# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2016 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2016, 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2016-memo/97a8baa2-bdf6-42ba-97ef-36d7c525056f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2016-memo/97a8baa2-bdf6-42ba-97ef-36d7c525056f)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC June Exam · 2016 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Afrikaans FAL P1 May June 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2016/f8c9e363-bee8-401b-a63d-075ae6d062cc) — QP · 2016 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
4444

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

                                        2016

                                  MEMORANDUM

                                                                  PUNTE: 80

                      Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1               2                                 DBE/2016
                                            SSE – Memorandum

  AFDELING A: LEESBEGRIP

  ASSESSERINGSRIGLYNE

  •     Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
  •     Indien die leerder woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
        verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord
        sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE
        GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit
        aanvaarbaar.
  •     By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE
        SAAM NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt.
  •     Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die rede/
        motivering verdien die punt.
  •     Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee ŉ volsin, is dit korrek MITS
        die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
  •     Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en ŉ reeks word gegee, sien SLEGS die
        eerste TWEE/DRIE na.
  •     Aanvaar dialektiese variasies.
  •     Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat
        volledig geskryf word vir meerkeusevrae.

VRAAG 1
TEKS A: NOAH GAAN NOG LANK OP TV WEES
[Verwerk uit Bylae tot Die Burger, 3 Oktober 2015
                                                                                                  DENK-
VRAAG         MEMORANDUM                                                           PUNT           VLAK
                                                                                                  (Barrett)
1.1           •   op taxi’s                                                           1              1
              •   op (stads)busse
                  (Enige EEN)

1.2           •   "vreemdeling"                                                       1              1
              •   "miljoene"
                  (Enige EEN. SLEGS EEN WOORD.)

1.3.1         •   Dit is ŉ Engelse opskrif.                                           1              3
              •   Die woorde is in Engels/in ŉ ander taal geskryf.
              •   Die woorde is ŉ aanhaling/kom uit ŉ Amerikaanse koerant.
                  (Enige EEN)

1.3.2         Vir die Amerikaners/Vir New Yorkers/Vir mense wat (al vir jare)         1              1
              na The Daily Show kyk/Amerikaanse (televisiekykers).

1.3.3         The Daily Show (with Trevor Noah)                                       1              1

1.4.1         konnotatief                                                             1              3

 Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           3                                        DBE/2016
                                       SSE – Memorandum

VRAAG        MEMORANDUM                                                              PUNT       DENK-
                                                                                                VLAK
                                                                                                (Barrett)
1.4.2        •   Jon was ŉ baie gewilde/suksesvolle aanbieder (van die                  1           3
                 program).
             •   Jon Stewart was iemand van wie die mense gehou het.
             •   Jon Stewart was vir sestien jaar/jare lank die aanbieder.
                 (Enige EEN of soortgelyk)

1.5          D    sukses voortsit.                                                      1           3

1.6          •   Trevor Noah was (vir die Amerikaanse kykers) ŉ vreemdeling.            2           2
                 /Hy was ŉ buitestaander.✓
             •   Trevor Noah was nie vroeër deel van die program nie.✓
                 (TWEE redes)

1.7          (na net) ŉ week                                                            1           1

1.8          •   "Mense het gehoop dat Trevor Noah die formaat van die                  2           2
                 nuwe program The Daily Show with Trevor Noah sou
                 verander, maar hy het nie."/"Vir lojale kykers van The Daily
                 Show is dit asof die program maar net ŉ nuwe aanbieder
                 gekry het terwyl dit nog steeds dieselfde volgorde het."
             •   Daar is steeds ŉ opsomming aan die begin van die
                 program/begin dieselfde.
             •   Die program het dieselfde volgorde behou.
             •   Die program fokus op een nuusgebeurtenis./Trevor Noah het
                 steeds ŉ geselsie met ŉ joernalis.
             •   ŉ Gewone onderhoud met ŉ bekende word in die ateljee
                 gevoer.
             •   Trevor Noah gebruik steeds dieselfde soort grappies as Jon
                 Stewart.
             •   Die program sluit steeds met ŉ Moment of Zen-insetsel
                 af/eindig dieselfde.
                 (Enige TWEE)

