# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2012 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary 2012, 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2012-memo/7e6dde94-0bbf-4c25-9a47-06e2d5ee46b7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: NSC Supplementary
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2012-memo/7e6dde94-0bbf-4c25-9a47-06e2d5ee46b7)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC Supplementary · 2012 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2012/a7470d38-1c5d-4d4a-afc4-58191568e736) — QP · 2012 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

                              FEBRUARIE/MAART 2012

                                    MEMORANDUM

 PUNTE: 80

                       Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
      Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           2                        DBE/Feb.–Mrt. 2012
                                             NSS – Memorandum

AFDELING A: LEESBEGRIP
•     Spelfoute in eenwoord-antwoorde word NIE gepenaliseer NIE, behalwe as die spelling die
      woordbetekenis verander.
•     Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
•     By oop vrae verdien die rede/motivering die punt. GEEN punt word toegeken vir JA/NEE/EK
      STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Kandidate hoef nie laasgenoemde te skryf nie indien
      die motivering JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE insluit/impliseer.
•     By vrae wat WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING vereis:
             - WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING is KORREK = 9 plus die
                 rede/motivering/aanhaling is KORREK               =9
             - WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING is KORREK = 9 maar die
                  rede/motivering/aanhaling is VERKEERD            =8
             - WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING is VERKEERD = 8
                Die rede/motivering/aanhaling = 8, ongeag of dit die KORREKTE
                rede/motivering/aanhaling is.
•     Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word NIE GEPENALISEER NIE indien die
      aanhalingstekens ontbreek.
•     Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ŉ volsin, is dit korrek MITS die
      korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. Die kandidaat kan ook die
      antwoord begin met: Die woord is ...
•     By vrae wat een feit/punt of twee/drie feite/punte vereis en die kandidaat gee ŉ hele reeks:
             - Sien SLEGS die vereiste feit(e)/punt(e) na.
             - Indien die feit(e)/punt(e) met merkers aangedui is, word die eerste antwoord(e) per
                 merker nagesien.
•     Indien ŉ antwoord in meer as een sin aangebied word en die sin/sinne lei direk tot die
       antwoord, word die punt vir die korrekte feit toegeken.
•     Indien die kandidaat woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn,
      word daardie vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder daardie vreemde
      woorde sinvol is, word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in
      die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
•     Aanvaar dialektiese variasies.
•     Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar.
VRAAG 1
TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL
        TOT SIENS MAKHAYA [Verwerk uit: Huisgenoot, 20 Januarie 2011]                  (532 woorde)
                                                                                             DENK-
VRAAG                               MEMORANDUM                         PUNT     LU     AS    VLAK
1.1           •   Raymond Booi
              •   ŉ Krieketafrigter van (die) Grens
                  (Enige EEN)                                          1       2      1       1

1.2           C      ŉ seun met baie kriekettalent gesien het.         1       2      1       3

1.3.1         Waar                                                     1       2      1       3

1.3.2         “met die spoed van lig”                                  1       2      1       3
1.4           • Hy was te groot.
              • Hy was te oud.
                (Enige EEN)                                            1       2      1       1
      Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
      Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           3                  DBE/Feb.–Mrt. 2012
                                             NSS – Memorandum

1.5           •   Hy was ŉ man met selfdissipline.9
              •   Hy was baie hardwerkend. 9                        2   2      1       1

1.6           “alle rasse”
              (TWEE OPEENVOLGENDE WOORDE)                           1   2      1       1

1.7           “beïndruk”                                            1   2      1       1

1.8.1         C     Perth in Nieu-Seeland                           1   2      1       3

1.8.2         A     Moses Mabida-stadion in Durban                  1   2      1       3

1.8.3         B     Mdantsane naby Oos-Londen                       1   2      1       3

1.9           Ja. ŉ Mens kry gewoonlik ŉ medalje vir goeie
              prestasie.
              OF
              Nee. ŉ Goeie sportman behoort meer as net ŉ medalje
              te kry.
              (Of soortgelyk)                                       1   2      1       4

1.10          •   Hy kom van die dorpie, Mdingi.
              •   Hy boul baie vinnig.                              2   2      2       3

