# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2013 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2013, 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2013-memo/cf8b904e-dd40-4644-a72f-73d0623f5ee7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2013-memo/cf8b904e-dd40-4644-a72f-73d0623f5ee7)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC November Exam · 2013 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Afrikaans FAL P1 Nov 2013](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2013/a3ea0c9e-a9db-4385-a210-2865a4df1ecd) — QP · 2013 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

                                   NOVEMBER 2013

                                    MEMORANDUM

PUNTE: 80

                       Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           2                            DBE/November 2013
                                        NSS – Memorandum

AFDELING A: LEESBEGRIP

ASSESSERINGSRIGLYNE

•     Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
•     Penalisering geskied slegs as die spelling van die kernwoord die antwoord se betekenis
      verander.
•     As ŉ taalfout die betekenis van die antwoord verander, word geen punt toegeken nie.
•     Indien ŉ spelfout die betekenis van ŉ eenwoord-antwoord verander, word geen punt
      toegeken nie.
•     By oop vrae verdien die rede/motivering die punt. GEEN punt word toegeken vir JA/NEE/EK
      STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Kandidate hoef nie laasgenoemde te skryf indien die
      motivering ŉ JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE insluit/impliseer nie.
•     Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word NIE GEPENALISEER indien die
      aanhalingstekens ontbreek NIE.
•     Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ŉ volsin, is dit korrek MITS die
      korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. Die kandidaat kan ook die
      antwoord begin met: Die woord/woorde is ...
             - by vrae wat een feit/punt of twee/drie feite/punte vereis en die kandidaat gee ŉ hele
                reeks ook in sinsverband, sien SLEGS die vereiste feit(e)/punt(e) gevra na.
             - indien die feit(e)/punt(e) met merkers aangedui is, word die eerste antwoord(e) per
                merker nagesien.
•     Indien ŉ antwoord in meer as een sin aangebied word en die sin/sinne lei direk tot die
       antwoord, word die punt vir die korrekte feit toegeken.
•     Indien die kandidaat woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn,
      word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord sonder daardie
      vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE. Indien
      die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
•     Aanvaar dialektiese variasies.
•     Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar.

VRAAG 1

TEKS A: PRAKTIESE EKSAMENWENKE IN SPELETJIEVORM
[Verwerk uit: http//www.jip.co.za]
                                                                                               DENK-
    VRAAG                            MEMORANDUM                        PUNT     LU     AS      VLAK
1.1            •   Jy moet hard studeer/leer/werk.                       2       2      1        1
               •   Jy moet gesond eet.
               •   Jy moet ontspan.
                   (Enige TWEE)

1.2            •   Deur in jouself te glo.                               1       2      1          1
               •   Pak jou studies met vertroue aan.
               •   Jy moet selfvertroue hê.
                   (Enige EEN)

 Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1         3                          DBE/November 2013
                                       NSS-Memorandum

                                                                                              DENK-
VRAAG        MEMORANDUM                                               PUNT     LU     AS      VLAK
1.3          • (ŉ Eksamen en ŉ monster) maak leerders bang/             1       2      1        2
               vreesbevange/laat jou skrik/laat jou stres.
             • (ŉ Eksamen en ŉ monster) gee nagmerries/is die
               onbekende.
               (Enige EEN of soortgelyk wat ŉ negatiewe
               emosie/eienskap uitbeeld.)

1.4          •   Ek/Jy is nie goed genoeg nie.                         1        2      1          1
             •   Ek/Jy het nie hard genoeg geleer nie.
             •   Ek/Jy is dom.
             •   Ek/Jy gaan druip.
                 (Enige EEN)

1.5          A                                                         1        2      1          2

1.6.1        Feit                                                      1        2      2          3

1.6.2        “Navorsing het bewys”                                     1        2      2          3
             (DRIE OPEENVOLGENDE WOORDE)
             (Sien na soos WAAR/ONWAAR)

1.7          •   Dit dui aan dat daar nog meer gesê gaan word          1        2      2          3
                 (oor breinkos).
             •   In blokkie 6 volg meer inligting (oor breinkos).
             •   Dit laat die leser dink/wonder (wat volgende gesê
                 gaan word) (oor breinkos).
             •   Dit lei die leser na die volgende paragraaf.
                  (Enige EEN of soortgelyk)

1.8          •   (Dit gee jou brein) energie/krag/skop/ ŉ hupstoot.    1        2      1          2
             •   Dit laat jou (brein) vinniger/beter werk./Fokus.
                 (Of soortgelyk. Die klem val op beter
                  funksionering.)

