# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2018 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2018, 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2018-memo/b9d8ebd5-7d79-431d-b6d2-d4939b7761e4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2018-memo/b9d8ebd5-7d79-431d-b6d2-d4939b7761e4)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                        GRAAD 12

                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

                              FEBRUARIE/MAART 2018

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 80

                       Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           2                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: LEESBEGRIP
ASSESSERINGSRIGLYNE
 Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
 Indien die leerder woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn,
  word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord sonder daardie
  vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE GEPENALISEER NIE. Indien die
  vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
 By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM
  NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt.
 Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die rede/motivering
  verdien die punt.
 Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee 'n volsin, is dit korrek MITS die
  korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
 Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en 'n reeks word gegee, sien SLEGS die eerste
  TWEE/DRIE na.
 Aanvaar dialektiese variasies.
 Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat
  volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.

VRAAG 1
TEKS A: KOERANTARTIKEL
VRAAG                                       ANTWOORD                                             PUNT

1.1        (In) Noordwes(provinsie)                                                               1

1.2        (Hulle het) eetgoed (aan skoolkinders) verkoop.                                        1

1.3.1         Daar was nie altyd geld vir kos nie./Sy het soms honger gely.
              Sy kon nie matriek/haar skoolloopbaan voltooi/skryf/klaarmaak nie.
               (Of soortgelyk aan bogenoemde)                                                     2

1.3.2         Dit het haar gemotiveer om 'n eie besigheid te begin/ innoverend te dink.
              Dit was die rede waarom sy die besigheid begin het.
              Dit het haar gedwing om geld te verdien/ 'n manier te vind om te
               oorleef/om vir die gesin te kon sorg.                                              1
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
           '
1.4           Haar ma was werkloos/het self nie geld gehad nie.
              Haar ma/Sy was enkel(lopend)/Daar was nie 'n man wat kon help met
               geld nie.
               (Of soortgelyk aan bogenoemde)                                                     2

1.5        "seisoenwerker"                                                                        1

1.6        Sy/Esther plak die maatskappy se handelsmerk/logo op die pakkies (saad
           wat verkoop word). (Aanvaar nie seisoenwerker nie)                                     1

1.7        (Om met plastiek) te hekel                                                             1

1.8           (die mooiste) handsakke
              (vrolikste) piekniekmandjies/mandjies                                              2

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           3                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG                                       ANTWOORD                                          PUNT
1.9.1         Esther help ander mense.
              Esther skep werk vir vroue./leer vroue hekel.
              Esther leer kinders met leerprobleme om met hulle hande te werk.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                           1

1.9.2      Monsanto gee hulle afvalplastiek aan Esther.                                           1

1.10.1        Net vroue het haar grootgemaak/'n rol in haar lewe gespeel.
              Sy het self ervaar/beleef hoe swaar vroue kry.
              Sy het besef dat vroue 'n gemeenskap kan dra.
               (Of soortgelyk aan bogenoemde)                                                     2

1.10.2        Hulle sal nie kan verder studeer nie.
              Esther/Sy leer die kinders om vir hulleself 'n toekoms te skep.
              Om 'n inkomste te kry.
              As die kinders iets kan doen, verbeter hulle selfbeeld.
               (Enige EEN)                                                                        1

1.11          Die mense praat met mekaar oor haar produkte/beveel haar produkte
               aan/hou van haar piekniekmandjies.
              Die mense (van Lichtenburg) bestel/koop Esther se produkte.
              “Dis op almal se lippe.”
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                           1

1.12          In Suid-Afrika gebruik ons mense (om herwinning te doen).
              In ander lande word robotte gebruik (om herwinning te doen).
               (Die kandidaat moet albei noem om punte te verdien)                                2

1.13       paragraaf 4                                                                            1

1.14          Mense gaan haar dophou (om te sien hoe sy vorder/of haar besigheid
               suksesvol is/of geld gaan maak).
              Mense stel belang in haar vordering.
              Mense ondersteun haar.
              Mense weet van haar.
              Mense glo sy gaan dit nog ver bring.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                           1

1.15       "Dit is Esther se ideaal om eendag aan die stuur van haar eie, nog groter
           besigheid te staan."                                                                   1
1.16          A
              Esther het berge versit.
              A Esther het berge versit.
               (Enige EEN)                                                                        1

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           4                      DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

TEKS B: GRAFIEK
VRAAG                                       ANTWOORD                                   PUNT
1.17     (Na) Augustus                                                                   1

1.18       Nederland                                                                       1

1.19          Die bron is Statistiek Suid-Afrika.
              Daar is navorsing gedoen.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                    1

1.20          Engels is een van Suid-Afrika se landstale.
              Die meeste Suid-Afrikaners kan Engels praat.
              Ons praat dieselfde taal.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                    1
1.21          A
              toere na Suid-Afrika reël.
              A toere na Suid-Afrika reël.
               (Enige EEN)                                                                 1

1.22       Nie almal ken die verskillende lande se landsvlae nie/kan die landsvlae
           identifiseer nie.
           (Of soortgelyk aan bogenoemde)                                                  1

                                                              TOTAAL AFDELING A:           30

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           5                       DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: OPSOMMING

VRAAG 2

Nasien van die opsomming

LET WEL:
Nasien van die opsomming word gebaseer op die insluiting van die feite soos deur die vraag oor
die teks voorgeskryf.