1.11          •   Hy sal nog vir die Oos-Kaap Warriors speel.
              •   Hy gaan hom besig hou met sy krieketakademie.     2   2      1       1

1.12          krieket wil gebruik om die arm mense te help.         1   2      2       3

1.13          • ŉ Mens kan uitstyg bo jou omstandighede.
              • ŉ Mens moet erkenning gee aan mense wat jou
                gehelp het om sukses te behaal.
              • ŉ Mens moenie grootpraat oor jou sukses nie.
              • ŉ Mens moenie jou ondersteuners vergeet nie.
                (Of soortgelyk)                                     1   2      3       4

1.14.1        Feit                                                  1   2      2       3
1.14.2        • “Hy gee erkenning aan almal wat hom op sy
                 suksespad gehelp het.”
              • “Hy bedank ook sy ondersteuners van die afgelope
                 twaalf jaar.”
                 (Enige EEN)                                        1   2      2       3

1.15          Ja. ŉ Mens moenie vergeet waar jy vandaan kom nie.
              OF
              As jy sukses in die lewe behaal (het), moet jy
              terugploeg in jou gemeenskap.                       1     2      2       4
                                                      SUBTOTAAL: 22

      Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
    Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1            4                          DBE/Feb.–Mrt. 2012
                                            NSS – Memorandum

TEKS B: ADVERTENSIE
        Hoezit! [Verwerk uit: Taalgenoot, Februarie 2010]                                     (44 woorde)
                                                                                                 DENK-
VRAAG                             MEMORANDUM                         PUNT       LU       AS      VLAK
1.16        sluit aan by die taalgebruik van die jongmense           1          2        2       3

1.17        • Dat leerders die tydskrif baie interessant gaan vind
            • Dat leerders die tydskrif sal geniet
            • Lekker
            • Interessant
              (Of soortgelyk)
                                                                     1          2        1       4

1.18        • Dit beklemtoon die woord.
            • Dit laat die woord uitstaan.
            • Dit word gebruik om die leser se aandag te trek.
              (Enige EEN)                                            1          2        2       4

1.19.1      Waar                                                     1          2        2       3

1.19.2      sukseskombinasie                                         1          2        2       3

1.20        • Die tydskrif sal altyd meer/nuwe dinge/kennis
              aanbied.
            • Die tydskrif bevat ŉ verskeidenheid/baie
              onderwerpe.
              (Of soortgelyk)                                        1         2         2       4

1.21        “pretboek” 9
            “breinkrag” 9                                         2            2         1       1
                                                       SUBTOTAAL: 8

                                                                         TOTAAL AFDELING A: 30

          VLAK 1                           VLAK 2                        VLAK 3
           40%                              40%                           20%
Teks A:          10                          9                             3
Teks B:           2                          3                             3
TOTAAL:          12                          12                            6

    Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
    Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           5                         DBE/Feb.–Mrt. 2012
                                           NSS – Memorandum

AFDELING B: OPSOMMING

VRAAG 2: OUER, WEES BETROKKE BY JOU KIND SE SKOOLLEWE
                                                                   [Verwerk uit: Kuier, 3 Augustus 2011

ASSESSERINGSRIGLYNE

           RIGLYNE GELD SLEGS VIR 2011/HEREKSAMEN 2012
PUNTETOEKENNING
                                                                   PUNTE
                     Hoofgedagtes (1 punt per hoofgedagte ongeag
                     aanhalings,sinsnede of eie sinne)                7
                     Taal                                            3
                                                                     10

KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE
                      Die hoofgedagte kan in ŉ volsin of in        PUNTE
                      sinsnedes aangebied word, solank dit
                      sinvol is.
                      1–3 hoofgedagtes korrek                         1
                      4–5 hoofgedagtes korrek                         2
                      6–7 hoofgedagtes korrek                         3

SKRYF DIE PUNTE SOOS VOLG NEER (horisontaal/vertikaal)
                                           Feit         7
                                           Taal         3
                                                  =    10

LET WEL

Formaat:
Selfs indien die opsomming in die verkeerde formaat aangebied word, moet dit geassesseer word.
Kandidate word nie gepenaliseer indien die opsomming in die verkeerde formaat aangebied is nie.

