# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2017 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2017, 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2017-memo/1f189951-2b9b-4bdf-9d70-ac0d59452e6f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2017-memo/1f189951-2b9b-4bdf-9d70-ac0d59452e6f)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC June Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

                                         2017

                                  NASIENRIGLYNE

                                                                      PUNTE: 80

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1          2                                     DBE/2017
                                        SSE – Nasienriglyne

AFDELING A: LEESBEGRIP

ASSESSERINGSRIGLYNE
• Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
• Indien die leerder woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn,
  word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord sonder daardie
  vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE GEPENALISEER NIE. Indien
  die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
• By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM
  NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt.
• Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die rede/motivering
  verdien die punt.
• Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee 'n volsin, is dit korrek MITS die
  korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
• Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en 'n reeks word gegee, sien SLEGS die eerste
  TWEE/DRIE na.
• Aanvaar dialektiese variasies.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat
  volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.

met kaartfasiliteite nie
                                                                                              DENK-
 VRAAG                                   ANTWOORD                                  PUNT       VLAK
                                                                                              (Barrett)
1.1          •   C
             •   nie weet hoe om by haar bestemming te kom nie.
             •   C nie weet hoe om by haar bestemming te kom nie.
                 (Enige EEN)                                                          1            3

1.2          • (Haar Geografie-)onderwyser) Hy het vir hulle van kaartlees/
                kompasse geleer.
             • Hy was die oorsaak dat die skryfster die koudste aand van haar         1            2
                lewe beleef het.
                (Enige EEN)

1.3.1        •   ('n) kompas
             •   ('n) kaart                                                           2            1

1.3.2        Selfone/slimfone/tegnologie/iArrow Lite/Commander Compass
             Lite/Spyglass/die (kaart)toepassing/die (kaart)toep
             (Enige EEN)                                                              1            2

1.4          Dit was baie koud./Hoe koud sy gekry het.                                1            1

1.5          •   Nie alle mense het selfone/slimfone/selfone nie
             •   Nie almal het selfone met kaartfasiliteite nie/(die kaart)
                  toepassing nie.                                                     1            5
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

 Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/1           3                                   DBE/2017
                                       SSE – Nasienriglyne

                                                                                              DENK-
 VRAAG                                  ANTWOORD                                   PUNT       VLAK
                                                                                             (Barrett)
1.6.1        Dit is 'n Engelse woord/naam/'n woord uit 'n ander taal.                1          3

1.6.2        toepassing                                                              1           3

1.7          •    Dit kan my help as ek/jy verdwaal.
             •    Dit sal my/jou help om die pad te vind
             •    Dit kan my/jou om by die polisiestasie/hospitaal/nooddienste
                  uit te kom.                                                        1           4
                  (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.8          betonoerwoud                                                            1           2

1.9          •    Dit wys jou in watter rigting jy moet loop om uit te kom waar
                  jy wil wees.                                                       2           2
             •    Jy tik die begin(punt) in en die pyl dui jou roete aan
             •    Hulle kan hul motor by groot winkelsentrums opspoor.
                  (EnigeTWEE of soortgelyk aan bogenoemde)

1.10.1       ''Daarom is dit deesdae onmoontlik om te verdwaal.''                    1           2

1.10.2       •    Ons/mense        mis/neem       steeds    die   verkeerde
                  afdraai/pad/verdwaal steeds.
             •    Ons/mense laat na om ons/hulle fone betyds te laai/laat toe
                  dat ons/hul selfone se batterye pap word.                          2           2

1.11         •   Sy kon nie onthou wat sy van kompaslees geleer het nie.
             •   Sy verkies eenvoudige toepassings.
             •   Sy beklemtoon die belangrikheid van eenvoudige                      1           3
                 toepassings regduer die leesstuk.
              (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.12.1       beter/ingewikkelder/moeiliker/slimmer
             (Aanvaar ook die stellende trap)                                        1           3

1.12.2       •    Werke waarin jy met kaarte/kompasse werk
             •    In die spesiale magte (polisie/weermag)/op duikbote/in
                  vliegtuie/Boeings
                  (Enige EEN)                                                        1           2

