# Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2017 Memo

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017, 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p1-memo-sept2017/12a4ae65-a5fc-4fbd-9c41-7e87a5659a99
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p1-memo-sept2017/12a4ae65-a5fc-4fbd-9c41-7e87a5659a99)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2017

                AFRIKAANS HUISTAAL V1
                    MEMORANDUM

PUNTE:   70

                Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                                   AFRIKAANS HUISTAAL V1                (EC/SEPTEMBER 2017)

  AFDELING A: LEESBEGRIP
  VRAAG 1
  Nasien van die leesbegrip:
       Spelfoute in een-woord-antwoorde word by Huistaal gepenaliseer.
       Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus
        op begrip is.
       FEIT/MENING en ŉ punt vir die rede/motivering/aanhaling.
       Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die
        aanhalingstekens ontbreek nie.
       Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ŉ volsin gee, is dit
        korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig
        word.
       Wanneer twee, drie of vier feite/punte vereis word en die kandidaat gee ŉ hele
        reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
       Indien die kandidaat woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die
        vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord
        sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
        Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.
       Aanvaar dialektiese variasies.
       Vir meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter aanvaar EN die korrekte
        antwoord wat ten volle uitgeskryf is.

  Vraag Antwoord                                                                           Punt
  1.1   Terreur                                                                             (1)

  1.2      Noue ontkomings √
           en voorvalle waarin passasiers beseer is, moet ook in ag geneem word. √          (2)

  1.3      Lughawesekuriteitrisiko’s word uitgelig as moontlike oorsake van die
           neerstort van vliegtuie wat eerstens die keuring van lughawepersoneel
           uitwys, √ (veral in Egipte met EgyptAir waar swak keuring plaasvind).
           Veiligheidsbeheerpunte funksioneer nie goed genoeg nie. √
           Gevaarlike artikels is nie onderskep nie. √
           Veilige gebiede is binnegedring √ (deur die geheime staatsagente in ŉ
           poging om die lughawerisiko’s uit te wys).

           Die kandidaat kan enige DRIE feite aanbied vir EEN punt elk.                     (3)

  1.4      Voorvalle wat wel gevaar insluit, is kritieke hoogteafwykings tydens vlugte √
           Brandstofbestuurkwessie tydens vlugte √
           Rook en brand in die kajuit tydens vlugte √
           Onverwagte weerstoestande √
           Meganiese probleme √
           Moeë bemanningslede √
           Die mediese geskiktheid van vlieëniers √
           Die kandidaat bied enige DRIE antwoorde vir EEN punt elk aan.                    (3)
           Dit veroorsaak dus amperse lugbotsings. √                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                   AFRIKAANS HUISTAAL V1                               3

 1.5      Data word versamel deur die FAA se Aviation Safety Report Administration
          System dus sou mens verwag dit betroubaar is.

                                              OF

          Die data word verkry van selfaangemelde voorvalle, dus is dit nie
          betroubaar nie.

          Kandidaat kan soortgelyke motiverings vir EEN punt aanbied.                      (1)

 1.6      Die oorsake van nie-noodlottige voorvalle kan net sowel noodlottige
          voorvalle veroorsaak./
          Statistieke oor vliegongelukke is nie volledig nie.

          Kandidaat kan enige soortgelyke motivering vir EEN punt bied.
          Kandidaat moet sy/haar eie woorde verskaf en nie direk aanhaal nie.
          Direkte aanhaling kry GEEN punt nie.                                             (1)

 1.7      Die FAA slaan toe op maatskappye wat nie aan die regulasies voldoen
          nie √
          deur hulle te beboet. √                                                          (2)

 1.8      Een van hul vliegtuie het 120 vlugte onderneem voordat skade a.g.v. ŉ
          lugdrukdalingsvoorval ondersoek is. √
          Hulle is die vorige jaar ook beboet omdat hulle nie gereelde onderstel-
          inspeksies na elke 6 700 vlugte onderneem het nie. √                             (2)

 1.9      Hulle moet toesien dat gereelde inspeksies/instandhoudingsprosedures
          gevolg word. √
          Die nodige reaksie op ŉ gegewe voorval moet in werking gestel word soos
          deur protokol vereis. √
          Gevaarlike vrag moet identifiseer word. √                                        (3)

 1.10     Ongeruimdhede vind dikwels plaas voor die vliegtuig in die lug is, so die
          veiligheidskultuur bestaan nie werklik nie – dit laat veel te wense oor!

