# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2015 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary 2015, 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2015-memo/5ed31c77-16c2-4990-827a-9f3ff5f70d23
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: NSC Supplementary
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2015-memo/5ed31c77-16c2-4990-827a-9f3ff5f70d23)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC Supplementary · 2015 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2015](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2015/9f493d24-65a0-48fa-899b-8b7fe2845793) — QP · 2015 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

                              FEBRUARIE/MAART 2015

                                    MEMORANDUM

PUNTE: 80

                       Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1            2                             DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                        NSS – Memorandum

AFDELING A: LEESBEGRIP
ASSESSERINGSRIGLYNE
•     Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
•     Indien die leerder woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn,
      word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord sonder daardie
      vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE GEPENALISEER NIE. Indien
      die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
•     By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM
      NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt.
•     Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die rede/motivering
      verdien die punt.
•     Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee ŉ volsin, is dit korrek MITS die
      korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
•     Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en ŉ reeks word gegee, sien SLEGS die eerste
      TWEE/DRIE na.
•     Aanvaar dialektiese variasies.
•     Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat
      volledig geskryf word vir meerkeusevrae.

VRAAG 1

TEKS A: DAAR IS HOOP...
[Verwerk uit: www.sarie.com]

VRAAG           MEMORANDUM                                                         PUNT       DENK-
                                                                                              VLAK
                                                                                             (Barrett)
1.1             (Uit) Zoeloe/isiZulu                                                 1           1

1.2             “Liefhê”/”thanda”                                                    1           2

1.3             •   Dit het die weeskinders gehelp om iemand van hulle eie           1           1
                    taal/kultuur/blyplek (omgewing) te hȇ.
                •   Die weeskinders kon met hulle identifiseer.
                    (Enige EEN)

1.4.1           Figuurlik                                                            1           3

1.4.2           Dit het haar treurig/hartseer gemaak.                                1           2

1.5             •   Angela het onder komberse geslaap  terwyl die                   2           2
                    straatkinders onder kartonne geslaap het. 
                •   Angela het in ŉ bed geslaap, maar die straatkinders het op
                    sypaadjies geslaap.
                •   Angela se slaapplek was binne ŉ huis, terwyl die
                    straatkinders se slaapplek op die sypaadjies was. 
                •   Angela se slaapplek was warm, terwyl die straatkinders
                    buite in die koue geslaap het.
                    (Enige EEN)
    Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1            3                                   DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                           NSS – Memorandum

VRAAG          MEMORANDUM                                                               PUNT      DENK-
                                                                                                  VLAK
                                                                                                 (Barrett)
1.6            “net daar”                                                                 1         2

1.7            • Suid-Afrika het nie die nodige infrastruktuur (om al die                 1         1
                 weeskinders te help) nie.
               • Daar is te veel weeskinders wat gehelp moet word.
               • Sy was bekommerd oor die toekoms van die weeskinders.
                 (Enige EEN)

1.8             • Voordat Angela die geldprys gewen het, het sy toebroodjies              2         2
                  aan die weeskinders gegee. Nadat Angela die geldprys
                  gewen het, kon sy ŉ (gebalanseerde) ete aan die
                  weeskinders gegee. 
               • Nadat sy die prys gewen het, kon Angela gebalanseerde
                  maaltye aan die kinders verskaf.  (implisiete vergelyking)
                  (Enige EEN)

1.9            Dit het die span gemotiveer (om meer vir die kinders te doen).            2         3
               Dit het die span hoop gegee (dat daar nog hulp sal kom). 

