# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2017 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2017, 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2017-memo/5029abf9-bb89-41d4-badd-ac1e3d832da7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2017-memo/5029abf9-bb89-41d4-badd-ac1e3d832da7)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    NASIONALE
                                SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

                              FEBRUARIE/MAART 2017

                                    MEMORANDUM

PUNTE: 80

                       Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1                  2                       DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                               NSS – Memorandum

AFDELING A: LEESBEGRIP

ASSESSERINGSRIGLYNE

     Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
     Indien die leerder woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn,
      word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord sonder daardie
      vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE GEPENALISEER NIE. Indien die
      vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
     By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM
      NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt.
     Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die rede/motivering
      verdien die punt.
     Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee ŉ volsin, is dit korrek MITS die
      korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
     Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en ŉ reeks word gegee, sien SLEGS die eerste
      TWEE/DRIE na.
     Aanvaar dialektiese variasies.
     Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat
      volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.

VRAAG 1
TEKS A: VROU MET ’N OMGEEHART
[Verwerk uit Lééf met hart & siel, Mei 2013]
                                                                                               DENK-
    VRAAG                                      MEMORANDUM                            PUNT      VLAK
                                                                                                (Barrett)
1.1               "Wanneer ek sien dat mense swaar kry, help ek graag."               1             2
                  "Ek gee dan altyd wat ek ook al mag hê."
                   (Enige EEN)
                   (Kandidate hoef nie aanhalingstekens te gebruik nie, maar die
                   aanhaling moet woord-vir-woord korrek wees.
                   By hierdie vraag gaan dit nie oor beloftes nie, maar oor
                   omgee.)

1.2.1          Figuurlik                                                               1             3
               (Vraag 1.2.1 en 1.2.2 is nie interafhanklik nie)

1.2.2          Thembisa bedoel dat een kind nie beter behandeling as 'n ander          1             4
               kind gekry het nie/voorgetrek is nie/daar geen gunstelinge was
               nie/almal ewe veel liefde ontvang het.
               (Vraag 1.2.1 en 1.2.2 is nie interafhanklik nie)

1.3.1          Thembisa se ma het:                                                     1             2
                nooit toegelaat dat die lewe/haar siekte haar onderkry nie.
                positief gelewe/elke dag voluit geleef.
                haar geloof behou.
               (Of soortgelyk aan bogenoemde)

1.3.2          "hoë ouderdom"                                                          1             1
 Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1            3                             DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                         NSS – Memorandum

1.4.1         (Uit) isiXhosa/Xhosa                                                        1              1

1.4.2         Thembisa se naam beteken "belofte aan God"                                 1              1
              en sy maak nooit leë beloftes nie/as sy iets vir iemand belowe,
              doen sy dit.                                                               1              3
              (Kandidaat kan een punt verdien indien die tweede deel korrek
              is. Geen punt word toegeken indien die kandidaat slegs sê wat
              haar naam beteken nie. Die kern van die antwoord lê in beloftes
              wat nagekom word.)

1.5              Thembisa het daarna aangehou toneel speel.                              1              3
                 Thembisa het aanhou droom om aktrise te word.
                 Dit was die begin van Thembisa se lang loopbaan.
                 Die verhoogstuk het vir haar baie deure oopgemaak. (Die
                  klem val nie hier op die verlede/”teruggekyk” nie.)
                  (Of soortgelyk aan bogenoemde)

1.6            B                                                                         1              3
               het nog ander rolle gekry om te vertolk.
               B het nog ander rolle gekry om te vertolk.
                (Enige EEN)

1.7              Thembisa is al lank (amper veertien jaar) deel van die span.            2              2
                 Sy het goeie vriende met die ander akteurs gemaak.
                 Van die ander akteurs is vir haar rolmodelle/laat haar gelukkig
                  voel.
                  (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde)
                  (Hierdie vraag handel oor wat 7de Laan vir Thembisa beteken
                  en nie andersom nie.)

