# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2018 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2018, 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2018-memo/eb6c3ed9-14e4-4c56-a8b1-efad657e60b4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2018-memo/eb6c3ed9-14e4-4c56-a8b1-efad657e60b4)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC June Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Afrikaans FAL P1 May June 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2018/3c1e621f-9108-44e4-98be-ee8a1bf00e7e) — QP · 2018 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

                                         2018

                                  NASIENRIGLYNE

                                                                          PUNTE: 80

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           2                               DBE/2018
                                        SSE – Nasienriglyne

AFDELING A: LEESBEGRIP

ASSESSERINGSRIGLYNE
• Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
• Indien die leerder woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn,
  word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord sonder daardie
  vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE GEPENALISEER NIE. Indien
  die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
• By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM
  NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt.
• Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die rede/motivering
  verdien die punt.
• Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee 'n volsin, is dit korrek MITS die
  korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
• Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en 'n reeks word gegee, sien SLEGS die eerste
  TWEE/DRIE na.
• Aanvaar dialektiese variasies.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat
  volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.

VRAAG 1
TEKS A: Ayanna Williams: Wêreldrekordhouer vir die langste vingernaels
SIEN BETEKENIS NA. VRA TELKENS DIE VRAAG: IS DIE KERN AANGERAAK?)

 VRAAG                                            ANTWOORD                                PUNT
1.1          (In) Houston (in Texas)                                                       1

1.2          Ayanna ...
             • is anders as gewone oumas.
             • se naels is langer (as gewone oumas se naels).
             • is 'n wêreldrekordhouer/is in die Guinness World Records Book. (vir die
                vrou met die langste naels)
                 (Of soortgelyk aan bogenoemde)                                            1

1.3          •   60 cm
             •   Toe Guinness World Records haar naels gemeet het, was elke nael
                 gemiddeld 60 cm lank.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                  1

1.4          Ayanna se linkerduimnael/Dit is langer as die kortste man wat nog ooit
             geleef het.                                                                   1

1.5.1        negatiwiteit                                                                  1

1.5.2        bewondering                                                                   1

Kopiereg voorbehou

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1               3                                           DBE/2018
                                            SSE – Nasienriglyne

 VRAAG                                      ANTWOORD                                                      PUNT
1.6          • (Ayanna se/Haar) ma se naels was ook lank.
             • Ayanna se/Haar ma ...
             o het vir haar die idee/voorbeeld gegee/idee in haar kop geplant om haar
                naels te laat groei.
             o het die belangstelling (in)/passie (vir) (lang naels) by haar wakker
                gemaak.
             • Ayanna/Sy kry haar passie by haar ma.
             • Haar ma was haar rolmodel.
             • Sy het dit by haar ma gesien.
                 (Of soortgelyk aan bogenoemde; Vra die vraag: is die kern aangeraak?)                        1

1.7          •    A
             •    vir soveel jare al snags met sulke lang naels te slaap.
             •    A vir soveel jare al snags met sulke lang naels te slaap.
                  (Enige EEN)                                                                                 1

1.8.1        Ayanna gebruik 'n naelverharder EN sy verf ('n dun lagie)
             akriel op haar naels.                                                                           2

1.8.2        Ayanna maak haar naels gereeld skoon met 'n antibakteriese seep EN
             'n (spesiale) naelborseltjie.                                                                   2

1.9.1        prakties                                                                                         1

1.9.2        perfeksionisties                                                                                 1

1.10         •     een (1) (botteltjie) /ʹn botteltjie
             •     (Gewoonlik twee –) een vir elke hand                                                       1

1.11         Ayanna ...
             • trek baie versigtig aan.
             • trek baie stadig aan.
             • kry/vra hulp om (langbroeke) aan te trek/iemand help haar.
                   (Of soortgelyk aan bogenoemde)                                                             3

1.12         •    Met sulke lang naels kan Ayanna nie haar hare maklik was en kam nie.
                  (“Hare” behoort in antwoord te figureer.)
             •    "Verder bly dit moeilik om my hare te was en                te kam al is ek ʹn
                  opgeleide haarkapster."
                  (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                                    1

1.13         •    C
             •    baie kwaad word.
             •    C baie kwaad word.
                  (Enige EEN)                                                                                 1

