# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2022 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC June 2022, 11 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2022-mg/cd683ca0-b1d0-456d-8653-0abfcd0e4f92
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC June
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2022 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2022-mg/cd683ca0-b1d0-456d-8653-0abfcd0e4f92)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC June · 2022 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Afrikaans FAL P1 May-June 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2022/8bcbc36a-8ff9-4ba3-9090-8c832b8fda5f) — QP · 2022 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAATEKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

                                     JUNIE 2022

                                  NASIENRIGLYNE

                                                                           PUNTE: 80

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1                2                                           DBE/2022
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: LEESBEGRIP

ASSESSERINGSRIGLYNE
 Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
 Indien die leerder woorde uit ‘n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn,
  word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord sonder daardie
  vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE GEPENALISEER NIE. Indien
  die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
 By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM
  NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt.
 Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die rede/motivering
  verdien die punt.
 Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee ‘n volsin, is dit korrek MITS die
  korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
 Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en ‘n reeks word gegee, sien SLEGS die eerste
  TWEE/DRIE na.
 Aanvaar dialektiese variasies.
 Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat
  volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.

VRAAG 1
TEKS A: SHALEEN SURTIE-RICHARDS
[Verwerk uit Huisgenoot, 17 Junie 2021, wikipedia, e.a.]

 VRAAG                                   ANTWOORD                                                    PUNT
1.1           Dit dui Shaleen se/haar geboortejaar/geboorte (1955)  en
              sterftejaar/afsterwe/dood (2021)  aan.
              (Of soortgelyk aan bogenoemde. Dit kan 1 of 2 punte tel.)                                 2

1.2           (Op) Upington                                                                             1

1.3              Shaleen het aan verskillende dinge deelgeneem.
                 Shaleen het klavier gespeel, ballet gedoen en tennis gespeel.
                  (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde. Daar moet ten minste twee
                  aktiwiteite genoem word. Aanhaling mag nie gebruik word nie – eie woorde.)            1

1.4              Haar pa was ‘n skoolhoof.
                 Haar ma was ‘n onderwyseres.
                 Sy het daarvan gehou om met klein kindertjies te werk.
                  (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde)
              OF
               Albei haar ouers was in die onderwys./
               Sy het in haar ouers se voetspore gevolg.                                             2

1.5           Shaleen/Sy het die onderwys verlaat en as aktrise begin. 
              (Die verandering wat sy gemaak het, moet duidelik wees. Die leerder kan een punt
              vir een beroep verdien.)                                                                  2

 Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1               3                                               DBE/2022
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG                                         ANTWOORD                                               PUNT
1.6         ''onvergeetlike''
            (Ons penaliseer nie indien die woord nie tussen aanhalingstekens is nie)                    1

1.7.1       figuurlik                                                                                   1

1.7.2          Suid-Afrikaners het lief geword vir Shaleen.
               Shaleen het Suid-Afrikaners se harte verower/gewen.
               Suid-Afrikaners sal haar nooit vergeet nie.
               Sy was 'n gunsteling aktrise in Suid-Afrika.
               Iemand waarvan Suid-Afrikaners baie hou/voor omgee.
                (1.7.1 moet korrek wees om 1.7.2 na te sien. Enige EEN of soortgelyk aan
                bogenoemde)                                                                             1

1.7.3       Ester Willemse/Nenna                                                                        1

1.8            Sy het baie rolle gekry./Sy het tussen (2011-2021) ander rolle
                gespeel./Sy het byna elke jaar ‘n ander rol gespeel.
               Sy het verskeie pryse ontvang.
               Sy het ook in Londen opgetree.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                                1

1.9.1          Diabetes
               Longprobleme/probleme met haar longe
               Hartprobleme/probleme met haar hart
               Twee beroertes
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                                1

1.9.2        (In 2012) het sy ineengestort/in die hospitaal beland.
             Sy was oorwerk/besig om aan twee rolle op dieselfde tyd te werk. 
             (Of soortgelyk aan bogenoemde)                                                             2

1.10        (Aan) Arendsvlei                                                                            1

1.11        D/het haar nie aan ander mense se opinies van haar gesteur nie.                             1

1.12.1      D/Shaleen het vroeg in haar loopbaan reeds ‘n prys as beste aktrise
            ontvang.                                                                                    1

