# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2012 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2012, 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2012-memo/2e465f59-92cb-4184-b97a-93e2e8571cbd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2012-memo/2e465f59-92cb-4184-b97a-93e2e8571cbd)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC November Exam · 2012 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [NSC 2012 Afrikaans FAL P1 Nov 2012](https://www.hlayiso.com/library/nsc-2012-afrikaans-fal-p1-nov-2012/e8af00e3-e471-4554-a408-05270a9ae292) — QP · 2012 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

                                   NOVEMBER 2012

                                    MEMORANDUM

PUNTE: 80

                       Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
    Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           2                             DBE/November 2012
                                           NSS – Memorandum

AFDELING A: LEESBEGRIP

ASSESSERINGSRIGLYNE
•     Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
•     Penalisering geskied slegs as die spelling van die kernwoord die antwoord se betekenis verander.
•     As ŉ taalfout die betekenis van die antwoord verander, word geen punt toegeken nie.
•     Indien ŉ spelfout die betekenis van ŉ eenwoord-antwoord verander, word geen punt toegeken nie.
•     By oop vrae verdien die rede/motivering die punt. GEEN punt word toegeken vir JA/NEE/EK STEM
      SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Kandidate hoef nie laasgenoemde te skryf indien die motivering
      JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE insluit/impliseer nie.
•     By vrae wat WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING vereis:
               - WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING is KORREK = plus die
                  rede/motivering/aanhaling is KORREK               =
               - WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING is KORREK =  maar die
                  rede/motivering/aanhaling is VERKEERD             =×
               - WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING is VERKEERD = ×
                  Die rede/motivering/aanhaling is = ×, ongeag of dit die KORREKTE
                  rede/motivering/aanhaling is.
•     Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word NIE GEPENALISEER indien die aanhalingstekens
      ontbreek NIE.
•     Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ŉ volsin, is dit korrek MITS die korrekte
      woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. Die kandidaat kan ook die antwoord begin
      met: Die woord/woorde is ... .
•     By vrae wat een feit/punt of twee/drie feite/punte vereis en die kandidaat gee ŉ hele reeks ook in
      sinsverband, sien SLEGS die eerste een of twee (afhangend van die vereiste getal feit(e)/punt(e)
      gevra) na. Indien die feit(e)/punt(e) met merkers aangedui is, word die eerste antwoord(e) per merker
      nagesien.
•     Indien ŉ antwoord in meer as een sin aangebied word en die sin/sinne lei direk tot die antwoord, word
      die punt vir die korrekte feit toegeken.
•     Indien die kandidaat woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word
      daardie vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder daardie vreemde woorde sinvol is,
      word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word,
      is dit aanvaarbaar.
•     Aanvaar dialektiese variasies.
•     Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar.

VRAAG 1

TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL: Hiphop skop!                      (621 woorde) [Verwerk uit: Taalgenoot, Lente 2011]
                                                                                                      DENK-
VRAAG                                  MEMORANDUM                            PUNT       LU    AS       VLAK
1.1           (In) Afrika                                                    1        2       1         1

1.2           (Die hiphopmusiekvorm)                                         2        2       1         1
              • vertel ŉ storie
              • het ritme
              • het rym

1.3           Chuck D is die leier (van die rapgroep Public Enemy).          1        2       1         1

    Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1            3                       DBE/November 2012
                                            NSS – Memorandum

1.4       •   Dié musiek vertel van dinge wat (werklik met mense)   1        2       1         4
              gebeur het.
          •   Dit is stories (in rym) oor die mense (se blydskap,
              seerkry en swaarkry).
              (Enige EEN)

1.5       •   Die nuwe Suid-Afrika                                  2        2       1         3
          •   bendegeweld
          •   meisies (wat hulle los)
          •   die stryd om elke dag te oorleef
          •   politiek
          •   swak sosiale omstandighede
              (Enige TWEE)

1.6       •   Dit is nie regtig ateljees nie.                       1        2       1         3
          •   Die ateljees is mense se huise/slaapkamers.
          •   Enige plek kan as ŉ ateljee gebruik word.
              (Enige EEN)
              (“Dit word figuurlik gebruik” word nie as antwoord
                aanvaar nie.)