1.10           (Angela is) vrygewig/liefdevol/simpatiek/onselfsugtig/onbaat-              2         3
               sugtig.
               (Enige TWEE of soortgelyk)

1.11           •   Sy het haar grootste doel (om ook ŉ biblioteek te bou) bereik.         1         2
               •   Sy het ŉ biblioteek (by die sentrum) gebou.
               •   Sy kon net haar tweede doel nie bereik nie.
                   (Enige EEN)

1.12           •   Die biblioteek is ŉ plek waar die weeskinders kan                      1         4
                   studeer/boeke kan lees.
               •   Die biblioteek is ŉ plek waar hulle kennis uitgebrei kan word.
               •   Die biblioteek is ŉ plek waar die weeskinders hulle skooltake
                   kan voltooi.
                   (Enige EEN of soortgelyk)

1.13           Angela sal dalk nie genoeg geld insamel nie.                               1         4

1.14           •   Dit kan hulle help om werk te kry/geld te verdien/hulle help           1         4
                   om selfsorgend te wees.
               •   Dit kan hulle vaardighede laat aanleer.
               •   Dit kan hulle bemagtig.
                   (Enige EEN of soortgelyk)

 Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1            4                             DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                           NSS – Memorandum

VRAAG          MEMORANDUM                                                          PUNT       DENK-
                                                                                              VLAK
                                                                                             (Barrett)
1.15           •   Sy het besef dis belangrik om ŉ verhouding op te bou met die      1           1
                   mense vir wie jy help.
               •   Sy het besef dat sy deel van die gemeenskap was.
                   (Enige EEN of soortgelyk)

1.16.1         •   Die kinders is arm/sonder ouers/huise/het niemand om hulle        1           3
                   te versorg nie.
               •   Hulle is VIGS-weeskinders.
                   (Enige EEN of soortgelyk)

1.16.2         Die weeskinders oorkom hulle trauma/lyding/pyn.                       1           3

1.17           •   Die prentjie spoor ŉ mens aan om die artikel te lees.             1           5
               •   Die prentjie trek die leser se aandag.
                   (Enige EEN of soortgelyk)

1.18           •   Angela se voorbeeld kan ander mense motiveer om ook               1           4
                   betrokke te raak by minderbevoorregtes/VIGS-weeskinders.
               •   Angela gebruik haar eie geld om minderbevoorregtes/VIGS-
                   weeskinders te help.
               •   Angela stel ŉ goeie voorbeeld vir die weeskinders.
                   (Enige EEN of soortgelyk)

TEKS B: DIE IMPAK VAN GERAAS, GEMEET IN DESIBEL
[Verwerk uit: www.grafika24.com]

VRAAG          MEMORANDUM                                                         PUNT        DENK-
                                                                                              VLAK
                                                                                             (Barrett)
1.19              (Na) iemand wat snork.                                            1           3
                  (Na) iemand wat (vas) aan die slaap is.
                   (Enige EEN)

1.20           •   Die lawaai (van ŉ grassnyer) kan gehoorskade (binne ŉ uur)        1           3
                   veroorsaak.
               •   Die lawaai (van ŉ grassnyer) is meer as 75 dB (wat
                   gehoorskade kan veroorsaak).
               •   Die lawaai (van ŉ grassnyer) is 85 dB (wat gehoorskade
                   (binne ŉ uur) kan veroorsaak).
                   (Enige EEN)

1.21           • ŉ Klas vol graad 1-kinders maak ŉ geraas van 93 dB/kan              2           3
                 gehoorskade binne 7 minute veroorsaak. ŉ Man se stem is
                 net 63 dB/veroorsaak nie gehoorskade nie.
               • ŉ Klas vol graad 1-kinders maak meer geraas as ŉ man wat
                 praat.  (implisiete vergelyking)
               • ŉ Man wat praat, maak minder  geraas as ŉ klas vol graad
                 1-kinders. (implisiete vergelyking)
                 (Enige EEN)

 Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1          5                            DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                         NSS – Memorandum

VRAAG          MEMORANDUM                                                      PUNT          DENK-
                                                                                             VLAK
                                                                                            (Barrett)
1.22           •   B                                                              1            3
               •   B geen gehoorskade nie.
               •   geen gehoorskade nie.
                   (Enige EEN)

