# Afrikaans HL Grade 11 P1 Eastern Cape November 2013 Memo

> Grade 11 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2013, 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p1-memo-afr-nov-2013/29bb54c7-6a9c-4782-9006-27d95b182e17
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 11 P1 Eastern Cape November 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p1-memo-afr-nov-2013/29bb54c7-6a9c-4782-9006-27d95b182e17)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 11 · Eastern Cape November · 2013. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                     NASIONALE
                 SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 11

                  NOVEMBER 2013

              AFRIKAANS HUISTAAL V1
                  MEMORANDUM

PUNTE:   70

                Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               AFRIKAANS HUISTAAL V1                        (NOVEMBER 2013)

AFDELING A: LEESBEGRIP

VRAAG 1

Nasien van die leesbegrip:

       Spelfoute in een-woord antwoorde word by Huistaal gepenaliseer.
       Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat
        die fokus op begrip is.
       Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien
        die aanhalingstekens ontbreek nie.
       Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ŉ volsin gee, is
        dit korrek mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse
        uitgelig word.
       Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee ŉ hele
        reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
       Indien die kandidaat woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die
        vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die
        antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie
        gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word,
        word dit aanvaar.
       Aanvaar dialektiese variasies.
       Vir meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter EN die korrekte
        antwoord wat ten volle uitgeskryf is, aanvaar.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                     AFRIKAANS HUISTAAL V1                                   3

 AFDELING A

 VRAAG 1

 VRAAG     ANTWOORD                                                                    PUNT
 1.1       Dit is deesdae sosiaal aanvaarbaar √ en beslis nie meer net bleeksiele/
           wanaangepastes se manier om ŉ metgesel raak te loop nie. √                   2

 1.2       Jy moenie kontak met die regte wêreld verloor nie. √                         1

 1.3       Aanlynflikvlooi boer flink vooruit. √                                        1

 1.4       Dit is nie so stresvol soos ŉ toeoogafspraak nie. √
           Mense is bang om in lewende lywe met iemand te praat. √                      2

 1.5       Internet-romanse is ŉ goeie ding, veral as jy skaam en teruggetrokke
           is. / Dit bring jou in kontak met ŉ persoon in wie jy belangstel, waar jy
           andersins nie eens sou probeer het nie. √√
                                                OF
           Internet-romanse is nie ŉ goeie ding nie, want ŉ verhouding kan nie so
           ontwikkel nie aangesien jy persoonlike en fisiese kontak nodig het. √√

           Die leerder gee sy eie gemotiveerde antwoord binne konteks van die
           teks.                                                                        2

 1.6       Dit suggereer iets sprokiesagtig/soos in ŉ feëverhaal √ waar jy die
           perfekte persoon sal vind wat net soos jy is. √
                                              EN
           Goeie woordkeuse, want dit bemark dié webwerwe effektief.
           Swak woordkeuse, want feëverhale is onrealisties. √                          3

 1.7       ontsteltenis/verwondering/verwaandheid √                                     1

 1.8       “om mense in lewende lywe te ontmoet” √                                      1

 1.9       Mening √ Die woord “blykbaar” sê dis nie seker nie. √                        2

 1.10      Onbetrokkenheid/Selfsug/Apatie √                                             1

 1.11      Daar is elke dag vele geleenthede om iemand te ontmoet met wie jy ŉ
           romanse kan aanknoop √ en wat maak ŉ gesprek met ŉ vreemdeling
           anders as om op die internet met ŉ onbekende persoon te gesels? √
                                                    EN
           Dis geslaagd, want jy ken ook aanvanklik nie die aanlyn-persoon nie.
                                                    OF
           Dis nie geslaagd nie, want jy kan in ŉ ry sien of die houding/lyftaal/
           voorkoms ŉ gesels die moeite werd maak. √                                    3

 1.12      Dat mense met jou praat √ en dat hulle jou aantreklik vind. √                2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                            AFRIKAANS HUISTAAL V1                         (NOVEMBER 2013)

1.13   Hy wonder hoekom mense hulle die opwinding van ŉ persoonlike
       ontmoeting wil ontsê om eerder op die internet te wil gesels, want
       laasgenoemde is so onpersoonlik en jy as mens is tog ŉ persoonlike
       wese. √                                                                        2