          Kandidaat moet beide vir EEN punt noem.                                          (1)

 1.11     Sarkasme                                                                         (1)

 1.12     Vliegtuie gebruik toenemend tegnologie met gesofistikeerde stelsels en
          programme √ wat kuberkrakers kan binnedring. √

                                            OF
          Kwesbaarhede √ met betrekking tot die inligtingstelsels wat lugverkeer
          beheer, word ondervind. √                                                        (2)

 1.13     Onversleutelde data word oor vliegtuigposisies uitgestuur.                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                                   AFRIKAANS HUISTAAL V1                 (EC/SEPTEMBER 2017)

  1.14    TEKS B: Die persoon in die vliegtuigie maak asof die opleiding van
          vlieëniers nie so moeilik is nie en dat jy eers 8 keer ŉ vliegtuig moes laat
          “val” het voordat jy as vlieënier kan kwalifiseer. √
          TEKS A wys juis op die veiligheidsrisiko’s verbonde aan vlieg en
          vliegtuie. √

          Kandidaat moet BEIDE noem. (0 of 2)                                                (2)
  1.15    Dit dui daarop dat Suid-Afrikaanse vlieëniersopleiding nie goed is nie en
          juis onder verdenking is.                                                          (1)

  1.16    Dit (die woord CRASH) word in vetgedrukte letters geskryf √
          In hoofletters √
          En in Engels met ŉ uitroepteken √
          Na die woord “CRASH” √

          Die kandidaat kan enige TWEE van die motiverings gee.

          Die Burger se redaksie wou die kollig laat val / die leser se nuuskierigheid
          prikkel om verder te lees – die onrusbarende nuus van S.A. se
          vlieëniersopleiding.
          Altesaam 3: (2) plus (1) vir Die Burger se redaksie = (3)                          (3)

                                                               TOTAAL AFDELING A:             30

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                     AFRIKAANS HUISTAAL V1                            5

 AFDELING B: OPSOMMING

 VRAAG 2

 Nasien van die opsomming:

    Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ŉ
     opskrif/titel te voorsien nie.
    Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne kan skryf.
    Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied./Opsommings
     in die verkeerde formaat word geassesseer, maar leerders verloor 1 punt vir
     aanbieding in die verkeerde formaat.
    Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte.
    Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie,
     word die eerste opsomming nagesien.
    Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui.
    Punte word soos volg toegeken vir HT:
     o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit)
     o 3 punte vir taal
     o Puntetotaal: 10

    Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal
     het nie:
     o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe
     o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe
     o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe

    Verspreiding van taalpunte wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het:
     o 6–7 direkte aanhalings: ken geen taalpunte toe nie
     o 1–5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe

 LET WEL:
    Tel van woorde:
      o Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel.
      o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde
        aangedui het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd
        aangedui is.
      o Indien die kandidaat die vereiste getal woorde oorskry, lees tot by 90
        woorde, lees die sin tot aan die einde en ignoreer die res van die
        opsomming.
      o Korter opsommings wat die vereiste wenke bevat, mag nie gepenaliseer
        word nie.

 LET WEL:       Kandidate mag nie afkortings gebruik in hul opsommings nie, maar
                indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel
                volgens die getal woorde wat dit voorstel.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                                   AFRIKAANS HUISTAAL V1                (EC/SEPTEMBER 2017)

  Antwoord: Die volgende feite MOET in PARAGRAAFVORM aangebied word.

  Aanhalings uit die teks:                       Eie woorde:

     Raak bewus van jou gedagtes.                Word bewus van jou gedagtes.