1.9.1        •   Dit maak jou brein moeg.                              1        2      1          1
             •   Dit put jou brein uit.
                 (Enige EEN)

1.9.2        •   Dit maak nie jou brein moeg nie.                      1        2      1          1
             •   Jou brein kan meer inneem.
                 (Enige EEN)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1          4                            DBE/November 2013
                                        NSS-Memorandum

                                                                                                 DENK-
VRAAG        MEMORANDUM                                                  PUNT     LU     AS      VLAK
1.10.1       • (Ten minste) agt (uur per nag).                             1       2      1        1
             • 8
               (Enige EEN)

1.10.2       Die uil (diertjie/voël) is ŉ nagdier/slaap nie snags nie.    1        2      2          3
             (Of soortgelyk)

1.11         •   Om krampe te voorkom.                                    1        2      1          1
             •   Om jou handspiere sterk te hou.
                 (Enige EEN)

1.12         “Diep asemhaling”                                            1        2      1          1
             (TWEE OPEENVOLGENDE WOORDE)

1.13.1       Figuurlik                                                    1        2      2          2

1.13.2       •   Die woord “warm” verwys na ŉ moeilike situasie           1        2      2          2
                 (binne die konteks van die eksamen).
             •   Jy verkeer onder druk/beleef stres (in die
                 eksamenlokaal).
             •   Die woord “warm” verwys na die situasie waar jy
                 eksamen skryf en weergee wat jy geleer het.
                  (Of soortgelyk - die woord “warm” moet ŉ
                 figuurlike betekenis verduidelik.)
                 (Sien na soos WAAR/ONWAAR)

1.14         • Dit verskaf genot om te lees/speel.                        1        2      1          3
             • Dit wek meer belangstelling.
             • Dis makliker om te lees.
             • Jy verstaan dit beter/dit is interessanter/dit behou
               jou aandag.
             • Jy onthou dit beter.
               (Of soortgelyk)

1.15         •   Die media probeer help.                           1               2      1          3
             •   Dit wil leerders help voorberei vir die eksamen.
             •   Dit is ŉ belangrike onderwerp.
             •   Dit gee raad aan leerders hoe om te leer.
             •   Dit is ŉ poging om die uitslae te verbeter.
             •   Dit wil leerders motiveer.
             •   Dit neem die eksamenvrees weg.
                 (Of soortgelyk)
                                                     SUBTOTAAL: 20

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1               5                   DBE/November 2013
                                              NSS-Memorandum

TEKS B: SENSUS
[Verwerk uit: Huisgenoot, 15 November 2012]
                                                                                             DENK-
VRAAG                              MEMORANDUM                         PUNT    LU      AS     VLAK
1.16          •   Formeel                                               1      2       3       1
              •   Formele
                  (EEN WOORD)

1.17          •   Daar is nie sekerheid oor waar hulle woon nie.       1         2      3         2
              •   Hulle het nie wonings nie.
              •   Hulle is straatmense.
                  (Enige EEN)

1.18          •   Daar is nou meer huishoudings met elektrisiteit.     2         2      2         2
              •   Die getal huise met elektrisiteit het vermeerder.
              •   Meer mense het nou toegang tot elektrisiteit.
              •   Daar is ŉ toename van 15% in elektrisiteits-
                  voorsiening (aan huishoudings).
                  (Enige EEN)
                  (Pyltjie dui op toename (1 punt). Kandidaat moet
                  die implikasie uitlig (2de punt).