1.14   Mense wil alles vooraf van ŉ mens weet √ en nie moeite doen om dit
       self te ontdek nie. √                                                          2

1.15   Die mens wil nie sukkel nie. / Die mens stel gerief eerste. √                  1

1.16   Hulle het ŉ wanidee wat romanse is. / Hulle is verslaaf aan hulle
       rekenaars. / Hulle is bang vir oogkontak. √                                    1

1.17   Dit wys net ŉ man, asof vrouens nie bleeksiele is nie. √                       1

1.18   Die voorstelling dui beslis nie ŉ elektriese skok wanneer jy iemand die
       eerste keer sien of ontmoet het nie, maar wek die idee dat die persoon
       ŉ verhouding met sy rekenaar het. / Dis ironies, want jy praat nie in
       lewende lywe met ŉ persoon nie en lyftaal, gesigsuitdrukkings en
       aanraking is irrelevant. √√                                                    2
                                                                                    [30]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                    AFRIKAANS HUISTAAL V1                               5

 VRAAG 2
 Nasien van die opsomming
    Opskrif/Titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ŉ
       opskrif/titel te voorsien nie.
    Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde, skryf.
    Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte.
    Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval
       is nie, word die eerste opsomming nagesien.
    Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui.
    Punte word soos volg toegeken:
           o 7 punte vir 7 feite
           o 3 punte vir taal
           o Puntetotaal: 10
    Verspreiding van punte vir taal:
           o 1 – 3 feite korrek: ken 1 punt toe
           o 4 – 5 feite korrek: ken 2 punte toe
           o 6 – 7 feite korrek: ken 3 punte toe
 LET WEL:
  Tel van woorde:
   o Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel.
   o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui
       het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is.
   o Indien die kandidaat die vereiste getal woorde oorskry het, word ŉ
       oorskryding van 5 woorde toegelaat en die res van die opsomming word
       geïgnoreer.
 ’n Opsomming wat puntsgewys aangebied word, kan die volgende
 moontlike bewoording gebruik:
 BOELIETEGNIEKE
 1.   Boelies maak van fisieke mishandeling gebruik.
 2.   Hulle mishandel ander verbaal.
 3.   Hulle sluit ander sosiaal uit. / Hulle versprei vals stories.
 4.   Boelies takel ander op die kuberruimte af.
 ONDERSTEUNINGSTEGNIEKE
 1.  Sorg dat die kind wat geboelie word met iemand praat.
 2.  Tree in vanuit ŉ gesagsposisie om boelies te stuit.
 3.  Moenie met die geboeliede se ouers praat nie, kyk eerder na die
     geboeliede se emosies.                                (Aantal woorde: 60)
                                          OF
 Boelies mishandel ander fisiek deur hulle te slaan. Hulle vloek of dreig ander wat
 verbale boelie behels. Deur ander uit te sluit, boelie hulle iemand sosiaal. Die
 kuberruimte is nog ŉ vorm van boeliemetodes. Tree op deur die geboeliede met
 iemand te laat praat. Tree op teen die boelie en vermy die geboeliede se ouers.
 Skenk eerder aandag aan sy emosies.                             (Aantal woorde: 61)
                                                              TOTAAL AFDELING B:       10

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                              AFRIKAANS HUISTAAL V1                          (NOVEMBER 2013)

AFDELING C: TAAL

VRAAG 3, 4 en 5

Nasien van hierdie afdeling:
 Spelling:
   o Eenwoord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is.
   o In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die
       fout in die taalstruktuur getoets word.
   o Waar ŉ afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te
       wees.
 Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word
   soos in die instruksie aangedui.
 Waar direkte en indirekte rede en punktuasie getoets word, mag ½-punte
   toegeken word.
 By meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter wat ooreenstem met die
   korrekte antwoord EN die antwoord wat uitgeskryf word, aanvaar.

