# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2013 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary 2013, 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2013-memo/def28fd3-4ef5-4ad1-bec7-aa5d00c18f3f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: NSC Supplementary
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2013-memo/def28fd3-4ef5-4ad1-bec7-aa5d00c18f3f)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC Supplementary · 2013 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2013](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2013/6ea7adf0-5283-4faa-83ac-2ac62003e567) — QP · 2013 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

                              FEBRUARIE/MAART 2013

                                    MEMORANDUM

 PUNTE: 80

                       Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
    Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1             2                       DBE/Feb.–Mrt. 2013
                                             NSS – Memorandum

AFDELING A: LEESBEGRIP
ASSESSERINGSRIGLYNE
•     Spelfoute in eenwoord-antwoorde word NIE gepenaliseer NIE, behalwe as die spelling die
      woordbetekenis verander.
•     Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
•     By oop vrae verdien die rede/motivering die punt. GEEN punt word toegeken vir JA/NEE/EK
      STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Kandidate hoef nie laasgenoemde te skryf indien die
      motivering JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE insluit/impliseer nie.
•     Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word NIE GEPENALISEER indien die
      aanhalingstekens ontbreek NIE.
•     Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ŉ volsin, is dit korrek MITS die
      korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. Die kandidaat kan ook die
      antwoord begin met: Die woord is ... .
•     By vrae wat een feit/punt of twee/drie feite/punte vereis en die kandidaat gee ŉ hele reeks:
      -     sien SLEGS die vereiste feit(e)/punt(e) na.
      -     indien die feit(e)/punt(e) met merkers aangedui is, word die eerste antwoord(e) per
            merker nagesien.
•     Indien ŉ antwoord in meer as een sin aangebied word en die sin/sinne lei direk tot die
       antwoord, word die punt vir die korrekte feit toegeken.
•     Indien die kandidaat woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn,
      word daardie vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder daardie vreemde
      woorde sinvol is, word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in
      die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
•     Aanvaar dialektiese variasies.
•     Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar.
VRAAG 1
TEKS A: SPORT: LAAT KINDERS KIES! [Verwerk uit: Huisgenoot, 3 Februarie 2011]
617 woorde
                                                                                                DENK-
    VRAAG                             MEMORANDUM                         PUNT     LU      AS     VLAK
1.1              “onseker”                                               1       2       1      1
                 (EEN WOORD)

1.2              B       in dieselfde situasie is.                       1       2       2      2

1.3              • Dit impliseer dat die kind glo hy kan goed daarin     1       2       1      3
                   doen.
                 • Dit impliseer dat dié sportsoort die ideale/beste
                   een is.
                 • Dit impliseer dat dit die sportsoort is waarvan die
                   kind nog altyd gedroom het om te beoefen.
                 • Dit verwys na die sportsoort waarvan die kind
                   baie hou.
                   (Of soortgelyk)

1.4              •   Hy was groot gebou.                                 2       2       1      1
                 •   Hy was sterk.
                     (TWEE redes)

    Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           3                          DBE/Feb.–Mrt. 2013
                                       NSS – Memorandum

                                                                                             DENK-
 VRAAG                            MEMORANDUM                          PUNT     LU      AS     VLAK
1.5          •   Hy kon nie byhou met die oefening nie.               2       2       1      1
             •   Hy was altyd laaste.
                 (TWEE dinge)

1.6          Hulle het hom geboelie.                                  1       2       1      1

1.7.1        Figuurlik                                                1       2       2      3

1.7.2        •   Dit beteken dat hy gou seergekry het.                1       2       2      3
             •   Hy het gou jammer gevoel vir ander.
             •   Hy was baie sensitief.
                 (Enige EEN of soortgelyk)

1.8          •   Kinders moet self hulle sportsoort kies.             1       2       2      2
             •   Ouers moenie die sportsoort vir die kind kies nie.
             •   Respekteer jou kinders se keuses.
                 (Enige EEN)

1.9          Kobus het ŉ (interessante) dokumentêre program           1       2       1      1
             op televisie oor karate gesien.

1.10         “in sy noppies”                                          1       2       3      1
             (DRIE opeenvolgende woorde)

1.11         •   Kobus het goed presteer./André het nie goed          2       2       2      2
                 presteer nie.
             •   Kobus het goed in karate gevaar./André het nie
                 karatetoernooie gewen nie.
             •   Kobus het baie sertifikate en medaljes
                 gewen./André het nie gewen nie.
                 (Enige EEN. Verskil tussen Kobus en André
                 moet duidelik uitstaan.)