1.9          •   Dit is dieselfde tipe grappie wat Jon Stewart (al die jare)            2           3
                 gemaak het en niemand het toe daaroor gekla nie.
             •   ŉ Mens sou verwag dat die kykers gewoond is aan die tipe
                 grappies wat ook deur Jon Stewart gemaak is en nie nou
                 daaroor moet kla as Trevor Noah so ŉ grappie gemaak het
                 nie.
             •   Dit is ironies dat hulle kla oor die grappie want Whitney
                 Houston het op so ŉ manier gesterf.
                 (Enige EEN of soortgelyk wat dui op IRONIE)

1.10         ʺmaak asofʺ (TWEE OPEENVOLGENDE WOORDE)                                    1           2

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           4                                     DBE/2016
                                       SSE – Memorandum

VRAAG        MEMORANDUM                                                           PUNT       DENK-
                                                                                             VLAK
                                                                                             (Barrett)
1.11         Trevor Noah ...                                                         1           3
             • verwys in amper elke episode na Suid-Afrika.
             • maak grappe oor Suid-Afrika/die mense van Suid-Afrika/
                omstandighede in Suid-Afrika/apartheid.
             • praat oor/adverteer Suid-Afrika.
                (Enige EEN of soortgelyk)

1.12         •   Trevor Noah het nie grootgeword met die gerief van ŉ toilet in      1           2
                 sy huis nie.
             •   Trevor Noah en sy gesin het net ŉ buite-toilet gehad toe hy
                 grootgeword het.
             •   "hoe hy nooit gedink het hy sou eendag sy eie toilet in die
                 huis hê nie."
                 (Enige EEN)

1.13         •   Dit gaan moeilik/finansieel/ekonomies swaar met Suid-Afrika         1           4
                 se toerisme.
             •   Suid-Afrika kry nie meer so baie toeriste nie.
                 (Enige EEN of soortgelyk. LET OP: Implikasie, nie betekenis
                 nie.)

1.14         Jy moet baie lank vooruit jou kaartjie bespreek.                        1           2

1.15         •   Mense sit gewoonlik op ŉ rusbank en TV kyk.                         1           4
             •   ŉ Aanbieder sit soms op ŉ rusbank as hy/sy met ‘n gas praat.
             •   Dit is ontspanne om vanuit die rusbank na die rubriek te kyk.
                 (Of soortgelyk)

1.16         •   Die leser word betrek/gemanipuleer om verder te lees.               1           3
             •   Die vraag dui daarop dat Trevor Noah homself nog nie as
                 goue seun bewys het nie.
             •   Dit beklemtoon sy moontlike sukses.
             •   Die retoriese vraag laat die leser nadink.
                 (Enige EEN of soortgelyk)

1.17         paragraaf 2                                                             1           2

1.18         Die skrywer                                                             1           3
             • sê Trevor Noah kan nog lank op televisie wees.
             • sê Trevor Noah kan die goue seun van New York word.
             • skryf ŉ positiewe artikel oor Trevor Noah.
             • moedig mense aan om na Trevor Noah se vertoning te gaan
                kyk.
                (Enige EEN of soortgelyk)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1            5                                          DBE/2016
                                         SSE – Memorandum

TEKS B: Die regte werkplek
[Verwerk uit www.grafika24.com]
VRAAG         MEMORANDUM                                                                PUNT          DENK-
                                                                                                      VLAK
                                                                                                      (Barret
                                                                                                      t)
1.19          • Die eerste grafiek dui aan hoe lank mense tussen hulle huis en              1            1
                werkplek reis.
              • Die horlosie sluit aan/pas by die hoeveelheid tyd wat dit vir mense
                neem om tussen hulle huis en werkplek te reis.
              • Dit sluit aan by die idee van reistyd.
                (Enige EEN of soortgelyk)