1.12.2      E/Shaleen het drama ook op radio vertolk.                                                   1

1.12.3      A/Shaleen het ‘n tweede Fleur du Cap-prys ontvang.                                          1

1.12.4      B/Shaleen het erkenning ontvang vir haar lang loopbaan as aktrise.                          1

1.13           Dit wys hoe lyk die persoon./Ons kan vir Shaleen sien./ Dit sit ‘n
                gesig by die artikel.
               Dit wys waaroor/oor wie die teks gaan./Dit identifiseer die persoon
                en ‘n karakter (van die persoon)./Om die leesstuk beter te
                verstaan./Shaleen oor wie die teks handel
               Die eerste foto wys vir die leser hoe Shaleen gelyk het/sluit aan by
                die opskrif.
               Die tweede foto wys Shaleen as Fiela/sluit aan by paragraaf 5.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                                1
 Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1              4                                               DBE/2022
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG                                       ANTWOORD                                               PUNT
1.14            Ons lees in die teks dat Shaleen gewild en geliefd (onder die land
                 se mense) was./Die volk/mense het van haar gehou.
                Ons lees dat baie mense haar geken het of van haar geweet het,
                 (omdat sy in so baie films en reekse gespeel het)./As mens aan
                 Afrikaanse films/teaters dink, dink jy aan Shaleen.
                Shaleen was ‘n mens vir die volk./Sy was so gewild dat sy aan die
                 Suid-Afrikaners behoort het/die nasie het Shaleen as hulle eie
                 aanvaar/geëis.
                Gewone mense kon met Shaleen identifiseer.
                Die hele land het haar as ‘n ikoon gesien.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                             1

TEKS B: GRATIS KOFFIE BY WIMPY
[Verwerk uit Beeld, 6 Oktober 2021]
 VRAAG                                       ANTWOORD                                              PUNT
1.15.1           ligte/gesellige/warm/gelukkige/kalm/goeie/rustige/verwelkomende
                  atmosfeer
                 vriendelikheid/hartlikheid/gasvryheid/warmte/samesyn/gemoedelik
                  heid
                  (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                            1

1.15.2       Nee.
              Haar liggaamshouding is streng./Sy glimlag nie.
              Sy wys met haar vinger na die plakkaat.
              Sy laat hom onwelkom voel.
              Sy is sarkasties./Sy is nors/onplesierig/onbeskof.
              Sy noem die klant sommer ''jy''/het nie respek vir die klant nie./Sy
               was ongeskik.
              Sy is onvriendelik.
              Sy lyk nie gelukkig nie.
              Sy is verkleinerend: “Kan jy nie lees nie?"
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde. LET WEL: Hier kan nie ‘n
                 Ja-antwoord wees nie.)                                                               1

1.16.1       skrik                                                                                    1

1.16.2          Sy oë is groot/wydgerek.
                Sy mond is groot oop.
                Hy keer met sy hande.
                 (1.16.1 moet korrek wees om 1.16.2 na te sien. Enige EEN of soortgelyk aan
                 bogenoemde)                                                                          1

1.17            Die dinkborrel/wolk met woorde wys sy praat nie./Sy dink net die
                 woorde./Sy praat in haar gedagtes.
                Die wolk met die klein borreltjies wys sy dink.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                             1

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1            5                                        DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG                                    ANTWOORD                                         PUNT
1.18           Die plakkaat het nie aangedui vir watter inenting daar gratis koffie
                is nie.
               Covid-inenting is nie op die plakkaat gespesifiseer nie.
               Die plakkaat sê/spesifiseer nie dat jy net een keer mag kom
                nie/slegs een koppie per inenting kry nie.
               Een gratis koffie
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                     1

                                                                    TOTAAL AFDELING A: 30

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1            6                                     DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: OPSOMMING
Nasien van die opsomming

Nasien van die opsomming word gebaseer op die insluiting van die relevante feite soos deur die
teks voorgeskryf. Die opsomming moet soos volg nagesien word:

   Puntetoekenning:
    o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit)
    o 3 punte vir taal
    o Totaal punte: 10

   Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie:
    o 1–3 korrekte feite: 1 punt
    o 4–5 korrekte feite: 2 punte
    o 6–7 korrekte feite: 3 punte

   Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het:
    o 6–7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
    o 4–5 korrekte aanhalings: maksimum 1 punt vir taal word toegeken
    o 2–3 korrekte aanhalings: maksimum 2 punte vir taal word toegeken