1.12         Hy het meer selfvertroue gekry.                          1       2       2      1

1.13         •   Hy het dapper geword.                                1       2       1      1
             •   Hy het sterk geword.
                 (Enige EEN)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1            4                         DBE/Feb.–Mrt. 2013
                                        NSS – Memorandum

                                                                                             DENK-
VRAAG        MEMORANDUM                                               PUNT    LU      AS     VLAK
1.14         Ja.                                                      1       2       1      3
             • Net wenners kry erkenning.
             • Wenners kry pryse.
                                      OF
             Nee.
             • Wen is nie alles nie.
             • ŉ Mens moet net jou bes doen en tevrede wees
                  met die resultaat.
             • Sport help jou om fiks te bly.
             • Sport help jou om deel van ŉ span te wees.
                 (Enige EEN of soortgelyk)

1.15         “Ondersteun en motiveer jou kinders ewe veel.”           1       2       1      2

1.16          •    Dit trek die leser se aandag.                      1       2       2      3
              •    Dit is ŉ bevel.
              •    Dit beklemtoon die opskrif.
                  (Enige EEN of soortgelyk)

                                                   SUBTOTAAL: 20

TEKS B: VOORBLAD [Verwerk uit: Huisgenoot, 25 November 2010 ]
                                                                                              DENK-
VRAAG                             MEMORANDUM                          PUNT     LU      AS     VLAK
1.17.1       “Prinses Kate!”                                          1        2       3      2

1.17.2       •    Die lettergrootte dui die belangrikheid aan.        2        2       3      2
             •    Die volbladfoto van die prinses ondersteun dit.
             •    Die uitroepteken dui op die belangrikheid.
             •    Die opskrif is in hoofletters geskryf.
                  (Enige TWEE of soortgelyk)

1.18         • Om geskenke te adverteer.                  1                    2       2      1
             • Om mense aan te moedig om inkopies te gaan
               doen.
               (Enige EEN)
1.19         B   gelukkig                                 1                    2       2      2

1.20         Ses (6) jaar oud                                         1        2       3      1

1.21         • (Die tydskrif) het ŉ prys gewen (as die tydskrif van   1        2       1      1
               die jaar).
             • (Die tydskrif het) die Advantage Admag-
               toekenning gekry.
               (Enige EEN)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           5                         DBE/Feb.–Mrt. 2013
                                       NSS – Memorandum

1.22         •   Om die leser nuuskierig te maak.                  1         2      3      3
             •   Om die leser te oorreed om die artikel te lees.
             •   Die leser wil ŉ antwoord op die vraag hê.
             •   Die saak is nie opgelos nie.
                 (Enige EEN)

1.23.1       “Wen ŉ Nissan Livina X-gear!”                         1         1      1      1

1.23.2       •   Om die motor bekend te stel.                      1         2      2      3
             •   Om die kompetisie te ondersteun.
             •   Om die leser te laat sien wat gewen kan word.
             •   Om die leser te laat sien hoe die motor lyk wat
                 gewen kan word.
                 (Enige EEN of soortgelyk)

                                                   SUBTOTAAL: 10

                                                                       TOTAAL AFDELING A: 30

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           6                         DBE/Feb.–Mrt. 2013
                                       NSS – Memorandum

AFDELING B: OPSOMMING

ALGEMEEN
•  Lees die hele opsomming om ŉ geheelindruk van die opsomming te kry.
•  Beplanning is nie nodig nie.
•  Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende:
   - Indien die beplanning in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou en die
        tweede aanbieding word nagesien.
   - Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die finale
        antwoord beskou.
• Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien. Die tweede
  feit word geïgnoreer.
• Indien daar twee sinne by een koeëlpunt gegee word, word slegs die eerste sin nagesien.
• Direkte aanhalings is toelaatbaar.
• Kandidate hoef nie ŉ TITEL te verskaf nie.
• Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal
  woorde wat dit voorstel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
• Indien die kandidaat die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste 7 sinne
  (eerste 75 woorde) van hierdie paragraaf nagesien.

KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE
                       Die hoofgedagte kan in ŉ volsin of in ŉ   TAALPUNTE
                       sinsnede aangebied word, solank dit
                       sinvol is.
                       1–3 feite korrek                              1
                       4–5 feite korrek                              2
                       6–7 feite korrek                              3

SKRYF DIE PUNTE SOOS VOLG NEER (horisontaal/vertikaal)
                                          Feit          7
                                          Taal          3
                                                   =   10

LET WEL
Formaat:
• Selfs indien die opsomming in die verkeerde formaat aangebied word, moet dit geassesseer
   word.
• Kandidate word nie gepenaliseer indien die opsomming in die verkeerde formaat aangebied is
   nie.
Woordtelling:
• Nasieners tel die getal woorde indien dit te lank lyk.
• Indien die kandidate se opsomming te lank is (meer as 70 woorde), word 5 ekstra woorde
   toegelaat en die res van die opsomming word nie nagesien nie.
• Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat gebruik is, aan
   te dui nie.
• Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe woorde bevat (minder as 70), maar dit
   bevat al die hoofgedagtes, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1                7                            DBE/Feb.–Mrt. 2013
                                            NSS – Memorandum

VRAAG 2: HOE OM JOU AFRIKAANS TE VERBETER
[Verwerk uit: http://www.holderstebolder.co.za]                                                256 woorde

                     Direkte aanhaling                                  Moontlike verwerking

1.       Sukkel jy met Afrikaans? Daar is maniere              Brei jou woordeskat uit.
         waarop jy op jou eie jou punte in Afrikaans
         kan verbeter! Een van die maniere waarop
         jy jou punte kan verbeter, is deur jou
         woordeskat uit te brei.
2.       Kyk na Afrikaanse televisieprogramme.                 Kyk na Afrikaanse televisieprogramme
         Daar is programme soos 7de Laan, MK89                 om jou taal te verbeter.
         en Kwêla op die KykNET-kanaal. As jy voel
         jy het nie genoeg tyd in die week nie, kan jy
         Sondae springmielies voor die televisie sit
         en eet en die 7de Laan-omnibus geniet.
3.       Luister na goeie Afrikaanse                           Jy kan na Afrikaanse radioprogramme
         radioprogramme. As jy na die programme                luister om Afrikaans te hoor.
         luister terwyl jy jou huiswerk doen, hoor jy
         Afrikaans. Op Radio Sonder Grense is daar
         goeie programme vir tieners. Befonk is ŉ
         spesiale radioprogram wat handel oor alles
         wat vir jongmense belangrik is.
4.       Daar is baie Afrikaanse liedjies wat gewild is        Gewilde Afrikaanse liedjies/musiek kan
         onder jongmense wie se moedertaal nie                 jou help om jou Afrikaans te verbeter.
         Afrikaans is nie. Luister na Afrikaanse
         musiek. As jy nie weet waar om te begin
         nie, kyk ‘n bietjie na MK89 en luister na die
         radio.
5.       Die meeste leerders gebruik ŉ woordeboek              Gebruik ŉ woordeboek om nuwe woorde
         net wanneer hulle opstelle skryf. Gebruik             aan te leer.
         woordeboeke ook as jy ŉ woord hoor wat                Woordeboeke help jou om nuwe woorde
         jy nie ken nie. ŉ Pharos Skoolwoordeboek              se betekenisse na te slaan.
         is goed, want dit sluit nuwe woorde in.
6.       Ou eksamenvraestelle is ŉ waardevolle                 Beantwoord ou vraestelle om uit jou
         hulpmiddel. Werk dus die vorige vraestelle            foute te leer.
         uit om uit jou foute te leer. Die foute wat jy
         byvoorbeeld in opstelle en taalkunde
         gemaak het, sal jou bewus maak van jou
         probleemareas en jy kan seker maak dat jy
         nie weer dieselfde foute begaan nie.
7.       Het jy vriende wat goed in Afrikaans is?              Praat Afrikaans met jou vriend.
         Gesels net in Afrikaans met jou vriende.
         Mag hierdie wenke jou help om jou
         Afrikaans te verbeter.
                                                                             TOTAAL AFDELING B: 10

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           8                         DBE/Feb.–Mrt. 2013
                                       NSS – Memorandum

AFDELING C: TAAL

ASSESSERINGSRIGLYNE

WOORDSTRUKTURE
 Spelling moet korrek wees om punt te verdien.
 Die standaardvariant geld.
SINSTRUKTURE
  Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die werkwoord geskryf
    word.
  Wanneer die infinitief getoets word, moet te in verbinding met die infinitief as TWEE
    WOORDE geskryf word.
  Verder tel spelling glad nie.
  Streekstaal kan nie in ag geneem word nie.
  Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin soos volg moet begin, hoef die hele sin nie
    uitgeskryf te word nie.
Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin moet oorskryf, moet die hele sin uitgeskryf
word.

