# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2014 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary 2014, 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2014-memo/9f8d1fc4-699b-4d06-ba7d-7308f6faade4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: NSC Supplementary
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2014 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2014-memo/9f8d1fc4-699b-4d06-ba7d-7308f6faade4)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC Supplementary · 2014 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2014](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2014/5acde4b4-511b-410b-b32f-8245d6dd19b8) — QP · 2014 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

               AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

                           FEBRUARIE/MAART 2014

                                 MEMORANDUM

 PUNTE: 80

                      Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1             2                      DBE/Feb.–Mrt. 2014
                                         NSS – Memorandum

AFDELING A: LEESBEGRIP

ASSESSERINGSRIGLYNE
• Spelfoute in eenwoord-antwoorde word NIE gepenaliseer NIE, behalwe as die spelling die
  woordbetekenis verander.
• Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
• By oop vrae verdien die rede/motivering die punt. GEEN punt word toegeken vir JA/NEE/EK
  STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Kandidate hoef nie laasgenoemde te skryf indien die
  motivering JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE insluit/impliseer nie.
• Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word NIE GEPENALISEER indien die
  aanhalingstekens ontbreek NIE.
• Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ŉ volsin, is dit korrek MITS die
  korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. Die kandidaat kan ook die
  antwoord begin met: Die woord is ... .
• By vrae wat een feit/punt of twee/drie feite/punte vereis en die kandidaat gee ŉ hele reeks:
         - sien SLEGS die vereiste feit(e)/punt(e) na.
         - indien die feit(e)/punt(e) met merkers aangedui is, word die eerste antwoord(e) per
             merker nagesien.
• Indien ŉ antwoord in meer as een sin aangebied word en die sin/sinne lei direk tot die
   antwoord, word die punt vir die korrekte feit toegeken.
• Indien die kandidaat woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn,
  word daardie vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder daardie vreemde
  woorde sinvol is, word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in
  die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
• Aanvaar dialektiese variasies.
• Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar.

VRAAG 1

TEKS A: WAT JY OOR BOELIES MOET WEET
[Verwerk uit: Huisgenoot ,13 September 2012]
                                                                                          DENK-
 VRAAG                            MEMORANDUM                        PUNT    LU     AS      VLAK
1.1          ŉ Boelie probeer jou seermaak.                         1      2       1      1

1.2          •   C                                                  1      2       1      2
             •   C    slaan ander mense
             •   slaan ander mense
                 (Enige EEN)

1.3.1        Dis iemand na wie jy opsien/iemand wat vir jou ŉ       2      2       1      2
             voorbeeld stelwat jou wys dat dit reg is om
             probleme met bakleiery op te los/om bakleierig op te
             tree.
             (Kandidate moet albei woorde verduidelik./Kan in
             EEN sin aangebied word. Woorde kan as geheel of
             afsonderlik verduidelik word.)
             (Of soortgelyk)

 Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1           3                            DBE/Feb.–Mrt. 2014
                                      NSS – Memorandum

                                                                                             DENK-
VRAAG                            MEMORANDUM                           PUNT     LU     AS      VLAK
1.3.2       •    ŉ Boelie leer nie hoe om sy eie woede te hanteer     2       2       2      1
                 nie.
            •    ŉ Boelie leer nie hoe om probleme sonder geweld
                 op te los nie.

1.4.1       Figuurlik.                                                1       2       2      3

1.4.2       •    Boelies verneder ŉ mens.                              1      2       2      3
            •    Boelies laat ŉ mens voel dat jy niks werd is nie.
                 (Of soortgelyk – dit moet duidelik blyk wat “kleiner”
                 impliseer.)

1.5         •    ŉ Boelie vat dikwels ander se besittings.            2       2       1      1
            •    ŉ Boelie breek ander se besittings.

1.6         Vandag word boodskappe per selfoon/Mxit/                  2       2       1      2
            WhatsApp versprei. 
            In die verlede het boelies briefies in die klas
            rondgestuur.

1.7.1       Onwaar.                                                   1       2       3      2

1.7.2       •    Jy moenie terugskree/slaan/of lelike dinge sê as     1       2       3      2
                 die boelie dit aan jou doen nie.
            •    Sê vir die boelie om op te hou.
            •    Vermy/ignoreer die boelie.

1.8          Dit kan jou beter laat voel om daaroor te skryf.        2       2       1      1
             Jy kan al die inligting as bewys teen die boelie
             gebruik.