1.8.1         (haar) sin vir humor/sy laat haar lag                                       1              3
1.8.2         Sy is baie reguit/eerlik./Sy sê as sy nie van iets hou nie/is               1              3
              uitgesproke.
1.9           Thembisa kon haar seun gaan groet./Sy kon by wees toe haar                  1              1
              seun sterf.

1.10.1          ("Wanneer dit met jou sleg gaan, is dit normaal om te twyfel),           1              1
                 maar jy moet net glo dat alles weer sal regkom."
              Thembisa het gesê:
               jy moet glo alles sal weer regkom (as dit sleg gaan).
               dat geloof jou kan help.
                 (Enige EEN)
                 (Kandidate kan nie net “vertroue” of “positief” skryf nie, hulle
                 moet aandui “vertroue” waarin/”positief” waaroor.)

 Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1            4                              DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS – Memorandum
                                                                                                DENK-
 VRAAG                                 MEMORANDUM                                    PUNT       VLAK
                                                                                                (Bloom)
1.10.2       Ja.                                                                        1              4
              Dit gee jou hoop/iets om aan vas te hou/help jou om op iets
                 positiefs te konsentreer.
             OF
             Nee.
              As daar ŉ krisis is, verwag ŉ mens altyd die ergste.
              As daar ŉ krisis is, is dit moeilik om positief te dink.
              As dit sleg gaan, twyfel „n mens dikwels/maklik/oor jou
                 vermoë.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.11         Sy sê vir/herinner haarself dat dit net ŉ storie is/nie die                1              2
             werklikheid is nie.
             (Of soortgelyk aan bogenoemde)

1.12         'n Aktrise en 'n student moet (saans) hul werk vir die volgende            1              3
             dag leer/voorberei.
             (Of soortgelyk aan bogenoemde)

1.13           jongmense wat met dwelms worstel/jongmense se stryd teen                1              1
                dwelms
              misdaad
              geweld
              verkragting
             (Enige EEN)

1.14         (In hierdie vraag moet kandidate nie Thembisa se rol in die                1           5
             buurtwag aanspreek nie, hulle moet konsentreer op hoekom haar
             rol hulle positief laat voel.)
              Dit sê vir ŉ mens dat daar nog mense/glanspersone in Suid-
                 Afrika is wat ŉ verskil wil maak.
              Thembisa praat nie net nie; sy doen (iets positiefs).
              Dit is goed om te weet Thembisa help misdaad bekamp.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.15         Dit maak haar kwaad/woedend/boos.                                          1           3
             (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.16            Thembisa word so as tipies vrou/(baie) menslik uitgebeeld.             1           5
                Thembisa se bewonderaars kan so met haar assosieer.
                Lesers stel belang in alles wat sy doen.
                Dit is lekker om te weet glanspersone doen ook gewone
                 dinge.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
                 (Aanvaar nie: “Dit vertel wie en wat sy is nie.”)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1            5                            DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                         NSS – Memorandum
                                                                                                DENK-
 VRAAG                                   MEMORANDUM                                  PUNT       VLAK
                                                                                                  (Bloom)
1.17           Ek het geleer om ...                                                     1            4
                my drome te volg/waar te laat word.
                die ubuntu-gedagte van omgee prakties uit te leef/in vrede te
                  leef.
                vir my land en sy mense om te gee/raad te gee waar nodig.
                iets prakties aan die misdaad in Suid-Afrika te begin doen/te
                  bid.
                te glo dat dinge weer beter sal gaan.
                ook so pligsgetrou en hardwerkend soos sy te wees.
                  (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
                  (Aanvaar ook antwoorde waarin die kandidaat op Thembisa
                  fokus, bv. Thembisa het haar drome uitgeleef. – by implikasie
                  dus die les.)