1.7       Die video’s moet goed wees.                               1        2       1         1

1.8       • Die radiostasie kan rymkletsers se liedjies (gereeld)   1        2       1         4
            speel.
          • Die radiostasie kan die rymkletser se liedjie aan die
            publiek bekendstel.
            (Enige EEN of soortgelyk)

1.9       Hulle het nie                                             2        2       1         1
          • die kontakte nie.
          • opleiding nie.
          • die nodige kennis nie.
          • die geleentheid om kennis te deel nie.
             (Enige TWEE)

1.10      •   Om reg te leef.                                       1        2       2         4
          •   Om geen misdaad te pleeg nie.
          •   Om soos ŉ wetsgehoorsame burger te leef.
          •   Om ŉ nuwe begin/lewe te maak.
              (Enige EEN of soortgelyk)

1.11.1    •   Rymkletsers kan hulle liedjies (op 'n eenvoudige      2        2       1         2
              manier) aflaai.
          •   Rymkletsers kan op hierdie webwerf hulle musiek
              (aan die wêreld) bekendstel.
          •   Rymkletsers kan aan die (webwerf se)
              rymkletskompetisies deelneem.
          •   Rymkletsers kry selfvertroue.
              (Enige TWEE)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1             4                      DBE/November 2012
                                              NSS – Memorandum

1.11.2     • Naspers glo in hiphopsangers se talent.                 1        2       2         3
           • Naspers voel positief/simpatiek teenoor rymkletsers
             se musiek.
           • Naspers wil rymkletsers help/ondersteun.
           • Naspers gee hulle hoop/ŉ toekoms.
             (Enige EEN of soortgelyk)

1.12       •   Dit is ŉ gewilde/groot/populêre kompetisie.           1        2       2         4
           •   Daar was baie inskrywings.
           •   Baie mense hou van hiphop.
               (Enige EEN of soortgelyk)

1.13       •   Die wenner kry ŉ geleentheid om (vir ŉ jaar lank      2        2       2         1
               saam met professionele/bekende vervaardigers)
               opnames te maak.
           •   Die wenner kan (vir ŉ jaar) saam met professionele,
               bekende vervaardigers opnames maak.
           •   Die wenner woon ook werkswinkels by (om al die
               reëls van hiphopmusiek te leer).
               (Enige TWEE)

1.14       Hiphopmusiek                                              1        2       2         4
           • se aanhangers groei.
           • is baie goed/lekker/lewendig
           • toon potensiaal.
           • is vinnig besig om te ontwikkel.
           • is ŉ musiekvorm wat die moeite werd is om van
              notisie te neem.
           • het ŉ toekoms.
           • kook.
              (Enige EEN of soortgelyk)
                                              SUBTOTAAL:             20

TEKS B: ADVERTENSIE
[Verwerk uit: Huisgenoot, 15 Desember 2011]
                                                                                                DENK-
VRAAG                               MEMORANDUM                       PUNT     LU      AS        VLAK

1.15       BiC                                                       1        2       2         1

1.16       • Om die woord te beklemtoon/uit te lig.                  1        2       2         4
           • Om die lesers se aandag te trek.
           • Om te wys hoe belangrik die toekoms is.
             (Enige EEN of soortgelyk)

 Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1          5                       DBE/November 2012
                                          NSS – Memorandum

1.17      Met die oulike kinders in advertensies:                 2        2       2         4
          • word lesers gemanipuleer.
          • word op lesers se gevoel gespeel.
          • word lesers se harte saggemaak.
          Oulike kinders in advertensies:
          • wek emosie by lesers.
          • trek die aandag van die lesers.
          • is ŉ motivering vir ander om hierdie advertensie te
            lees.
            (TWEE PUNTE VIR EEN FEIT)
            (Enige EEN of soortgelyk)

