# Afrikaans FAL Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL memorandum from the Eastern Cape June Exam 2023, 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-eat-v1-memo/b69c7bbe-bb12-439e-acfa-a77370a600bc
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-eat-v1-memo/b69c7bbe-bb12-439e-acfa-a77370a600bc)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                    NELSON MANDELA-BAAI
                                  DISTRIK

                                GRAAD 12

              AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
                                   JUNIE 2023
                                NASIENRIGLYN

PUNTE:   80
TYD:     2 uur

                 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.

1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans EAT V1                                                         Junie 2023

AFDELING A: LEESBEGRIP

ASSESSERINGSRIGLYNE

      ● Spel- en taalfoute word NIE gepenaliseer NIE omdat die fokus op begrip is.
      ● Indien die kandidaat woorde uit ’n ander taal gebruik as die taal waarin die
        vraestel verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk).
        Indien die antwoord sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is,
        word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord
        in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
      ● By oop vrae word GEEN punt toegeken vir JA/NEE, EK STEM SAAM / EK
        STEM NIE SAAM NIE/ WAAR / ONWAAR of FEIT / MENING nie. Die rede
        / motivering verdien die punt.
      ● Waar eenwoordantwoorde gevra word en die kandidaat gee ’n volsin, is dit
        korrek MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse
        uitgelig word.
      ● Wanneer TWEE / DRIE feite vereis word en ’n reeks word gegee, word
        SLEGS die eerste TWEE / DRIE nagesien.
      ● Aanvaar dialektiese variasies.
      ● Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN / OF die
        antwoord wat volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.
      ● Of soortgelyk aan bogenoemde beteken ’n sinoniem van die voorgestelde
        antwoord op die nasienriglyn.

VRAAG 1

TEKS A: ‘SPEEL EN LEER’
[Verwerk uit Kuier,16 MAART 2023]

VRAAG        ANTWOORD                                                       VLAK      PUNT
1.1         (In) Kaapstad                                                   1         1

1.2         Hulle moet huiswerk doen/lees.                                  1         1

1.3         Die kinders in Delft het nie geld vir videospeletjies nie.      3         1
            (Of soortgelyk)

1.4.1       Figuurlik                                                       3         1

2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

1.4.2   Dit beteken `n lekker/aangename/goeie gevoel                   3   1
        (Enige een of soortgelyk)

1.5     Die mag gee om hul lewens te verbeter.                         3   1

1.6     Albei sy ouers het hulle werk verloor/was werkloos.            1   1

1.7     Ja, dit is ons godgegewe plig en verantwoordelikheid om,       4   1
        waar moontlik, ons medemens en naaste te help.
        OF
        Nee, in vandag se moeilike lewe moet elkeen vir homself
        sorg.
        (Enige een of soortgelyk)

1.8     Hulle het begrip vir mekaar se omstandighede gehad /           3   1
        Hulle het mekaar verstaan.
        (Enige een of soortgelyk)

1.9     Dit het verhoed dat hy ook jonk sterf / in die tronk beland.   3   1
        Dit het bygedra tot sy sukses in die lewe.

1.10         ●   Dwelmmisbruik                                         1   2
             ●   Bendebedrywighede
             ●   Alkoholmisbruik
             ●   Misdaad
        (Enige twee)

1.11    Dit wys sy hartseer / empatie/ meegevoel                       3   1

1.12    Hy is `n biblioteekbestuurder                                  1   1

1.13    Hy het bestuurder by Delft Openbare Biblioteek in Kaapstad     2   1
        geword en met sy biblioteekinisiatief begin.

3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

1.14   Hy het besef dat kinders met geletterdheid en skoolwerk             1   1
       sukkel.
       Hy wou hulle help om iets positiefs van hulle lewens te maak.
       (Enige een)

1.15   Daar kom daagliks tussen 30 en 60 kinders op `n weeksdag            3   1
       biblioteek toe.

1.16   Hy wil hulle leer dat niks in die lewe verniet is nie.              1   1

1.17   Hy wil selfs meer kinders help.                                     2   1

1.18   Ja, want as jy ongeletterd is, is dit moeilik om `n goeie werk te   4   1
       vind en `n suksesvolle lewe te lei.
       OF
       Nee, daar is baie mense wat nie skool voltooi het nie, maar
       uiters suksesvolle entrepeneurs is.