TEKS B: SPOTPRENT
[Uit Die Burger, 8 April 2016]

                                                                                                DENK-
 VRAAG                                   MEMORANDUM                                  PUNT       VLAK
                                                                                                  (Barrett)
1.18           Dat sy pa hul motor se tenk vol petrol kan maak/hulle petrol kan         1            1
               bekostig.

1.19           minder geld het                                                          1            3

1.20.1         kinderlike                                                               1            3

1.20.2         volwasse                                                                 1            3

1.21           Die meisie glimlag/lag.                                                  1            3

1.22              Daar is ŉ stofwolkie.                                                1            3
                  Daar is strepies om die wiele.
                  Daar is strepies agter sy pet.
                  Sy hemp waai op.
                   (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
                                                      TOTAAL AFDELING A:                     30

 Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           6                   DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                       NSS – Memorandum

AFDELING B: OPSOMMING
Nasien van die opsomming

Die opsomming moet soos volg nagesien word:
    Puntetoekenning:
         o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit)
         o 3 punte vir taal
         o Totaal punte: 10
    Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie:
         o 1–3 korrekte feite: 1 punt
         o 4–5 korrekte feite: 2 punte
         o 6–7 korrekte feite: 3 punte
    Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het:
         o 6–7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
         o 1–5 korrekte aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken
LET WEL:
    Getal woorde:
         o Nasieners moet die getal woorde verifieer.
         o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat
           gebruik is, aan te dui of verkeerd aandui nie.
         o Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die nasiener
           tot by die laaste volsin na die 70-woordegrens nasien en die res van die
           opsomming ignoreer.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           7                              DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 2

TEKS C: REDES WAAROM TEGNOLOGIE GOED VIR TIENERS IS
[Verwerk uit www.forbes.com]

Direkte aanhaling                                                  Eie woorde
  Ouers en onderwysers is dikwels bekommerd oor die
  negatiewe invloed van tegnologie op tieners, maar
  tegnologie kan ook goed wees. Die internet bevat baie
  webwerwe en nie alle webwerwe is sleg nie. Daar is           1   Die internet help tieners om
  dikwels nuttige inligting wat tieners kan gebruik vir            (nuttige) inligting te kry (vir
  tuiswerktake. Die tyd toe leerders biblioteek toe moes           tuiswerktake).
  gaan vir inligting, is mos lankal verby. Sosiale             2   Tieners kan makliker met
  netwerke help tieners om maklik, vinnig en                       mekaar kontak maak (deur
  goedkoop met mekaar kontak te maak. Baie mense                   sosiale netwerke).
  kritiseer tieners dat hulle nie meer lees nie. Die idee
  dat tieners net boeke moet lees, is outyds. As tieners       3   (Blogs en aanlyn besprekings)
  blogs en aanlyn besprekings lees, help dit met                   ontwikkel lees- en
  hulle lees- en skryfvaardighede. Op Netwerk24 kan                skryfvaardighede.
  hulle byvoorbeeld al die koerante kry. Omdat dit so          4   (As gevolg van die gerief van die
  gerieflik is om inligting vinnig op die internet te kry,         internet) het tieners ŉ groter
  help tegnologie om tieners se algemene kennis te                 algemene kennis./Tegnologie
  verbeter. Dit is waar dat tieners makliker iets sal lees         verbreed tieners se algemene
  waaroor hulle nuuskierig is. Tieners verbreed so hulle           kennis.
  kennis sonder dat hulle dit agterkom. In musiek, flieks
  en sosiale media is daar mense en idees van ander
  kulture dwarsoor die wêreld. In Suid-Afrika is dit juis so   5   Tegnologie vergroot leerders se
  nodig dat die verskillende groepe mekaar se kulture sal          leefwêreld/verwysingsraamwerk
  leer ken. Hier help tegnologie dus om tieners se                 /idees oor ander kulture.
  leefwêreld groter te maak. Met die moderne
  tegnologie kan leerders hul kreatiwiteit ontwikkel           6   Tegnologie ontwikkel tieners se
  deur hul eie video’s en selfs films te maak.                     kreatiwiteit.
  Navorsers het bevind dat tieners wat gereeld
  videospeletjies speel, se reaksietye vinniger word.          7   Videospeletjies verbeter tieners
  Ouers kan dus maar ontspan, want tegnologie het                  se reaksietye.
  beslis positiewe aspekte!
                                                                   (52 woorde)

 Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1            8                       DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                         NSS – Memorandum

AFDELING C: TAAL

ASSESSERINGSRIGLYNE

 Spelling:
  o Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word.
  o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die
     taalstruktuur is wat getoets word.
  o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
 Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die
  instruksies.
 Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat volledig
  geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.

VRAAG 3

TEKS D: ADVERTENSIE
[Verwerk uit www.grafika24.com]

                                                                                          DENK-
VRAAG                                   MEMORANDUM                             PUNT       VLAK
                                                                                          (Bloom)
3.1        dit ŉ baie goeie aanbod in die advertensie is                          1              3

3.2           Die prent (van die krieketspeler).                                 2              2
              Die verskillende lettertipes.
              Die verskillende lettergroottes.
              Daar is vetdruk/skuinsdruk in die advertensie.
              Die s-alliterasie trek aandag.
              Die interessante kop van die advertensie.
              Die wit letters/blok teen die swart agtergrond.
              Die aantreklike geskenkpak.
              Manipulerende taal (byvoorbeeld “eksklusiewe”).
               (Enige TWEE)

3.3         ʺeksklusief vir mansʺ/ʺvir mansʺ                                    2              6
           MOTIVERING:
            Vrouens word uitgesluit./Daar is ook vrouekrieketspelers/
             krieketliefhebbers/-ondersteuners.
             (Of soortgelyk aan bogenoemde)

 Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1            9                     DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS – Memorandum
                                                                                       DENK-
VRAAG                                  MEMORANDUM                            PUNT      VLAK
                                                                                       (Bloom)
3.4          Jy word gratis lidmaatskap (by Love Cricket) aangebied.          1              3
             Dit is maklik om in te teken.
             Jy kry nog baie ander voordele.
             Jy kry ŉ geskenkpak met promosie-items van die Proteas ter
              waarde van R500.
             Jy kry eksklusiewe uitnodigings na geleenthede waar jy die
              Proteas en Protea-bestuur kan ontmoet.
             Jy kry afslag as jy ŉ motor by Budget huur.
             Jy kry spesiale behandeling.
             Jy kry 20%-afslag op wedstrydkaartjies.
              (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

3.5       Jy kry ook die volgende voordele:                                    1           1

3.6       spesiale                                                             1           2

3.7       wedstrydkaartjies                                                    1           3

3.8          C                                                                1           4
             te beklemtoon dat dit ŉ krieket-ondersteunersklub is.
             C te beklemtoon dat dit ŉ krieket-ondersteunersklub is.
              (Enige EEN)
                                                                SUBTOTAAL:         [10]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           10                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                         NSS – Memorandum
VRAAG 4

TEKS E: STROKIESPRENT
[Verwerk uit www.comics.com]
                                                                                              DENK-
VRAAG                                   MEMORANDUM                                  PUNT      VLAK
                                                                                              (Bloom)
4.1           Die hadidas rek hulle bekke wyd oop.                                   2           3
              Die hadidas se geskree word met groter letters aangedui.
              Daar is twee uitroeptekens na elke hadida se geskree.
              Die skreeklank word lank uitgerek.
              Die strepies bokant die hadidas se koppe.
               (Enige TWEE)

4.2           Die groter lettertipe/skrif.                                           2           3
              Die letters is in vetdruk./Die donker skrif.
              Die uitroeptekens na die klank is groter/vetgedruk.
              Die langer (klank)strepies voor die vuvuzela.
               (Enige TWEE)

4.3        Die hadidas:                                                               1           3
            wip soos hulle skrik/spring in die lug/die pote is in die lug/lyk of
              hulle wil omval.
            se lywe wip vorentoe.
            se oë is groot.
            se vere lig op.
               (Enige EEN)
               (Aanvaar nie: hulle snawels hang nie.)