1.14         •    Vir Ayanna is haar naels haar versiering/laat haar mooi lyk.
             •    Ayanna se naels rond haar uitrustings af/is haar bykomstighede.
             •    Vir Ayanna is haar naels kosbaar/spesiaal.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                                     1

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1            4                                          DBE/2018
                                         SSE – Nasienriglyne

 VRAAG                                          ANTWOORD                                              PUNT
1.15         Oop vraag.
             Die punt word nie toegeken bloot vir die opinie (bv. Ek hou daarvan) nie.
             Die kandidaat moet die opinie met ’n motivering staaf om die punt te
             verdien.
             Voorbeeld:
             Ek hou nie daarvan nie. Sulke lang naels is net nie prakties nie.

             OF

             Die opinie kan ook IMPLISIET in die motivering verskyn.
             Voorbeeld:
             Nee, sulke naels is nie prakties nie./Sulke lang naels is nie prakties nie.                 1

1.16         Ja.
             Die onderhoudvoerder gee vir die lesers 'n duidelike beeld van Ayanna
             Williams/bevredig die lesers se nuuskierigheid oor hierdie rekordhouer.
             (Of soortgelyk aan bogenoemde)
             (Indien die kandidaat na die teks verwys, sal enige brokkie inligting oor Ayanna as ‘n
             moontlike antwoord aanvaar word.)
             .     OF
             Nee.
             Die onderhoudvoerder het te min op Ayanna se persoonlike lewe
             gekonsentreer/gee vir lesers te min inligting oor Ayanna se persoonlike
             lewe.
             (Of soortgelyk aan bogenoemde)
                                                                                                         1

1.17         •    So 'n geskrewe onderhoud gee net die nodigste inligting/opsomming.
             •    Met hierdie formaat is daar nie lang paragrawe om te lees nie.
             •    'n Mens kan soeklees vir inligting waarin jy belangstel.
             •    So 'n geskrewe onderhoud lees maklik.
             •    ‘n Gewone tydskrifartikel word net vanuit een oogpunt (subjektief)
                  geskryf.
                  (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                               1

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           5                                   DBE/2018
                                        SSE – Nasienriglyne

TEKS B: TABEL

 VRAAG                                        ANTWOORD                                        PUNT
1.18         (om die) toilet te spoel                                                             1

1.19         tande borsel                                                                         1

1.20         •   C
             •   troeteldiere
             •   C troeteldiere
                 (Enige EEN)                                                                      1

1.21         • Jy gebruik minder water/net 9 liter water as jy die skottelgoed met die
               hand was.
             • Die skottelgoedwasser gebruik meer/31 liter water per was.
             • Jy spaar water.
             • Om skottelgoed met die hand te was, gebruik 9 liter en 'n skottelgoed-
               wasser gebruik 31 liter.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                           1

1.22         B                                                                                    1

1.23         •   Daar is prentjies/simbole.
             •   Daar is nie baie woorde om te lees nie.
             •   Jy hoef nie met moeilike woordeskat te sukkel nie.
             •   Die prentjies wys (duidelik) waaroor die tabel gaan.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                         1

                                                                        TOTAAL AFDELING A:            30

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1          6                             DBE/2018
                                       SSE – Nasienriglyne

AFDELING B: OPSOMMING

VRAAG 2

Nasien van die opsomming

Die opsomming moet soos volg nagesien word:

•   Puntetoekenning:
    o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit)
    o 3 punte vir taal
    o Totaal punte: 10

•   Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie:
    o 1–3 korrekte feite: 1 punt
    o 4–5 korrekte feite: 2 punte
    o 6–7 korrekte feite: 3 punte
OF
•  Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het:
   o 6–7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
   o 1–5 korrekte aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken

LET WEL:

•   Getal woorde:
    o Nasieners moet die getal woorde verifieer.
    o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat gebruik
       is, aan te dui of verkeerd aandui nie.
    o Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die nasiener tot
       by die laaste volsin na die 70-woordegrens nasien en die res van die opsomming
       ignoreer.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1          7                                      DBE/2018
                                        SSE – Nasienriglyne

TEKS C: WAT JY MOET DOEN AS JY IN 'N BRANDENDE HUIS IS
        DIREKTE AANHALING                          EIE WOORDE

Maak dus seker jy weet waar die              1         Jy moet onthou/weet waar die brandblusser
brandblusser hang. 'n Brandblusser sal dalk            is./Gaan kry die brandblusser./
nie 'n hele brand kan blus nie, maar dit kan           Maak vir jou 'n pad na buite met die
jou help om 'n pad na buite deur die                   brandblusser./Gebruik die brandblusser om
vlamme te kry.                                         vir jou ʹn pad na buite te maak.