1.19   Ja, ek hou ook daarvan om mense te help.                            5   1
       Ja, ek het ook `n wil om `n sukses van my lewe te maak.
       Ja, ek het ook al bo moeilike omstandighede uitgestyg.

       OF
       Nee, ek het nog nooit swaar omstandighede beleef nie.

1.20   Tieners is baie beïnvloedbaar en rolmodelle kan `n positiewe of 5       1
       negatiewe invloed op kinders hê.
       Positiewe rolmodelle kan `n groot verskil in `n tiener se lewe
       maak deur hulle te motiveer en te inspireer.
       Negatiewe rolmodelle kan tieners se lewens verwoes( deur
       hulle aan verkeerde dinge bloot te stel)

4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

1.21        Ja, dis belangrik om terug te gee aan jou gemeenskap, want       4   1
            so help jy ander om hul volle potensiaal te ontwikkel of hul
            omstandighede te verbeter.

1.22        Ja, want nou kan ek sien hoe lyk Ashley en die biblioteek        4   1
            waarvan daar gepraat word.

TEKS B : DIE VIRTUELE INKOPIE-PROSES
[verwerk uit kalahari.com]

1.23        Jy gebruik die pyltjie wanneer jy kliek om die rekenaar te       3   1
            gebruik en jy het dit ook nodig om jou aanlyninkopies te doen.

1.24        Om te wys hoe vinnig die bestellings verwerk word.               3   1

1.25        Mense wil ook waardering wys vir die volwassenes in hul          3   1
            lewens / hulle bederf / spesiaal laat voel

1.26        R200                                                             1   1

1.27        Speletjies vir die Playstation                                   1   1

1.28        Die statistieke is verskaf deur kalahari.com                     3   1

                                                              TOTAAL AFDELING A: 30

5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

    AFDELING B: OPSOMMING

    Nasien van die opsomming

    Nasien van die opsomming word gebaseer op die insluiting van die relevante feite
    soos deur die teks voorgeskryf.

    Die opsomming moet soos volg nagesien word:
       ● Puntetoekenning:
          o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit)
          o 3 punte vir taal
          o Totaal punte: 10

       ● Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal
         het nie:
         o 1–3 korrekte feite: 1 punt
         o 4–5 korrekte feite: 2 punte
         o 6–7 korrekte feite: 3 punte

      ● Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het:
        o 6–7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
         o 4–5 korrekte aanhalings: maksimum 1 punt vir taal word toegeken
         o 2–3 korrekte aanhalings: maksimum 2 punte vir taal word toegeken
              o Toegewing: Indien die kandidaat 6 of 7 korrekte feite het, maar een
                daarvan is 'n direkte aanhaling, kry die kandidaat 6 of 7 punte vir die
                6 of
            7 feite en 3 punte vir die taal. Die kandidaat kry in hierdie geval dus 9/10
            of 10/10 vir die opsomming.

            Indien die kandidaat net 1 direkte aanhaling het, verdien die kandidaat
            net 1 punt vir die aanhaling en geen punte vir taal nie.

    Getal woorde:
      ● Nasieners moet die getal woorde verifieer.
       ● Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat
         gebruik is, aan te dui of verkeerd aandui nie.
       ● Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die
          nasiener VYF woorde ná die 70-woordegrens aan lees en nasien. Ignoreer
          die res van die opsomming.

6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

    Waarom is musiek goed vir ‘n mens?

    Daar is heelwat redes waarom musiek goed is vir jou.
                                                                    1.    Musiek laat jou
    Selfs al voel jy bedruk, verbeter jou gemoedstemming                 brein      dopamien
    wanneer jy na jou gunstelingmusiek luister. Die                      vrystel    wat    jou
    musiek veroorsaak dat jou brein dopamien vrystel,                    gelukkig laat voel.
    wat gevoelens van geluk, opwinding en vreugde
    versterk.

