# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2021 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2021, 12 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2021-mg/c5f7ee5b-bf29-4f2d-ad61-3c7f0a446f6d
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2021 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2021-mg/c5f7ee5b-bf29-4f2d-ad61-3c7f0a446f6d)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC June Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

                                         2021

                                  NASIENRIGLYNE

                                                                        PUNTE: 80

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1              2                                            DBE/2021
                                          NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: LEESBEGRIP

NASIENRIGLYNE
 Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
 Indien die leerder woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn,
  word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord sonder daardie
  vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE GEPENALISEER NIE. Indien
  die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
 By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM
  NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt.
 Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die rede/motivering
  verdien die punt.
 Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee 'n volsin, is dit korrek MITS die
  korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
 Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en 'n reeks word gegee, sien SLEGS die eerste
  TWEE/DRIE na.
 Aanvaar dialektiese variasies.
 Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat
  volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.

VRAAG 1
TEKS A: MATRIEK! WAT NOU?
[Verwerk uit Maroela Media en Vrouekeur, 31 Mei 2017]

 VRAAG                                           ANTWOORD                                                PUNT
1.1           Elma Postma                                                                                  1

1.2.1         Neem die besluit om verder te studeer.
              (Of soortgelyk aan bogenoemde)                                                               1

1.2.2         Beoefen die beroep wat jy gekies/waarvoor jy studeer het.
              (Of soortgelyk aan bogenoemde)                                                               1

1.3.1         Figuurlik (Die antwoord op 1.3.1 moet korrek wees om punt by 1.3.2 te verdien).              1

1.3.2         Dit beteken dat die vraag jongmense ...
               (ernstig) laat nadink.
               laat dink/wonder.
               onseker laat voel.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                                  1

1.4             Robotte gaan meebring dat onopgeleide/swak opgeleide mense hul
                 werk verloor.
                Daar sal net opgeleide mense en robotte in die werksplek wees.
                Onopgeleide/swak opgeleide mense sal geen plek in die arbeidsmark
                 hê nie.
                Robotte sal eenvoudige take by onopgeleide of swak opgeleide mense
                 oorneem.
                 (Of soortgelyk aan bogenoemde. Die kern is dat onopgeleide of swak opgeleide
                 werkers die gevaar loop om hul werk te verloor.)                                          1

 Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1            3                                           DBE/2021
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

1.5           "Daar sal egter altyd werk vir opgeleide mense wees."
              "Volgens hom sal robotte in die toekoms eenvoudige take by
               onopgeleide of swak opgeleide mense oorneem."
                 (Enige EEN. Kandidate word nie gepenaliseer as dit nie tussen aanhalingstekens
                 geskryf is nie.)                                                                        1

1.6          Opgeleide mense kry makliker werk/is minder werkloos.
             (Of soortgelyk aan bogenoemde)                                                              1

1.7          Hulle moet na-uurs studeer.
             (Of soortgelyk aan bogenoemde)                                                              1

1.8          Die stelling is op navorsing gebaseer.
             (Of soortgelyk aan bogenoemde wat met navorsing verband hou)                                1

1.9.1           Die aanpassing van skool na universiteit is te groot.
                Baie nuwe studente besluit oorhaastig watter beroep hulle wil volg/
                 kies die verkeerde studierigting.
                Hulle het nie geld om hulle studies te voltooi nie.
                 (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde)                                               2

1.9.2        Universiteite kan ...
              kursusse aanbied om nuwe studente te help/beter voor te berei om die
                aanpassing van skool na universiteit te hanteer.
              nuwe studente met beroepskeuses/loopbaankeuses help.
              studente finansieel ondersteun/beurse of lenings vir studente
                aanbied/studente wat presteer, help om borge te bekom.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde. Die antwoord hier moet by enige EEN
                 van die twee redes by Vraag 1.9.1 pas)                                                  1

1.10         baie                                                                                        1

1.11         Die ATKV ...
              bied postmatriek(programme) aan.
              stel jongmense aan verskillende beroepe bloot.
              leer vir jongmense sekere vaardighede.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                                1