As jy vasgekeer is in 'n brandende huis,           2   Maak die vertrek waarin jy is, se deur toe.
maak die deur van die vertrek waarin jy is,
toe.
                                                   3   Jy moet eers aan 'n toe deur voel (of dit
As jy nie vasgekeer is nie, maar die deur is           koud is) (voordat jy dit (met veiligheid) kan
reeds toe, moet jy eers aan die toe deur               oopmaak).
voel voordat jy dit oopmaak.
                                                   4   Maak jou mond en neus (met iets nats)
Baie mense sterf van rookinaseming. Dit is             toe./Moenie rook inasem nie.
hoekom jy jou mond en neus met iets nats
moet bedek.

As jy so laag as moontlik op die grond             5   Bly laag op die grond.
bly, sal jy ook minder rook inasem.

Sodra jy veilig uit die brandende huis is,         6   Moenie teruggaan in 'n brandende huis in
moet jy glad nie probeer om terug te gaan              nie.
nie.

Hou 'n tas met noodhulpvoorrade byderhand          7   Hou 'n tas met noodhulpvoorraad/die
sodat jy dit net kan gryp en hardloop.                 nodigste dinge in, gereed./Gryp ‘n tas met
                                                       noodhulpvoorrade.
                                                       (64 woorde)
                                                                    TOTAAL AFDELING B: 10

LW Kandidate mag nie bloot 'n stelling maak sonder om te noem wat 'n mens moet doen
   nie.

Bv. 'n Brandblusser kan jou help om 'n pad na buite deur die vlamme te kry. 
     Gebruik die brandblussser om vir jou 'n pad na buite deur die vlamme te kry.

     Baie mense sterf van rookinaseming. 
     Baie mense sterf aan rookinaseming; bedek dus jou mond en neus.

 Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1             8                           DBE/2018
                                          SSE – Nasienriglyne

AFDELING C: TAAL

ASSESSERINGSRIGLYNE
 Spelling:
  o Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word.
  o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die
      taalstruktuur is wat getoets word.
  o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
• Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die
   instruksies.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat volledig
   geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.

VRAAG 3

TEKS D: ADVERTENSIE

VRAAG                                        ANTWOORD                                 PUNT
3.1       'n mens se aandag te trek                                                         1

3.2       die                                                                               1

3.3       •     ongelooflike
          •     fantastiese
          •     wonderlike
          •     spesiale
          •     beste/puik/uitstekende
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                    1

3.4       Smullekker                                                                        1

3.5       •     B
          •     manipulering
          •     B manipulering
                (Enige EEN)                                                                 1

3.6       geroosterde                                                                       1

3.7       (Jy moet) elke oomblik kom geniet!
          (Jy moet) elke oomblik kom geniet.                                                1

3.8       (S)straat/Noordstraat                                                             1

3.9       ONTBYT/ontbyt                                                                     1

3.10      Jou                                                                               1

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1              9                                          DBE/2018
                                            SSE – Nasienriglyne

VRAAG 4
TEKS E: STROKIESPRENT

VRAAG                                           ANTWOORD                                               PUNT
4.1        Jeremy rol gewoonlik sy oë as sy ma met hom praat./Hy raak gewoonlik
           geïrriteerd met sy ma.                                                                            1

4.2        •   Ek het vier nuwe boeke gekoop. (telwoord)
           •   Hy het 'n vier geslaan. (s.nw.)
           •   Hulle was 'n groep van vier wat die vergadering bygewoon het. (s.nw.)
           •   Die prinsipaal het die stout kind onder vier oë gespreek.
               (idioom/uitdrukking)
               (Enige aanvaarbare sin waar die ander betekenis van vier duidelik is.)                        1