   Toegewing:
        Indien die kandidaat slegs 1 korrekte aanhaling het, verdien die kandidaat 1 punt vir
        die aanhaling, maar geen punte vir taal nie.
LET WEL:

   Getal woorde:
    o Nasieners moet die getal woorde verifieer.
    o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat gebruik
       is, aan te dui of verkeerd aandui nie.
    o Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die nasiener VYF
       woorde aan lees ná die 70-woordegrens en die res van die opsomming ignoreer.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1            7                                            DBE/2022
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2

TEKS C: DIE NADELE VAN TE VEEL COCA COLA
[Verwerk uit t2conline.com]

Let wel: Kandidate moet enige sewe nadele van te veel Coca Cola opsom.
            DIREKTE AANHALING                                           EIE WOORDE
  Coca Cola bevat suiker, water en                   1    Te veel Coca Cola maak jou vet/laat jou
  geurmiddels. Súiker en jou skaal is glad nie            gewig optel/laat jou meer weeg.
  maats nie. Volgens navorsing sal net een
  blikkie per dag jou elke maand 500 g meer
  laat weeg.

  Jy het seker ook al die woord diabetes             2    Jy kan diabetes kry.
  gehoor. Dit neem regoor die wêreld toe en
  as jy te veel Coca Cola drink, loop jý die
  risiko om ook diabetes te ontwikkel.

  Gereelde, gesonde maaltye keer dat die             3    Te veel Coca Cola/Dit veroorsaak
  bene in jou liggaam verswak. Baie mense                 osteoporose/dat die bene in jou liggaam
  drink eerder Coca Cola as om gesonde kos                bros word/verswak.
  te eet. As dit aanhoudend gebeur, sal die
  bene in jou liggaam verswak en kan jy
  osteoporose kry.

  Mense wat hulle tande se emalje oppas, het 4            Te veel Coca Cola/Dit beskadig
  sterk, gesonde tande wat nie maklik gaatjies            tandemalje/jou tande/veroorsaak gaatjies
  kry nie. Een manier om jou tande op te pas,             in jou tande./Dit verniel jou tande.
  is om minder Coca Cola te drink.

  Coca Cola bevat selfs meer suiker as            5       Jy beskadig jou niere as jy te veel Coca
  lekkergoed. Omdat daar nie ‘n balans                    Cola drink./Te veel Coca Cola/Dit
  tussen die suiker, minerale en gas in Coca              veroorsaak nierprobleme/As jy te veel
  Cola is nie, is dit baie nadelig vir jou niere.         Coca Cola drink, kan jy ernstige
  Jy kan ernstige nierprobleme opdoen.                    nierprobleme opdoen.

  Baie mense moet daagliks medisyne drink            6    Te veel verfynde suiker kan lei tot
  vir hoë bloeddruk. Te veel verfynde suiker              ontwatering van jou liggaam.
  ontwater die liggaam. Te veel Coca Cola
  kan dus tot hoë bloeddruk lei.                     7    Jy kan hoë bloeddruk kry as jy te veel
                                                          Coca Cola drink.

  Laastens: Coca Cola se bruin kleur kom nie         8    Die kleurmiddel in Coca Cola kan kanker
  van bruinsuiker af nie, maar van ‘n kuns-               veroorsaak./(Te veel) Coca Cola kan
  matige kleurmiddel. Hierdie kleurmiddel                 veroorsaak dat jy kanker kry.
  word deur ‘n chemiese proses ontwikkel wat
  jou kanse om kanker te kry, verhoog.

                                                                        TOTAAL AFDELING B: 10

 Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1               8                                       DBE/2022
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING C: TAAL
ASSESSERINGSRIGLYNE
 Spelling:
  o Eenwoord-antwoorde word as korrek aanvaar selfs al is die spelling verkeerd. Die fout
      mag net nie die betekenis van die woord verander nie. Waar woordstrukture getoets
      word, moet dit korrek gespel word.
  o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling slegs gepenaliseer indien die fout in die
      taalstruktuur is wat getoets word.
  o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
 Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die
   instruksies.
 Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat volledig
   geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.