1.20          langer                                                                        1            2

1.21          •   Die inligting word kort/direk weergegee.                                  1            3
              •   Mense is lui om te lees.
              •   Dit lees maklik/is makliker verstaanbaar.
              •   Dit is ŉ makliker formaat.
              •   Visueel is dit makliker om te verstaan.
                  (Of soortgelyk)

1.22          •   ŉ Motor pas by die idee van parkering/parkeerplek.                        1            3
              •   Die grafiek handel oor die parkering/parkeerplekke van motors.
                  (Enige EEN of soortgelyk)

1.23          23%                                                                           1            1

1.24          Mense werk beter/het gemoedsrus as hulle weet hul motors is veilig.           1            4
              (Of soortgelyk. Kandidaat se antwoord moet verband hou met
              gemoedsrus oor parkeerplek.)
                                                           TOTAAL AFDELING A:                    30

AFDELING B: OPSOMMING
Nasien van die opsomming
Die opsomming moet soos volg nagesien word:
    • Puntetoekenning:
         o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit)
         o 3 punte vir taal
         o Totaal punte: 10
    • Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie:
         o 1-3 korrekte feite: 1 punt
         o 4-5 korrekte feite: 2 punte
         o 6-7 korrekte feite: 3 punte
    • Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het:
         o 6-7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
         o 1-5 korrekte aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken
LET WEL:
    • Getal woorde:
         o Nasieners moet die getal woorde verifieer.
         o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat gebruik is,
             aan te dui of verkeerd aandui nie.
         o Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die nasiener
               tot by die laaste volsin na die 70-woordegrens nasien en die res van die
               opsomming ignoreer.
 Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1             6                                           DBE/2016
                                          SSE – Memorandum

VRAAG 2
TEKS C: SEWE DINGE OM JOU BETER TE LAAT VOEL
LW: Die kandidaat hoef nie elke keer met ’n werkwoord te begin nie.
    Die opsomming handel oor watter DINGE jou laat beter voel. Die kandidaat kan dus verwys na wat gedoen kan
    word of bloot verwys na watter dinge jou laat beter voel.
    Dis belangrik dat daar gelet word op opsommings wat TE LANK is.
    Om as volsin te kwalifiseer MOET DAAR ‘n WERKWOORD in die sin wees.
    Om as KORREKTE AANHALING te kwalifiseer moet die kerngedagte in daardie aanhaling wees wat met die
    opdrag verband hou..
    ŉ Direkte aanhaling is wanneer ŉ sin/hoofsin/bysin net so oorgeskryf is.
    Algemene stelling is onaanvaarbaar, moet uit die perspektief van jy/ŉ mens geskryf wees.
Direkte aanhaling                                                        Eie woorde
  Voel jy soms dat die lewe vir jou te veel is? Daar is
  heelwat dinge wat ŉ mens kan doen om jou beter te
  laat voel.

  Dis altyd ŉ plesier om na ŉ lang tyd weer kontak te               1    Maak weer kontak met ŉ ou
  maak met ŉ familielid of ou vriend. Tel die foon op                    bekende./Bel/kontak familie of
  en bel hulle. Om so bande met mense te herbou, laat                    vriende wat jy lanklaas
  jou altyd beter voel.
                                                                         gekontak het./Herbou bande
                                                                         met ou bekendes.

  Daar is baie dinge wat ŉ mens uitstel, soos om ŉ                  2    Moenie dinge uitstel nie./Doen
  tandartsafspraak te reël of jou klerekas reg te pak.                   dinge wat jy gewoonlik uitstel,
  Doen hierdie dinge dadelik, want dit tap jou energie as                dadelik./Doen dinge dadelik.
  jy die hele tyd weet daar is nog take wat wag.