1.9         Sulke kinders kan selfmoord pleeg.                        1       2       2      1

1.10        Die prentjie gee die indruk dat net seuns boelies is.     1       2       2      3

1.11        Die inligting word deur navorsing/sielkundiges/           1       2       2      3
            onderwysers ondersteun.

1.12         •  ŉ Boelie kan dalk besef dat sy/haar gedrag ander      1       2       1      3
                mense seermaak.
             • ŉ Boelie kan dalk leer waarom hy/sy hom/haar só
                gedra.
             • ŉ Boelie kan dalk besef wat die gevolge van
                sy/haar gedrag kan wees.
               (Enige EEN of soortgelyk)

                                                   SUBTOTAAL: 20

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1            4                         DBE/Feb.–Mrt. 2014
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 1

TEKS B: GRAFIESE VOORSTELLING
[Verwerk uit: Huisgenoot, 15 November 2012]
                                                                                            DENK-
VRAAG         MEMORANDUM                                            PUNT     LU      AS     VLAK
1.13          Ses/6 jaar                                            1        2       1      2

1.14          Katrina                                               1        2       1      2

1.15.1        • Katrina se vloedgolwe was hoër as Sandy s’n.      2        2       1      3
              • Katrina se vloedgolf was 5,8m hoër as Sandy
                s’n. 
              • Katrina se vloedgolf was 8.2m hoog en Sandy
                se vloedgolf was 2.4m hoog.
                (Enige EEN)

1.15.2        R134.5 biljoen (se skade)                             1        2       1      3

1.16          •   70% van die mense in Jamaika was sonder           1        2       1      3
                  elektrisiteit.
              •   Die statistiek sê 70%.
                  (Antwoord moet in ŉ volsin wees.)

1.17          •   Die selfoontorings is verwoes.                    1        2       1      3
              •   ŉ Kwart van die selfoontorings is verwoes.
                  (Enige EEN)

1.18          • Daar was ŉ noodnommer wat die mense kon             1        2       1      1
                skakel.
              • 50 000 mense per halfuur het die noodlyn gebel.
                (Enige EEN)

1.19          •   Dit trek dadelik die leser se aandag.             1        2       1      5
              •   Dit laat die leser besef hoe erg die skade was.
              •   Die feite skok die leser.
                  (Enige EEN of soortgelyk)

1.20          •   Die visuele teks is makliker om te lees.         1         2       2      5
              •   Dit maak die inligting interessant.
              •   Dit help die leser om die inligting maklik te
                  vergelyk.
                  (Enige EEN of soortgelyk)
                                                      SUBTOTAAL: 10
                                                                        TOTAAL AFDELING A: 30

 Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1           5                          DBE/Feb.–Mrt. 2014
                                      NSS – Memorandum

AFDELING B: OPSOMMING

ALGEMEEN
• Kandidate word nie gepenaliseer indien die opsomming in die verkeerde formaat aangebied is
  nie.
• Indien die kandidaat die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste 7 sinne
  (eerste 75 woorde) van hierdie paragraaf nagesien.
• Lees die hele opsomming om ŉ geheelindruk van die opsomming te kry.
• Beplanning is nie nodig nie.
• Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende:
   - Indien die beplanning in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou en die
        tweede aanbieding word nagesien.
   - Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die finale
        antwoord beskou.
• Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien. Die tweede
  feit word geïgnoreer.
• Indien daar twee sinne by een koeëlpunt gegee word, word slegs die eerste sin nagesien.
• Direkte aanhalings is toelaatbaar.
• Kandidate hoef nie ŉ TITEL te verskaf nie.
• Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal
  woorde wat dit voorstel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
• Nasieners tel die getal woorde indien die opsomming te lank lyk.
• Indien die kandidate se opsomming te lank is (meer as 70 woorde), word 5 ekstra woorde
  toegelaat en die res van die opsomming word nie nagesien nie.
• Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat gebruik is, aan
  te dui nie.
• Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe woorde bevat (minder as 70), maar dit
  bevat al die hoofgedagtes, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.