VRAAG 3
TEKS D: ADVERTENSIE
[Verwerkte teks uit Huisgenoot 24 Junie 2021]

VRAAG                         ANTWOORD                                                      PUNT
3.1   SPLINTERNUUT/splinternuut (sp)                                                          1

3.2         JUNIOR/junior/kinders/Kinders                                                      1

3.3            Sink, Vit C en Vit D3
               Die drie vitamine en minerale
               Die drie bestanddele van die produk
               Drie
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                       1

3.4         emotiewe/denotatiewe                                                               1

3.5         ''trots Suid-Afrikaanse''                                                          1

3.6            Hy speel op die ouer se gevoel./Hy gebruik emotiewe
                taal./Jy/Mense sal nie spyt wees as jy/hulle Zinplex koop nie.
               Hy fokus op die kinders se gesondheid.
               Hy sê dat dit die beste medisyne is./Verwys na jou kinders wat die
                beste verdien./Hy fokus op voordele van die produk./Jou kinders
                verdien net die beste medisyne
               Spreek die leser direk aan./Die leser word direk betrek./Daar word
                direk met die leser gepraat bv. jy en jou.
               Trippel beteken dat jy drie keer die waarde vir jou geld kry en drie
                keer die beskerming teen siektes kry.
               Dit is ‘n stroop en nie tablette nie – kinders verkies stroop.
               Dit is iets nuuts.
               Kinders het net een lepeltjie stroop nodig.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                       1

3.7         A/dit nog nie bewys is nie.                                                        1

 Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1              9                                             DBE/2022
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG ANTWOORD                                                                                   PUNT

3.8           Gee (vir) kinders net een teelepel stroop per dag.(!)
              Gee kinders een teelepel stroop per dag.
              Gee net een teelepel stroop per dag.
              Gee jou kinders/kind net een lepel stroop per dag.
               (Enige EEN)                                                                          1

3.9           Dit is ‘n nuwe produk.  Ek het al die ander produkte probeer en dit
               werk nie./Kinders verdien net die beste medisyne. 
              Die feit dat dit ‘n immuunversterker is.  Kinders het deesdae
               immuunversterkers nodig. 
              Die feit dat die stroop drie belangrike vitamines en minerale bevat.
                Jy hoef net een produk te koop. 
              Kinders het net een teelepel stroop per dag nodig.  Die stroop
               gaan lank hou. 
              Die woord NUUT!  wat alleen in die groot blokkie staan./Kinders
               verdien net die beste medisyne. 
              Die prent van die tierwelpie.  My kind moet ook sterk en gesond
               soos die tierwelpie wees. 
              D3-stroop.  Ek kry waarde vir geld./My kinders kry drie keer die
               beskerming teen siektes. 
              Trots Suid-Afrikaans. Dit is in Suid-Afrika gemaak, spesifiek vir
               ons kinders./Ek is lojaal aan my land. 
              Jou kinders verdien net die beste.  My kinders se gesondheid is
               belangrik vir my./Ek wil nie spyt daaroor wees as ek dit nie koop
               nie. 
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde. Die motivering moet pas by dit wat
               jou oorreed het.)                                                                    2

                                                                                                  [10]

VRAAG 4

TEKS E: STROKIESPRENT
[Verwerk uit Beeld, 25 en 26 Augustus 2021]

VRAAG                               ANTWOORD                                                     PUNT
4.1.1 Daar is ‘n beletselteken/drie kolletjies/ellips/stippels/punte/...                           1

4.1.2      Jeremy het Ma in die rede geval./Jeremy begin praat as sy ma nog
           praat./Jeremy het sy ma se sin voltooi/haar woorde klaargemaak./Hy
           het haar onderbreek/hy het begin praat./Toe antwoord hy al klaar.
           (Of soortgelyk aan bogenoemde)                                                           1

4.2        Maria Lopez is my jarelange vriendin.
           (Ons penaliseer nie kandidate wat aanhalingstekens gebruik het nie.)
           "Maria Lopez is my jarelange vriendin," sê Ma.
           Ma sê: "Maria Lopez is my jarelange vriendin."
           (Enige EEN)                                                                              1

4.3        B/daarna uitsien om haar vriendin te sien.                                               1

 Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1                10                                              DBE/2022
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG                                         ANTWOORD                                              PUNT
4.4   vriendinne (sp)                                                                                 1

4.5               Hy wys sy vinger vir sy ma.
                  Hy leun vorentoe./Hy is in sy ma se ruimte./Hy staan baie na aan
                   sy ma.
                  Sy mond is groot oop.
                  Sy oë is groot/wyd oop.
                   (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde.)                                          2