1.18      (Letterlik):                                            1        2       2         3
          • Dit verwys na die pen/geletterdheid/kennis.
          (Figuurlik):
          • Dit verwys na ŉ geleentheid tot ŉ beter toekoms.
          • Dit verwys na krag/kans/hoop
          • Dit verwys na die sleutel tot sukses.
             (Enige EEN of soortgelyk)

1.19      •   Op die (BiC se) webwerf                             1        2       1         1
          •   By www.bic.co.za
          •   Op die internet
              (Enige EEN)

1.20      •   31 Desember 2012                                    1        2       2         1
          •   31/12/2012
              (Enige EEN)

1.21      •   20                                                  1        2       2         2
          •   Twintig
          •   20 wenners kan elkeen R5 000 wen
              (Enige EEN)

1.22      • C                                                     1        2       1         3
          • C BiC se projek ondersteun.
          • BiC se projek ondersteun.
            (Enige EEN)

1.23      • Hy wil (eendag) ŉ dokter word.                          1    2    1    3
          • (Uit die woord) dokter.
          • Die seuntjie se plakkaat sê so.
          • Die lettertipe van die woord dokter is donkerder/groter
            gedruk.
          • Die seuntjie staan voor die ander leerlinge.
          • Die seuntjie se liggaamshouding/selfvertroue.
            (Enige EEN)
                                              SUBTOTAAL:            10
                                                                    TOTAAL AFDELING A: 30

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1             6                       DBE/November 2012
                                             NSS – Memorandum

AFDELING B: OPSOMMING

ALGEMEEN
•  Lees die hele opsomming om ŉ geheelindruk van die opsomming te kry.
•  Beplanning is nie nodig nie.
•  Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende:
   - Indien die beplanning in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou en die
        tweede aanbieding word nagesien.
   - Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die finale
        antwoord beskou.
• Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien. Die tweede
  feit word geïgnoreer.
• Indien daar twee sinne by een koeëlpunt gegee word, word slegs die eerste sin nagesien.
• Direkte aanhalings is toelaatbaar.
• Kandidate hoef nie ŉ TITEL te verskaf nie.
• Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal
  woorde wat dit voorstel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
• Indien die kandidaat die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste 7 sinne
  (eerste 75 woorde) van hierdie paragraaf nagesien.

KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE
                       Die hoofgedagte kan in ŉ volsin of in ŉ   PUNTE
                       sinsnede aangebied word, solank dit
                       sinvol is.
                       1–3 feite korrek                             1
                       4–5 feite korrek                             2
                       6–7 feite korrek                             3

SKRYF DIE PUNTE SOOS VOLG NEER (horisontaal/vertikaal)
                                          Feit          7
                                          Taal          3
                                                   =   10

LET WEL
Formaat:
• Selfs indien die opsomming in die verkeerde formaat aangebied word, moet dit geassesseer
   word.
• Kandidate word nie gepenaliseer indien die opsomming in die verkeerde formaat aangebied is
   nie.
Woordtelling:
• Nasieners tel die getal woorde indien dit te lank lyk.
• Indien die kandidate se opsomming te lank is (meer as 70 woorde), word 5 ekstra woorde
   toegelaat en die res van die opsomming word nie nagesien nie.
• Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat gebruik is, aan
   te dui nie.
• Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe woorde bevat (minder as 70), maar dit
   bevat al die hoofgedagtes, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1          7                       DBE/November 2012
                                           NSS – Memorandum

VRAAG 2

TEKS C: TYDSKRIFARTIKEL

SÓ WORD KOUGOM GEMAAK [Verwerk uit: Huisgenoot, 19 Januarie 2012]                     (229 woorde)

Chronologiese volgorde van stappe moet korrek wees. Daar is agt stappe in
die moontlike verwerking, maar net sewe stappe word nagesien. As ŉ taalfout
die betekenis van die antwoord verander, word geen punt toegeken nie.
                        Direkte aanhaling                          Moontlike verwerking
1.      Of jy nou van ŉ vars vrugtesmaak óf ŉ              Slegs inleiding. Geen feit nie.
        pippermentgeur hou, daar is min mense wat nie af
        en toe ŉ stuk kougom kou nie. Het jy al gewonder
        waarvan en hoe kougom gemaak word?

