# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2022 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022, 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-memo-sept2022/3b945242-abba-456c-ab9a-fedc758f81da
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2022 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-memo-sept2022/3b945242-abba-456c-ab9a-fedc758f81da)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2022

   AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
              NASIENRIGLYN

PUNTE:   80

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                                (EC/SEPTEMBER 2022)

 AFDELING A: LEESBEGRIP
 • Spel- en taalfoute word NIE gepenaliseer NIE omdat die fokus op begrip is.
 • Indien die kandidaat woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
    verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord
    sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die kandidaat NIE
    GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit
    aanvaarbaar.
 • By oop vrae word GEEN punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE
    SAAM NIE.
 • Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die
    rede/motivering verdien die punt.
 • Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ŉ volsin, is dit korrek
    MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
 • Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en ŉ reeks word gegee, word SLEGS die
    eerste TWEE/DRIE nagesien.
 • Aanvaar dialektiese variasies.
 • Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord
    wat volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.
 • Of soortgelyk aan bogenoemde beteken ŉ sinoniem van die voorgestelde antwoord
    op die nasienriglyn.

 VRAAG 1

 TEKS A: ARTIKEL
 [Saamgestel en verwerk uit https://bit.ly/3eCW6Kk; https://bit.ly/3pEwlQ7; https://bit.ly/3sOFBTB;
 https://bit.ly/3zaKUOo; https://www.paralympic.org/wa-wai-so; i; https://bit.ly/3zeMIGi; https://bit.ly/3ezdak7]

 VRAAG                                               ANTWOORD                                                       PUNT
 1.1   Magic kid                                                                                                     (1)

 1.2           ŉ Persoon/atleet wat sport/atletiek as sy werk doen/ŉ inkomste uit
               sport verdien/betaal word vir die sport wat hy doen.                                                 (1)

 1.3           (Hemolitiese) geelsug
               (NIE jaundice NIE)                                                                                   (1)

 1.4           •   Dit het sy gehoor beïnvloed.
               •   Dit het sy beheer oor sy bene en arms beïnvloed.
               •   Hy het eers op 4-jarige ouderdom begin loop.                                                     (1)

 1.5           •   Wa-Wai was gestremd.
               •   Die situasie met Wa-Wai het te veel geraak.
               •   Wa-Wai kon nie loop of behoorlik praat nie.                                                      (1)

 1.6           opgestaan en geloop                                                                                  (1)

 1.7           Dit was juis sy ma se ondersteuning, aanmoediging en vertroue wat
               hom laat opstaan het.                                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)          AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                               3

 1.8      Wa-Wai kon vinniger as hulle hardloop.                                          (1)

 1.9      Hy kon basiese tegnieke baasraak wat hom die hupstoot kon gee om
          uiteindelik ŉ Paralimpiese atleet te word.                                      (1)

 1.10     Hier het hy geleer hoe om met ander mense te kommunikeer.                       (1)

 1.11     Almal was (op een of ander manier) gestremd.                                    (1)

 1.12     C / Dit maak sukses moontlik.                                                   (1)

 1.13     •    Sy pa was in ŉ motorongeluk/hy moes gaan werk/hy kon nie
               genoeg oefen nie. ✓
          •    Hy het gevoel sy ma misbruik hom om geld te kry./Konflik met sy
               ma. ✓
          •    Die meisie van wie hy gehou het/Gill wou nie ŉ verhouding met hom
               hê nie. ✓                                                                  (3)

 1.14     Haar teenwoordigheid het hom die moed en wil gegee om alles te gee
          om te wen.
          (Klem is op wat sy ma se invloed was – nie op sy prestasie nie.)                (1)

 1.15     •   As jou ma in jou glo/ondersteun/inspireer/motiveer/jou vertroueling
              is, kan jy bo jou beperkinge uitstyg.
          •   Jy het jou ma in jou lewe nodig.
          •   Sy ma het die beste in hom uitgebring.
          •   Sy het hom moed/die wil gegee om sy beste te doen.                          (1)

 1.16     1.16.1      B – Lewenslange vriend                                              (1)