Die opsomming moet soos volg nagesien word:
    Puntetoekenning:
         o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit)
         o 3 punte vir taal
         o Totaal punte: 10
    Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie:
         o 1-3 korrekte feite: 1 punt
         o 4-5 korrekte feite: 2 punte
         o 6-7 korrekte feite: 3 punte
    Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het:
         o 6-7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
         o 1-5 korrekte aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken
LET WEL:
    Antwoorde moet in volsinne wees.
    Getal woorde:
         o Nasieners moet die getal woorde verifieer.
         o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat
           gebruik is, aan te dui of verkeerd aandui nie.
         o Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die nasiener
           tot by die laaste volsin na die 70-woordegrens nasien en die res van die
           opsomming ignoreer.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           6                                  DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

TEKS C: BEVEILIG JOU HUIS TERWYL JY VAKANSIE HOU

          DIREKTE AANHALING                                                 EIE WOORDE
Hoe kan jy jou huis gedurende vakansies
beveilig?

Stel die polisie in kennis sodat hulle kan oplet      1      Jy moet die polisie laat weet as jy
wanneer hulle jou buurt patrolleer. Inbrekers kom            weggaan./Moenie weggaan sonder dat
gou agter as daar nie lewe by 'n huis is nie.                die polisie dit weet nie./Die polisie moet
Daarom is dit raadsaam dat dit laat lyk of daar              weet as jy weggaan.
wel iemand tuis is. Daar is nogal heelwat dinge
wat jy kan doen om die indruk te skep dat jou         2      Laat dit lyk of daar iemand by die huis
huis bewoon word. Vra vir jou buurman om 'n                  is./Moenie dat die skelms agterkom daar
ogie oor jou huis te hou. As hy jou                          is niemand tuis nie.
kontakbesonderhede het, kan hy jou kontak as
daar 'n probleem is. Jy kan inbrekers bang            3      Vra vir jou buurman om na jou huis te
maak met kennisgewings wat aandui dat daar                   kyk.
slange in jou huis is. Hulle sal dan twee keer
dink voordat hulle by jou huis inbreek. Dit is        4      Skrik inbrekers af met kennisgewings
belangrik om die kragproppe van elektriese                   dat daar slange in jou huis is.
toestelle wat nie tydens jou vakansie gebruik                (Aanvaar nie bloot afskrik met kennisgewings
gaan word nie, uit te trek. Dit sal verhoed dat              nie.)
jou huis as gevolg van 'n kortsluiting aan die
brand slaan. Mense bêre dikwels hul huis se           5      Trek die kragproppe van elektriese
sleutel onder 'n blompot of bo-op die deurkosyn.             toestelle uit./Moenie elektriese toestelle
Dit maak dit maklik vir inbrekers om toegang tot             aanlos tydens jou vakansie nie.
jou huis te kry. Jy moet dus keer dat inbrekers
jou sleutel in die hande kan kry. Baie mense          6      Moenie 'n sleutel wegsteek waar
plaas persoonlike inligting op sosiale media; ook            inbrekers dit kan kry nie.
hulle vakansieplanne of foto's van waar hulle
vakansie hou. Inbrekers weet dan dat jy nie tuis      7      Moenie op sosiale media verkondig dat
is nie. Speel eerder veilig en stuur                         jy nie tuis is nie.
                                                             (Aanvaar ook: Moenie verkondig dat jy nie tuis is
selfoonboodskappe aan jou vriende as jy jou                  nie.)
vakansiepret met hulle wil deel.
                                                                           TOTAAL AFDELING B: 10

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1            7                     DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

AFDELING C: TAAL
ASSESSERINGSRIGLYNE
 Spelling:
  o Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word.
  o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die
      taalstruktuur is wat getoets word.
  o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
 Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die
   instruksies.
 Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat volledig
   geskryf word vir meerkeusevrae.