1.19          •   73,4 (%)                                             1         2      3         1
              •   73,4 persent
                  (Enige EEN)

1.20          1,2 miljoen (huise)                                      1         2      1         1

1.21          ŉ Mens assosieer koeke met ouderdom/verjaarsdae/         1         2      3         2
              ouer word/verjaarsdagkoek. (simboliek van koeke)

1.22          Limpopo                                                  1         1      1         2

1.23          •   Dis makliker om die feite te verstaan/te             2         2      3         3
                  verduidelik/te ondersteun.
              •   Dit trek jou aandag.
                  (TWEE redes of soortgelyk)
                                                    SUBTOTAAL: 10
                                                                      TOTAAL AFDELING A: 30

 Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1         6                           DBE/November 2013
                                       NSS-Memorandum

AFDELING B: OPSOMMING

ALGEMEEN
• Kandidate word nie gepenaliseer indien die opsomming in die verkeerde formaat aangebied
  is nie.
• Indien die kandidaat die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste 7 sinne
  (eerste 75 woorde) van hierdie paragraaf nagesien.
• Lees die hele opsomming om ŉ geheelindruk van die opsomming te kry.
• Beplanning is nie nodig nie.
• Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende:
    - Indien die beplanning in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou en die
        tweede aanbieding word nagesien.
    - Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die finale
        antwoord beskou.
• Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien. Die tweede
  feit word geïgnoreer.
• Indien daar twee sinne by een koeëlpunt gegee word, word slegs die eerste sin nagesien.
• Direkte aanhalings is toelaatbaar.
• Kandidate hoef nie ŉ TITEL te verskaf nie.
• Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal
  woorde wat dit voorstel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
• Nasieners tel die getal woorde indien die opsomming te lank lyk.
• Indien die kandidate se opsomming te lank is (meer as 70 woorde), word 5 ekstra woorde
  toegelaat en die res van die opsomming word nie nagesien nie.
• Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat gebruik is,
  aan te dui nie.
• Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe woorde bevat (minder as 70), maar dit
  bevat al die hoofgedagtes, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.

ALGEMEEN
SKRYF DIE PUNTE SOOS VOLG NEER (horisontaal/vertikaal):

                                          Feit          7
                                          Taal          3
                                                   =   10

KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE:

                       Die hoofgedagte kan in ŉ volsin of in ŉ   PUNTE
                       sinsnede aangebied word, solank dit
                       sinvol is.
                       1–3 feite korrek                             1
                       4–5 feite korrek                             2
                       6–7 feite korrek                             3

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1         7                            DBE/November 2013
                                       NSS-Memorandum

VRAAG 2
TEKS C: MAAK NUWE VRIENDE!
[Verwerk uit: www.jouwêreld.co.za]
                Direkte aanhaling                              Moontlike verwerking
  Dit is nooit maklik om nuwe vriende te maak
  nie. Hier is ŉ paar praktiese wenke wat jou
  hiermee kan help.

  Jy moet uitgaan om nuwe vriende te              1. Gaan uit (om nuwe vriende te ontmoet).
  ontmoet, want as jy net voor die televisie sit,
  sal jy nie vriende ontmoet nie. Sluit by klubs 2. Sluit by klubs aan (om mense met
  op jou tuisdorp aan waar daar ander                dieselfde belangstellings te ontmoet).
  mense is wat jou belangstellings deel.

  Reis laat nuwe wêrelde vir jou oopgaan.          3. Reis (om vriende te ontmoet)./
  Deur vreemde plekke te besoek, sal jy ook           Besoek vreemde plekke (om vriende te
  nuwe vriende ontmoet. Beweeg ŉ bietjie              ontmoet).
  uit jou gemaksone en doen nuwe dinge,            4. Beweeg uit jou gemaksone./Doen nuwe
  soos om kursusse by te woon. Daar kan jy            dinge.
  met nuwe vriende in aanraking kom.

  Registreer op een van die sosiale                5. Registreer op sosiale netwerke./Jy kan
  netwerke op die Internet en ontmoet sό              nuwe vriende deur sosiale netwerke op
  nuwe vriende. Wees net baie versigtig om            die Internet ontmoet.
  nie by die verkeerde mense betrokke te raak
  nie.

  As jy vreemde mense raakloop, begin jou          6. Begin jou gesprek met ŉ vreemde mens
  gesprek met ŉ kompliment oor iets                   met ŉ kompliment.
  positiefs wat jy in ŉ ander persoon
  raaksien. Alle mense hou daarvan om
  gekomplimenteer te word.