1.12         Sy was te besig (met ander dinge) (op skool) om te dink aan wat sy na
             matriek wou doen.
             (Of soortgelyk aan bogenoemde)                                                              1
1.13.1          Hulle het haar aan baie beroepe bekendgestel.
                Hulle het haar laat besef watter beroep sy wou volg/dat sy wou
                 skoolhou.
             (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                                    1

1.13.2       Dit het haar geleer om moeilike interpersoonlike verhoudings reg te
             hanteer.
             (Of soortgelyk aan bogenoemde)                                                              1

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1              4                                             DBE/2021
                                          NSS – Nasienriglyne

 VRAAG                                        ANTWOORD                                                     PUNT
1.14            Voorbeeld: 'n Brugjaar sal 'n mislukking wees as jy nie vooraf weet
                 wat jy met daardie brugjaar wil bereik nie/nie 'n doel met die brugjaar
                 het nie.
                 Motivering: Sonder 'n doel mors jy jou tyd en geld/kan jy nie beplan of
                 werk om jou doel te bereik nie.
                Voorbeeld: 'n Brugjaar sal 'n mislukking wees as jy nie beplan/stap-
                 vir-stap uiteensit hoe jy jou doel met die brugjaar gaan bereik nie.
                 Motivering: Sonder beplanning, mors jy jou tyd en geld/as jy nalaat
                 om te beplan, beplan jy eintlik die mislukking van jou doel. 
                Voorbeeld: 'n Brugjaar sal 'n mislukking wees as jy niks uit die
                 brugjaar leer nie/geen ondervinding opdoen nie/dit net een lang
                 vakansie is.
                 Motivering: Sonder om iets uit die brugjaar te leer, doen jy die
                 brugjaar basies tevergeefs/mors jy jou tyd en geld OF jy gaan nie leer
                 om verantwoordelik te wees nie.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde. By die motivering moet die mislukking
                 omskryf word, te wete, geld gemors/tyd gemors. Een punt word toegeken vir die
                 voorbeeld en een punt vir die motivering.)                                                 2

1.15         C/Skoolverlaters moenie tevrede wees met net 'n matrieksertifikaat nie.                        1

1.16.1       Matriek is 'n belangrike jaar in enige leerder se lewe.
             (Of soortgelyk aan bogenoemde. Let wel: Kandidaat moenie bloot dit wat in die sin staan,
             oorskryf nie; die boodskap moet afgelei word.)                                                 1

1.16.2          Ek moenie na matriek ophou studeer/ondervinding opdoen nie.
                Daar is baie kanse om na matriek ondervinding op te doen.
                 (Of soortgelyk aan bogenoemde. Let wel: Kandidaat moenie bloot dit wat in die sin
                 staan, oorskryf nie; die boodskap moet afgelei word.)                                      1

1.17         Ouers kan leer dat ...
              verdere studie belangrik is. (Paragraaf 2/3)
              hulle nie hul kinders moet druk om oorhaastige besluite te neem nie.
               (Paragraaf 4/5)
              hulle kinders nie die enigste is wat dalk in hulle eerste jaar sal uitval
               nie. (Paragraaf 4)
              daar verskeie redes is waarom studente in hulle eerste jaar uitval.
               (Paragraaf 5)
              hulle finansiële voorsorg vir hulle kinders moet tref. (Paragraaf 5)
              daar verskillende opsies vir hulle kinders na matriek is. (Paragraaf 6)
              hulle hul kinders kan aanmoedig/moet toelaat om programme soos
               postmatriek te volg. (Paragraaf 6)
              'n brugjaar wel waarde kan hê. (Paragraaf 8)
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde wat met die teks verband hou.)                     1

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1               5                                           DBE/2021
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

TEKS B: VLOERPLAN VAN DIE PROTEA WINKELSENTRUM
[Verwerk uit google images]

 VRAAG                                           ANTWOORD                                                 PUNT
1.18          op                                                                                            1

1.19              Daar is 'n teken/simbool/bordjie van 'n persoon in 'n rolstoel.
                  Die teken van die persoon in 'n rolstoel wys dit.
                  Die prentjie by nommer 4.
                   (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde. Die kandidaat moet na die
                    rolstoelprentjie verwys.)                                                              1