4.6               Ma het nie Jeremy se kwaai reaksie verwag nie./Ma is verbaas oor
                   sy houding.
                  Jeremy se kwaai/heftige reaksie (het haar ontstel).
                  Ma is afgehaal omdat Jeremy so ontevrede is.
                  Ma het dalk gedink dat Jeremy saam met haar bly sou wees dat sy
                   haar ou vriendin weer sou sien./Hy het haar vooruitsig/uitsien
                   na/opgewondenheid oor die kuier bederf.
                  Ma voel teleurgesteld/seergemaak/geskok/ontevrede oor sy
                   houding.
                   (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                            1

4.7         In RAAMPIE 5 vra Jeremy ernstig dat sy ma nie oor hom moet praat
            nie.
            In RAAMPIE 6 is hy (eintlik) verontwaardig/ongelukkig/gebelgd/vies/
            selfbejammerend/kwaad dat sy ma instem om nie oor hom te praat
            nie. 
            (Of soortgelyk aan bogenoemde kandidaat kan 1 punt verdien vir ‘n gedeelte van die
            antwoord. )                                                                               2
                                                                                                     [10]

VRAAG 5.1
TEKS F: SEUN STEL GOEIE VOORBEELD
[Verwerkte teks]

 VRAAG                                         ANTWOORD                                             PUNT
5.1.1         sy                                                                                      1

5.1.2         (Hulle het gesê die regering maak) nie die gate in die paaie reg nie.                    1

5.1.3               (Toe besluit Terrence) om self iets te doen.
                    (Toe besluit Terrence) self om iets te doen.
                    (Toe besluit Terrence) om iets self te doen.
                     (Enige EEN)                                                                       1

5.1.4         Smiddae/smiddae/smiddags                                                                 1

5.1.5         grootste (sp)                                                                            1

5.1.6         in/binne-in
              (Kandidate moet die konteks in ag neem.)                                                 1

5.1.7         geroeste                                                                                 1

 Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1                11                              DBE/2022
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

 VRAAG                                    ANTWOORD                                    PUNT
5.1.8             Hy het hom daarvoor betaal.
                  Hy het hom betaal daarvoor.
                   (Enige EEN)                                                          1

5.1.9          winkeltjie (sp)                                                          1

5.1.10         Die ander geld het hy gespaar sodat hy eendag kon gaan leer om
               onderwyser te word.                                                      1

5.1.11         Ek verjaar in Mei.
               (Enige sin wat dui op die maand Mei)                                     1

5.1.12         respek (vir)                                                             1

5.1.13         Mnr. Manzini vra of daar niemand anders is wat hom ‘n bietjie kan
               help nie.                                                                1

5.1.14         Met hierdie werk wat Terrence gedoen het, het hy ‘n noodsaaklike
               diens aan die gemeenskap gelewer.                                        1

VRAAG 5.2
TEKS G: PRENT EN TEKS
[Verwerk uit clipartlibrary.com]

 VRAAG                                         ANTWOORD                               PUNT
5.2.1          gesinsvakansie                                                           1

5.2.2          kruideniersware                                                          1

5.2.3          radio/draadloos/draradio                                                 1

5.2.4          flits/toorts/flitslig                                                    1

5.2.5          sonbril                                                                  1

5.2.6             Die medisyne word deur Ma in die noodhulpkissie gepak.
                  Die medisyne word in die noodhulpkissie gepak deur Ma.
                  Die medisyne word in die noodhulpkissie deur ma gepak.
                   (Enige EEN)                                                           1
                                                                                       [20]
                                                                TOTAAL AFDELING C:      40
                                                                    GROOTTOTAAL:        80

 Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans FAL P2 May-June 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-may-june-2022/f9577f6c-1445-4aca-91cc-19411cb3d2f1) — Afrikaans FAL · QP · 2022 · Afr
- [AfrIkaans FAL P3 May-June 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2022/8d6588ce-2e15-480e-ab36-4e31cf4340ac) — Afrikaans FAL · QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2022/4a28869c-bdc7-48b3-9f29-cfa7ca31cc7d) — Afrikaans FAL · QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans P2 (L2) (SG) June 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p2-l2-sg-june-2012-memo/f547f99b-9297-4b6d-bca4-7156085f20fa) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2020-memo/7eb45f1d-4b96-4a73-aa2c-4c7f1b6f3251) — Afrikaans FAL · Memo · 2020 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May June 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2019-memo/0fd2b5c9-a482-4923-a61e-cd4697f21cd1) — Afrikaans FAL · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
