# Afrikaans FAL Grade 4 ANA 2012 Question Paper

> Grade 4 Afrikaans FAL question paper from the ANA 2012, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-4-2012/ec739fcc-1d55-4279-b7e1-1fb322a0b400
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 4
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 4](https://www.hlayiso.com/library/grade-4) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-4/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 4 ANA 2012 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-4-2012/ec739fcc-1d55-4279-b7e1-1fb322a0b400)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 4 · ANA · 2012 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                                                  PUNTE

                     JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012
                   GRAAD 4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
                                     TOETS

PUNTE: 20

TYD: 1 uur

PROVINSIE _______________________________________________________________________

STREEK __________________________________________________________________________

DISTRIK __________________________________________________________________________

NAAM VAN SKOOL ______________________________________________________________

NASIONALE OBIS-NOMMER (9 syfers)

KLAS (bv. 4A) ____________________________________________________________________

VAN _____________________________________________________________________________

NAAM ____________________________________________________________________________

GESLAG (✓)           SEUN                             DOGTER

GEBOORTEDATUM            C    C    Y    Y    M    M    D    D

                                                                      *4AFAL*

              Hierdie toets bestaan uit 7 bladsye, die voorblad uitgesluit.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Instruksies aan leerders

1. Lees al die instruksies noukeurig deur.
2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word.
3. Die toets duur 60 minute.
4. Die onderwyser sal jou deur die praktiese voorbeelde lei voordat jy met die toets
    begin.
5. Skryf netjies en leesbaar.

Praktiese voorbeelde

1. Omkring die letter voor die regte antwoord.

    Kool is ŉ ...

   A         vrug.

   B         groente.

   C         wortel.

   D         bessie.

    Jy het die vraag korrek beantwoord indien jy B omkring het.

2. Skryf die korrekte antwoord in die spasie wat voorsien word.

    Jan is ŉ seun en Marie is ŉ __________.

    Antwoord: meisie of dogter

    Jy het die vraag korrek beantwoord indien jy “meisie” of “dogter” in die spasie
    geskryf het.

                         Die toets begin op die volgende bladsy.

Graad 4 Afrikaans EAT                         1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Lees die gedig en beantwoord Vraag 1.

                                 Treintjie, treintjie op die spoor,
                                 Reis dorp toe ek sit voor.
                                 Stop vir elke mens wat wag.
                                 Dorp toe, winkels toe, dag na dag.

1.       Omkring die letter voor die korrekte antwoord.
         Wat is die beste titel vir die gedig?

         A      Besoek aflê
         B      Eet
         C      Reis
                                                                                 (1)
         D      Dans

2.       Beantwoord die volgende vrae:

          2.1     Die volgende sin is in die teenwoordige tyd geskryf.

                  Die trein is op die stasie.

                  Skryf die sin in die verlede tyd oor, en begin met die woord
                  Gister.

                  Gister_________________________________________________        (1)

Graad 4 Afrikaans EAT                            2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

         2.2      Die volgende sin is in die teenwoordige tyd geskryf.

                  Die trein stop vir mense op sy roete.

                  Skryf die sin in die toekomende tyd oor, en begin met die woord
                  Môre.

                  Môre ___________________________________________                          (1)

3.      Skryf die meervoud van die onderstreepte woord neer.

        Die rooi en blou trein het gestop.
        _____________________________________________________________                       (1)

Lees die teks hieronder en beantwoord Vraag 4 tot 6.3.

Blessu was ŉ baie klein olifantjie toe hy vir die eerste keer genies het. Die ander
olifante het stadig deur die lang gras beweeg. Hy kon nie sy ma en tannies se bene
sien nie. Die gras was hoog en dit het die lywe van sy groter broers en
susters halfpad bedek. Jy kon Blessu glad nie sien nie.

Daar onder waar hy in die lang, blommende gras geloop het, was die lug vol
stuifmeel. Blessu het skielik ŉ snaakse kielie-sensasie bo-op sy klein slurpie tussen
sy oë gevoel. Hy het sy ogies en mondjie toegemaak, en sy baie klein slurpie reguit
vorentoe uitgesteek, en genies: “AAARCHOOO!” Dit was nie die grootste nies in die
wêreld nie, maar dit was baie groot vir ŉ baie klein olifantjie. “Mag jy geseën word!”
het sy ma en tannies en sy groter broers en susters geskree.
                                             [Uittreksel uit ŉ boek deur Dick King Smith]

Graad 4 Afrikaans EAT                          3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

4.       Omkring die letter voor die korrekte antwoord.
         Wat is die beste titel vir hierdie storie?

         A     Die Trop Olifante
         B     Die Baba-olifantjie wat Genies het
         C     Olifante in die Gras
         D     Olifantbroers en -susters                               (1)

5.       Omkring die letter voor die korrekte antwoord.
         Jy kon nie vir Blessu sien nie, want ...

         A     hy het agter sy ma weggekruip.
         B     sy broers en susters was in sy pad.
         C     die gras was baie lank.
         D     die lug was vol stuifmeel.                              (1)

6.       Beantwoord die volgende vrae:

         6.1 Omkring die letter wat Blessu die beste beskryf.

               A        Siek
               B        Lawaaierig
               C        Snaaks
               D        Jonk                                           (1)

         6.2 Maak ŉ regmerkie in die blok met die regte antwoord.

               Het Blessu alleen in die grasvelde geloop?