1.13         •    Lees die handleiding/instrusies.
             •    Kyk na die opleidingsvideo’s.                                      2           1

1.14          •   iArrow Lite is maklik om te gebruik/gebruikersvriendelik.
              •   Dit is eenvoudig.
              •   Daar is net 'n pyl om te volg.
              •   Mense hoef nie ingewikkelde opleidingsvideo’s/instruksies te
                  bestudeer nie.
              •   Mense hoef nie te weet hoe om kaarte te lees nie.
                  (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                           1           2

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/1                4                             DBE/2017
                                             SSE – Nasienriglyne

1.15          •    D
              •    inligting te verskaf.
              •    D inligting te verskaf.
                   (Enige EEN)                                                         1            5

1.16          verligting                                                               1            4

TEKS B: SUPERMA
[Verwerk uit Volksblad, 10 Februarie 2016]
                                                                                                  DENK-
 VRAAG                                        ANTWOORD                               PUNT         VLAK
                                                                                                  (Barrett
                                                                                                     )
1.17           •   Die ma moet alles/baie take (alleen/gelyktydig) doen.
               •   Die ma is baie besig.
                   (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                             1            3

1.18           onregverdig                                                              1            4

1.19           •   Die kinders sit (stroopsoet) hulle huiswerk en doen.
               •   Die kinders konsentreer net op hul werk.
               •   Dit is netjies om hulle.                                             1            3
                   (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.20           •   Die man sit/lê uitgestrek/agteroor/gemaklik op die stoel.
               •   Die man se skoene is uitgetrek.
               •   Die man se das is losgetrek.
               •   Die man se oë is toe.
               •   Die man se hande is ontspanne.
               •   Die man se lyftaal wys adt hy ontspan.                               1            3
                   (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.21           swoeg en sweet                                                           1            2

1.22           •   Die man is op die voorgrond geplaas.
               •   Die man is groter geteken.
               •   Die man praat eerste/sit die hele gesprek aan die gang.              1            5
                   (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
                                                        TOTAAL AFDELING A:                   30

 Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/1          5                            DBE/2017
                                      SSE – Nasienriglyne

AFDELING B: OPSOMMING
Nasien van die opsomming

Die opsomming moet soos volg nagesien word:

•   Puntetoekenning:
    o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit)
    o 3 punte vir taal
    o Totaal punte: 10

•   Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie:
    o 1–3 korrekte feite: 1 punt
    o 4–5 korrekte feite: 2 punte
    o 6–7 korrekte feite: 3 punte

•   Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het:
    o 6–7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
    o 1–5 korrekte aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken

LET WEL:

•   Getal woorde:
    o Nasieners moet die getal woorde verifieer.
    o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat gebruik
       is, aan te dui of verkeerd aandui nie.
    o Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die nasiener tot
       by die laaste volsin na die 70-woordegrens nasien en die res van die opsomming
       ignoreer.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/1          6                                   DBE/2017
                                       SSE – Nasienriglyne

VRAAG 2
TEKS C: HOU 'N SUKSESVOLLE ROMMELVERKOPING
[Eie teks]
            DIREKTE AANHALING                                         EIE WOORDE
   Is jou garage ook só vol ongebruikte,
   stukkende of ou items dat daar byna nie
   plek is om die motor te parkeer nie? Indien
   wel, is dit dalk tyd dat jy jou eie
   rommelverkoping reël. Hier is 'n paar idees
   om jou te help.

   Aangesien jy nie vir skelms die kans wil
                                                  1    Moenie die rommelverkoping in jou garage
   gee om jou plek te leer ken nie, moet jy
                                                       hou nie./Hou die rommelverkoping buite (op
   nie die verkoping in jou garage hou nie.
                                                       die sypaadjie/onder jou afdak.)/Die
   Hou dit liewer buite op die sypaadjie of
                                                       rommelverkoping moet buite gehou word.
   onder jou motorafdak.

   Jy wil graag geld maak uit jou                 2
   rommelverkoping. Maak dus seker dat
                                                       Adverteer jou rommelverkoping./
   mense van jou verkoping weet/.Jy kan
                                                       Maak seker dat mense van jou verkoping
   plakkate, waarop die nodige inligting
                                                       weet./Plak advertensies van jou
   oor die verkoping verskyn, op plaaslike
                                                       rommelverkoping by winkels/biblioteke op.
   winkels of die biblioteek se
   kennisgewingborde plak.