Woordtelling:
  • Nasieners tel die getal woorde indien dit te lank lyk.
  • Indien die kandidaat se opsomming te lank is (meer as 70 woorde), word 5 ekstra woorde
     toegelaat en die res van die opsomming word nie nagesien nie.
  • Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat gebruik is,
     aan te dui nie.
  • Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe getal woorde bevat (minder as 70),
     maar dit bevat al die hoofgedagtes, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.

    Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1             6                             DBE/Feb.–Mrt. 2012
                                         NSS – Memorandum

 VRAAG 2: OUER, WEES BETROKKE BY JOU KIND SE SKOOLLEWE
                                                               [Verwerk uit: Kuier, 3 Augustus 2011]

                     Direkte aanhaling                            Moontlike verwerking
 1     Jy as ouer help om die skool goed te laat            1. Jy moet deel wees van jou kind
       funksioneer wanneer jy deel van jou kind                se skoollewe.
       se skoollewe is. Só word jy deel van jou kind
       se leerervaring.
 2     Jy as ouer moet sorg dat jou kind gereeld            2. Jy moet sorg dat jou kind
       skool bywoon. As jou kind klasse misloop,               gereeld skool toe gaan.
       gaan waardevolle tyd verlore wat hulle moeilik
       inhaal. As jou kind eers agter geraak het met
       skoolwerk, raak dit moeilik om by te hou met
       nuwe werk.
 3     Party kinders gebruik taxi’s of busse om by die      3. Jy moet seker maak dat jou
       skool te kom. Ander kinders word by die huis            kind betyds by die skool kom.
       opgelaai of die ouers neem hulle self skool
       toe. Jy as ouer moet belangstel in jou kind
       se skoollewe en seker maak dat jou kind
       altyd betyds by die skool is.
 4     Dit is jou plig om toe te sien dat jou kind          4. Jy moet toesien dat jou kind
       elke dag genoeg tyd het om tuiswerk te                  tyd het om tuiswerk te doen.
       doen. ŉ Kind moenie te veel huistakies as
       verskoning hê om nie by tuiswerk uit te kom
       nie.
 5     Daar is baie verskillende boeke, koerante en         5. Jy moet jou kind motiveer om
       tydskrifte in winkels en biblioteke waaruit             gereeld te lees.
       kinders kan kies. Jy as ouer moet jou kind
       aanmoedig om gereeld te lees. Kinders wat
       baie lees, se woordeskat brei uit.
 6     Kommunikasie tussen ŉ ouer en ŉ kind is baie         6. Gesels daagliks oor enige iets
       belangrik. Gesels elke dag oor enige iets               met jou kinders.
       met jou kind. Net soos lees, help
       kommunikasie om kinders se taalvaardigheid
       te verbeter.
 7     Jy as ouer kan wys dat jy in jou kind                7. Jy moet oueraande bywoon.
       belangstel deur oueraande by te woon. Dis
       waar jy uitvind hoe jou kind vorder en hoe jy
       die skool kan ondersteun. Kinders wie se
       ouers só betrokke is by die skool, se kanse op
       akademiese sukses is groot.
       271 woorde                                           64 woorde
                                                                  TOTAAL AFDELING B: 10

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
      Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1               7                            DBE/Feb.–Mrt. 2012
                                                 NSS – Memorandum

AFDELING C: TAAL

WOORDSTRUKTURE
y Spelling moet korrek wees om punt te verdien.
y Die standaardvariant geld.
SINSTRUKTURE
y Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die werkwoord geskryf
   word.
y Wanneer die infinitief getoets word, moet te in verbinding met die infinitief as TWEE WOORDE
   geskryf word.
y Verder tel spelling glad nie.
y Streekstaal kan nie in ag geneem word nie.
y Indien aangedui word hoe ŉ sin moet begin, hoef die hele sin nie uitgeskryf te word nie.
y Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin moet oorskryf, moet die hele sin uitgeskryf word.