          1.16.2      C – Olimpiese atleet                                                (1)

          1.16.3      D – Atlanta                                                         (1)

 1.17     •    Zero: hy was gestrem/kon nie loop nie/het serebrale verlamming. ✓
          •    Hero: hy het ŉ Paralimpiese kampioen geword. ✓
          •    Magic kid: hy het uitgestyg bo sy beperkinge/dinge reggekry wat
               niemand gedink het hy sou regkry nie. ✓                                    (3)

 1.18     Die Paralimpiese Spele toets ŉ atleet se emosionele- én fisiese prestasie.      (1)
                                                                                         [24]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1            (EC/SEPTEMBER 2022)

 TEKS B: VISUELE TEKS

 1.19   •   Die statistieke is slegs Amerikaanse statistieke.
        •   Dit is ŉ algemene stelling.
        •   Nie alle mense hou van/speel videospeletjies nie.
        •   Baie mense speel selfoonspeletjies.
        •   (Die kandidaat/Ek/My gesin/Familie) hou nie van videospeletjies nie.      (1)

 1.20   Vroue bo 50 jaar oud.                                                         (1)

 1.21   42% speel met vriende ✓ en net 17% met ouers. ✓                               (2)

 1.22   Die grafiek is langer in 2017 as in 2010.                                     (1)

 1.23   Sport                                                                         (1)
                                                                                      [6]
                                                         TOTAAL AFDELING A:           30

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)        AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                             5

 AFDELING B: OPSOMMING (TEKS C)

 VRAAG 2

 LET WEL:       Nasien van die opsomming word gebaseer op die insluiting van die relevante
                feite soos deur die teks voorgeskryf.

 Die opsomming moet soos volg nagesien word.

 • Puntetoekenning
   o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit)
   o 3 punte vir taal
   o Totaal punte: 10

 • Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie:
   o 1–3 feite korrek: 1 punt
   o 4–5 feite korrek: 2 punte
   o 6–7 feite korrek: 3 punte

 • Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het:
   o 6–7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
   o 4–5 korrekte aanhalings: maksimum 1 punt vir taal word toegeken
   o 2–3 korrekte aanhalings: maksimum 2 punte vir taal word toegeken

 LET WEL: Indien die kandidaat 6 of 7 korrekte feite het, maar EEN daarvan is ŉ direkte
          aanhaling, kry die kandidaat 6 of 7 punte vir die 6 of 7 feite en 3 punte vir taal.
          Die kandidaat kry in hierdie geval dus 9/10 of 10/10 vir die opsomming.

 Indien die kandidaat net een direkte aanhaling as korrekte feit aanbied en verder geen
 korrekte feite het nie, kry die kandidaat 1 punt vir die direkte aanhaling en 0 vir taal. In
 hierdie geval kry die kandidaat dus 1/10 vir die opsomming.

 LET WEL:

 Getal woorde:
 o Nasieners moet die getal woorde verifieer
 o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat gebruik
    is, aan te dui of verkeerd aandui nie.
 o Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die nasiener VYF
    woorde aan lees ná die 70-woordegrens en die res van die opsomming ignoreer.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                        AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                       (EC/SEPTEMBER 2022)

 TEKS C: VERMINDER STRES EN ANGS IN JOU LEWE

           DIREKTE AANHALING                                   MOONTLIKE ANTWOORDE
 Die belangrikste is om daagliks te oefen. 1               Jy moet daagliks oefen./Oefen
 Sodra jy oefen, stel jou liggaam endorfiene               daagliks.
 vry wat jou laat beter voel, beter laat slaap
 en wat jou meer selfvertroue gee om jou dag
 aan te pak.

 Kitskos en wegneemetes het net nie genoeg 2               Moenie te veel kitskos en
 voedingswaarde nie en dit veroorsaak stres                wegneemetes eet nie.
 en angs. Soms is dit ook nodig om goeie 3
 aanvullings soos Omega 3, groentee en 3                   Gebruik goeie aanvullings wanneer
 multi-vitamine te gebruik. Om ŉ kersie te                 dit nodig is.
 brand is nie net romanties nie. Gegeurde
 essensiële oliekerse kan jou stres en 4                   Maak gebruik van aromaterapie./
 angs verminder. Laventel, wierook en                      Brand af en toe oliekerse.
 lemoenbloeisel is maar net ŉ paar bekende
 olies van aromaterapie.                 44

 Om tyd saam met jou vriende deur te bring, 5              Bring tyd saam met jou vriende
 is kosbaar. Dit gee jou ŉ gevoel van                      deur.
 veiligheid wat jou laat ontspan en sommer
 ook lekker laat lag en huil. Lag is daarom
 baie belangrik, want hoe meer jy lag, hoe
 meer ontspan jy en hoe minder dink jy aan 6               Lag so veel as wat jy kan./Lag
 jou probleme.                                             gereeld.