TEKS 1: ADVERTENSIE

Vraag   Antwoord                                                                       Punt
3.1     Die Mandela-munt √                                                              1

3.2     ATKV-Goudini kan dalk ŉ unieke geleentheid bied. / √
        ATKV-Goudini mag moontlik ŉ unieke geleentheid bied./ √
        Mag ATKV-Goudini ŉ unieke geleentheid bied. √                                    1

3.3     Nie almal kan die muntstuk wen nie, slegs mense wat konferensies                 1
        bespreek. √

3.4     Ja, dit stel die plek goed voor. / Ja, die muntstuk is duidelik sigbaar. √
        Nee, tente en fietsry het niks met konferensies te doen nie. √                   1

3.5     Vakansie-oorde √                                                                 1

3.6     B: byvoeglike bysin √                                                            1

3.7     Verloorder √                                                                     1

3.8     Ontspanningslokaal / flieklokaal ens. √                                          1

3.9     Legendaries(e) √                                                                 1

3.10    Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging √                                           1
                                                                                        [10]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                       AFRIKAANS HUISTAAL V1                              7

TEKS 2: RUBRIEK

Vraag    Antwoord                                                                  Punt
4.1      4.1.1 Soos ŉ wonder √                                                       1

         4.1.2    Jy werk wonderlik met kinders. / Sy is wonderlik getrou. √         1

         4.1.3    Won √                                                              1

4.2      Voorblaadjie √                                                              1

4.3      Om iets heeltemal te verwoes. / Uitmekaar te laat spat. √                   1

4.4      Publikasie / Publisiteit √                                                  1

4.5      treffende √                                                                 1

4.6      Dis glo moeilik om rekspronge te doen. / Sy is glo baie slim. √             1

4.7      Vyf en veertig / vyf-en-veertig. √                                          1

4.8      Om iemand fisies te help. / Oorgaan tot aksie. √                            1
                                                                                    [10]

TEKS 3: STROKIESPRENT

Vraag    Antwoord                                                                  Punt
5.1      Claudia het ook só een gehad. √                                             1

5.2      Sy bevestig (sê bevestigend) dat sy daarvan hou, maar dat sy nie so mal     1
         is oor die veters nie. √

5.3      Sy het gesien hoe iemand iets van ŉ ander steel. √                          1

5.4      Die erns van die saak. √                                                    1

5.5      SAPD √                                                                      1

5.6      C: Veelvoudige sin √                                                        1

5.7      Beletselteken / ellips √                                                    1

5.8      Hy lyk gespanne – skouers vooroor gebuig / oë gefokus op deur. √            1

5.9      bloedjonk √                                                                 1

5.10     Meisies soos sy word (deur ons) gesoek! √                                   1
                                                                                    [10]

                                                              TOTAAL AFDELING C:      30
                                                                  GROOTTOTAAL:        70

## Related documents

- [AFRIKAANS HL P3 MEMO GR11 2013](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-memo-gr11-2013/0b9f55df-c378-4838-8729-dc5d0aecb07d) — Afrikaans HL · Memo · 2013 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 MEMO GR11 2013](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-memo-gr11-2013-1/77a6881e-c239-4d59-a45e-6e1815426e0c) — Afrikaans HL · Memo · 2013 · Afr
- [AFRHL P1 GR11 QP MEMO NOV2020 D](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p1-gr11-qp-memo-nov2020-d/56c14b4f-f194-49ab-a4d2-803ee1d6d3c8) — Afrikaans HL · Memo · 2020
- [AFR HL P1 GR11 MEMO NOV2020](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p1-gr11-memo-nov2020/8e149710-d7b0-4a75-942e-f6f1e7c4782f) — Afrikaans HL · Memo · 2020 · Afr
- [AFR HL P1 GR11 MEMO NOV2020 D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p1-gr11-memo-nov2020-d/7ab665a2-caba-46c8-b1ac-c9e23bf2f434) — Afrikaans HL · Memo · 2020 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 MEMO NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-memo-nov-2019/cc69d4d1-16aa-4b0a-9f2f-f5f2b5556419) — Afrikaans HL · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 11 Afrikaans HL

- [Gr11-Afr-HT-studiegids LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-afr-ht-studiegids-lr/2b9b2077-8262-449a-b0c2-0a2c24f6c066) — Guide · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/4cc70ac7-f749-4802-8e1b-8cec773c7368) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/a7e90129-8e5a-43be-963d-f02b31d0b7a4) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P3 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/df1906ad-6c91-4938-9533-c5ba7baa3444) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-2-question-paper-paper-1-afrikaans/9892ea43-cb95-460f-8521-db662ba8b5c9) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-2-question-paper-paper-2-afrikaans/58fc56f1-3f43-4541-9fa9-c8cf9faa560a) — QP · 2026 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