VRAAG 3
TEKS D: ADVERTENSIE
VRAAG                                        ANTWOORD                                   PUNT

3.1            Dit is in hoofletters.
               Dit is in vetdruk.
               Daar is 'n uitroepteken aan die einde van die sin.
               Die ellips/beletselteken/stippels
                (Enige EEN)                                                                  2

3.2              Met spaar-saam-ig-heid word bedoel dat mense slim/goed met hulle
                  geld moet werk. 
                 Met spaar saam word bedoel dat twee mense saam moet spaar.
                  (Of soortgelyk aan bogenoemde)                                             2

3.3         jou                                                                              1

3.4         minder                                                                           1

3.5         Hulle maak hul beursies oop om te wys dis leeg.                                  1

3.6         brandarm                                                                         1

3.7              C
                 manipulering.
                 C manipulering.
                  (Enige EEN)                                                                1

3.8         huisversekering                                                                  1
                                                                                            [10]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1               8                                   DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                           NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4
TEKS E: SPOTPRENT
VRAAG                                            ANTWOORD                                               PUNT

4.1         Gebruik/gebruik
            (Enige EEN) (Neem is direk vertaal : to take your time = nie korrek nie)                         1

4.2         nêrens                                                                                           1

4.3            Die leeu is vasgemaak.
               Die leeu huil.
               Die leeu se stert hang.
               Die leeu se gesig lyk hartseer.
               Die leeu wys nie tande nie.
                (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde)                                                    2

4.4            D
               versigtig moet wees.
               D versigtig moet wees.
                (Enige EEN)                                                                                  1

4.5         'n Mens sou dink 'n leeu is gevaarlik, maar die mens is gevaarliker.
            (Beide kante van ironie is nodig. Kandidaat kry 2 of 0.)
                                                                                                             2

4.6            Tot siens/Totsiens
               tot siens/totsiens
               Tatta/tatta
               Wees gegroet.
               Ek groet jou.
                (Enige EEN)                                                                                  1

4.7            Die leser moet 'n opinie vorm/standpunt inneem.
               Die leser moet oor die kwessie dink/simpatie ontwkkel.
               Die spotprentkunstenaar wil die leser betrek.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                                     1

4.8            Die mans het gewere.
               Die mans dra tipiese jagtersklere.
               Die een man het 'n mes.
               Die een man lê aan op die leeu.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                                     1
                                                                                                            [10]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           9                             DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5.1
TEKS F: PROSA
VRAAG                                       ANTWOORD                                          PUNT
5.1.1   soggens/smôrens                                                                         1
5.1.2       Jou selfoon is nie op die bedkassie nie.                                              1
5.1.3       bang/paniekerig/angstig/gestres/beklemd                                               1
5.1.4       Indien jy só oor jou selfoon voel, is die kans goed dat jy 'n selfoonverslaafde
            is. (Moet met die voegwoord begin)                                                    1
5.1.5       bewys                                                                                 1
5.1.6       negatiewe                                                                             1
5.1.7       reageer                                                                               1
5.1.8       Baie geld word deur selfoongebruikers aan selfoondienste spandeer.                    1
5.1.9      Dit mag dalk nodig wees om jou selfoon 'n bietjie te bêre.                             1
5.1.10      per-soon-li-ke
            (Dit kan op enige moontlike manier aangedui word.)                                    1
5.1.11      wat                                                                                   1
5.1.12      Hulle sal hulle werk en hulle kinders ignoreer.                                       1
5.1.13         Jy moet elke dag jou selfoongebruik eerlik evalueer.
               Jy moet jou selfoongebruik elke dag eerlik evalueer.
                (Enige EEN)                                                                       1

5.1.14      ligte                                                                               1
                                                                                               [10]

VRAAG 5.2
TEKS G: PRENT
VRAAG                                       ANTWOORD                                          PUNT
5.2.1    Sjoe
         Hoera
         Jippie
         Ai
           (Enige EEN)                                                                            1
5.2.2      My ouma het uitgeroep dat die reën 'n aangename verrassing is.                         1
5.2.3      sambreel                                                                               1
5.2.4      warm                                                                                   1
5.2.5      onweerswolke                                                                           1
5.2.6      reëndruppeltjies                                                              1
                                                                                        [6]
                                                                   TOTAAL VIR AFDELING C: 40
                                                                           GROOTTOTAAL: 80

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans FAL P2 Feb March 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-feb-march-2018-memo/fcf01538-02a0-42bb-8b84-d2282d258d65) — Afrikaans FAL · Memo · 2018 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Feb March 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-feb-march-2018/d5792d63-2c3e-4beb-8266-56724e7a6ef4) — Afrikaans FAL · QP · 2018 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May June 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2018/3c1e621f-9108-44e4-98be-ee8a1bf00e7e) — Afrikaans FAL · QP · 2018 · Afr
- [Afrikaans EAT V3 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-eat-v3-memo/12f32baf-763b-42f2-bf2f-172e2b185537) — Afrikaans FAL · Memo · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Afrikaans P2 (FAL) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-afrikaans-p2-fal-preparatory-2018-possible-answer/335e772e-6d01-458c-88e8-5035047c88d9) — Afrikaans FAL · Memo · 2018 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May June 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-may-june-2018-memo/5bdc6331-2a66-457f-8772-f20b9b827079) — Afrikaans FAL · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