  ŉ Mens wil so graag ontvang, maar dit is         7. Gee van jouself./
  eers wanneer jy gee dat jy die grootste
  vriende sal maak. En wat moet jy gee?
  Jou tyd, jou energie of jou aandag. Dit               Gee jou tyd, energie of aandag.
  hoef nie materiële dinge soos duur geskenke
  te wees nie.

  As jy positief is, trek jy mense na jou toe      8. Positiwiteit trek mense aan./
  aan. Niemand hou van negatiewe mense
  nie. Met ŉ positiewe houding sal jy nooit             ŉ Positiewe houding help jou om vriende
  ŉ tekort aan vriende hê nie.                          te maak.

  Jou vermoë om van vreemde mense vriende
  te maak, laat jou as mens groei en gee vir jou
  nuwe geleenthede om jou vriendekring uit te
  brei.
                                                                     TOTAAL AFDELING B: 10

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1                8                        DBE/November 2013
                                               NSS-Memorandum

AFDELING C: TAAL

ASSESSERINGSRIGLYNE
WOORDSTRUKTURE
 Spelling moet korrek wees om punt te verdien.
 Die standaardvariant geld.
 Wanneer slegs een woord as antwoord gevra word, kry die kandidaat geen punte indien die
  opdrag nie uitgevoer is nie.

SINSTRUKTURE
 Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die werkwoord geskryf
   word.
 Wanneer die infinitief getoets word, moet te in verbinding met die infinitief as TWEE
   WOORDE geskryf word.
 Verder tel spelling glad nie.
 Streekstaal kan nie in ag geneem word nie.
 Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin soos volg moet begin, moet die hele sin
   uitgeskryf word.
 LET WEL: Waar advertensie- en strokiesprenttegnieke gevra word, tel taal- en spelfoute nie,
   tensy dit die betekenis van die sin beïnvloed.
VRAAG 3

TEKS D: ADVERTENSIE
[Verwerk uit: Huisgenoot, 23 Februarie 2012]
                                                                                                  DENK-
VRAAG                MEMORANDUM                        PUNT     LU   AS                           VLAK
3.1   •        Matriekleerlinge                          1       2   6: Advertensietegniek.         2
      •        Matrieks                                                 Om te bepaal of die
      •        Graad 12-leerlinge/-studente                             leerder die teiken van
      •        Leerders wat ŉ matriekafskeid                            die advertensie
               gaan bywoon                                              kan identifiseer.
               (Enige EEN)
               (Spelling tel nie)
3.2         beste                                         1     4    1: Gee trappe van                1
                                                                        vergelyking korrek.
3.3         mansklere                                     1     4    1: Gee een woord vir ŉ           1
                                                                        omskrywing korrek.
3.4         • Hare en skoonheid word (deur                1     4    2: Gebruik passiewe              2
              ons) bespreek.                                            vorm korrek.
            • Hare en skoonheid word
              bespreek (deur ons).
              (Enige EEN)
3.5         wonderlike                                    1     4    2: Gebruik byvoeglike            1
                                                                        naamwoord korrek.
3.6         •   D                                         1     4    1: Vertaling van Engels          2
            •   D vertoning                                             na Afrikaans.
            •   vertoning
                (Enige EEN)

 Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1         9                         DBE/November 2013
                                        NSS-Memorandum

                                                                                             DENK-
VRAAG MEMORANDUM                                PUNT      LU   AS                            VLAK
3.7   • Dit word in hoofletters geskryf.          1        2   6: Advertensietegniek.          3
      • Die inligting word in ŉ ster                              Om te bepaal of die
          geplaas.                                                leerder die visuele
      • Dit word vetgedruk.                                       aanbieding van ŉ
      • Dit is verniet.                                           advertensie kan
      • Jy is nuuskierig om te gaan kyk                           interpreteer.
          hoekom dit gratis is.
          (Enige EEN of soortgelyk)
3.8   Jy kan pryse wen.                              1    4    2: Verander ŉ vraagsin            1
      (Nie ŉ uitroepteken na sin nie. Die                         na ŉ stelsin.
      punt moet aan die einde van die
      sin wees)
3.9   • Dit betrek die leser direk.                  1    2    6: Advertensietegniek.            3
      • Om die leser deel te maak van                              Om te bepaal of die
          die koerant Beeld.                                       leerder die slagspreuk
      • Dit maak dit persoonlik.                                   korrek kan
          (Enige EEN of soortgelyk)                                interpreteer.
3.10  • (Die verskillende lettertipes) trek          1    4    6: Advertensietegniek.            3
          die leser se aandag.                                    Om te bepaal of die
      • Dit maak die advertensie                                  leerder die doel van
          interessant.                                            die advertensie
      • (Die verskillende lettertipes) laat                       verstaan.
          die leser op die belangrike
          inligting van die advertensie
          fokus.
         (Of soortgelyk)
                         SUBTOTAAL: 10

