# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024, 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-memo-sept2024/393b8c2a-77f0-4192-b6cc-26bf3f7a1c38
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-memo-sept2024/393b8c2a-77f0-4192-b6cc-26bf3f7a1c38)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIORSERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2024

    AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
               NASIENRIGLYN

PUNTE:   80

                    Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

                   Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2024)             AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                                   2

AFDELING A: LEESBEGRIP

ASSESSERINGSRIGLYNE
• Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op
  begrip is.
• Indien die leerder woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
  verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die
  antwoord sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die
  leerder NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord
  vereis word, is dit aanvaarbaar.
• By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM
  NIE SAAM NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt.
• Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die
  rede/motivering verdien die punt.
• Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee 'n volsin, is dit korrek
  MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
• Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en 'n reeks word gegee, sien SLEGS
  die eerste TWEE/DRIE na. Sien eers horisontaal en dan vertikaal na.
• Aanvaar dialektiese variasies.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die
  antwoord wat volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.

VRAAG 1

TEKS A:     DIE BRUG SE AVRIL ALBETTI: VAN PLAASMEISIE TOT TIKTOK-
            EN TV-STER                   [Verwerk uit Kuier, 23 November 2023]

VRAAG                                  ANTWOORD                                       PUNT       DV

1.1        Loerie                                                                        1          1

1.2        • Die beste
           • Gucci en Chanel
           • Ontwerpersklere
           (Enige een of soortgelyk)                                                     1          1

1.3        “plat”
           Plat
           (WAT: Platloop (loop iets plat) Op so 'n manier loop dat iets deeglik
           deurkruis of verken word.                                                     1          2

1.4        • Die mense/volgelinge lag vir haar sêgoed/wat sy sê.
           • Haar ondersteuners lag vir haar sêgoed/wat sy sê.
           (Die woord lag as antwoord sal nie aanvaar word nie aangesien hulle in ŉ
           volsin moet motiveer.)                                                        1          3

 Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief
                               Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)           AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                                3

1.5      • Jy gaan verder in die lewe/begin ŉ nuwe lewe op ŉ ander
           plek.
         • Jy soek iets groters en meer as in jou dorpie.
         • Jy skep ŉ nuwe toekoms vir jouself.
         • Jy skep ŉ ander wêreld as waar jy vandaan kom.
         (Enige een of soortgelyk aan bogenoemde)                                  1          3

1.6      TikTok                                                                    1          3

1.7      • Sy wil die R1-miljoen/geld in die Loeriegemeenskap
           terugploeg.
         • Sy wil die R1-miljoen/geld vir die Loerie-mense wen.
         • Sy wil iets vir die jongmense in Loerie bou.
         • Sy wil iets vir die kinders gee as simbool van hoop.
         (Sy wil R1-miljoen wen as antwoord gee nie ŉ rede wat sy daarmee wil
         maak/ bereik nie.)                                                        1          2

1.8      Haar ma het in Johannesburg gewerk.                                       1          1

1.9      rolmodel                                                                  1          3

1.10     Norwood                                                                   1          1

1.11     •    Haar wêreldreise het net hierna begin.
         •    Sy het oorsee gegaan.
         •    Sy het ŉ bekende figuur in die modelwêreld geword.                   1          3

1.12     • Bid
         • Vashou aan die Here/Geloof in God                                       1          2

1.13     Dit gaan swaar/moeilik/geen geld/min geld/arm.                            1          3

1.14     1.14.1      C – Was ŉ konstante inspirasie in haar lewe                   1          3
         1.14.2      D – Het haar talent ontdek                                    1          3
         1.14.3      A – Was diensbaar in baie gemeenskappe in die                            3
                         wêreld                                                    1
         1.14.4      B – Deel haar passie vir modelwerk                            1          3

1.15     Ja.
         Struikelblokke is deel van die lewe en as jy elke keer tou opgooi
         wanneer jy struikelblokke teëkom, sal jy niks bereik nie./ As jy
         struikelblokke as motivering sien om harder te werk, sal jy
         uiteindelik sukses behaal.