  Die meeste mense hou daarvan om lekker dinge in                   3    Maak tyd vir iets lekkers./Doen
  die lewe te doen. Maak tyd in jou dagboek om weer                      weer ŉ slag dinge wat vir jou
  ŉ keer iets lekkers te doen, want dit sal jou laat beter               lekker is.
  voel.
  Wanneer jy aan die begin van jou dag iets positiefs               4    Begin jou dag deur iets goeds te
  gedoen het, motiveer dit jou vir die res van die dag. As               doen./Doen vroegoggend iets
  jy die eerste uur van die dag met negatiewe dinge                      positiefs./Moenie die dag met
  besig is, is die res van jou dag sleg.
                                                                         negatiewe dinge begin nie.

  Studies bewys dat mense wat lief is vir fisiese kontak, 5              Gee vir jou geliefdes
  meer goedvoel-hormone het. Jy sal minder stres ervaar                  drukkies./Maak fisiese kontak
  en beter voel as jy vir jou geliefdes drukkies gee.                    met mense./Raak aan mense.

  Om oefening in jou daaglikse program in te bou, is                6    Maak oefening deel van jou
  maklik. Klim byvoorbeeld die trap in die                               dagroetine./Klim trappe vir
  winkelsentrum of help om die huis skoon te hou.                        oefening./Maak die huis skoon
  Oefening gee ekstra energie!                                           vir oefening.

  As ŉ mens dinge vir ander mense doen sonder om                    7    Doen iets vir ander sonder om
  iets terug te verwag, sal jy altyd goed oor jouself                    iets terug te verwag.
  voel.                                                                                       (55 woorde)
                                                                        TOTAAL AFDELING B: [10]
 Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           7                                 DBE/2016
                                        SSE – Memorandum

AFDELING C: TAAL

ASSESSERINGSRIGLYNE
 Spelling:
  o Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word.
  o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die
     taalstruktuur is wat getoets word.
  o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
• Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die
  instruksies.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat volledig
  geskryf word vir meerkeusevrae.

VRAAG 3

TEKS D: ADVERTENSIE
[Verwerk uit litnet.com]
                                                                                 PUNT     DENK-
VRAAG                                   MEMORANDUM                                        VLAK
                                                                                          (Bloom)
3.1         (Die) Spur (Steak Ranches).                                            1           2

3.2         Die woorde is:                                                         2           6
            • in vetdruk/dik letters.
            • in hoofletters.
            • in groter letters as die res van die advertensie gedruk.
            • in ŉ ander lettertipe/skuinsdruk/font.
            • Die uitroepteken beklemtoon die woorde.
            • Anders oor die bladsy geskryf.
               (Enige TWEE)

3.3         Suid-Afrikaners                                                        1           3

3.4         perfek                                                                 1           6

3.5         lekkerder                                                              1           2

3.6         A     alliterasie.                                                     1           4

3.7.1       jou                                                                     1          3

3.7.2       lekker                                                                 1           5

3.8         kwart                                                                  1           1
            SUBTOTAAL:                                                                  [10]

 Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1            8                                        DBE/2016
                                         SSE – Memorandum

VRAAG 4

TEKS E: TEKENPRENT
[Verwerk uit comicstrips.com]
                                                                                         PUNT     DENK-
VRAAG                                   MEMORANDUM                                                VLAK
                                                                                                  (Bloom)
4.1         geskok/geskrik/skrik/verbaas/bang/angstig/bekommerd                            1           2
            (Of soortgelyk)

4.2         bestuur/ry/stop/beheer                                                         1           4

4.3         •   Die seun se pa het nog nie klaar gepraat nie.                              1           3
            •   Die seun het sy pa onderbreek/in die rede geval.
                (Enige EEN)

4.4         Tot siens/Totsiens/Koebaai/Tatta/Tot weersiens                                 1           2

4.5         Die pa sê dat dit nog ver (is) skool toe (is).                                 2           3
            (2 punte of 0)