VRAAG 4

TEKS E: STROKIESPRENT
[Uit: Beeld, 15 November 2012]
                                                                                             DENK-
VRAAG                 MEMORANDUM              PUNT       LU    AS                            VLAK
4.1        stereotipeer                          1        4    2: Identifiseer                 2
           (Spelling tel)                                         stereotipering.
4.2        verbaas                               1        2    1: Woordeskat. Lei                2
                                                                  betekenis van
                                                                  beelde, ens. af.
4.3        •   Die dogter is onbetrokke.         1        2    3: Interpreteer liggaams-         2
           •   Die dogter distansieer haar                        taal.
           •   Die dogter stem nie saam met
               haar ma nie.
               (Enige EEN of soortgelyk)

 Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1         10                        DBE/November 2013
                                       NSS-Memorandum

                                                                                           DENK-
VRAAG MEMORANDUM                                 PUNT   LU   AS                            VLAK
4.4   Helga werk 24 uur per dag;                   1     4   2: Verbind sinne korrek.        2
      daarom is sy ŉ voorbeeld vir haar
      dogter.
      (Kommapunt wat ontbreek, word
      nie gepenaliseer nie)
4.5   Sy het 24 uur per dag gewerk.               1     4    2: Gebruik verlede tyd            2
                                                                korrek.
4.6       B                                       1     4    1: Gebruik die                    2
                                                                vaste uitdrukking
                                                                korrek.
4.7       onsuksesvol                             1     4    1: Gebruik antonieme              1
                                                                gepas.
4.8       In raampie 2 kan ŉ mens sien dat        1     4    3: Identifisering van             2
          die klere nog nat is, want                            strokiesprenttegnieke.
          • daar is waterdruppels.
          • die klere hang aan die draad.
          • ŉ mens kan sien hoe Helga die
             wasgoed was.
          • dit kom nou net uit die water
             uit.
             (Of soortgelyk)
             (Die kandidaat moet die sin
              oorskryf en dan voltooi.)
4.9       lewensles                               1     4    1: Gebruik samestelling           1
                                                                korrek.
4.10      •   Dit beklemtoon Helga se             1     4    3: Identifiseer gebruik           3
              woorde.                                           van leestekens in
          •   Dit is ŉ uitroep.                                 visuele tekste.
          •   Dit bring die humor in die
              strokiesprent uit.
          •   Haar emosie agter die woorde
              word so uitgelig.
          •   Dit druk haar frustrasie uit.
          •   Dit wys dat haar stemtoon
              styg.
              (Enige EEN of soortgelyk)
                          SUBTOTAAL:        10

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1          11                        DBE/November 2013
                                         NSS-Memorandum