 Wanneer mens oorweldig voel, bou jy stres 7               Leer om nee te sê.
 en angs op. Leer om nee te sê vir onnodige
 dinge as daar te veel van jou gevra word.
 Leer en aanvaar ook drukkies van ander
 mense, want positiewe aanraking verlaag
 jou bloeddruk en hartklop en het die
 teenoorgestelde uitwerking as stres wat 8                 Laat positiewe aanraking toe
 bloeddruk en hartklop verhoog.
                       [Aangepas uit https://www.healthline.com/nutrition/16-ways-relieve-stress-anxiety]

                                                                        TOTAAL AFDELING B: 10

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)        AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                          7

 AFDELING C: TAALKONVENSIES EN -STRUKTURE

 NASIENRIGLYNE
 • Spelling
    o Eenwoord-antwoorde word as korrek aanvaar selfs al is die spelling verkeerd. Die
       fout mag net nie die betekenis van die woord verander nie. Waar woordeskat
       getoets word, moet dit korrek gespel word.
    o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling slegs gepenaliseer indien die fout in
       die taalstruktuur is wat getoets word.
    o Waar ŉ afkorting getoets word, moet die leestekens en die spelling korrek wees.
 • Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die
    instruksies.
 • Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar.

 VRAAG 3
 TEKS D: ADVERTENSIE

 VRAAG                                   ANTWOORD                                     PUNT
 3.1         •   Gestremdes kan aan verskeie sportsoorte deelneem.
             •   Gestremdes is nie vasgevang in hulle rolstoele nie.
             •   Gestremdes leef (ook) voluit.
             •   Gestremdes probeer om so normaal as moontlik te leef.                  (1)

 3.2         Sien die bevoegdheid en nie die gestremdheid.                              (1)

 3.3         able                                                                       (1)

 3.4         Gestremdes en nie-gestremdes                                               (1)

 3.5         dat daar min verandering is                                                (1)

 3.6         •   Om die leser se/jou aandag te trek.
             •   Om die Paralimpiese Spele 2020 te beklemtoon.                          (1)

 3.7         swempet                                                                    (1)

 3.8         Die woord dis is deurskynend want dit wil wys dat gestremdheid nie
             sigbaar moet wees nie.                                                     (1)

 3.9         Om die leser persoonlik aan te spreek.                                     (1)
 3.10        Om te beklemtoon/uit te lig/aandag te vestig dat gestremdhede
             wêreldwyd voorkom.                                                         (1)
                                                                                       [10]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                        AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1             (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 4

TEKS E: STROKIESPRENT

VRAAG                                   ANTWOORD                                      PUNT
4.1         Pa speel g(h)olf ✓ en Ma kyk na die kinders, oefen, doen inkopies en
            werk. ✓
            (Die kandidate moet albei noem sodat verskil duidelik is om die 2 punte
            te verdien.)                                                                (2)

4.2         •   Die son kom net op.
            •   Die lug is nog donker.
            •   Daar brand ligte in die huis.
            •   Die haan kraai (op die heining).
            •   Ma is nog in haar nagklere/pajamas.                                     (1)

4.3         Dit wys die ma se rondhardloop/werk deur die dag.                           (1)

4.4         • Aërobiese oefening
            • (Nie aerobics NIE)                                                        (1)

4.5         •   Die vrou se arms is gevou.
            •   Die vrou kyk weg en haar kop is hoog gelig.
            •   Die man tik sy voet.
            •   Die man staan met sy hande in sy sye.                                   (1)

4.6         •   Daar lê orals plasse/poele water.
            •   Die water/druppels spat van sy lyf af.
            •   Ma hardloop met ŉ handdoek agterna.
            •   Daar is nog water in die bad.
            •   Hy hardloop by die badkamer uit.                                        (1)