                                         OF

         Nee.
         Daar is sekere struikelblokke wat onmoontlik is om te oorkom;
         dit maak nie saak hoe hard jy werk nie./Sekere struikelblokke
         sal mense se moed breek en hul ontmoedig om hard te werk.                            4
         (Of soortgelyk)                                                           1
Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief
                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)             AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                           4

1.16     1.16.1      moet jy die persoon dadelik blok                           1          3

         1.16.2      • Dit is belangrik om jou eie veiligheid en welstand
                       eerste te stel/te beskerm.
                     • Deur die persoon te blok, stel jy duidelike grense
                       en maak dit vir hulle moeiliker om jou te kontak en
                       jou lewe binne te dring.
                     • Die persoon kan ernstige emosionele skade
                       veroorsaak deur jou voortdurend te kontak,
                       dreigemente te maak of jou persoonlike ruimte te
                       betree.
                     (Enige een of soortgelyk aan bogenoemde)                   1          4

1.17     Ja.
         • Sodat hulle hul onderskeie agentskappe kon ontwikkel.
         • Sodat hulle hulself in hul onderskeie velde kon vestig.
         • Om genoeg geld te kry om kinders te kan bekostig.
         • Hulle het tyd gehad om hulle eie verhouding te verdiep.
         • Hulle moes emosioneel volwasse/gereed wees.

         Nee.
         • Vroue se vrugbaarheid neem met die ouderdom af.
         • As ouers lank wag om kinders te hê, het hulle minder
            energie vir die eise van ouerskap.
         • Dit is nie altyd vir ŉ ouer moontlik om op dieselfde vlak aan
            aktiwiteite te kan deelneem of betrokke te kan wees by die
            lewens van sy kinders soos 'n jonger ouer dit sou kon doen
            nie.
         • Jonger ouers kan kinders makliker verstaan met ŉ kleiner
            generasiegaping wat tussen ouers en kinders kan bestaan.
         (Of soortgelyk aan bogenoemde.)                                        1          4

1.18     •    Haar ouma het vir haar gesê dat sy enige iets kan doen.
         •    Haar ouma het vir haar gesê dat sy nie moet ophou droom
              nie.                                                              1          2

1.19     •    Hulle het ŉ dieper begrip van mekaar se
              loopbaanuitdagings en -ervarings./Hulle verstaan mekaar
              beter.
         •    Ouers kan ŉ beter balans vind tussen hul
              loopbaanverpligtinge en gesinslewe (omdat hulle ŉ beter
              begrip van mekaar se werk het).
         •    Dit kan lei tot inspirerende gesprekke en ŉ positiewe
              invloed op hul kinders (se idee van werk- en
              loopbaanontwikkeling).
         •    Dit kan moontlik groter finansiële stabiliteit gee (deur ŉ
              hoër gesinsinkomste of gesamentlike voordele).
         •    Hulle kan ook saamwerk by hul werksplek./Dieselfde werk
              kan tot ŉ beter professionele verhouding lei.
         (Of soortgelyk aan bogenoemde.)                                        1          4

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief
                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)               AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                      5

1.20       Ja.
           • Ek doen ook modelwerk.
           • Ek kom ook van ŉ klein dorpie.
           • Ek word ook deur my ouma grootgemaak.
           • Ek het ook nooit my pa geken nie.
           • My ma werk ook weg van die huis.
           • Ek kom uit ŉ arm huis.
           • Ek het ook drome.
           • Struikelblokke laat my ook harder werk.
           • Ek glo ook ek kan enigiets bereik as ek hard werk.
           • Ek sien ook nie kleur raak nie.

           Nee.
           • Ek is nie ’n meisie nie.
           • Ek kom nie van ’n klein dorpie af nie.
           • Ek het nog nooit oorsee gereis nie.
           • Ek word nie deur my ouma grootgemaak nie.
           • Ek is nie ryk soos sy nie.
           (Of soortgelyke logiese antwoorde binne konteks.)                 1          5

TEKS B: TYDLYN VAN DIE GESKIEDENIS VAN DIE MODE
[Verwerk uit https://cutt.ly/dwVsaO1U]

1.21       Van 1910 tot in die 1920’s.                                       1          1

1.22       1950–1960’s                                                       1          1

1.23       Van 1890–1910 het hulle lang rokke gedra.
           Van 1960–1970’s het hulle kort rokkies/minirokke begin dra.       2          2