ALGEMEEN
SKRYF DIE PUNTE SOOS VOLG NEER (horisontaal/vertikaal)
                                          Feit          7
                                          Taal          3
                                                   =   10
KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE
                       Die hoofgedagte kan in ŉ volsin of in ŉ   PUNTE
                       sinsnede aangebied word, solank dit
                       sinvol is.
                       1 – 3 feite korrek                           1
                       4 – 5 feite korrek                           2
                       6 – 7 feite korrek                           3

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1                  6                         DBE/Feb.–Mrt. 2014
                                             NSS – Memorandum

VRAAG 2

TEKS C: ŉ SUKSESVOLLE WERKSONDERHOUD
[Verwerk uit: www.pietventer.ciskanol.com]
               Direkte aanhaling                                       Moontlike verwerking
Enige mens is senuweeagtig as jy vir ŉ onderhoud
moet gaan. Gelukkig is daar 'n paar wenke om te
onthou wat kan help dat die onderhoud baie goed
verloop.

Begin deur soveel moontlik oor die                1. Vind soveel moontlik oor die maatskappy
maatskappy uit te vind, soos byvoorbeeld hoe         uit/hoe groot die maatskappy is/hoe goed
groot die maatskappy is en hoe goed die              die maatskappy presteer (deur die
maatskappy presteer. Die internet is ŉ               internet te gebruik).
waardevolle bron om inligting oor ŉ maatskappy te
kry.
                                                  2. Jou klere moet die regte dinge oor jou
Onthou die uitdrukking, die vere maak die voël.      sê./Trek netjies vir die onderhoud aan.
Dié uitdrukking beteken dat jou klere iets oor
jou sê. Maak seker jy is netjies aangetrek as jy
vir ŉ onderhoud gaan.
                                                  3. Groet die ontvangspersoon vriendelik./
Groet die persoon wat jou ontvang, vriendelik.        Begin op die regte voet met die persoon
Jy sal verbaas wees hoeveel mag dié persoon           wat jou ontvang.
dalk oor die direkteur van die maatskappy het.
Die persoon wat jou ontvang, het dalk nie die mag
om die besluit oor jou pos te neem nie, maar dit
sal goed wees om op die regte voet te begin.

Wie sal ooit beϊndruk word deur iemand wat laat             4. Wees ŉ kwartier voor die tyd daar./
vir ŉ onderhoud opdaag? Daag ŉ kwartier voor                   Ontspan voordat die onderhoud begin.
die onderhoud op. Dit sal jou tyd gee om te
ontspan voordat die onderhoud begin. Die                    5. Jy moet ook jou eie vrae voorberei om vir
direkteur sal jou baie vrae vra. Jy moet ook jou               die direkteur te vra./
eie vrae voorberei om te vra, want dit sal wys                 Wys jy het inisiatief/is geïnteresseerd
dat jy inisiatief het en geïnteresseerd is om                  deur jou eie vrae voor te berei.
meer oor die pos uit te vind.                               6. Jou liggaamstaal moet ŉ positiewe indruk
Maak seker dat jou liggaamstaal ŉ positiewe                    op die direkteur maak.
indruk skep. Dit sal die direkteur ŉ idee gee van           7. As jy ŉ vraag nie verstaan nie, moet jy
die tipe persoon wat jy is. As jy onseker oor                  vra dat hy/sy dit vir jou verduidelik./
enige vraag is, vra vir ŉ verduideliking. 'n                   Maak seker jy verstaan die vraag wat
Verkeerde antwoord kan ŉ negatiewe indruk                      gevra word.
skep.

Volg hierdie wenke en jou onderhoud sal
suksesvol wees.
                                                                             TOTAAL AFDELING B: 10

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1            7                         DBE/Feb.–Mrt. 2014
                                        NSS – Memorandum

AFDELING C: TAAL

ASSESSERINGSRIGLYNE

WOORDSTRUKTURE
 Spelling moet korrek wees om punt te verdien.
 Die standaardvariant geld.
SINSTRUKTURE
 Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die werkwoord geskryf
   word.
 Wanneer die infinitief getoets word, moet te in verbinding met die infinitief as TWEE
   WOORDE geskryf word.
 Verder tel spelling glad nie.
 Streekstaal kan nie in ag geneem word nie.
 Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin soos volg moet begin, moet die hele sin
   uitgeskryf word.
 LET WEL: Waar advertensie- en strokiesprenttegnieke gevra word, tel taal- en spelfoute nie,
   tensy dit die betekenis van die sin beïnvloed.

