# Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2012 Memo (Afrikaans)

> Grade 5 Afrikaans Fal memorandum from the ANA 2012 (Afrikaans), 3 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-5-2012-memo/b8902ee5-ea88-4f83-857a-d5ff7e91c225
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans Fal
- Grade: Grade 5
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 3

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 5](https://www.hlayiso.com/library/grade-5) › [Afrikaans Fal](https://www.hlayiso.com/library/grade-5/afrikaans-fal) › [Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2012 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-5-2012-memo/b8902ee5-ea88-4f83-857a-d5ff7e91c225)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 5 · ANA · 2012 · Afrikaans. Memorandum, 3 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                           JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012
                                         GRAAD 5 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
                                                           TOETS
                                                       MEMORANDUM
PUNTE: 30
                           Hierdie memorandum bestaan uit 3 bladsye.
  VRAAG                 VERWAGTE ANTWOORD                                         PUNTE   TOTAAL

  1.         A/Die Lewe van die Wolf en die Hond.                                   1       1

  2.         Enige een van die volgende: Dit was koud en reënerig/Hy was nie        1
             beskerm nie/Hy het nie ‘n dak oor sy kop gehad nie/Hy het nie                  1
             genoeg kos gehad nie. (Enige ander relevante antwoord)
  3.1        C/Hy was groot en skoon.                                               1

  3.2        Enige een van die volgende: Die merk op sy nek. √√ Hy word
             gedurende die dag vasgemaak. √√ / Hy was net snags vry. √√
                                                                                    2        3
             (Aanvaar enige ander relevante antwoord)

  4.         B/niemand vir hom kos gegee het nie.                                   1       1

  5.         D/vryheid belangriker is.                                              1       1

  6.         Ja√: Tika wou sy kos kry sonder om hard te werk.√ Tika het kos
             en skuiling verkies bo vryheid.√/Tika is deur die kinders gewas en
             skoongemaak.√/Sy baas het hom bene gegee.√/Tika kon vrylik
             rondbeweeg in die nag.√ (Enige een rede)
                                                                                     2      2
                                             OF

             Nee√: Hy was skaam oor die merk op sy nek.√/Hy kon nie in die
             dag vrylik rondbeweeg nie.√/Hy is altyd gedurende die dag
             vasgemaak.√ (Enige een rede).

             Leerders mag nie gepenaliseer word vir taalfoute nie.

             1 punt word toegeken vir elke aanvaarbare rede.

             Geen punt word toegeken vir slegs “Ja”/“Nee” as ‘n antwoord nie.

  7. 1       onmiddellik                                                            1

  7.2        gelukkig                                                               1       2

             Punte moet steeds toegeken word, selfs al is gelukkig by 7.1 en
             onmiddellik by 7.2 geskryf.

Graad 5 Afrikaans EAT                             1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
  8.1        C/sterker                                                               1          2

  8.2        A/gesonder                                                              1

  9.         Pieter swem goed,√ maar hy √het nie aan enige kompetisies
             deelgeneem nie.

                                             OF

             Pieter swem goed,√√ maar het nie aan enige kompetisies
             deelgeneem nie.

             Ken slegs 1 punt toe indien 'n leerder die twee sinne met maar
             verbind het en nie Pieter met 'n voorsetsel vervang het nie, m.a.w.
                                                                                     2          2
             Pieter swem goed, maar Pieter het nie aan enige kompetisies
             deelgeneem nie.

  10.        aan                                                                     1          1

  11.1       speel/Vusi speel elke dag krieket.                                      1

  11.2       wees/Sandile en Marie sal vanjaar lede van die netbalspan wees.         1          2

  12.1       18:00/6 nm./sesuur                                                      1

  12.2       Nuus binne 60 Sekondes                                                  1          3

  12.3       Enige een van die volgende: Nuushooftrekke, Hoofnuus, Nuus,             1
             Nuus om 7, Nuus binne 60 Sekondes

  13.        C/Koowee, Channel O, Studio Musiek                                      1          1

  14.1                                                                               1
             B/Studio Musiek
  14.2                                                                               1          2
             B/Isidingo
  15.        Kyk na die rubriek vir die nasien van paragraaf.                               6

                                                                                   TOTAAL       30

Graad 5 Afrikaans EAT                             2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

                                VRAAG 15: Rubriek vir die skryf van 'n paragraaf

Wanneer die paragraaf geassesseer word, moet die volgende aspekte in gedagte gehou word:

Wanneer 'n onderwyser 'n leerder se werk assesseer, moet punte soos volg toegeken word: eerstens vir
inhoud en daarna vir taalstruktuur en taalgebruik. Hierdie punte moet bymekaargetel word om die finale punt
uit 6 te vorm.