1.24       Ja.
           Ek kan visueel sien hoe die modes oor die jare gelyk en
           verander het.

           Nee.
           Ek het ’n goeie kennis van die verskillende eras in modes en
           het nie prente nodig om te verstaan nie.
           (Of soortgelyk)                                                   1          4

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief
                                Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)          AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                             6

1.25     •    Alles moet vinnig en maklik en min wees./Eenvoudig
              wees.
         •    Die fokus is op essensiële items.
         •    Om kledingstukke te kies wat eenvoudig, tydloos en
              funksioneel is.
         •    Minimalistiese kledingstukke word dikwels gevind in
              neutrale kleure soos wit, swart, grys, beige en marineblou.
         •    Minimalistiese kleding het gewoonlik skoon, reguit lyne en
              ŉ eenvoudige snit.
         •    Minimaliste kies dikwels ŉ beperkte aantal kledingstukke
              (wat maklik met mekaar gekombineer kan word).
         •    Minimalistiese kleredragstyl sluit gewoonlik min
              bykomstighede/versierings in.
         •    Minimalistiese kleredragstyl is om ŉ stylvolle en tydlose
              voorkoms te skep.
         (Of soortgelyk)                                                       1          3

                                                TOTAAL AFDELING A:             30

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)          AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                           7

 AFDELING B: OPSOMMING

 Nasien van die opsomming

 Nasien van die opsomming word gebaseer op die insluiting van die relevante feite soos
 deur die teks voorgeskryf. Die opsomming moet soos volg nagesien word:

 •   Puntetoekenning:
     o   7 punte vir 7 feite (1 punt per feit)
     o   3 punte vir taal
     o   Totaal punte: 10

 •   Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie:
     (Indien die kandidaat nie woordeliks aanhaal nie, moet die feit nog sin maak om
     die punt te verdien).
     o     1–3 korrekte feite: 1 punt
     o     4–5 korrekte feite: 2 punte
     o     6–7 korrekte feite: 3 punte

 Verduideliking:
      Indien die kandidaat 6 of 7 korrekte feite het, maar 1 daarvan is ŉ direkte
      aanhaling, kry die kandidaat 6 of 7 punte vir die 6 of 7 feite en 3 punte vir die
      taal. Die kandidaat kry in hierdie geval dus 9/10 of 10/10 vir hierdie opsomming.
        o Indien 2 direkte aanhalings of meer gegee is, ignoreer hierdie kategorie en
            beoordeel dan by volgende kategorie.

 •   Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het:
     (Direkte aanhaling: Wanneer ŉ hele sin of die kerngedagte of die grootste
      gedeelte van die sin woord-vir-woord volgens die vraestel is)
     o    6–7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
     o    4–5 korrekte aanhalings: maksimum 1 punt vir taal word toegeken
     o    2–3 korrekte aanhalings: maksimum 2 punte vir taal word toegeken

 Verduideliking:
 Indien die kandidaat net 1 korrekte feit het en dit is ŉ direkte aanhaling, verdien die
 kandidaat net 1 punt vir die aanhaling en geen punte vir taal nie.

 LET WEL:

 Getal woorde:
 o Nasieners moet die getal woorde verifieer.
 o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat gebruik
    is, aan te dui of verkeerd aandui nie.
 o Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die nasiener
    VYF woorde ná die 70-woordegrens aan lees en nasien. Ignoreer die res van die
    opsomming.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)            AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                               8

 VRAAG 2

 TEKS C: WAT JY MOET DOEN OM VEILIG IN SLEGTE WEER TE BESTUUR
 [Verwerk en aangepas uit Weg, Februarie–Maart 2024]

          DIREKTE AANHALING                                         EIE WOORDE
 Wanneer dit reën en die kar gly, moet jy jou 1             Jy moet jou voet van die versneller
 voet van die versneller afhaal asook die                   afhaal as die kar gly./Jy moet die
 rem stadig trap. Dit verhoed dat die kar nie               rem stadig trap wanneer jou kar gly.
 rol nie. Jy moet ook nie deur vinnig
 vloeiende water jaag nie. Die water kan 2                  Moenie deur vinnig vloeiende water
 sterk genoeg wees om ŉ vragmotor mee te                    jaag nie.
 sleur.