                   JA                NEE                               (1)

         6.3   Gee ŉ goeie rede vir jou antwoord.

               _____________________________________________________
               _____________________________________________________   (1)

Graad 4 Afrikaans EAT                           4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

7.      Verbind die volgende twee sinne deur en te gebruik.

        Blessu het genies. Dit het ŉ groot geraas gemaak.

        ___________________________________________________________
        ___________________________________________________________                         (1)

8.      Beantwoord die volgende vrae:
        Kies die korrekte woord wat die teenoorgestelde betekenis het as die
        onderstreepte woord.
        Omkring die letter wat voor die korrekte antwoord staan.

        8.1      Die olifant het die takke vrolik afgetrek, terwyl die voël … gekyk het.

                 A      hartseer
                 B      kwaad
                 C      treurig
                 D      kwaai                                                              (1)

        8.2      Die olifant het ŉ baie kort slurp gehad.

                 A      lank
                 B      groot
                 C      vet
                 D      lang                                                               (1)

Graad 4 Afrikaans EAT                          5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Gebruik die onderstaande rooster van die naskoolse aktiwiteite by Annie se
skool om Vraag 9 –10 te beantwoord.

             DAG                TYD                AKTIWITEIT        ONDERWYSER
                         14:00–15:00            Sokker              Mnr. Modise
     Maandag
                         15:00–16:00            Atletiek            Mnr. Melamu
                         14:00–15:00            Netbal              Mev. K Moodley
     Dinsdag             15:00–16:00            Koor                Mev. Mavundla
                                                                    Mnr. Lembethe
                         14:00–15:00            Dans                Mev. Mkhize
     Woensdag
                         15:00–17:00            Drama               Mev. Govender
                         14:00–15:00            Skaak               Mnr. Modise
     Donderdag
                         15:00–16:00            Kuns                Mev. Phiri

9.       Annie wil graag kuns en dans doen. Op watter TWEE dae moet sy die
         klasse bywoon?
         Omkring die letter wat voor die korrekte antwoord staan.

         A     Woensdag en Donderdag
         B     Maandag en Woensdag
         C     Dinsdag en Donderdag
         D     Maandag en Vrydag                                                (1)

10.      Vir watter aktiwiteit gebruik jy ŉ verfkwas?

         A     Kuns
         B     Dans
         C     Sokker
         D     Koor                                                             (1)

Graad 4 Afrikaans EAT                       6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Lees die paragraaf hieronder en beantwoord Vraag 11.

ŉ Insek soos ŉ skoenlapper of ŉ mot het ses pote. Sy liggaam is in drie dele
verdeel. Skoenlappers vou hulle gekleurde vlerke bo-op hulle liggame wanneer
hulle gaan rus. Motte met donker vlerke, vou hulle vlerke plat. Skoenlappers vlieg
gedurende die dag, maar motte vlieg in die nag. Alle skoenlappers suig nektar
(ŉ soet vloeistof) van die blomme, maar nie alle motte doen dit nie.

11.     Vul die korrekte woorde in.

        Skoenlappers en motte is (11.1) _________________________.                      (1)
        Skoenlappers het helderkleurige vlerke, maar motte het donker vlerke en
        hulle vlieg in die (11.2) _______________________.                              (1)

12.     Skool is ŉ belangrike deel van die lewe. Skryf VIER interessante sinne
        oor jou skool. Jy mag skryf oor jou onderwyser, die dinge waarvan jy
        hou en nie hou nie of dalk wat jy gedurende pouse doen.

        Onthou om versigtig te wees vir spelfoute, taalfoute en leestekens.

        _____________________________________________________________

        _____________________________________________________________

        _____________________________________________________________

        _____________________________________________________________

        _____________________________________________________________

        _____________________________________________________________                   (4)

                                                                              TOTAAL:   20

Graad 4 Afrikaans EAT                        7

## Related documents

- [Afrikaans FAL Graad 4 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-4-2012-memo/9f94c66c-57a3-402a-bdc6-51dfde171163) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2012-ana-exemplars-question-paper-afrikaans/17fa23eb-b8f2-4d48-92b3-b3ccd8de00de) — Afrikaans FAL · QP · 2012 · Afr
- [2014 ANA Grade 4 Afrikaans FAL Test](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-afrikaans-fal-test/baa59c49-a5d1-4a66-857c-0fc3d3aa5413) — Afrikaans FAL · QP · 2014 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2013-test/0a4d0615-8145-4d72-be57-a3f565aa81ea) — Afrikaans FAL · QP · 2013 · Afr
- [Afrikaans Taal Graad 4](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-4/3c0cdf22-acb7-4181-a927-6ba4ba865f75) — Afrikaans FAL · QP · 2011 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/9173e56d-f8fd-4586-be9d-bf408424deb8) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 4 Afrikaans FAL

- [Grade 4 Afrikaans Memo June 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-june-exam-memorandum-afrikaans/9aced481-bb65-4618-96c0-d209ab544fbd) — Memo · 2022 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Memo November 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-november-exam-memorandum-afrikaans/354e4194-aba3-4cc9-9926-d0a722f93f37) — Memo · 2022 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Memo June 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/05dfc48c-7a12-41b3-a368-0828ccc63e57) — Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021 Marking Guideline](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/4b11ea3a-b7b9-43d8-92c3-c311c4ace03a) — Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL Final Examination 2019 Marking Guidelines](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-november-exam-memorandum-afrikaans/ce2c9398-7385-4f1a-8e05-a8dbbd936239) — Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Memo November 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-november-exam-memorandum-afrikaans/0ad09926-3c49-4d67-83e9-f41536f9cd2e) — Memo · 2021 · Afr

## Collection

- [Grade 4 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-4/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