2.      Kougom word van petroleumprodukte gemaak en         •   Die bestanddele vir die maak van
        bevat bestanddele soos suiker, suikerstroop, kleur-     kougom word in ŉ groot menger
        en geurmiddels. Al hierdie bestanddele word in          gesmelt.
        ŉ groot menger gesmelt en vir sowat 25 minute •         Die mengsel word vir 25 minute
        lank gemeng. Dié mengsel word dan kougom                geroer (terwyl dit smelt).
        genoem.                                                 (2 feite)

3.      Dié kougom word dan deur ŉ rooster met gate        •    ŉ Mens druk dan die kougom
        gedruk sodat die stroke kougom almal                    deur ŉ rooster met gate.
        dieselfde vorm het, nes tandepasta wat deur ŉ
        buis gedruk word.

4.      Warm kougom sny moeilik. Die volgende stap is      •    Die kougom word (in ŉ koel
        dus om die warm kougom na ŉ koel vertrek te             vertrek) gelos om koud te word.
        neem om koud te word. Dit neem tot 24 uur
        voordat die kougom heeltemal koud is.

5.      Sodra die kougom koud is, kan ŉ mens dit in        •    ŉ Rooster verdeel die kougom in
        verskillende groottes en vorme verdeel. Die             vierkantige of reghoekige vorms.
        kougom kan byvoorbeeld in vierkante of             •    ŉ Lem sny die kougom in repies.
        reghoeke verdeel word. ŉ Groot rooster word             (2 feite)
        hiervoor gebruik. Daarna word die kougom
        met ŉ lem in repies gesny.

6.      Hierdie repies kougom word in ŉ stroop-            •    Die repies kougom word in ŉ
        mengsel gedoop. Die stroop help om die                  stroopmengsel gedoop.
        kougom minder taai te maak en gee dit ŉ soet,
        harde kors.

7.      Die verpakking van die kougom word so vinnig       •    Die kougom word vinnig deur
        deur masjiene gedoen dat ons dit nie eens met           masjiene verpak.
        die blote oog kan sien gebeur nie! Teen hierdie
        vinnige tempo word sowat 1 000 pakkies kougom
        per minuut verpak. Ongelooflik!

                                                                       TOTAAL AFDELING B: 10

 Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
      Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1            8                     DBE/November 2012
                                                  NSS – Memorandum

AFDELING C: TAAL

ASSESSERINGSRIGLYNE

WOORDSTRUKTURE
 Spelling moet korrek wees om punt te verdien.
 Die standaardvariant geld.
SINSTRUKTURE
 Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die werkwoord geskryf
   word.
 Wanneer die infinitief getoets word, moet te in verbinding met die infinitief as TWEE WOORDE
   geskryf word.
 Verder tel spelling glad nie.
 Streekstaal kan nie in ag geneem word nie.
 Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin soos volg moet begin, moet die hele sin
   uitgeskryf word.
 Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin moet oorskryf, moet die hele sin uitgeskryf word.

VRAAG 3
TEKS D: ADVERTENSIE [Verwerk uit: Huisgenoot, 27 Oktober 2011]                           (104 woorde)
                                                                                               DENK-
                    MEMORANDUM                   PUNT   LU               AS                    VLAK
3.1       •    Dit manipuleer die leser om die     1     4 3: Interpreteer hoe taal deur         4
               inskrywingsgeld (voor 30                       eksplisiete boodskap die
               November/vroeg/ vroegtydig/                    leser se houding verander.
               onmiddellik/dadelik) te
               betaal.
          •    Dit manipuleer die leser om
               dadelik in te skryf.
               (Enige EEN)
3.2       na                                      1      4   3: Gebruik voorsetsel korrek.         2

      Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
      Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1       9                      DBE/November 2012
                                             NSS – Memorandum

3.3.1     Sin 1/Skep jou eie toekoms!        1      4   2: Verstaan en verduidelik             3
          (Bevelsin)                                       advertensietaal.