1.23           •   Die inligting word (van minder ernstig na meer ernstig)        1            5
                   georden.
               •   ŉ Mens verstaan die inligting makliker.
               •   Die inligting word op hierdie manier visueel verduidelik.
                   (Enige EEN of soortgelyk)

                                                     TOTAAL AFDELING A:                30

AFDELING B: OPSOMMING
Nasien van die opsomming

Die opsomming moet soos volg nagesien word:
•    Puntetoekenning:
     o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit)
     o 3 punte vir taal
     o Totaal punte: 10
•    Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie:
     o 1-3 korrekte feite: 1 punt
     o 4-5 korrekte feite: 2 punte
     o 6-7 korrekte feite: 3 punte
•    Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het:
     o 6-7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
     o 1-5 korrekte aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken
LET WEL:
•    Getal woorde:
     o Nasieners moet die getal woorde verifieer.
     o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat gebruik is,
        aan te dui nie of indien die getal woorde verkeerd aangedui word nie.
     o Indien die maksimum getal woorde (70) oorskry word, moet die nasiener tot by die
        einde van die sin waarin die 70ste woord is, lees. Die res van die opsomming word
        geïgnoreer.

 Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1          6                                DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                         NSS – Memorandum

 VRAAG 2
 TEKS C: HANTEER KRITIEK MET GRASIE
 [Verwerk uit: http://wwwlifehack.org]

 Direkte aanhaling                                     Eie woorde
   Niemand hou daarvan om gekritiseer te
   word nie. Daarom lei kritiek dikwels tot
   negatiewe emosies. Wat kan jy doen om
   kritiek positief vir jou te laat werk? Tejvan
   Pettinger gee die volgende wenke.

    Voel jy miserabel oor kritiek? Al mag kritiek
    vir jou negatief lyk, is daar gewoonlik ŉ
    stukkie waarheid in. Evalueer eerstens 1.          Jy moet die regverdigheid van die kritiek
    kritiek om te kyk of dit dalk regverdige           vasstel./Evalueer of die kritiek dalk
    kritiek is oor iets wat jy wel verkeerd            regverdig is./Evalueer of jy dalk wel iets
    gedoen het. ŉ Belangrike wenk is om                verkeerds gedoen het wanneer jy
    onregverdige kritiek te ignoreer as jy             gekritiseer word.
    weet dat jy onskuldig is.                     2.   Ignoreer onregverdige kritiek (as jy weet
                                                       dat jy onskuldig is).
    Die persoon wat jou kritiseer se aggressiewe
    stemtoon of lyftaal kan dieselfde reaksie by
    jou uitlok. Daarom is dit absoluut nodig 3.        Bly so kalm moontlik as iemand jou
    dat jy so kalm moontlik op kritiek moet            kritiseer.
    reageer as jy met grasie wil optree.

    Nog ŉ wenk is om nie dadelik op kritiek te 4.      Jy moenie dadelik         reageer     as   jy
    reageer nie! Die rede hiervoor is dat, as jy       gekritiseer word nie.
    tot later wag, jy minder kwaad of
    seergemaak sal voel. Hoe moet jy op kritiek
    reageer om te wys jy is in beheer? Glimlag 5.      Jy moet glimlag terwyl jy na kritiek
    terwyl jy na die kritiek luister, selfs al voel    luister.
    jy nie gelukkig daaroor nie.

    Die moeilikste wenk is seker om nie 6.             Jy moenie kritiek persoonlik opneem
    kritiek persoonlik op te neem nie.                 nie.
    Oorsensitiewe mense vergeet gewoonlik
    kritiek handel oor iets wat hulle doen en wat
    hulle kan verander. Daarom gaan sit hulle in
    ŉ hoekie om hulself te bejammer.

    Waardeer dit as iemand jou regverdig 7.            Jy moet       altyd   regverdige      kritiek
    kritiseer.   Daardie persoon kon jou               waardeer.
    geïgnoreer het sodat jy later weer dieselfde
    fout maak.