1.20          Anita                                                                                        1

1.21          B/seker maak dat hulle klante veilig is.                                                     1

1.22          Die ? wys dat jy iets wil weet/uitvind/wonder oor iets.
              Die i dui die plek/toonbank aan waar jy die inligting/antwoorde (waarna jy
              soek) kan kry.
                ? jy wil ŉ vraag vra.
                  i jy kry informasie/inligting oor jou vraag
                ? vir jou vraag en die i die antwoord of die inligting wat by hierdie
                 toonbank verskaf word.
                Jy sal jou antwoorde op jou vrae by die inligtingsentrum kry (as
                 leerders nie die tekens in hul antwoord gebruik nie).
                Jy gaan soontoe as jy wil weet waar sekere winkels of dienste is. Jy
                 kry inligting/antwoorde op jou vrae.
                As mense vrae het/inligting nodig het/iets wil weet, kan hulle na
                 daardie plek toe gaan.
                  (Of soortgelyk aan bogenoemde. Die verwantskap moet duidelik wees; 2 of 0 punte)         2
                                                                        TOTAAL AFDELING A:                 30

 Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1             6                                DBE/2021
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: OPSOMMING
Nasien van die opsomming

Nasien van die opsomming word gebaseer op die insluiting van die relevante feite soos deur die
teks voorgeskryf. Die opsomming moet soos volg nagesien word:

   Puntetoekenning:
    o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit)
    o 3 punte vir taal
    o Totaal punte: 10

   Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie:
    o 1–3 korrekte feite: 1 punt
    o 4–5 korrekte feite: 2 punte
    o 6–7 korrekte feite: 3 punte

   Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het:
    o 6–7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
    o 1–5 korrekte aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken

LET WEL:

   Getal woorde:
    o Nasieners moet die getal woorde verifieer.
    o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat gebruik
       is, aan te dui of verkeerd aandui nie.
    o Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die nasiener tot
       by die laaste volsin na die 70-woordegrens nasien en die res van die opsomming
       ignoreer.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1             7                                         DBE/2021
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2
TEKS C: DIS ONS ALMAL SE PLIG OM AARDVERWARMING TE KEER
[Verwerk uit Wikipedia]

Let wel: Kandidate moet sewe maniere om AARDVERWARMING te keer, opsom.
            DIREKTE AANHALING                             EIE WOORDE

  Maar as jy wil help met aardverwarming, moet jy 1             Verminder uitlaatgasse./Ry eerder
  uitlaatgasse verminder. Fietsry of stap is die                fiets./Stap eerder (in plaas daarvan
  antwoord.                                                     om jou motor te gebruik)./Maak
                                                                minder van jou motor gebruik./Ry
                                                                minder met jou motor./Moenie
                                                                onnodig jou motor gebruik nie.

  Daar is geen huis waar daar nie afval is wat           2      Herwin afval./Gebruik afval weer.
  weer gebruik kan word nie. Ons noem dit
  herwinning.

  Kos en ander benodigdhede word dikwels in              3      Vermy produkte wat in plastiek/mooi
  plastiek toegedraai en in mooi houers                         houers verpak is.
  verpak om 'n mens te manipuleer om dit te
  koop. Moenie daardie produkte koop nie!

  Daarom is dit elke individu se plig om water te        4      Bespaar water.
  bespaar. Dit help ook om aardverwarming te
  beveg.

  Bome gee suurstof en neem koolstofdioksied             5      Plant baie bome.
  op. Plant daarom soveel moontlik bome.

  Bespaar energie en help die aarde deur                 6      Jy moet energie bespaar./Trek
  elektriese toerusting se proppe uit die                       elektriese toerusting se proppe uit die
  muurproppe te trek as dit nie gebruik word nie.               muurproppe as jy dit nie gebruik nie.

  Dan moet jy jou kennis daarvan aan ander               7      Vertel vir ander mense wat jy van
  mense oordra.                                                 aardverwarming weet.

                                                                          TOTAAL AFDELING B: 10

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1                8                                           DBE/2021
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING C: TAAL

NASIENRIGLYNE
 Spelling:
  o Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word, indien woordstrukture getoets word.
  o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die
     taalstruktuur is wat getoets word.
  o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
 Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die
  instruksies.
 Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat volledig
  geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.