3.3.2     Ek kies hierdie sin, omdat:        1
          • dit die leser by die
             advertensie betrek.
          • dit die leser aanspoor/
             motiveer/oorhaal om tot
             aksie oor te gaan.
          • dit ŉ groter impak op die
             leser het.
          • dit die leser se aandag trek.
          • dit vir jou sê wat jy moet
             doen/vir jou ŉ opdrag gee.
          • die gebruik van die
             uitroepteken/die werkwoord
             aan die begin van die sin die
             leser se aandag trek.
          (Sien na soos WAAR/ONWAAR)
3.4       voete                              1      4   2: Gebruik idiome korrek.              2
3.5       • Postmatriek sal/gaan by          1      4   2: Gebruik toekomende tyd              2
             Drakensville aangebied word.                  korrek.
          • Postmatriek sal/gaan
             aangebied word by
             Drakensville.
             (Enige EEN)
3.6       lewenslank                         1      4   1: Gebruik samestelling                1
                                                           korrek.
3.7       • CV (Hoofletters sonder punte)    1      4   2: Gebruik afkorting korrek.           1
          • cur.vit.
             (Enige EEN)
3.8       • B                                1      4   1: Pas kennis toe om                   3
          • B ingelig                                      betekenis af te lei.
          • Ingelig
             (Enige EEN)
3.9       neem                               1     4    2: Woordkeuse: werkwoord               4
                          SUBTOTAAL:         10

      Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
      Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1            10                    DBE/November 2012
                                                  NSS – Memorandum

VRAAG 4

TEKS E: STROKIESPRENT (Groeipyne) [Uit: Jip, 31 Oktober 2011]                           (32 woorde)
                                                                                                DENK-
                     MEMORANDUM                  PUNT   LU                AS                    VLAK
4.1      • B                                      1      4   1: Pas woordeskatkennis toe              3
         • B grootword                                          om betekenis af te lei.
         • grootword
4.2      meer                                     1      4   1: Gebruik vergrotende                   2
                                                                trap korrek.
4.3      klere                                    1      4   1: Identifiseer die                      2
                                                                korrekte homofoon.
4.4      agter                                    1      4   2: Gebruik voorsetsel korrek.            2
4.5      •    Hoe wou jy jou geld verdien?        1      4   1: Gebruik verlede tyd                   1
         •    Hoe wou jy jou geld verdien                       korrek. wil>wou
              het?
              (Enige EEN)
4.6      Zoë, jy kan die kar was nadat jy         1      4   3: Gebruik voegwoorde                    2
         die onkruid uitgetrek het.                             korrek.
         (Woordorde in tweede sin moet
         korrek wees)
4.7      •    Zoë se ma dink aan nog meer         1      4   2: Herken die gebruik en                 2
              opsies (wat Zoë kan doen om                       betekenis van leestekens.
              geld te verdien).
         •    Skep afwagting.
         •    Die gedagte is nie voltooi nie.
         •    Die sin is nie voltooi nie.
              (Of soortgelyk)
4.8      •    Miskien sal jy niks erf nie.        1      4   2: Gebruik ontkennende                   2
         •    Miskien sal jy nie iets erf nie.                  vorm korrek. iets >
              (Enige EEN)                                       niks + nie aan die einde
                                                                van die sin/dubbele nie.
4.9      •       Jy behoort vir jou geld te       1      4   2: Gebruik infinitief                    2
                 werk.                                          korrek.
         •       Jy behoort te werk vir jou
                 geld.
                 (Enige EEN)
4.10     •       Ma sê vir Zoë dat sy vir haar    1      4   2: Gebruik indirekte rede                2
                 geld moet werk.                                korrek.
         •       Ma sê vir Zoë dat sy moet                      jy > sy/ jou > haar
                 werk vir haar geld.
                 (Enige EEN)
                               SUBTOTAAL:         10

      Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
  Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1       11                      DBE/November 2012
                                         NSS – Memorandum