VRAAG 5

TEKS F: ARTIKEL EN PRENT: INTERESSANTE FEITE OOR HONDE EN KATTE
[Verwerk uit: Kids, Julie 2011]
                                                                                           DENK-
VRAAG         MEMORANDUM                          PUNT    LU   AS                          VLAK
5.1   interessante                                  1      4   1: Identifiseer spelfout en   1
                                                                  skryf korrek oor.
5.2         •     Dierenavorsing is deur           1       4   2: Gebruik passiewe           2
                  Johnna Rizzo gedoen.                            vorm gepas en
            •     Dierenavorsing is gedoen                        korrek.
                  deur Johnna Rizzo.
                  (Enige EEN)
5.3         •     Sy het gesê: "Diere is die       2       4   2: Gebruik direkte rede           3
                  wonderlikste onderwerp om te                    korrek.
                  bestudeer."
            •     "Diere is die wonderlikste
                  onderwerp om te bestudeer,"
                  het sy gesê.
                  (1 punt vir leestekens en 1
                  punt vir korrekte woordorde –
                  sin moet “het gesê” bevat.)
5.4         bv.                                    1       4   1: Gee die korrekte               1
                                                                  afkorting.
5.5         Voorbeeld:                             1       4   1: Gebruik homofoon               1
            • Chinese eet baie rys.                               korrek in ŉ sin om
            • My hare/die deeg rys.                               betekenis weer te
              (Of soortgelyk)                                     gee.
              (Woordbetekenis moet reg
              toegepas word. Woordorde
              word nie gepenaliseer nie.)
5.6         • le-wens                              1       4   1: Verdeel korrek in              2
            • le/wens                                             lettergrepe.
            • le’wens
            • le wens
              (Enige EEN)
5.7         • Honde sal soms water uit             1       4   2: Gebruik toekomende             1
              toiletbakke drink.                                  tyd korrek.
            • Honde gaan soms water uit
              toiletbakke drink.
            • Honde sal soms water drink
              uit toiletbakke.
            • Honde gaan soms water drink
              uit toiletbakke.
              (Enige EEN)
              (soms kan voor of ná water
              staan)

 Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1          12                          DBE/November 2013
                                        NSS – Memorandum

                                                                                            DENK-
VRAAG MEMORANDUM                                  PUNT     LU   AS                          VLAK
5.8   koeler                                        1       4   1: Gebruik trappe van         2
                                                                   vergelyking korrek.
5.9        bome                                    1        4   1: Gebruik meervoud            2
                                                                   korrek.
5.10       Niemand moet hierdie mite glo           1        4   2: Gebruik ontkennende         1
           nie.                                                    vorm korrek.
5.11       Jy hoef nie bekommerd te wees           1        4   2: Gebruik onbepaalde          1
           as jou kat se hart twee keer                            wyse soos infinitief.
           vinniger as joune klop nie.                             Hoef nie+te+ww
5.12       katjies                                 1        4   1: Gebruik verkleinings-       2
                                                                   vorm korrek.
5.13       mannetjie                               1        4   1: Gebruik geslag korrek.      1
                           SUBTOTAAL:        14

VRAAG 5

TEKS G: PRENT
[Uit: Vrouekeur, 6 November 2009]
                                                                                            DENK-
VRAAG         MEMORANDUM                        PUNT       LU   AS                          VLAK
5.14  muisies                                     1         4   2: Identifiseer               2
                                                                   woordeskat korrek.
5.15       pikswart                                1        4   2: Identifiseer                3
                                                                   woordeskat korrek.
5.16       bottoe                                  1        4   2: Identifiseer                2
                                                                   woordeskat korrek.
5.17       almanak                                 1        4   2: Identifiseer                1
                                                                   woordeskat korrek.
5.18       muurprop                                1        4   2: Identifiseer                2
                                                                   woordeskat korrek.
5.19       Die kind spring oor die draad./Die      1        4   2: Gebruik voorsetsels         3
           kind huil oor sy ma.                                    korrek.
           (Of soortgelyk)
                             SUBTOTAAL: 6

                                                                        TOTAAL AFDELING C: 40
                                                                            GROOTTOTAAL: 80

 Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans FAL P2 Nov 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-nov-2013-memo/f2c59dc0-47f2-47b1-9662-b5b6b041a380) — Afrikaans FAL · Memo · 2013 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2013-memo/def28fd3-4ef5-4ad1-bec7-aa5d00c18f3f) — Afrikaans FAL · Memo · 2013 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2020-memo/7eb45f1d-4b96-4a73-aa2c-4c7f1b6f3251) — Afrikaans FAL · Memo · 2020 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2017-memo/8504caa7-7e09-421a-b18c-8a4797a23c7a) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2016-memo/18db0369-fafd-460c-869e-7cac7b26056a) — Afrikaans FAL · Memo · 2016 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2015-memo/ca24bb31-11e6-4414-ae1c-e2738b16f840) — Afrikaans FAL · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