 Wanneer die wind sterk waai en jy op ŉ 3                   Moenie ŉ vragmotor in sterk wind op
 snelweg ry, dink voor jy ŉ groot                           die snelweg verbysteek nie.
 vragmotor verbysteek. Die skielike
 windstilte langs die vragmotor kan
 veroorsaak dat jy beheer oor jou kar verloor.
                                               4           In mis moet jy jou kar se hoofligte
 Mis kan dieselfde gevare inhou as sterk
                                                           aanskakel./Hou die kar se hoofligte in
 reën. Skakel jou kar se hoofligte aan,
                                                           mistoestande gedomp./Skakel
 maar hou hulle gedomp; indien jou kar
                                                           misligte aan indien die kar dit het.
 misligte het, skakel hulle eerder aan.

 ŉ Mens kan nie altyd skade aan ŉ pad sien 5                Ry stadig as die pad onbekend is.
 nie. Dit is veral wanneer dit baie gereën het
 en die slaggate vol water is. Ry daarom 6                  Skakel noodflikkerligte aan indien
 stadig as jy nie die pad ken nie. Die kanse                jy ŉ slaggat tref en skade het./Trek
 dat jou kar sal seerkry indien jy ŉ slaggat                van die pad af indien jy ŉ slaggat tref
 hard tref, is goed. Indien jy voel dat iets fout           en skade het./Indien iets fout met
 is, skakel jou noodflikkerligte aan en trek                die kar is, skakel die nood-
 van die pad af sodra dit veilig is.                        flikkerligte aan.

 Baie motoriste wil vroegoggend uit Kaapstad           7    Stop gereeld om bene te rek.
 ry en later die aand in Johannesburg stilhou.
 Hoe langer jy agter ŉ kar se stuurwiel sit, hoe
 moeër word jy en hoe stadiger sal jy reageer.
 Jy moet dus gereeld stop om bene te rek
 net om van die erge moegheid ontslae te
 raak.
                                                                                       (±67 woorde)

                                                                     TOTAAL AFDELING B: 10

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief
                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)              AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                     9

AFDELING C: TAAL

ASSESSERINGSRIGLYNE

•     Spelling:
      o Eenwoord-antwoorde word as korrek aanvaar selfs al is die spelling verkeerd.
           Die fout mag net nie die betekenis van die woord verander nie. Waar
           woordstrukture getoets word, moet dit korrek gespel word.
      o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling slegs gepenaliseer indien die fout
           in die taalstruktuur is wat getoets word.
      o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
      o Aanvaar fonetiese spelling van woorde waar (sp) nie as vereiste aangedui is nie.
           Indien die fonetiese spelling die sinsbetekenis verander, word dit nie aanvaar
           nie.
•     Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens
      die instruksies.
•     Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat
      volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.

VRAAG 3

TEKS D: ADVERTENSIE
[Eie teks]

VRAAG                                   ANTWOORD                                 PUNT
3.1          Jongmense/studente wat ŉ nuwe besigheid wil begin/wat in ŉ
             nuwe besigheid belangstel/wat ’n besigheid wil laat groei./
             Mense wat hulle besighede wil laat groei.                              1

3.2          • Dit is in hoofletters geskryf.
             • Dit is vetgedruk.
             • Dit is groter geskryf (nie groot woorde nie).
             • Gebruik van uitroeptekens (!!).                                     1

3.3          Net soos ’n plant groei, moet die besigheid groei.                    1

3.4          •   Besigheid gaan oor geldmaak.
             •   Dit wys dat die besigheid groter word.
             (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde.)                             1

3.5          blitsvinnig (sp)                                                      1

3.6          •   Dit maak die boodskap makliker om te onthou.
             •   Dit kan die aandag van die leser trek.
             •   Beklemtoon die allitererende woorde.
             (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde.)                             1

3.7          Dit word gekoppel aan die advertensie se boodskap van sleutel
             tot sukses./Dit gaan oor sleutels tot sukses.
             (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde.)                             1

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief
                                Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)             AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                            10

3.8         Digitale (sp)                                                                 1

3.9         • Gebrek aan persoonlike kontak.
            • Jy kan lank wag op terugvoer.
            • Daar kan ŉ sekuriteitsrisiko wees.
            (Enige TWEE of soortgelyk)                                                    2
                                                                                         [10]

VRAAG 4
TEKS E: STROKIESPRENT
[Verwerk en aangepas https://cutt.ly/9wVIoFdO]