VRAAG 5

TEKS F: PROSA – BOEKRESENSIES [Verwerk uit Taalgenoot, Lente 2011)                (151 woorde)
                 MEMORANDUM              PUNT    LU                  AS                 DENK-
                                                                                        VLAK
5.1    Die water is vuil.                 1       4   1: Verander ww. korrek na           3
       (Of soortgelyk)                                   s.nw.
5.2    splinternuut                       1       4   1: Gebruik intensiewe vorm            3
                                                         korrek.
5.3    Hierdie boek is vanjaar vinnig     1       4   1: Gebruik woordorde                  2
       by ŉ vergadering saamgestel.                      korrek sonder om
                                                         betekenis te verander.
                                                         (T/W/P)
5.4    •    mooiste                       1       4   1: Gebruik sinonieme                  2
       •    lieflikste                                    korrek.
       •    ongelooflikste
       •    wonderlikste
            (Enige EEN)
5.5    Wie is Sean Brand?                 2       4   1: Gebruik leestekens                 1
       (1 punt vir hoofletter en                         korrek.
       1 punt vir vraagteken.)

5.6    SA/S.A. (aanvaar wisselvorm)       1       4   2: Gebruik afkortings                 1
                                                         korrek.
5.7    jou                                1       4   1: Gebruik voornaamwoord              2
                                                          korrek.
5.8    weet                               1       4   2: Gebruik verwarrende                2
                                                         woorde korrek.
5.9    skryfster                          1       4   1: Gebruik geslagvorm                 2
                                                          korrek.
5.10   Die ander sjefs het hom            1       4   1: Gebruik die bedrywende             2
       (behandel) met groot respek                       vorm korrek.
       (behandel.)
5.11   waarin                             1       4   1: Pas kennis toe om                  2
                                                         korrekte spelpatroon te
                                                         skryf.
5.12   uitgegee                           1       4   1: Verbeter die spelfout.             1

5.13   re sep te                          1       4   2: Korrekte gebruik van ŉ             3
       sep                                               woordeboek om aksent
                                                         te bepaal.
                            SUBTOTAAL:    14

  Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
  Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           12                    DBE/November 2012
                                         NSS – Memorandum

TEKS G: PRENT [Uit: Huisgenoot, 22 September 2011]
5.14 rokie                                     1        4   2: Gebruik idiome korrek.      2
5.15 huilende                                  1        4   2: Gebruik deelwoorde          2
                                                               korrek. Teenwoordige
                                                               deelwoord: huil+ende.
5.16   •    D                                     1     4   2: Identifiseer en gebruik     1
       •    D Allawêreld                                       uitroep korrek.
       •    Allawêreld
5.17   Die pop word (deur die dogter)             1     4   2: Gebruik lydende vorm        2
       vasgehou (deur die dogter).                             korrek. Begin met
                                                               voorwerp.
5.18   •    vroue/vrouens/vroumense               1     4   2: Identifiseer kritiese       2
            mans/manne/mansmense                  1            taalbewustheid.
       •    ... mans eenkant staan terwyl
            hulle ...
       (Hoef nie net een woord te wees nie.
       Kan enkelvoud of meervoud wees)
       (Enige EEN of soortgelyk)
                             SUBTOTAAL:           6

                                                                  TOTAAL AFDELING C: 40
                                                                      GROOTTOTAAL: 80

  Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2012-memo/7e6dde94-0bbf-4c25-9a47-06e2d5ee46b7) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2020-memo/7eb45f1d-4b96-4a73-aa2c-4c7f1b6f3251) — Afrikaans FAL · Memo · 2020 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2017-memo/8504caa7-7e09-421a-b18c-8a4797a23c7a) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2016-memo/18db0369-fafd-460c-869e-7cac7b26056a) — Afrikaans FAL · Memo · 2016 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2015-memo/ca24bb31-11e6-4414-ae1c-e2738b16f840) — Afrikaans FAL · Memo · 2015 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 Nov 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-nov-2012/3f85c035-f152-4594-bcdc-51046b8337e8) — Afrikaans FAL · QP · 2012 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