VRAAG 3: ADVERTENSIE
         Wat kook in Joburg, Durbs en Kaapstad? [Verwerk uit: Vrouekeur, 15 April 2011]
                MEMORANDUM                   PUNT LU                         AS                       DENK-
                                                                                                      VLAK
3.1      Durban                              1        4    2: Vertaal uit huistaal.                   2

3.2.1    konnotasie                          1        4    3: Verstaan begrip konnotasie
                                                              korrek (dieperliggende betekenis).      3
3.2.2    •    Die woord “kook” word                        3: Lei geïmpliseerde betekenis af.
              figuurlik gebruik.
         • Dit kook nie letterlik/regtig
              nie.
         • Dit is beeldspraak.
              (Enige EEN)                    1        4                                               3
3.3      Teken in9 op ons                    1        4    1. Pas kennis toe van ŉ verskeiden-        3
         gereelde9 nuusbrief.                1                heid spelpatrone en -reëls.
3.4      inligting                           1        4    1 Gebruik afleiding om nuwe                1
                                                               woorde te vorm.
3.5      verniet                         1            4    1: Gebruik sinonieme korrek.               2
3.6      B       bevat baie interes-     1            4    3: Herken alternatiewe                     3
         sante inligting om te lees.                          uitdrukkingswyses.
3.7      stadslewe                       1            4    1: Vorm samestellings.                     1
3.8      ... dit suggereer dat mense                       3: Identifiseer gevoels-, oorredings-
         wat die platteland/dorpslewe                         en partydige of stereotipiese
         verkies, dom is.9                                    uitsprake.
         OF
         • ... dit suggereer dat net
              stedelinge/mense wat in
              die stad woon, slim is.9
         • ... dit suggereer dat die
              stadslewe beter as die
              dorpslewe/platteland is.9
              (Of soortgelyk)            1            4                                               4
                       SUBTOTAAL:       10

      Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
      Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1               8                         DBE/Feb.–Mrt. 2012
                                                 NSS – Memorandum

VRAAG 4: STROKIESPRENT [Verwerk uit: Beeld, 17 Februarie 2011]
                MEMORANDUM                   PUNT LU                        AS                      DENK-
                                                                                                    VLAK
4.1      Wie was by die deur                               1. Gebruik die verlede tyd korrek.
         (gewees), Helga?                    1        4                                             1
4.2      dr.                                 1        4    1. Gebruik afkorting korrek.             1
         (Die punt moet daar wees.)
4.3      Wie wil met jou praat?                            1. Gebruik korrekte omskakeling:
                                                              bevelsin na vraagsin.
         (Vraagteken moet aan einde
         van sin wees.)                      1        4                                             3
4.4      doodsiek/hondsiek                   1        4    1: Gebruik intensiewe vorme korrek.      3
4.5      Daar is niemand9 by die                           2: Gebruik ontkennende vorm
         deur nie.9                                           korrek: iemand > niemand en ŉ
         OF                                                   nie aan einde van sin, of die
         Daar is (nie iemand 9) by                            gebruik van die dubbele nie
         die deur nie.9                      2        4       (verskillende maniere).               2
4.6      Hy wil weet: “Is iemand siek                      2. Woordorde korrek EN korrekte
         in dié huis?”99                                      leesteken (vraagteken) aan die
         OF                                                   einde voor die aanhalingsteken.
         Hy wil weet: “Is iemand in
         dié huis siek?”99
         (Punt vir korrekte
         punktuasie)                         2        4                                             1
4.7      siekste                             1        4    1: Gebruik trappe van vergelyking        2
                                                              korrek.
4.8      •   Dokter Zook sal/gaan                          3. Gebruik toekomende tyd korrek.
             siek mense by die huis
             besoek.
         •   Dokter Zook sal/gaan
             siek mense besoek by die
             huis.
             (Enige EEN)              1               4                                             1
                      SUBTOTAAL: 10

      Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
       Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1               9                         DBE/Feb.–Mrt. 2012
                                                  NSS – Memorandum

VRAAG 5

TEKS A: WENKE OM MISDAAD TE BEVEG, BEGIN BY JOU! [Verwerk uit: Kuier, 22 Desember 2010]