    Atlete wat na motiverende musiek luister terwyl hulle           2.    Musiek laat jou
    aan wedlope deelneem, presteer beter. Persone wat                    beter presteer en
    na musiek luister terwyl hulle oefen, beweeg op die                  langer oefen.
    maat van musiek, wat dit meer genotvol maak sodat
    hulle selfs langer oefen.

    Musiek kan as ʼn natuurlike antidepressant beskou               3. Musiek is ‘n
    word omdat die brein die neuroöordraers serotonien                 natuurlike
    en dopamien vrystel, wat jou gelukkig laat voel en jou             antidepressant.
    algehele welstand verbeter.

    Luister vir minstens ʼn uur voor jy gaan slaap na               4.    Musiek help jou
    klassieke of enige ontspannende musiek. Dit sal jou                  om beter te slaap.
    beter laat slaap. Navorsingsresultate toon dat die
    kombinasie van sagte beligting en strelende musiek              5. Musiek help jou om
    maak dat jy minder eet en terselfdertyd jou kos meer               minder te eet en jou
    geniet.                                                            kos meer te geniet.
    Volwassenes en kinders wat na musiek luister terwyl
    hulle studeer, memoriseer en herroep inligting                  6. Jy leer en onthou
    makliker.                                                          inligting makliker
                                                                       wanneer jy na
     Kinders wat musiek- of sanglesse neem, presteer                   musiek luister.
    akademies beter as hul maats wat deelneem aan                   7. Kinders wat musiek
    buitemuurse aktiwiteiteite wat nie met musiek                      doen, vaar akademies
    verband hou nie.                                                   beter as kinders wat
                                                                       nie musiek doen nie/
    Navorsing het getoon dat persone wat chroniese pyn
    ervaar het, verligting ervaar het deur na musiek te             8.    Musiek help om pyn
    luister. Dit kan moontlik toegeskryf word aan die feit               en spanning te verlig.
    dat musiek spanning verlig en die liggaam
    dienooreenkomstig reageer.

       Aangepas: https://welstand.solidariteit.co.za/waarom-is-
                                        musiek-goed-n-mens/
                                                                  TOTAAL AFDELING B: 10

7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING C: TAAL
ASSESSERINGSRIGLYNE
      ● Spelling
        o Eenwoord-antwoorde word as korrek aanvaar selfs al is die spelling
          verkeerd. Die fout mag net nie die betekenis van die woord verander
          nie. Waar woordstrukture getoets word, moet dit korrek gespel word.
        o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling slegs gepenaliseer indien
          die fout in die taalstruktuur is wat getoets word.
        o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.

      ● Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word
        volgens die instruksies.
      ● Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die
        antwoord wat volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.

VRAAG 3
TEKS D : ADVERTENSIE
[Verwerk uit www.google images.co.za]

VRAAG        ANTWOORD                                                              PUNT

3.1          Dit is in hoofletters/groot letters/ letters in vetdruk/ letters in   2
             `n ander kleur geskryf/ ‘n ander font.

3.2          Mense wat van spookstories hou.                                       1

3.3          Die leser word gemanipuleer met die woorde: Koop Nou! /               1
             Beperkte voorraad!!

3.4          penregop (sp)                                                         1

3.5          Die ou huis lyk spookagtig en skep spanning/ Dit sluit mooi           1
             aan by die teks.

3.6             ● Dit laat die leser betrokke voel.                                1
                ● Dit maak die advertensie persoonlik.

8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

                 ● Dit is ’n manier om jou te oorreed / en te manipuleer.