4.7         Sy hardloop in al die raampies.                                             (1)

4.8         4.8.1     Gebrande kos word deur die kinders geëet.                         (1)

            4.8.2     Ma skree vir John dat hy orals water in die badkamer mors.
                      Ma skree vir John hy mors orals water in die badkamer.            (1)
                                                                                       [10]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)         AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                               9

 VRAAG 5: ARTIKEL EN PRENT
 VRAAG 5.1

 TEKS F: ARTIKEL
 VRAAG                                   ANTWOORD                                      PUNT
 5.1.1       Om Kilimandjaro te klim, …
             (Moenie die kandidaat penaliseer as hy die sin uitgeskryf het nie.)         (1)

 5.1.2       grootste
             (sp.)                                                                       (1)

 5.1.3       ... in die laat 1980’s sy rug in ŉ ski-ongeluk ...
             (Moenie die kandidaat penaliseer as hy/sy die hele sin uitgeskryf het
             nie.)                                                                       (1)

 5.1.4       •   Hy het besluit om Kilimandjaro te klim nadat hy na 11 jaar as lid
                 van die Amerikaanse Gestremde Ski-span uitgetree het.
             •   Nadat hy na 11 jaar as lid van die Amerikaanse Gestremde Ski-
                 span uitgetree het, het hy besluit om Kilimandjaro te klim.             (1)

 5.1.5       Waddell het in 2009 na Tanzanië gereis waar hy die 5 894,8 meter
             berg aangedurf het.                                                         (1)
 5.1.6       •   Hy het in die laaste minuut van die wedstryd ŉ doel aangeteken.
             •   Die bom het sy doel bereik./Die jagter mis selde sy doel. (teiken)      (1)

 5.1.7       vorentoe                                                                    (1)

 5.1.8       bultende
             (sp.)                                                                       (1)

 5.1.9       swakkeling
             (sp.)                                                                       (1)

 5.1.10      verander                                                                    (1)

 5.1.11      daagliks
             (sp.)                                                                       (1)

 5.1.12      daarmee                                                                     (1)

 5.1.13      dertien
             (sp.)                                                                       (1)

 5.1.14      Elke dag is nie vir gestremdes ŉ uitdaging nie ...
             (Moenie die kandidaat penaliseer as hy/sy die hele sin uitgeskryf het
             nie.)                                                                       (1)
                                                                                        [14]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                      AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1             (EC/SEPTEMBER 2022)

 VRAAG 5.2

 TEKS G: PRENT

 VRAAG                                  ANTWOORD                                    PUNT
 5.2.1      Hy was baie trots op Milla toe hy saam met haar gehardloop het.
            Wanneer  toe                                                             (1)

 5.2.2      Milla hardloop saam met haar pa, want sy kan nie sien nie.                (1)

 5.2.3      Wie ✓ oefen baie hard? ✓                                                  (2)

 5.2.4      mens wat niks weet nie, nie na ŉ ander mens kan lei wat niks weet
            nie.                                                                      (1)

 5.2.5      wêreldberoemd                                                             (1)
                                                                                      [6]

                                                       TOTAAL AFDELING C:              40
                                                           GROOTTOTAAL:                80

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2022 Deaf](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2022-deaf/48a74464-ecb5-4f1f-b140-12d7ffdc2ea4) — Afrikaans FAL · QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May-June 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2022/8bcbc36a-8ff9-4ba3-9090-8c832b8fda5f) — Afrikaans FAL · QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2022/4a28869c-bdc7-48b3-9f29-cfa7ca31cc7d) — Afrikaans FAL · QP · 2022 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — Afrikaans FAL · QP · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 MEMO GR12 SEPT 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-memo-gr12-sept-2021/b41a1f22-f1e3-4fc2-bc89-f59dbd7a7811) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [Afrikaans EAT V3 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-eat-v3-memo/12f32baf-763b-42f2-bf2f-172e2b185537) — Afrikaans FAL · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P2 GR12 QP SEPT2023 Final](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-gr12-qp-sept2023-final/66b739c3-ec90-43cb-af74-a6d4848432bc) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