VRAAG 3
TEKS D: ADVERTENSIE
[Verwerk uit: Huisgenoot, 15 November 2012]
                                                                                             DENK-
VRAAG         MEMORANDUM                            PUNT   LU   AS                           VLAK
3.1   By RCS/ die RCS-groep.                          1     2   6: Advertensietegniek:         3
                                                                   Klein skrif belangrik.
3.2        •    Dit wek belangstelling.              1     2    6: Advertensietegniek:            3
           •    Dit laat die leser betrokke voel.                  identifiseer en bepaal
           •    Dit trek die leser se aandag.                      die waarde van die
           •    Die antwoord is vanself-                           retoriese vraag.
                sprekend.
           •    Dit bevestig die feit dat ŉ
                lening nodig is.
                (Enige EEN of soortgelyk)
3.3        •    Die rentekoers is bekostigbaar.      2     2    6: Identifiseer                   1
           •    Daar is maklike opsies vir                         oorredingstegnieke.
                terugbetaling.
           •    Jy kry ŉ gratis boeksak met
                elke lening.
           •    Die leser staan ŉ kans om ŉ
                skootrekenaar te wen.
                (Enige TWEE)
3.4        •   Mense wat (wil) studeer.              1     2    3: Advertensietegniek.            3
           •   Studente.                                           Om te bepaal of die
           •   Leerders/leerlinge wat lenings                     leerder die konteks
               benodig.                                           van die advertensie
           •   Ouers wie se kinders gaan                           verstaan.
               studeer.
               (Enige EEN)
 Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1             8                          DBE/Feb.–Mrt. 2014
                                         NSS – Memorandum

                                                                                                 DENK
VRAAG MEMORANDUM                                    PUNT    LU   AS                              VLAK
3.5   • A                                             1      4   1: Korrekte verklaring            2
      • A bekostig                                                  van idiome.
      • bekostig
          (Enige EEN)
3.6   jou                                             1     4    1: Gebruik persoonlike             1
                                                                    voornaamwoorde
                                                                    korrek.
3.7        wanneer                                    1     4    1: Identifiseer spelfout.          1
3.8        swot                                       1     4    3: Identifiseer                    2
                                                                    slengwoorde.
3.9        ska-kel                                    1     4    1: Verdeel die woord in            1
                                                                    lettergrepe.
                                 SUBTOTAAL: 10

VRAAG 4
TEKS E: STROKIESPRENT
[Verwerk uit: Beeld, 15 November 2012]
                                                                                               DENK
VRAAG                 MEMORANDUM                   PUNT     LU   AS                            VLAK
4.1        bestuur                                    1     4    1: Identifiseer die             1
                                                                    korrekte werkwoord
                                                                    om in te vul.
4.2        stokoud                                    1     4    1: Gebruik die                     1
                                                                    intensiewe vorm
                                                                    korrek.
4.3        In raampie 1 is die vrou                   2     2    2: Houding –                       3
           neerhalend/beskuldigend/meerder-                         tegnieke in ŉ
           waardig.                                                strokiesprent.
           In raampie 2 is die vrou
           ongelukkig/vies/bekommerd/
           ernstig.
4.4        motor                                      1     4    1: Gebruik ŉ sinoniem              1
                                                                    korrek.
4.5        •  D                                       1     2    1: Lei betekenis van               3
           •  D humoristies                                         beelde, ens. af
           •  humoristies
              (Enige EEN)
4.6        Die man sê dat hy nie (hou) van           2     2    1: Gebruik die                     2
           daardie opmerking (hou) nie.                            indirekte rede korrek.
           (Een punt vir korrekte voornaam-
           woord.
           Een punt vir korrekte woordorde.)
4.7        jaarliks                                   1     4    2: Gee een woord vir ŉ             1
                                                                    beskrywing.

 Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1              9                          DBE/Feb.–Mrt. 2014
                                          NSS – Memorandum

                                                                                                  DENK
VRAAG MEMORANDUM                                       PUNT   LU   AS                             VLAK
4.8   seksisties                                         1     2   2: Kritiese                      2
                                                                      taalbewustheid:
                                                                      Identifiseer seksisme.