3.7          voetstappe (sp)                                                1

3.8          Dit skep spanning/afwagting.                                   1
             Dit laat die leser dink.

3.9          Die prys van die boek                                          1
                                                                            [10]

VRAAG 4
TEKS E: STROKIESPRENT
[Verwerk uit www.flickr.com]

VRAAG       ANTWOORD                                                        PUNT
4.1.1       Hy het `n ondeunde/stout uitdrukking/ grinnik op sy gesig       2
            Hy staan gereed met arms langs die sye ( liggaamstaal)
            (Of soortgelyk)

4.1.2       Ek wou die hond skrikmaak/ Ek wou die hond skrikgemaak          1
            het.

4.2.1       Bang/gestres                                                    1

4.2.2           ● Hy sweet                                                  1
                ● Sy oë is groot en bang
                ● Sy mond is vertrek van vrees

                    (Enige een of soortgelyk)

4.2.3       Sy voet is in die lug                                           1

9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

4.3.1     Die hond is `n spook.                                         1

4.4       Die lyntjies / strepies by sy ore                             1

4.5       In raampie 1 is sy liggaamstaal sterk en hy lyk in beheer,    1
          maar in raampie 3 lyk hy verslae/ verskrik en bang/onseker.
          (Enige een of soortgelyk)

4.6       Daar is slegs dinkborrels.                                    1
                                                                        [10]

VRAAG 5.1
TEKS F: ARTIKEL
[Verwerk uit www.netwerk24.co.za]

VRAAG     ANTWOORD                                                      PUNT
5.1.1     Daar bestaan beslis nie iets soos spoke en geeste nie.        1

5.1.2     daagliks (sp)                                                 1

5.1.3     wat                                                           1

5.1.4     tannie / tante                                                1

5.1.5     Hy kyk altyd vir haar as sy besig is om kos te maak.          1

5.1.6     ska-de-loos / ska/de/loos / ska+de+loos                       1
          (Enige EEN. Die verdeling moet volledig wees.]

10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

5.1.7     Sy voel nooit bang as hy daar is nie omdat hy baie vriendelik   1
          is.

5.1.8     Sy het al `n paar geeste in haar leeftyd gesien.                1

5.1.9     soekend (sp)                                                    1

5.1.10    Susan sê dat die kwaai geeste `n mens bang laat voel/           1
          Susan sê die kwaai geeste laat ‘n mens bang voel.

5.1.11    Die vloer is glad en `n mens kan daarop gly.                    1
          Die meisie se hare is lank en glad.
          Alles het glad verloop.

5.1.12    Dit is soms maar `n bietjie vreemd; tog gaan sy aan asof        1
          hulle nie daar is nie.

5.1.13    Die onbekende word deur die meeste mense gevrees.               1

5.1.14    kinderore                                                       1

VRAAG 5.2
TEKS G: PRENT
[Verwerk uit www.jantoo.com]

5.2.1     langs                                                           1

5.2.2     mannetjie (sp)                                                  1

5.2.3     ongesond/siek                                                   1

11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

5.2.4   kombers                                1

5.2.5   meubels                                1

5.2.6   herken                                 1
                                               [20]
                          TOTAAL AFDELING C:   40
                              GROOTTOTAAL:     80

12

## Related documents

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — Afrikaans FAL · QP · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P2 GR12 QP SEPT2023 Final](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-gr12-qp-sept2023-final/66b739c3-ec90-43cb-af74-a6d4848432bc) — Afrikaans FAL · QP · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2023/b49b9523-adfc-4fb4-87bf-f4de41182bb0) — Afrikaans FAL · QP · 2023 · Afr
- [Afrikaans P2 (FAL) 2021 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p2-fal-2021-qp/46a5b8c1-2aa3-4621-aa5c-0325e2c4a129) — Afrikaans FAL · QP · 2023 · Afr
- [Afrikaans P2 (FAL) QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p2-fal-qp/f70fc97b-a6dd-4da3-ba07-3a9f660a5abc) — Afrikaans FAL · QP · 2023 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2023/7f6db4f4-3355-49ea-8d80-d260b19660e0) — Afrikaans FAL · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2023/2d9901cd-7eac-47a3-95a4-d19000ec9a60) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