VRAAG 3: ADVERTENSIE [Verwerk uit: Rooi Rose, 18 Oktober 2011]
                                                                                                DENK
VRAAG              MEMORANDUM                   PUNT      LU   AS                               VLAK
3.1   •     Die gebruik van die                   1        4   2: Identifiseer en                 3
            uitroepteken gee die stelling                         evalueer verskillende
            meer trefkrag.                                        sinstipes.
          • Dit trek ŉ mens se aandag.
          • ŉ Opdrag het meer impak as ŉ
            versoek.
            (Enige EEN. Die punt word
            toegeken vir die korrekte
            antwoord en nie vir taal nie)
3.2       • Dit roep die leser informeel op        1      4    6: Advertensietegniek:            3
            om betrokke te raak.                                  identifiseer en bepaal
          • Dit laat die leser deel van die                       die waarde van so ŉ
            advertensie voel.                                     aanspreekvorm.
            (Enige EEN of soortgelyk)
3.3       waarvoor                                 1      4    1: Vorm die korrekte              2
                                                                   betreklike voornaam-
                                                                   woord.
3.4       •   Dit verwys na ŉ spesifieke           1      4    3: Advertensietegniek.            3
              woordeboek.                                         Om te bepaal of die
          •   Die aksent word gebruik om te                       leerder die konteks van
              verwys na ŉ spesifieke                              die advertensie
              woordeboek.                                         verstaan.
              (Die punt word toegeken vir die
              korrekte motivering en nie vir
              taal nie.)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           9                         DBE/Feb.–Mrt. 2013
                                       NSS – Memorandum

                                                                                                DENK
VRAAG                MEMORANDUM                 PUNT      LU   AS                               VLAK
3.5   D          ontvang                          1        4   1: Gebruik sinonieme               1
                                                                  gepas.
3.6       doodseker                                1      4    1: Gebruik                        1
                                                                   versterkte/intensiewe
                                                                   vorm korrek.
3.7       • Charlene Truter sê: “Ek verkies        2      4    2: Gebruik direkte rede           2
            hierdie/daardie woordeboek.”                           korrek.

          vir korrekte leestekens
          vir woordorde
3.8       • Die sluitingsdatum is (op)             1      4    2: Skryf ŉ verkorte               2
              30 Maart 2013.                                      weergawe in ŉ volsin.
          • Die sluitingsdatum sal (op)
              30 Maart 2013 wees.
             (Enige EEN)
3.9       Die wenner van die vorige               1       4    2: Gebruik verlede                2
          prystrekking was meneer Soldatos                        tyd korrek.
          (gewees).
                              SUBTOTAAL: 10

VRAAG 4: STROKIESPRENTE [Uit: Beeld, Maart 2010]
                                                                                            DENK
VRAAG                MEMORANDUM                 PUNT      LU   AS                           VLAK
4.1       biertjie                                1       4    1: Gee die korrekte            1
                                                                  verkleiningsvorm.
4.2       Helga vra vir Hägar of hy              2       4    2: Gebruik indirekte              2
          van die groen rok hou.                                 rede korrek.
4.3       onseker                                 1       2    1: Woordeskat. Lei                3
                                                                  betekenis af van
                                                                  beelde, ens.
4.4       •  Vrouens sal altyd lank vat om        1       2    1: Gebruik die                    2
             aan te trek.                                         toekomende tyd
          • Vrouens gaan altyd lank vat om                        korrek.
             aan te trek.
             (Enige EEN of soortgelyk)
4.5       haar                                    1       4    1: Gebruik die                    3
                                                                  voornaamwoord
                                                                  korrek.
4.6       A     takke                             1       4    2: Gebruik ŉ wye                  2
                                                                  verskeidenheid van
                                                                  figuurlike taal soos
                                                                  idiome gepas.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1          10                         DBE/Feb.–Mrt. 2013
                                       NSS – Memorandum

                                                                                                DENK
VRAAG MEMORANDUM                                 PUNT     LU   AS                               VLAK
4.7   Vandag leef die mense groen om               1       4   3: Kritiese                        3
      ander bewus te maak van                                     taalbewustheid.
      natuurbewaring.
      (Of soortgelyk)
4.8   vrouens/die vrou                            1       4    3: Identifiseer stereo-           3
                                                                  tipering.
4.9       bekers                                  1       4    1: Gebruik meervouds-             1
                                                                  vorm korrek.