                             SUBTOTAAL:           10

VRAAG 5

TEKS F: ARTIKEL EN PRENT: INTERESSANTE FEITE OOR SOEN
[Verwerk uit: Huisgenoot, 23 Februarie 2012]
                                                                                                  DENK
VRAAG                 MEMORANDUM                       PUNT   LU   AS                             VLAK
5.1   feite                                              1     4   1: Identifiseer die              1
                                                                      spelfout en skryf
                                                                      korrek oor.
5.2        •   Wie het snaakse dinge geglo?             1     4    2: Verander ŉ stelsin in ŉ        2
           •   Watter nasie het snaakse dinge                         vraagsin.
               geglo?
               (Vraagwoord en vraagteken
               moet korrek wees.)
5.3        • Hulle het gesê: “Jy moet ŉ                 2     4    2: Gebruik direkte rede           2
               donkie op sy neusgat soen.”                          korrek.
           • Hulle het gesê:“Soen ŉ donkie
               op sy neusgat.” 
           (Enige een)
           (Een punt vir leestekens.
           Een punt vir korrekte woordorde.)
5.4        • Hierdie klip word (deur                    1     4    2: Gebruik passiewe               2
               duisende mense) gesoen.                                vorm gepas en
           • Hierdie klip word gesoen (deur                           korrek.
               duisende mense).
               (Enige EEN)
5.5        leiers                                       1     4    1: Identifiseer die               1
                                                                      korrekte homofoon.
5.6        soentjie                                     1     4    1: Gebruik die korrekte           1
                                                                      verkleiningsvorm.
5.7        Hierdie tradisie het geluk gebring.          1     4    2: Gebruik verlede tyd            2
                                                                      korrek.
5.8        Jy moet gesoen word; dan sal jy              1     4    2: Gebruik voegwoord              2
           definitief ŉ troumaat kry.                                 groep 2 korrek.
5.9        In Duitsland mag jy (nie) ŉ                  1     4    2: Gebruik ontkennende            2
           vreemdeling (nie) soen nie.                                vorm korrek.
5.10       Jy behoort net jou familie te soen.          1     4    2: Gebruik die infinitief         2
                                                                      korrek.
5.11       vreemdste                                    1     4    1: Gebruik die                    1
                                                                      oortreffende trap
                                                                      korrek.
 Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1           10                        DBE/Feb.–Mrt. 2014
                                        NSS – Memorandum

                                                                                              DENK
VRAAG          MEMORANDUM                           PUNT LU    AS                             VLAK
5.12  Sjimpansees soen mekaar dikwels                 1   4    2: Gebruik die korrekte          1
      sag op die mond om hulle liefde te                          woordorde.
      bewys.
5.13  goeie                                          1     4   2: Gebruik byvoeglike             2
                                                                  naamwoord korrek.
                                  SUBTOTAAL:         14

VRAAG 5

TEKS G: PRENT: DIS TYD OM TE SPEEL!
[Uit: Vrouekeur, 16 November 2012]
                                                                                              DENK
VRAAG          MEMORANDUM                           PUNT LU    AS                             VLAK
5.14  spelende                                        1   4    3: Gebruik woordeboek            2
                                                                   (byvoeglike
                                                                    naamwoord) korrek.
5.15       spelerig                                  1     4   3: Gebruik woordeboek             2
                                                                   (bywoord van wyse)
                                                                   korrek.
5.16       speletjie                                 1     2   3: Gebruik woordeboek             2
                                                                   (selfstandige
                                                                   naamwoord) korrek.
5.17       speel-speel                               1     2    3: Gebruik woordeboek            2
                                                                   (bywoord van wyse)
                                                                   korrek.
5.18       verspeelde                                1     4   3: Gebruik woordeboek             2
                                                                   (deelwoord) korrek.
5.19       gespeel                                   1     4   3: Gebruik woordeboek             2
                                                                   (werkwoord –verlede
                                                                   tyd) korrek.
                                     SUBTOTAAL: 6

                                                                      TOTAAL AFDELING C: 40
                                                                          GROOTTOTAAL: 80

 Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [Afrikaans FAL P3 Feb-March 2014 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-feb-march-2014-memo/43eb3cb8-50ed-4438-9035-f7e7ac594aca) — Afrikaans FAL · Memo · 2014 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2015-memo/5ed31c77-16c2-4990-827a-9f3ff5f70d23) — Afrikaans FAL · Memo · 2015 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2013-memo/def28fd3-4ef5-4ad1-bec7-aa5d00c18f3f) — Afrikaans FAL · Memo · 2013 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2012-memo/7e6dde94-0bbf-4c25-9a47-06e2d5ee46b7) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Feb-March 2014](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-feb-march-2014/b597172a-74f4-4cfd-935a-c868a858b7da) — Afrikaans FAL · QP · 2014 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2015](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2015/9f493d24-65a0-48fa-899b-8b7fe2845793) — Afrikaans FAL · QP · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