                 MEMORANDUM                   PUNT      LU                   AS                      DENK-
                                                                                                     VLAK
5.1       •  -li-                                            1. Gebruik woordeboek om klem
          •  po-li-sie                                          korrek toe te pas.
             (Enige EEN)                      1         4                                           1
5.2       plekkie                             1         4    1: Gebruik verkleiningsvorm            2
                                                                korrek.
5.3       B      skelm                        1         4    2: Gebruik ŉ wye verskeidenheid        3
                                                                figuurlike taal soos idiome
                                                                gepas.
5.4       •   Geweld of mishandeling                         2: Gebruik passief/lydende vorm
              moet (ge)rapporteer                               korrek.
              word.
          • Geweld of mishandeling
              moet deur jou
              (ge)rapporteer word.
          • Geweld of mishandeling
              moet gerapporteer word
              deur jou.
               (Enige EEN)                    1         4                                           1
5.5       telefone                            1         4    2: Gebruik meervoud korrek.            1
5.6       Die man sê dat hy9                                 2: Gebruik indirekte rede korrek:
          miljoene rande oor die foon                           ek > hy. Woordorde korrek.
          kan maak.9
          OF
          Die man sê dat hy 9
          miljoene rande kan maak
          oor die foon.9                      2         2                                           2
5.7       PIN/pin                             1         4    1: Gebruik ŉ wye verskeidenheid        2
                                                                alledaagse afkortings/
                                                                akronieme.
5.8       hulp                                1         4    2: Gebruik afgetrokke selfstandige     1
                                                                naamwoorde korrek.
5.9       Jy behoort nie baie geld by ŉ                      2: Gebruik onbepaalde wyse soos
          OTM te onttrek nie.                                   infinitief, behoort ... te, + ww.
          Jy behoort nie baie geld te
          onttrek by ŉ OTM nie.               1         4                                           1
5.10      vreemdelinge/vreemdes/                             1: Gebruik een woord vir ŉ
          onbekendes                          1         4       omskrywing korrek en gepas.         3
5.11      ŉ Mens9 moet nooit jou                             3: Gebruik hoofletters en
          drankie neersit,9 wegloop en                          punktuasie korrek.
          later terugkom om dit te drink
          nie.                                2         4                                           4

       Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
       Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1              10                         DBE/Feb.–Mrt. 2012
                                                  NSS – Memorandum

5.12      vier-en-veertig                                   2: Gebruik telwoord korrek.
          OF                                  1        4                                           1
          vier en veertig
5.13      waarvoor                            1        4    2: Gebruik betreklike                  2
                                                               voornaamwoord korrek: wat >
                                                               waar; vir > voor.
                            SUBTOTAAL: 15

TEKS B: PRENT [Uit: Huisgenoot.com, 12 Maart 2009]

5.14      Jy kan aan sport deelneem,                        2. Gebruik groep 2 voegwoorde
          al is jy gestrem.                   1                korrek; voegwoord → hulpww          2
                                                               → s.nw.
5.15      Die seuns oefen elke dag                          2: Gebruik gepaste woordorde in
          getrou by die huis.                 1                sinne sonder om betekenis te        2
                                                               verander. Volgorde van
                                                               bywoordelike bepalings: tyd,
                                                               wyse en plek.
5.16      gebruik                             1             1. Herken woorde wat verwar.           1
5.17      oor                                 1             2. Identifiseer korrekte voorsetsel.   1
5.18      gestremde                           1             2: Gebruik deelwoorde korrek.          2
                                                               Verlede deelwoord: ge + strem
                                                               + de.
                            SUBTOTAAL: 5

                                                                               TOTAAL AFDELING C: 40
                                                                                   GROOTTOTAAL: 80

       Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans FAL P2 Feb-March 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-feb-march-2012-memo/1c68a98a-aafe-423c-8236-da6e1cdcfa85) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2012-memo/2e465f59-92cb-4184-b97a-93e2e8571cbd) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2015-memo/5ed31c77-16c2-4990-827a-9f3ff5f70d23) — Afrikaans FAL · Memo · 2015 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2014 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2014-memo/9f8d1fc4-699b-4d06-ba7d-7308f6faade4) — Afrikaans FAL · Memo · 2014 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2013-memo/def28fd3-4ef5-4ad1-bec7-aa5d00c18f3f) — Afrikaans FAL · Memo · 2013 · Afr
- [NSC 2012 Afrikaans FAL P1 Nov 2012](https://www.hlayiso.com/library/nsc-2012-afrikaans-fal-p1-nov-2012/e8af00e3-e471-4554-a408-05270a9ae292) — Afrikaans FAL · QP · 2012 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