     As jy ŉ fout gemaak het of ŉ slegte         Moenie gedurig aan jou fout(e) of
      dag gehad het, moenie die gebeure           slegte dag dink nie omdat dit nie die
      oor en oor in jou kop laat afspeel nie.     probleem sal oplos nie.

     Vra jouself af watter raad jy ŉ             Behandel jouself soos wat jy ŉ
      vriend/vriendin sou gee wat so oor          vriend/vriendin sou behandel.
      homself/haarself voel.

     Ondersoek die getuienis.                    Herken en erken wanneer jou
                                                  gedagtes te erg negatief is en
                                                  ondersoek dit objektief en rasioneel.

     Vervang oordrewe kritiese gedagtes          Vervang die woorde “altyd” en
      deur meer akkurate, rasionele en            “alles” in jou woordeskat met “soms”
      realistiese stellings.                      wanneer jy oordrewe kritiese
                                                  gedagtes koester.

     Deur jouself daaraan te herinner dat jy     Herinner jouself daaraan dat jy
      probleme, foute en taai tye kán             probleme, foute en moeilike tye kan
      hanteer, gee jy jou selfvertroue ŉ          hanteer, want dit gee jou
      hupstoot en help jy om die konstante        selfvertroue ŉ hupstoot en help om
      stroom selfkritiek te stuit.                die selfkritiek te stuit.

     Aanvaar jouself terwyl jy aan jou           Erken dat jy dinge het waaraan jy
      (werklike) probleemgebiede werk.            dalk kan werk en aanvaar jouself
                                                  terwyl jy daaraan werk.
                                                                          (65 woorde)

  Paragraaf:
  Word bewus van jou gedagtes. Moenie gedurig aan jou fout(e) of slegte dag dink
  nie omdat dit nie die probleem sal oplos nie. Behandel jouself soos wat jy ŉ
  vriend/vriendin sou behandel. Herken en erken wanneer jou gedagtes te erg
  negatief is en ondersoek dit objektief en rasioneel. Vervang die woorde “altyd” en
  “alles” in jou woordeskat met “soms”. Herinner jouself daaraan dat jy probleme,
  foute en moeilike tye kan hanteer, want dit gee jou selfvertroue ŉ hupstoot en help
  om die selfkritiek te stuit. Aanvaar jouself terwyl jy aan jou foute werk. (83 woorde)

                                                               TOTAAL AFDELING B:            10

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                    AFRIKAANS HUISTAAL V1                               7

 AFDELING C: TAAL

 VRAAG 3

 Nasien van hierdie afdeling:

      Spelling:
        Eenwoord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is.
        In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die fout
           in die taalstruktuur getoets word.
        Waar ŉ afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees.
       Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word
        soos in die instruksie aangedui.
       Waar direkte en indirekte rede en punktuasie getoets word, mag ½ punte
        toegeken word.

 VRAAG 3

 Vraag     Antwoord                                                                        Punt
 3.1       Persone wat in (luukse) motors belangstel / liefhebbers van Duitse motors /
           lesers van dié tydskrif                                                          (1)

 3.2       Avontuurlustige (op soek na onverwagte/ongewone selfs gewaagde
           uitdagings) mense soek gereeld nuwe uitdagings en kan dus onrustig
           voorkom tot hulle nuwe avontuur opduik en dit hulle aandag opeis.                (1)

 3.3       Doen wat jy wil, nie wat jy veronderstel was om te doen nie!                     (1)

 3.4       Moenie die avontuurlike Mercedes-Benz GLA ontmoet nie.                           (1)

 3.5       Nóú / NOU / Donker gedruk                                                        (1)

 3.6       Dit verwys na die aantekening in reëls 9 en 10 wat verdere inligting van die
           allewielstelsel aan die leser verskaf.                                           (1)

 3.7       Sportnuts                                                                        (1)

 3.8       In reël 8 maak die kopieskrywer gebruik van die woord “bobaas” wat die
           beste of wenner beteken.                                                         (1)