 VRAAG                                    ANTWOORD                                      PUNT
4.1         Raampie 1 – gelukkig/opgewonde/bly/vrolik
            Raampie 5 – hy is kwaad/teleurgesteld/ongelukkig/verward.                     2

4.2         Andy sê vir Flo dat hy by die huis is.                                        1

4.3.1       C – kwaad                                                                     1

4.3.2       Liggaamshouding
            • Sy vou haar arms (arms voor haar bors).

            Gesigsuitdrukking
            • Haar mond (is getrek/vasgeklem).
            • Haar oë (is getrek) / frons                                                 2

4.4         Wel, ek het baie wasgoed gehad.                                               1

4.5         • Hy is nog nie klaar gepraat nie./Hy wou nog iets sê.
            • Sy luister nie meer nie./Sy het die deur toegeklap.                         1

4.6         • Die strepies.
            • Wolkies.
            • Die woord “doef (se manier van skryf verteenwoordig klank en die
               fisiese toeslaan van die deur).                                            1

4.7         Hy misbruik haar/sy moet die wasgoed was.
            Hy maak haar kwaad.                                                           1
                                                                                         [10]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief
                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)             AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                                 11

 VRAAG 5.1
 TEKS F: ARTIKEL

 VRAAG                                 ANTWOORD                                        PUNT        DV
 5.1.1     skelm                                                                         1          1

 5.1.2     bosdiere                                                                      1          6

 5.1.3     Nov.                                                                          1          3

 5.1.4     het gemaak                                                                    1

 5.1.5     Toe die dag van die opstand aangebreek het, het die diere
           hul moed bymekaar geskraap.
           (1 punt word toegeken vir sinskonstruksie en 1 punt word vir die plasing
           van die komma op die regte plek toegeken.)                                    2          6

 5.1.6     ar/ro/gant /     ar-ro-gant / ar ro gant
           (Enige korrekte antwoord waar die verdeling duidelik is.)                     1          4

 5.1.7     rustig                                                                        1          1

 5.1.8     van                                                                           1          1

 5.1.9     Jakkals en Wolf is deur baie diere aangeval.                                  1          3

 5.1.10    •   Die verf het ŉ blaas gemaak.
           •   My voet het ŉ blaas.
           •   Infeksie in die blaas hê.
           •   Die skeidsregter blaas op sy fluitjie.
           •   Blaas die kers dood.
           •   Die kat blaas van woede.                                                  1          6

 5.1.11    besef                                                                         1          1

 5.1.12    leiers (sp)                                                                   1          1

 5.1.13    Die diere het die aand saggies in die bos feesgevier.                         1          3

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief
                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)            AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                  12

 VRAAG 5.2
 TEKS G: PRENT
 [https://cutt.ly/QwVPZmRY]

 VRAAG                              ANTWOORD                           PUNT        DV
 5.2.1       Sosiale (sp)                                                1          1

 5.2.2       Die meisie lê nie met haar skoene op die bed nie.           1          3

 5.2.3       saans (sp)                                                  1          3

 5.2.4       Elke dag lê die meisie op haar bed.                         1          3

 5.2.5       Die meisie lê elke dag op haar bed om met haar foon te
             speel.                                                      1          3

 5.2.6       tagtig (sp)                                                  1         1
                                                                        [20]

                                               TOTAAL AFDELING C:        40
                                                   GROOTTOTAAL:          80

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief
                              Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [Afrikaans FAL P1 Nov 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2020-memo/7eb45f1d-4b96-4a73-aa2c-4c7f1b6f3251) — Afrikaans FAL · Memo · 2020 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May June 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2019-memo/0fd2b5c9-a482-4923-a61e-cd4697f21cd1) — Afrikaans FAL · Memo · 2019 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May June 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2017-memo/1f189951-2b9b-4bdf-9d70-ac0d59452e6f) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2017-memo/8504caa7-7e09-421a-b18c-8a4797a23c7a) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2016-memo/18db0369-fafd-460c-869e-7cac7b26056a) — Afrikaans FAL · Memo · 2016 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2015-memo/ca24bb31-11e6-4414-ae1c-e2738b16f840) — Afrikaans FAL · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P2 GR12 QP SEPT2023 Final](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-gr12-qp-sept2023-final/66b739c3-ec90-43cb-af74-a6d4848432bc) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