   Gaan deur al die goed waarvan jy ontslae       3
   wil raak. Maak dan 'n volledige lys van al          Stel 'n lys saam van dit wat jy wil verkoop.
   die items wat jy wil verkoop. Dit skep
   verder 'n goeie indruk as al die items wat     4
   jy wil verkoop, skoon is. Dit sal jou ook           Sorg dat al die items wat jy wil verkoop,
   meer geld in die sak bring. Kopers wil ook          skoon is.
   nie die hele tyd vir jou vra wat 'n item kos
   nie. Nadat jy jou prys bepaal het, moet        5
   jy dit duidelik op al die items plak.               Die pryse van jou items moet uitstaan./
                                                       Plak die pryse op die items.
   Tyd is geld! Mense wat kom om jou
   verkoping te ondersteun, wil nie hulle tyd
   mors nie. Gevolglik moet jy seker maak         6
   dat jou tafels vroegoggend gereed is                Maak seker dat jy vroegoggend gereed is
   sodat jy die kopers dadelik kan bedien.             vir die eerste klante./ Jou tafels moet
                                                       vroegoggend uitgepak wees/gereed wees
   By die meeste garage-verkopings word                vir die kopers.Jy moet jou kopres daelik kan
   daar net met kontant vir aankope betaal.            bedien (as hulle daar opdaag).
   Jy moet dus seker maak dat jy genoeg           7
   kleingeld het.

                                                       Maak seker dat jy genoeg kleingeld het.
                                                       (60 woorde)

                                                                       TOTAAL AFDELING B: 10

 Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/1            7                          DBE/2017
                                         SSE – Nasienriglyne

AFDELING C: TAAL

ASSESSERINGSRIGLYNE
 Spelling:
  o Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word.
  o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die
      taalstruktuur is wat getoets word.
  o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
• Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die
   instruksies.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat volledig
   geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.

VRAAG 3

TEKS D: ADVERTENSIE
[Verwerk uit rooi rose, Augustus 2016]
                                                                                      DENK-
VRAAG                                    ANTWOORD                          PUNT       VLAK
                                                                                      (Bloom)
3.1         Maklikste                                                         1             1

3.2         Jaarliks                                                          1             1

3.3         Spesiale                                                          1             1

3.4         Is jy dankbaar vir alles?                                         1             3

3.5         Die datum (van die wedloop)                                       1             5

3.6         springlewendig                                                    1             1

3.7         dankbaar/dankbaarheid/maklik/lewendig/spesiaal     (emotiewe      1             6
            woorde)

            (Of soortgelyk aan bogenoemde)

3.8         hardloop                                                          1             5

3.9         Die vrou het nie 'n gesig nie.                                    1             6

3.10        •   D
            •   meer klante by hulle gaan koop.
            •   D meer klante by hulle gaan koop.
                (Enige EEN)                                                   1             3
                                                                                  [10]

 Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/1             8                                     DBE/2017
                                          SSE – Nasienriglyne

VRAAG 4

TEKS E: STROKIESPRENT
[Verwerk uit Rapport, 24Oktober 2004]
                                                                                                  DENK-
VRAAG                                    ANTWOORD                                      PUNT       VLAK
                                                                                                  (Bloom)
4.1        mening                                                                         1              3

4.2        •   Daar is 'n vraagteken bokant Dennis se kop.
           •   Dennis se hande in die lug dui daarop dat hy raadop is.
               (Enige EEN)                                                                1              5

4.3        •    B
           •    Jy het die kat aan die stert beet.
           •    B Jy het die kat aan die stert beet.
               (Enige EEN)                                                                1              2

4.4        4.4.1 verveeld/belangeloos/moeg/ge                                             1
           4.4.2 belangstellend/geïnteresseerd/oplettend                                  1              6
                   (Kandidate mag ook meer as een woord gee solank dit net in die
                    taalstruktuur wat gegee is, pas.)