4.3        •   Jeremy, het jy nie my bril gesien nie? (met of sonder aanhalingstekens)
           •   Het jy nie my bril gesien nie? (met of sonder aanhalingstekens)
           •   Het jy nie my bril gesien nie, Jeremy?
           •   Ma vra vir Jeremy: “Het jy nie my bril gesien nie?”
           •   Ma vra: “Jeremy, het jy nie my bril gesien nie?”
           •   Ma vra: “Het jy nie my bril gesien nie, Jeremy?”
               (Enige EEN)                                                                                   1

4.4        •   Daar is druppels/druppels sweet rondom sy kop.
           •   Die uitdrukking op sy gesig/hy knyp sy mond toe/sy mond/sy (dun)
               lippe.
           •   Jeremy rek sy oë (wyd)./Sy oë.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                                      1

4.5        •   C
           •   (Jy) byt op jou tande.
           •   C Jy byt op jou tande.
               (Enige EEN)                                                                                   1

4.6        •   Ma spreek die woord ''stadig'' stadig uit.
           •   Ma beklemtoon die woord ''stadig''.
           •   Aanvaar ook: Ma praat stadig.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                                      1

4.7        •   Jeremy se oë het heeltemal uitgespring.
           •   Jeremy het sy oë gerol.
           •   Jeremy skree op sy ma/"Maa!!!!"/Jeremy se mond is oop.
               (Enige EEN of soortgelyk)                                                                     1

4.8.1      opgewonde                                                                                         1

4.8.2      teleurgesteld                                                                                     1

4.9        •   B
           •   is geïrriteerd met hulle ouers.
           •   B is geïrriteerd met hulle ouers.
               (Enige EEN)                                                                                   1

 Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1          10                                 DBE/2018
                                        SSE – Nasienriglyne

VRAAG 5

5.1 TEKS F: TWEE ENTREPRENEURS SE BESIGHEID GROEI

 VRAAG                                        ANTWOORD                                 PUNT
5.1.1       vier en twintig/vier-en-twintig                                              1

5.1.2       Deur                                                                             1

5.1.3       bestuur                                                                          1

5.1.4       •   In 2012 het Zwanga en Luther begin studeer.
            •   Zwanga en Luther het in 2012 begin studeer.                                  1

5.1.5       Dit het hulle nie tevrede gestel nie.                                            1

5.1.6       (Daarom het hulle besluit) om die Ventso Group te begin.                         1

5.1.7       grootste                                                                         1

5.1.8       'n Spesiale diens word deur die Ventso Group gelewer.                            1

5.1.9       produkte                                                                         1

5.1.10      verhuur                                                                          1

5.1.11      Luther sê dat 'n mens altyd hard moet werk.                                      1

5.1.12      uitstaande                                                                       1

5.1.13      geduldig                                                                         1

5.1.14      daarmee/hiermee                                                                  1

5.2 TEKS G: PRENT

5.2.1       vlieënier                                                                        1

5.2.2       lin-ker-hand/lin+ker+hand
            (Die kandidaat kan dit op enige aanvaarbare wyse aandui, solank die
            lettergrepe duidelik is.)                                                        1

5.2.3       skoonmaker                                                                       1

5.2.4       voorskoot                                                                        1

5.2.5       strikdassie                                                                      1

5.2.6       werksklere                                                                       1

                                                                    TOTAAL AFDELING C: 40
                                                                        GROOTTOTAAL: 80

 Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans FAL P2 May June 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-may-june-2018-memo/5bdc6331-2a66-457f-8772-f20b9b827079) — Afrikaans FAL · Memo · 2018 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May June 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2019-memo/0fd2b5c9-a482-4923-a61e-cd4697f21cd1) — Afrikaans FAL · Memo · 2019 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May June 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2017-memo/1f189951-2b9b-4bdf-9d70-ac0d59452e6f) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May June 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2016/f8c9e363-bee8-401b-a63d-075ae6d062cc) — Afrikaans FAL · QP · 2016 · Afr
- [Afrikaans EAT V3 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-eat-v3-memo/12f32baf-763b-42f2-bf2f-172e2b185537) — Afrikaans FAL · Memo · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Afrikaans P2 (FAL) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-afrikaans-p2-fal-preparatory-2018-possible-answer/335e772e-6d01-458c-88e8-5035047c88d9) — Afrikaans FAL · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
