1714)

## About this document

Afrikaans · Grade 3 · November Common Test · 2011. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         Province of the
                         EASTERN CAPE
                         EDUCATION

                               GRONDSLAGFASE

                                    GRAAD 3

                              NOVEMBER 2011

       AFRIKAANS HUISTAAL GELETTERDHEID

Naam van leerder:
Naam van skool:
Naam van distrik:

PUNTE:              25

TYD:                Die tydsduur van die toets is 60 minute.

Nota: Leerlinge moet onafhanklik werk. Leerlinge mag na 30 minute ŉ 10 minute pouse
neem onder toesig van die onderwyser/es. Die volgende 30 minute volg na die pouse.

                                Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                     AFRIKAANS HUISTAAL GELETTERDHEID   (NOVEMBER 2011)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Lees alle instruksies sorgvuldig.

2.   Beantwoord al die vrae.

3.   Skryf netjies en duidelik.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011)              AFRIKAANS HUISTAAL GELETTERDHEID                                 3

 Lees die storie en beantwoord VRAAG 1 tot VRAAG 6.

 Len voel bang. Dit is die eerste dag van die nuwe skooljaar. Juffrou Bosman was sy
 Graad 2-juffrou. Sy was gaaf. Hierdie jaar is Juffrou Pieterse sy Graad 3-juffrou. Sy broer
 het vertel dat sy baie kwaai is!
 Die kinders speel op die speelgrond. Toe die skoolklok lui, hardloop Len na waar Juffrou
 Pieterse vir hulle wag. Sy gaan hulle na hulle nuwe klas neem.
 Juffrou Pieterse glimlag en wys vir almal waar hulle moet sit. Toe vra sy almal se name.
 Terwyl Juffrou Pieterse die kinders ontmoet, kyk Len rond in die klas. Daar is geen prente
 teen die mure nie. Die klas lyk vaal. Juffrou Pieterse klap skielik haar hande en sê: “Ons
 eerste taak is om die klas te versier. Hoe dink julle moet ons klas lyk?" Len is bly. Dit klink
 na pret! Die meeste van die kinders steek hulle hande op en sê hoe hulle dink die klas
 versier kan word.

 "Len, wat dink jy?" vra Juffrou Pieterse. Len glimlag. Hy hou van Juffrou Pieterse en is
 nie meer bang nie.

 1.    Kies die beste naam vir die storie.
       Omkring die letter met die beste antwoord.

       A     Len se eerste dag in Graad 2.
       B     Ek hou van skool.
       C     Len se vriende.
       D     Len se nuwe juffrou.

 2.    Wat was Len se twee juffrouens se name?

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                      AFRIKAANS HUISTAAL GELETTERDHEID                (NOVEMBER 2011)

3.   Beantwoord die vraag.
     Waar het die kinders gespeel?

     Die kinders het

4.   Wys die korrekte volgorde van gebeure in die storie.

     Nommer die sinne (1 − 4) in die blokkies, om die korrekte volgorde te wys.

     Die kinders moet die klas versier.

     Len glimlag vir sy juffrou.

     Juffrou Pieterse klap haar hande.

     Len voel bang.

5.   Omkring die letter met die korrekte antwoord.

     Hulle eerste taak was ...

     A    om die juffrou te ontmoet.
     B    om ŉ klastoets te skryf.
     C    om die klas te versier.
     D    om te speel.

6.   Merk (√) net die regte antwoord in die blokkie.
     Wat leer ons uit hierdie storie?

                Ek moet nie mense oordeel voordat ek hulle ken nie.

                Ek moet altyd na my juffrou luister.

                Ek moet hard werk by die skool.

                Ek moet skool toe gaan.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011)                 AFRIKAANS HUISTAAL GELETTERDHEID     5

 7.     Kyk na die prent en beantwoord vraag 7 − 12.
        Omkring die letter met die korrekte antwoord.

        7.1       Die kinders ... huis toe na skool.

                  A    spring
                  B    kruip
                  C    loop
                  D    skaats

                  Kyk na die prentjie.

        7.2       Die skoolklok lui om ...

                  A    7 uur.
                  B    3 uur.
                  C    9 uur.
                  D    1 uur.

 8.     Skryf die sinne oor en begin met die woord wat gegee word.

        8.1       Verlede tyd

                  Die skoolklok lui aan die einde van die dag.

                  Gister

        8.2       Toekomende tyd

                  Die kinders dra hulle skooltasse.

                  Môre

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                       AFRIKAANS HUISTAAL GELETTERDHEID                   (NOVEMBER 2011)

9.    Omkring die korrekte woord (voornaamwoord) in die sin.

      Die seun dra (sy, hulle, ons) kosblik.

10.   Skryf die meervoud (baie) van die onderstreepte woord in die sin.

      Die kind skop die bal met sy voet.

      Die kinders skop die bal met hulle ...............................