VRAAG 3

TEKS D: ADVERTENSIE
[Verwerk uit piketbergmuseum.co.za en clipart]

VRAAG                                       ANTWOORD                                                   PUNT
3.1             'n Leersame uitstalling van ou artikels word deur Piketberg
                 Dorpsmuseum gehou.
                ‘n Leersame uitstalling van ou artikels word gehou deur Piketberg
                 Dorpsmuseum.                                                                               1

3.2             stokoud
                horingoud
                stokhoringoud
                 (Enige EEN. Dit moet een woord wees. Aanvaar as oud met 'n -t geskryf is.)                 1

3.3         Jy is nooit te oud om iets te leer nie.                                                         1

3.4         beste
            (Spelling moet korrek wees.)                                                                    1

3.5         straat/Hoogstraat                                                                               1

3.6         A/sluit verskillende prentjies in.                                                              1

3.7         selfies neem                                                                                    1

3.8         Ja.
             Die selfoon trek die meeste mense se aandag.
             Die meeste mense stel belang in dinge wat met selfone te doen het.
             Dit prikkel mense se belangstelling (bv. wat het 'n moderne slimfoon
                met die museum te doen?)
             Dit wys die ontwikkeling in tegnologie.
             Dit lyk asof die inligting outomaties op die skerm opkom wat 'n mens
                se aandag trek.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
            OF

 Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1                9                                               DBE/2021
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

          Nee.
           Die slimfoon mislei 'n mens.
           Die advertensie handel eintlik oor die museum se uitstalling en nie oor
            selfone nie.
              (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                                       1

3.9          Die prentjies wys vir ons die verskillende artikels wat mense in die
              verlede nodig gehad het om te kan doen wat ons vandag met net
              een slimfoon kan doen.
             In die verlede het ons individuele toestelle gebruik; vandag kan die
              slimfoon die werk van al die ander prentjies/toestelle slimmer doen.
             Die prentjies van die ou goed, dui al die funksies wat vandag op 'n
              slimfoon beskikbaar is, aan.
              (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde vir 2 punte. Sou die kandidaat net sê dat
              alles in die prentjies op die selfoon gekry word/gedoen kan word, tel dit net 1 punt. )     2
                                                                                                         [10]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1                10                                           DBE/2021
                                             NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4

TEKS E: STROKIESPRENT
[Verwerk uit Beeld, 22 en 23 Oktober 2019]

VRAAG                                           ANTWOORD                                                PUNT
4.1   ongehoorsaam                                                                                        1

4.2.1       Uit Zoë se woorde kan ek aflei dat sy bly/opgewonde/tevrede/gelukkig is
            (dat Hammie gehok is.)                                                                          1

               Zoë se hande is in die lug.
               Daar is 'n groot glimlag op haar gesig/Sy lag.
               Sy hardloop/spring. 
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde wat Zoë se gevoel ondersteun. Die
                eerste deel van die antwoord moet korrek wees, voor die tweede deel 'n punt kan
                kry.)                                                                                        1

4.2.2          fantastiese
               wonderlike
               uitstekende
               opwindende
               briljante
               bakgat
               kwaai
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde. Spelling tel nie.)                                  1

4.3         Hammie sê dat dit nie regverdig is om hom te hok nie.                                            1

4.4            oortree
               verontagsaam/geïgnoreer
                (Enige EEN. Spelling tel nie)                                                                1

4.5            Sussies terg/tart graag hulle boeties.
               Sussies dra nuus aan oor hulle boeties.
               Sussies gebruik die kans om boeties in die moeilikheid te laat beland.
               Sussies kry lekker as hulle boeties in die moeilikheid is.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                                     1

4.6         B/die ma die streng ouer in die huis is.                                                         1

4.7.1       is sy sarkasties
            (Hierdie antwoord moet korrek wees om 'n punt by Vraag 4.7.2 te verdien.)                        1

4.7.2          Sarkasme is wanneer jy een ding sê, terwyl jy eintlik iets anders
                bedoel/die teenoorgestelde sê van wat jy eintlik bedoel.
               Zoë bedoel nie wat sy sê nie.
               Zoë bedoel eintlik dat haar ma nie altyd goed/reg optree nie/dat haar
                ma soms verkeerd optree.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                                   1
                                                                                                         [10]

 Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1                 11                                            DBE/2021
                                             SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5.1

TEKS F: DIE IMBALI VISUAL LITERACY PROJEK
[Verwerk uit www.imbali.org.za]

 VRAAG                                       ANTWOORD                                                    PUNT
5.1.1             Die Imbali-kunsprojek het in 1988 begin.
                  Die Imbali-kunsprojek het begin in 1988.
                  In 1988 het die Imbali-kunsprojek begin.
                   (Enige EEN)                                                                                1

5.1.2             Ek deel die lekkers tussen die kinders.
                  Ek deel die getal deur twee.
                  Ons deel in die wins.
                  Ek deel in jou vreugde.
                  Ons deel 'n kamer.
                   (Enige aanvaarbare sin waar die betekenis van "deel" duidelik is. Enige sin waarin
                   "deel" as 'n werkwoord gebruik is."Uitdeel" word nie hier aanvaar nie.)                    1

5.1.3         doelwitte
              (Spelling moet korrek wees.)                                                                    1

5.1.4         Een hiervan is om jongmense en vroue te leer.                                                   1

5.1.5         dus                                                                                             1

5.1.6         op                                                                                              1

5.1.7         ens.
              (Aanvaar nie as dit met 'n hoofletter geskryf word nie. Daar moet 'n punt aan die einde
              van die afkorting wees.)                                                                        1

5.1.8             Sodra mense opgelei is, kan hulle produkte maak wat hulle kan
                   verkoop.
                  Sodra mense produkte kan maak wat hulle kan verkoop, is hulle
                   opgelei.
                   (Die leesteken op die regte plek tel 1 punt en die korrekte woordorde tel 1 punt.)         2

5.1.9             hulle
                  hul
                   (Enige EEN. Spelling tel nie.)                                                             1

5.1.10        opleiding
              (Aanvaar oorskryffoute, bv oplyding)                                                            1

5.1.11            plak + ka + te
                  plak/ka/te
                   (Die kandidaat kan die lettergrepe op enige duidelike wyse aandui.)                        1

5.1.12        vaardigheidsprogramme
              (Die verbindings -s moet op die regte plek wees.)                                               1

 Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1             12.                                               DBE/2021
                                           NSS – Nasienriglyne

5.1.13         juweliersware
               juwele
                (Enige EEN)
                (Aanvaar foutiewe spelling, maar nie Engels nie.)                                         1

VRAAG 5.2

TEKS G: PRENT
[Bron: sarugbymag.co.za]

VRAAG                                          ANTWOORD                                                 PUNT
5.2.1       Springbokspan
            (Die fokus is op die woord as een woord).                                                     1

5.2.2       langer
            (Spelling moet korrek wees.)                                                                  1

5.2.3          beker
               trofee
               (Webb Ellis)-trofee
               Wȇreldbeker
            (Enige EEN, maar nie net Webb Ellis nie. "Koppie" of "kop" word glad nie aanvaar nie.
            Aanvaar foutiewe spelling van trofee, solank dit op -ee eindig)                               1

5.2.4       vertrou
            (Spelling tel nie.)                                                                           1

5.2.5       beseerde                                                                                      1

5.2.6       mannetjie
            (Spelling moet korrek wees.)                                                                  1
                                                                                                         [20]

                                                                               TOTAAL AFDELING C: 40
                                                                                   GROOTTOTAAL: 80

 Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans FAL P1 May June 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2019-memo/0fd2b5c9-a482-4923-a61e-cd4697f21cd1) — Afrikaans FAL · Memo · 2019 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May June 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2017-memo/1f189951-2b9b-4bdf-9d70-ac0d59452e6f) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May June 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-may-june-2021/34e7b7fd-bf31-4586-9e70-44ddb4b9045e) — Afrikaans FAL · QP · 2021 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May June 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2021/7956e528-b384-4024-8906-740a6a98a70e) — Afrikaans FAL · QP · 2021 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2021/0a323951-81e2-46a2-adbf-10a4dfc61957) — Afrikaans FAL · QP · 2021 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May June 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2018/3c1e621f-9108-44e4-98be-ee8a1bf00e7e) — Afrikaans FAL · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