    As jy hierdie wenke volg, kan jy kritiek met
    grasie hanteer.                                    (61 woorde)
                                                                     TOTAAL AFDELING B: 10

 Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1                7                              DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                               NSS – Memorandum

AFDELING C: TAAL

ASSESSERINGSRIGLYNE
  Spelling:
   o Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word.
   o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die
      taalstruktuur is wat getoets word.
   o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
 • Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die
   instruksies.
 • Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat volledig
   geskryf word vir meerkeusevrae.

VRAAG 3

TEKS D: ADVERTENSIE
[Verwerk uit: Huisgenoot, 19 September 2013]

VRAAG MEMORANDUM                                                                        PUNT      DENK-
                                                                                                  VLAK
                                                                                                  (Bloom)
3.1         •   Die groot hoofletters trek die leser se aandag.                            1          3
            •   Die groot hoofletters lig die woorde “LADISMITH BOTTER –
                ALMAL SE KEUSE” uit.
            •   Die groot hoofletters beklemtoon (dat almal Ladismith botter
                verkies).
                (Enige EEN)

3.2         haar                                                                           1          1

3.3         Die ma word gestereotipeer as die een wat verantwoordelik vir                  1          6
            kosmaak is.

3.4         •   D                                                                          1          4
            •   “eksklusiewe”
            •   D “eksklusiewe”
                (Enige EEN)

3.5         heerlikste                                                                     1          2

3.6         •   Wat ook al jou smaak, Ladismith het net die botter vir jou.                1          1
            •   Wat ook al jou smaak, Ladismith het net die botter vir jou!
            •   Wat ook al jou smaak, Ladismith het net die botter vir jou ...
                (Enige EEN)

 Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1             8                                DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                            NSS – Memorandum

VRAAG MEMORANDUM                                                                        PUNT     DENK-
                                                                                                 VLAK
                                                                                                 (Bloom)
3.7         • Die idee word geskep dat, as jy ŉ trotse/lojale Suid-Afrikaner is, jy       1           6
              die produk sal koop.
            • Dit toets jou lojaliteit as Suid-Afrikaner.
            • Suid-Afrikaners kan verplig voel om die botter te koop (om hul
              Vaderlandsliefde te bewys).
              (Enige EEN of soortgelyk)

3.8         •     Dit skep/beklemtoon die idee dat dit ŉ botter van goeie gehalte is.     1           6
            •     Dit beïnvloed/manipuleer mense om die botter te koop.
                  (Enige EEN of soortgelyk)

3.9.1       •   Om die leser se aandag op die botter te vestig.                           1           6
            •   Om die produk/botter uit te lig.
            •   Sodat die leser die botter maklik kan sien.
                (Enige EEN of soortgelyk)

3.9.2       •   Hulle glimlag.                                                            1           6
            •   Hulle gesigsuitdrukkings wys dat hulle gelukkig is.
                (Enige EEN of soortgelyk)

                                                                      SUBTOTAAL:               [10]

VRAAG 4

TEKS E: STROKIESPRENT
[Uit: www.daniecronje.co.za]

VRAAG MEMORANDUM                                                                        PUNT     DENK-
                                                                                                 VLAK
                                                                                                 (Bloom)
4.1         Ek en Jako het 95% vir ons Wiskundetoets gekry!                               1           3

4.2.1       •   95% is in vetdruk.                                                        1           3
            •   95% is ŉ groter lettertipe as die ander woorde.
                (Enige EEN)

4.2.2       (Die) !/uitroepteken                                                          1           1

4.3         ons                                                                           1           1

4.4         Neelsie probeer die indruk skep dat hy 95% vir die Wiskundetoets              1           5
            gekry het.