4.6         Die pa het hom vanoggend vinnig ver van die skool afgelaai.                    1           5

4.7         Asseblief                                                                      1           4

4.8         B   benoud                                                                     1           6

4.9         In raampie 6 laat die volgende my lag:                                         1           6
            • Die seun se woorde (direkte woorde)/reaksie/lyftaal.
            • Die pa wat uit die motor klim.
            • Die Meneer wat aankom./Spreek die pa as Meneer aan.
            • Die pa wat sleg lyk (in sy oefenklere)./Pa se klere is te klein.
                (Enige EEN of soortgelyk)
            SUBTOTAAL:                                                                          [10]

 Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1               9                                    DBE/2016
                                           SSE – Memorandum

VRAAG 5

TEKS F: KOERANTARTIKEL: Skoolseun het rekenaars vir siek kinders gekoop
[Verwerk uit Rapport, 28 September 2014]
NR.       ANTWOORD                                                                  PUNT       DV
5.1       Skoolseun koop (rekenaars) vir siek kinders (rekenaars).                    1             1

5.2       liefde                                                                       1            1

5.3       Twee rekenaars is (deur hom) gekoop (deur hom).                              1            2

5.4       Dit was maar net die begin.                                                  1            2

5.5       matriekleerling                                                              1            1

5.6       •   Die sement op die sypaadjie is hard.
          •   Ek het baie hard geleer vir die eksamen.
          •   Die musiek is te hard.
              (Enige EEN of soortgelyk)                                                1            1

5.7       •   Ek het rekenaars begin soek omdat ek hulle wou motiveer.                 1            2
          •   Omdat ek hulle wou motiveer, het ek rekenaars begin soek.
              (Enige EEN)

5.8       briljantste                                                                  1            1

5.9       Bennie sê: "My doel is om (hierdie projek) by elke staatshospitaal
          (hierdie projek) te begin."                                                  1            2

5.10     Ek wil kinders help om hulle siekte te oorwin.                                1            2

5.11      Borge het hom nie meer geïgnoreer nie.                                       1            2

5.12      •   ophou
          •   nie meer aangaan nie
          •   moed verloor/moed opgee/opgee
              (Enige EEN of soortgelyk)                                                1            3

5.13      gister                                                                       1            1

5.14      Ai, dit was die moeite werd!                                                 1            1
                                                                SUBTOTAAL            [14]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           10                       DBE/2016
                                       SSE – Memorandum

VRAAG 5

TEKS G: SPOTPRENT
[Uit: www.dreamonline.com]
NR.      ANTWOORD                                                     PUNT   DV
5.15.1   vir                                                            1          1

5.15.2   ruik/lyk/is/smaak                                             1           1

5.15.3   honger(te)/geur/reuk/aroma                                    1           1

5.15.4   stert/stertjie/lyf                                            1           1

5.15.5   skinkbord                                                     1           1

5.15.6   voorskoot                                                      1          1
                                                          SUBTOTAAL    [6]

                                                          TOTAAL VIR AFDELING C: 40

                                                                  GROOTTOTAAL: 80

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans FAL P2 May June 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-may-june-2016-memo/fec783b3-523c-4938-a821-ce695c069ffb) — Afrikaans FAL · Memo · 2016 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2016-memo/18db0369-fafd-460c-869e-7cac7b26056a) — Afrikaans FAL · Memo · 2016 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May June 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2019-memo/0fd2b5c9-a482-4923-a61e-cd4697f21cd1) — Afrikaans FAL · Memo · 2019 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May June 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2017-memo/1f189951-2b9b-4bdf-9d70-ac0d59452e6f) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May June 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2016/11634693-2556-4655-b386-6c7e23a6a125) — Afrikaans FAL · QP · 2016 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2016/7d9df0bc-5c9f-4686-ac88-1f7b7a11c2d1) — Afrikaans FAL · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