4.5        • Dit laat die leser op die kinders se gesigsuitdrukkings/emosies              1              3
             fokus.
           • Dit wys dat Dennis nie belangstel nie.
           • Dit wys dat daar stilte heers in die klas/niemand praat nie.
                (Enige EEN of soortgelyk aan die bogenoemde)

4.6        Hoe harder ek probeer, hoe meer mors ek.                                       1              6

4.7        (Dennis, ) hoe was jou eerste dag van die nuwe kwartaal?''                     1              3
           (Aanvaar ook met aanhalingstekens)

4.8        Ek is deur my maats geïrriteer./Ek is geïrriteer deur my maats.                1              3

4.9        •   Die woord is in hoofletters getik.
           •   Die woord is vetgedruk.
           •   Daar is 'n uitroepteken na die woord.
           •   Die wword is groot geskryf.                                                1              5
           •   Die skryfwese
               (Enige een)

                                                                                               [10]

 Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/1             9                         DBE/2017
                                          SSE – Nasienriglyne

VRAAG 5

TEKS F: SWART VRYDAG IN SUID-AFRIKA SE WINKELS
[Verwerk uit Beeld, 26 November 2016]
                                                                                      DENK-
VRAAG                                     ANTWOORD                          PUNT      VLAK
                                                                                      (Bloom)
5.1          winkelsentrums                                                   1            2

5.2          Almal was op soek na winskopies.                                 1            1

5.3          kopers                                                           1            2

5.           geweet                                                           1            3

5.5          Suid-Afrikaners                                                  1            3

5.6          •   Ek was my hande.
             •   Die was van die kers het my gebrand.
             •   Ek haal heuning uit die was van die bye.
                 (Of soortgelyk)                                              1            2

5.7          waentjies                                                        1            2

5.8          goeie                                                            1            2

5.9          Party/party/Sekere/sekere                                        1            2

5.10         beplan                                                           1            3

5.11         •    Pria Naidoo was daar aangesien sy vir haar seun sy
                  Kersgeskenk wou koop.
             •    Aangesien Pria Naidoo vir haar seun sy Kersgeskenk wou
                  koop, was sy daar.
             •    Aangesien Pria Naidoo daar was, wousy vir haar seun sy      1            1
                  kersgeskenk koop.
                  (Enige EEN)

5.12         daarvoor                                                         1            1

5.13         Dit was nie baie duur nie.                                       1            3

5.14         Hy het ná die inkopies huis toe gegaan om met sy nuwe
             speelding te speel.                                              1            3
                                                                                  [14]

 Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1          10                              DBE/2017
                                       SSE – Nasienriglyne

TEKS G: PRENT
[Verwerk uit www.nalibali.org]
                                                                                      DENK-
VRAAG                                  ANTWOORD                              PUNT     VLAK
                                                                                      (Bloom)
5.15         bril                                                             1           1

5.16         van                                                              1           1

5.17         hempie                                                           1           1

5.18         die vleis                                                        1           3

5.19         Sjoe!/Haai!/O genade!/Ai!/Kyk hier!/Jippie!/ Goeie genade!/
             Hoera!                                                           1           2
             (aanvaar ook sonder die uitroepteken en met keinletters omdat
             “uitroep” getoets word)
             (Of soortgelyk)

5.20         tevrede                                                          1           1
                                                                                    [6]

                                                                    TOTAAL AFDELING C: 40
                                                                        GROOTTOTAAL: 80

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans FAL P2 May June 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-may-june-2017-memo/4d4c9c87-bf05-4564-a79c-d7c2c8e5e4d4) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May June 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2017-memo/fdb20661-6bed-42ef-b39f-343033ef4ee3) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2017-memo/8504caa7-7e09-421a-b18c-8a4797a23c7a) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May June 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2019-memo/0fd2b5c9-a482-4923-a61e-cd4697f21cd1) — Afrikaans FAL · Memo · 2019 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May June 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2017/53fed238-2b40-48fa-945c-5ac2140bd921) — Afrikaans FAL · QP · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May June 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2018/3c1e621f-9108-44e4-98be-ee8a1bf00e7e) — Afrikaans FAL · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