4.5         •   A                                                                         1           4
            •   nie gewoond is aan sulke punte nie.
            •   A nie gewoond is aan sulke punte nie.
                (Enige EEN of soortgelyk)
 Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1              9                        DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                             NSS – Memorandum

VRAAG MEMORANDUM                                                                PUNT      DENK-
                                                                                          VLAK
                                                                                          (Bloom)
4.6         •   Die pa het plooie op sy voorkop./Pa het gefrons.                   2          3
            •   Die pa se wenkbroue is opgetrek.
            •   Die pa se oë is groot/lyk half verskrik.
            •   Die pa se mond hang oop/mondhoeke is afgetrek.
                (Enige TWEE of soortgelyk)

4.7         Goed/Reg                                                               1          1

4.8         behaal/verwerf                                                         1          1

                                                                   SUBTOTAAL:          [10]

VRAAG 5

5.1 TEKS F: GOEIE MANIERE
[Verwerk uit: Huisgenoot, 17 Oktober 2013]

VRAAG MEMORANDUM                                                                PUNT      DENK-
                                                                                          VLAK
                                                                                          (Bloom)
5.1.1       Ouma sê dat goeie maniere belangrik is.                                1          3

5.1.2       Jou ouma is altyd reg.                                                 1          3

5.1.3       wurmpie                                                                1          3

5.1.4       werkspartytjie                                                         1          3

5.1.5       •   Al die ander het die boodskap (gekry) dat hulle iets moes         2          3
                saambring(gekry).
            •   Al die ander het die boodskap (gekry) dat hulle iets moes
                saamgebring het (gekry).
                (Enige EEN)

5.1.6       •   Daar was nie ŉ boodskap nie.                                       1          3
            •   Daar was geen boodskap nie.
                (Enige EEN)

5.1.7       •    Die gas in die bottel Coke het verdamp.                           1          5
            •    Die gas in die lug ruik sleg.
            •    Die stoof het gas nodig.
                 (Enige EEN of soortgelyk)

5.1.8       •   Sjokolade word altyd deur ŉ gasvrou verwelkom.                     1          3
            •   Sjokolade word altyd verwelkom deur ŉ gasvrou.
                (Enige EEN)

 Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1               10                            DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                           NSS – Memorandum

VRAAG MEMORANDUM                                                                    PUNT     DENK-
                                                                                             VLAK
                                                                                             (Bloom)
5.1.9       •   D                                                                      1          2
            •   iemand in onsekerheid te hou.
            •   D iemand in onsekerheid te hou.
                (Enige EEN)

5.1.10      ongemanierde                                                               1          3

5.1.11      telefoongesprekke                                                          1          1

5.1.12      doodseker                                                                  1          3

5.1.13      Dit is die beste om dadelik te bel sodat jy om verskoning kan vra.         1          1

5.2 TEKS G: PRENT
[Verwerk uit: Die Burger, 11 Junie 2011]

VRAAG MEMORANDUM                                                                    PUNT     DENK-
                                                                                             VLAK
                                                                                             (Bloom)
5.2.1       koerant                                                                    1          1

5.2.2       pasiënt                                                                    1          1

5.2.3       kruisie                                                                    1          1

5.2.4       koppenent                                                                  1          1

5.2.5       masker                                                                     1          1

5.2.6       stetoskoop                                                                 1          1

                                                                   SUBTOTAAL:              [20]

                                                                       TOTAAL AFDELING C: 40
                                                                           GROOTTOTAAL: 80

 Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans FAL P2 Feb-March 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-feb-march-2015-memo/fd80c4c4-fdd4-46b3-810f-b38df6c4444a) — Afrikaans FAL · Memo · 2015 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Feb-March 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-feb-march-2015-memo/87abdf2e-dd1a-40b6-a25d-76969b064173) — Afrikaans FAL · Memo · 2015 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2015-memo/ca24bb31-11e6-4414-ae1c-e2738b16f840) — Afrikaans FAL · Memo · 2015 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2014 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2014-memo/9f8d1fc4-699b-4d06-ba7d-7308f6faade4) — Afrikaans FAL · Memo · 2014 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2013-memo/def28fd3-4ef5-4ad1-bec7-aa5d00c18f3f) — Afrikaans FAL · Memo · 2013 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2012-memo/7e6dde94-0bbf-4c25-9a47-06e2d5ee46b7) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