11.   Kyk na die prent van die skool.

      Omkring die korrekte woord (voorsetsel) in die sin.

      Die juffrou loop (onder, agter, bo, voor) die kinders.

12.   Omkring die doenwoord (werkwoord) in die sin:

      Die kinders dra hulle tasse.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011)               AFRIKAANS HUISTAAL GELETTERDHEID                         7

 13.    Lees die tabel en beantwoord VRAE 13 en 14.

                                           HUISWERK
                              Taal              Wiskunde
             Dag                                                         Sport
                         (Geletterdheid)      (Gesyferdheid)

          Maandag          Lees en skrif             Tel                 Netbal

                                              Kombinasies van
          Dinsdag          Lees en skrif                                 Rugby
                                                  getalle
                                              Kombinasies van
         Woensdag         Spelling en skrif                              Rugby
                                                  getalle

         Donderdag        Spelling en skrif          Tel             Rugby en netbal

        Omkring die letter met die korrekte antwoord.

        13.1       Op watter dag lees en tel die kinders?

                   A    Maandag
                   B    Dinsdag
                   C    Woensdag
                   D    Donderdag

        13.2       Watter sport word op Dinsdag en Woensdag gespeel?

                   A    geen sport
                   B    net netbal
                   C    net rugby
                   D    netbal en rugby

        13.3       Watter soort huiswerk kry die kinders elke dag?

                   A    tel
                   B    skrif
                   C    kombinasies van getalle
                   D    lees

 14.    Omkring die letter met die korrekte antwoord.

        14.1       Op watter twee dae moet die kinders tel?

                   A    Maandag en Dinsdag
                   B    Maandag en Vrydag
                   C    Maandag en Donderdag
                   D    Maandag en Woensdag

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                      AFRIKAANS HUISTAAL GELETTERDHEID                   (NOVEMBER 2011)

      14.2    Op watter twee dae het die seuns dieselfde sport en gesyferdheid
              huiswerk, maar verskillende geletterheid huiswerk?

              A    Maandag en Woensdag
              B    Dinsdag en Woensdag
              C    Dinsdag en Donderdag
              D    Maandag en Dinsdag

15.   Skryf ten minste 2 paragrawe (6 tot 8 sinne) oor ŉ dag op skool.

      Gebruik die korrekte punktuasie, taal en spelling.

      ŉ Dag op skool

                                    Einde van Taak

## Related documents

- [AFRHL LIT-GR3 MEMO-ENG-NOV 2011](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-lit-gr3-memo-eng-nov-2011/ceaafedc-2d8a-495e-a1ff-a30c206d3218) — Afrikaans · Memo · 2011 · Eng
- [Afrikaans Geletterdheid Graad 3](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-geletterdheid-graad-3/55e77ce2-3754-4cfc-8050-74beb50821f6) — Afrikaans · QP · 2011 · Afr
- [Gr 3 AFR HL LITERACY QP](https://www.hlayiso.com/library/gr-3-afr-hl-literacy-qp/85964b23-9e45-424f-a74f-296a9c44684f) — Afrikaans · QP · 2011 · Afr
- [Afrikaans Geletterdheid Graad 3 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-geletterdheid-graad-3-memo/5d45468f-1467-4f65-a564-05a435fe4e32) — Afrikaans · Memo · 2011 · Afr
- [Gr 3 AFR HL MEMO LITERACY](https://www.hlayiso.com/library/gr-3-afr-hl-memo-literacy/214ce1fc-1452-4aea-b926-5c5bea177d99) — Afrikaans · Memo · 2011 · Afr
- [AFR HL GR3 QP NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-qp-nov2014/84655572-697e-4a20-a625-e642214c35cc) — Afrikaans · QP · 2014 · Afr

## More from Grade 3 Afrikaans

- [AFR HL GR3 MEMO NOV 2017](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov-2017/22f8c140-851a-489c-a7a4-6798f315b4d6) — Memo · 2017 · Afr
- [AFRIKAANS FAL GR3 NOV2017 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-gr3-nov2017-memo/25dbbf8a-08bf-43a4-9497-0ca5dd954bd0) — Memo · 2017 · Afr
- [GR3 AFR FAL NOV 2016 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/gr3-afr-fal-nov-2016-memo/cd371929-13ac-4fe9-ace1-b55ba4cc8d31) — Memo · 2016 · Afr
- [AFR HL GR3 MEMO NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov2016/f14f351a-68f8-4501-9fda-bd1052c37337) — Memo · 2016 · Afr
- [2014 ANA Grade 3 Afrikaans HL memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-3-afrikaans-hl-memo/f171434f-fcb3-4c7f-a6ca-1e1561ceb493) — Memo · 2014 · Afr
- [AFR HL GR3 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov2014/d82f2bbc-837a-4026-afb2-33c2b44ed49d) — Memo · 2014 · Afr

## Collection

- [Grade 3 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-3/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