 3.9       Avonturier                                                                       (1)

 3.10      Die Mercedes-Benz is die beste – geen ander voertuig kan hom klop nie.           (1)
                                                                                           [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                                      AFRIKAANS HUISTAAL V1                 (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 4

  Vraag    Antwoord                                                                            Punt

  4.1      4.1.1       Om ŉ onaangename (familie) geheim te hê.                                 (1)

           4.1.2       Om iemand ŉ afgedankte pak slae te gee.                                  (1)

           4.1.3       John sou nie net met sy eie talente ŉ Springbok kon word nie.            (1)

           4.1.4       Sy is geskok, angstig en soek hulp.                                      (1)

  4.2      4.2.1       Angsaanval                                                               (1)

           4.2.2       Wantrou                                                                  (1)

           4.2.3       Dis tipiese tienertaal                                                   (1)

  4.3      4.3.1       watter ander ouers ook hul seuns steroïede laat gebruik het.             (1)

           4.3.2       Hy sê (dat) hy dink hy bly toe /nou by ŉ familielid.                     (1)

           4.3.3       Assimilasie                                                              (1)
                                                                                               [10]

  Vraag    Antwoord                                                                            Punt
  5.1      Las – Die las is swaar / Swaar om die las te dra / Die las van straf                (1)

  5.2      Selfstandige naamwoord – abstrakte / s.nw.                                          (1)

  5.3      Dolgelukkiges                                                                       (1)

  5.4      Die redes hiervoor is dat die meeste mense geen benul het...                        (1)

  5.5      Minder                                                                              (1)

  5.6      Hulle gee onmiddellik ongevraagde, ongekende aandag aan die persoon /
           persone wat die lotery gewen het.                                                   (1)

  5.7      Vergelyking                                                                         (1)

  5.8      Wat my onmiddellik / dadelik / gister / daardie dag / vinnig / in die bus
           opgeval het.                                                                        (1)

  5.9      Definieer                                                                           (1)

  5.10     Moes dit dan nie een van die wonderlikste goed op aarde wees nie? /
           gewees het nie?                                                                      (1)
                                                                                               [10]

                                                                  TOTAAL AFDELING C:            30
                                                                      GROOTTOTAAL:              70

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFRHL P1 QP SEPT2017](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p1-qp-sept2017/ca71256c-c51c-4147-a3cd-2f0c73e04472) — Afrikaans HL · QP · 2017
- [AFRHL P3 GR12 MEMO SEPT2017](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p3-gr12-memo-sept2017/c89bbf29-4adb-4221-8a3e-abe41449274c) — Afrikaans HL · Memo · 2017
- [Afrikaans HL P1 May June 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-may-june-2017-memo/a6422696-4ee3-497e-a363-2d437719558c) — Afrikaans HL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2017-memo/fa7f0ff6-59a4-4b73-a84a-aedb0efb3663) — Afrikaans HL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Feb March 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-feb-march-2017-memo/12b9d119-2e97-47a3-ad9f-b1556ca44258) — Afrikaans HL · Memo · 2017 · Afr
- [AFR HL P1 MEMO SEPT 2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p1-memo-sept-2014/bbfe9de8-2bdb-4146-ab69-d47ecda78419) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 SEPT 2025 Vraestel Finaal watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-sept-2025-vraestel-finaal-watermark/894b9037-3aa7-4a0d-84d9-5f59ea1ba827) — QP · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP GR12 SEPT 2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp-gr12-sept-2025-watermark/f8b3d39f-6d21-4f75-8938-43658dade404) — QP · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2025 (2) watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2025-2-watermark/eec489ed-a1ac-4f53-9aa0-65544d9ee23e) — QP · 2025 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-hl-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/0c5bd041-fb26-4e5b-9191-459543e9448b) — QP · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR12 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-sept-2024/bf2717ca-c614-4303-b525-8ff0faa05507) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP GR12 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp-gr12-sept-2024/f60ec554-9a7a-462d-8f43-9a0eea4cee77) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