4.4        (splinter)nuwe                                                             1           2

4.5        Die hadida vra sy vriend wat so ŉ groot geraas maak.                       1           3

4.6        tevrede                                                                    1           2

4.7           C                                                                      1           4
              strepies
              C strepies
               (Enige EEN)

4.8           Om te vermaak./Om die leser te laat lag/humor te laat beleef.          1           3
              Om die vrou se irritasie met die hadidas uit te beeld.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
                                                                   SUBTOTAAL:             [10]

 Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1                11                        DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                              NSS – Memorandum

VRAAG 5

TEKS F: ARTIKEL: ŉ (Gesond) lewenstyl is broodnodig!
[Verwerk uit Gesond Binne Vyf Minute, 1999]
                                                                                                DENK-
VRAAG                                    MEMORANDUM                                   PUNT      VLAK
                                                                                                (Bloom)
5.1        (G)gesonde                                                                    1          1

5.2        Soggens is daar nooit genoeg tyd nie.                                         1          3
           (Die opdrag dui aan dat “altyd” verander moet word.)

5.3        ontbyt/oggendete/brekfis                                                      1          1

5.4        voedsamer                                                                     1          1

5.5        losgemaak                                                                     1          1

5.6        lus                                                                           1          1

5.7        daaraan                                                                       1          1

5.8        voedingstowwe                                                                 1          1

5.9             Begin vandag nog daarmee! (Uitroepteken is opsioneel)                   1          2
                Jy moet vandag nog daarmee begin! (Uitroepteken is
                 verpligtend.)
                 (Enige EEN)

5.10       Suid-Afrikaners                                                               1          1

5.11       ŉ Mens kan gewone stoom gebruik sodat jy dadelik (kan) beter (kan)            1          2
           voel.

5.12       Jy behoort kruie vir die naarheid te gebruik./Jy behoort kruie te
           gebruik vir die naarheid.                                                     1          2

5.13       En as ŉ hele dag se werk wag, is daar ook hulp.                               1          2

5.14            A                                                                       1          3
                arms
                A arms
                 (Enige EEN)
                                                                   SUBTOTAAL:                [14]

 Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1          12                DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 5

TEKS G: PRENT
[Uit: graphics4.png.onx.org. png]
                                                                                  DENK-
VRAAG                                   MEMORANDUM                      PUNT      VLAK
                                                                                  (Bloom)
5.15.1      Hoera/Jippie                                                   1             1

5.15.2      reis                                                           1             1

5.15.3      serp                                                           1             1

5.15.4      (son)bril                                                      1             1

5.15.5      slot                                                           1             1

5.15.6      laaier                                                         1             1
                                                           SUBTOTAAL:          [6]

                                                            TOTAAL AFDELING C:               40
                                                                GROOTTOTAAL:                 80

 Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

## Related documents

- [Afrikaans FAL P3 Feb March 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-feb-march-2017-memo/8a31efde-dbe7-43b9-b556-6241144384ce) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May June 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2017-memo/1f189951-2b9b-4bdf-9d70-ac0d59452e6f) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2017-memo/8504caa7-7e09-421a-b18c-8a4797a23c7a) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans EAT V2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-eat-v2-memo/8057dd7e-0cc4-42b8-aa2e-eea5259b10ce) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Afrikaans P2 (FAL) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-afrikaans-p2-fal-preparatory-2017-possible-answers/bf0daa72-09c7-4331-a42b-cbca949675db) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May June 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-may-june-2017-memo/4d4c9c87-bf05-4564-a79c-d7c2c8e5e4d4) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