                                 SUBTOTAAL:       10

VRAAG 5: ARTIKEL EN PRENT
TEKS F: ARTIKEL [Verwerk uit: Huisgenoot, 11 November 2011]
                                                                                                DENK
VRAAG          MEMORANDUM                        PUNT     LU   AS                               VLAK
5.1   Voel jy dat jou skoolwerk vir jou te         1       4   2: Leestekens. Plaas               1
      veel raak?                                                  vraagteken/
                                                                  uitroepteken aan
                                                                  einde van sin.
5.2       gedurende                               1       4    1: Identifiseer en                1
                                                                  verbeter die spelfout.
5.3       Melissa sê: “ ŉ Mens moet               2       4    2: Gebruik direkte rede           2
          sjokolade of koffie vermy.”                              korrek.
          Melissa sê: “ Vermy sjokolade of
          koffie.”
          vir korrekte leestekens
          vir woordorde
5.4       sjo ko la´ de                           1       4    1: Korrekte gebruik van ŉ         2
                                                                  woordeboek om
                                                                  aksent te bepaal.
5.5       Jy behoort genoeg slaap te kry.         1       4    2: Gebruik onbepaalde             2
                                                                  wyse soos infinitief
                                                                  behoort+te+ww.
5.6       veertien                                1       4    1: Gebruik korrekte               1
                                                                  spelling.
5.7       ŉ Studieroetine moet (deur jou)         1       4    2: Gebruik passiewe               2
          ontwikkel word.                                         vorm gepas en korrek.
5.8       neem                                    1       4    2: Gebruik korrekte               2
                                                                  werkwoord.
5.9       vriendin                                1       4    1: Gebruik geslag                 1
                                                                   korrek.
5.10      Dalk verkies jy om elke dag ŉ           1       4    2: Gebruik                        2
          bietjie te werk sodat die werk nooit                    voegwoorde akkuraat.
          te veel raak nie.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1          11                        DBE/Feb.–Mrt. 2013
                                        NSS – Memorandum

5.11        lei                                    1       4   1: Identifiseer die             1
                                                                  korrekte homofoon.
5.12        •  As jy ŉ bietjie moeg voel nadat     1       4   2: Gebruik die korrekte         1
               jy geleer het, kan jy vinnig om                    woordorde.
               die blok gaan stap.
            • ... kan jy vinnig om die blok
               gaan stap.
               (Enige EEN)
5.13        rustige                                1       4   2: Gebruik byvoeglike           2
                                                                  naamwoord korrek.
                                  SUBTOTAAL:       14

TEKS G: PRENT
[Uit: Huisgenoot, Maart 2011]
                                                                                              DENK
VRAAG          MEMORANDUM                         PUNT LU      AS                             VLAK
5.14  agter/by                                      1   4      2: Gebruik voorsetsel            2
                                                                   korrek.
5.15        gesinslewe                             1       4   1: Vorm samestellings           2
                                                                  korrek.
5.16        Die meisie is nie tevrede met die      1       2   2: Gebruik die                  3
            boodskap wat sy gekry het nie.                        ontkennende vorm
                                                                  korrek.
5.17        A     gemaklik voel                    1       2   1: Lei betekenis af van         2
                                                                  beelde.
5.18        donkerder                              1       4   1: Gebruik trappe van           1
                                                                  vergelyking korrek.
5.19        glimlaggende                           1       4   2: Gebruik deelwoorde           2
                                                                  korrek.
                                   SUBTOTAAL: 6

                                                                      TOTAAL AFDELING C: 40
                                                                          GROOTTOTAAL: 80

 Kopiereg voorbehou

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1          12          DBE/Feb.–Mrt. 2013
                                       NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans FAL P2 Feb-March 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-feb-march-2013-memo/8d78512b-beec-44df-ae7d-20f2cb40a28d) — Afrikaans FAL · Memo · 2013 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2015-memo/5ed31c77-16c2-4990-827a-9f3ff5f70d23) — Afrikaans FAL · Memo · 2015 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2014 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2014-memo/9f8d1fc4-699b-4d06-ba7d-7308f6faade4) — Afrikaans FAL · Memo · 2014 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2012-memo/7e6dde94-0bbf-4c25-9a47-06e2d5ee46b7) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2013](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2013/a3ea0c9e-a9db-4385-a210-2865a4df1ecd) — Afrikaans FAL · QP · 2013 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2015](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2015/9f493d24-65a0-48fa-899b-8b7fe2845793) — Afrikaans FAL · QP · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