Alhoewel 'n leerder se inhoud moontlik nie relevant tot die onderwerp is nie, moet die onderwyser steeds 'n
punt vir taalstruktuur en taalgebruik toeken.
Kriteria              Vlak 1                 Vlak 2                Vlak 3                  Vlak 4

Punte                 0 punte                1 punt                2 punte                 3 punte

Inhoud                Geen paragraaf nie     'n Paar sinne is      Sinne is meestal        Sinne is relevant tot
                      of nie relevante       relevant to die       relevant tot die        die onderwerp.
                      idees geskryf nie.     onderwerp.            onderwerp.              Toon logiese
                                                                   Toon 'n mate van        ontwikkeling van
                                                                   logiese ontwikkeling    idees.
                                                                   van idees.

Punte                 0 punte                1 punt                2 punte                 3 punte

Taalgebruik           Het sinne afgeskryf    Minstens een sin is   Minstens 3-4 of meer    Minstens 5-6 of
                      of onvoltooide sinne   meestal sonder        sinne is geskryf,       meer sinne is
(spelling, taal en    (geen onderwerp of     foute.                volledig met            geskryf, volledig
punktuasie)           werkwoord nie).                              onderwerp en            met onderwerp en
                                                                   werkwoord.              werkwoord.

                                                                   Minstens 2 sinne is     Minstens 4 sinne is
                                                                   meestal sonder foute.   meestal sonder
                                                                                           foute.

                                                                                           Korrekte gebruik
                                                                                           van woordeskat.

                                                                                                     TOTAAL: 30

     Graad 5 Afrikaans EAT                               3

## Related documents

- [Afrikaans FAL Graad 5 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-5-2012/c3344422-7c28-4089-a355-ce82c4a28737) — Afrikaans FAL · QP · 2012 · Afr
- [2014 ANA Grade 5 Afrikaans FAL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-5-afrikaans-fal-memo/a1b7690a-0d22-4747-83e3-44dcf230623f) — Afrikaans FAL · Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+5+Afrikaans+FAL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-5-afrikaans-fal-2013-memo/d8acdb77-6879-45c9-8054-5b6b8e260783) — Afrikaans FAL · Memo · 2013 · Afr
- [Afrikaans Taal Graad 5 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-5-memo/33c7dad6-ac7a-40b6-b5b1-ce5699871a59) — Afrikaans FAL · Memo · 2011 · Afr
- [2014 ANA Grade 5 Afrikaans FAL Test](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-5-afrikaans-fal-test/6e2cda64-9dce-48c3-bf9f-03e3d9f5a12b) — Afrikaans FAL · QP · 2014 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans FAL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2013-test/9f2ceed1-0e92-41ed-becf-5c1ed8ae58bc) — Afrikaans FAL · QP · 2013 · Afr

## More from Grade 5 Afrikaans Fal

- [Grade 5 Afrikaans Exam June 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2022-june-exam-question-paper-afrikaans/70e7747d-f208-4599-aed5-d484afe4bdc2) — QP · 2022 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans Script November 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2022-november-exam-question-paper-afrikaans/ac481827-3aa8-4951-8030-4eb641db6e01) — QP · 2022 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-june-exam-question-paper-afrikaans/a197938e-7e42-4ab1-8bef-bff0daf0ed22) — QP · 2021 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans Exam June 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-june-exam-question-paper-afrikaans/cc519ce0-0692-4db0-b0ca-ed703a8c0f8d) — QP · 2021 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans Exam November 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-november-exam-question-paper-afrikaans/722fb240-2828-4210-8f73-5f8d830d731b) — QP · 2021 · Afr
- [2013+Grade+5+Afrikaans+FAL+Exemplar+Test+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-5-afrikaans-fal-exemplar-test-memo/6e1a760f-6c3e-40af-afdc-e460f3033ac6) — Memo · 2013 · Afr

## Collection

- [Grade 5 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-5/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
