# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2014 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2014, 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2014-memo/d563f8da-6a29-42a1-967d-ae97f4bb1a69
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2014 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2014-memo/d563f8da-6a29-42a1-967d-ae97f4bb1a69)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC November Exam · 2014 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

                                   NOVEMBER 2014

                                    MEMORANDUM

PUNTE: 80

                       Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1               2                      DBE/November 2014
                                            NSS – Memorandum

AFDELING A: LEESBEGRIP

ASSESSERINGSRIGLYNE
• Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
• Indien die leerder woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn,
  word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord sonder daardie
  vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE GEPENALISEER NIE. Indien
  die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
• By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM
  NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt.
• Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die rede/motivering
  verdien die punt.
• Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee ŉ volsin, is dit korrek MITS die
  korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
• Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en ŉ reeks word gegee, sien SLEGS die eerste
  TWEE/DRIE na.
• Aanvaar dialektiese variasies.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat
  volledig geskryf word vir meerkeusevrae.

VRAAG 1

TEKS A: KLEIN HATICE MAAK GROOT NAAM
[Verwerk uit: Huisgenoot, 23 Desember 2010 en http://wol.jw.org]
                                                                                                DENK-
VRAAG                                      MEMORANDUM                              PUNT         VLAK
                                                                                                (Barrett)
1.1           •   Die skoolkinders het haar (oor haar lengte) geterg.                 1            1
              •   Volwassenes het grappies oor haar/dwergies gemaak.
              •   Die skoolkinders/volwassenes het haar soos iemand van die
                  plaaslike sirkus behandel.
              •   Volwassenes/skoolkinders het haar soos ŉ kind behandel.
                  (Enige EEN)
                  (Fokus van vraag: WAT het haar skooldag ŉ nagmerrie
                  gemaak?)

1.2           •   Die volwassenes was onsensitief/ongeskik/onbeskof teenoor           1            3
                  Hatice.
              •   Die volwassenes het soos kinders opgetree/kinderagtig.
              •   Die volwassenes het haar verbaal geboelie.
              •   Die volwassenes het nie simpatie met Hatice gehad nie.
                  (Enige EEN of soortgelyk)
                  (Fokus: Wat lei jy af, wat was hulle ingesteldheid?)

1.3           Hatice is in Istanboel as die kortste vrou ter wêreld aangewys.         1            1

 Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1            3                         DBE/November 2014
                                        NSS – Memorandum

                                                                                               DENK-
VRAAG                                   MEMORANDUM                                PUNT         VLAK
                                                                                               (Barrett)
1.4          •   Hatice het lank gewag (voordat haar situasie verander               1            4
                 het/voordat sy beroemd geword het).
             •   Daar het baie tyd verloop (voordat Hatice se situasie verander
                 het/voordat Hatice beroemd geword het).
             •   Na ŉ lang ruk het dinge verander.
                 (Enige EEN of soortgelyk)
                 (Fokus: Tyd)

1.5.1        Figuurlik                                                               1            3

1.5.2        Sy is baie bly/gelukkig.                                                1            2

1.6          •   Om haar lengte akkuraat te meet.                                    1            3
             •   Met skoene sou sy langer wees.
                 (Enige EEN of soortgelyk)

1.7          •   Khagendra is (4cm) korter as Hatice.                                1            3
             •   Khagendra is 67 cm/sewe en sestig/sewe-en-sestig
                 sentimeter/cm lank.
                 (Enige EEN)

1.8          •   Hulle woon albei in Turkye./Hulle is landgenote.                    2            2
             •   Hulle is albei in die Guinness World Records opgeneem.
             •   Hulle hou albei ŉ wêreldrekord./Hy is die langste man en sy
                 is die kortste vrou in die wêreld.
             •   Albei is in hul twintigs.
                 (Enige TWEE)

1.9          •    A                                                                  1            3
             •    baie lank is.
             •    A baie lank is.
                 (Enige EEN)

1.10         •   Hy is die langste man (in die wêreld)/2,47m lank.                  2            1
             •   Hy het die grootste hande/27,5cm.
             •   Hy het die grootste voete/36,5cm. 
                 (Enige TWEE rekords, selfs binne 1 sin)

1.11         “Ons het nie besef sy ly aan dwergisme nie.”                            1            2
             (Aanvaar antwoord sonder aanhalingstekens)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           4                          DBE/November 2014
                                       NSS – Memorandum

                                                                                                   DENK-
VRAAG                                  MEMORANDUM                                     PUNT         VLAK
                                                                                                   (Barrett)
1.12         Ja.                                                                         1            5
              • Hatice se ouers kon geld/ŉ motor geleen het (om haar na die
                 spesialis te neem).
              • Die ouers kon ŉ fonds gestig het (sodat die gemeenskap hulle
                 kon help om haar na die spesialis te neem).
             OF
             Nee.
              • Hatice se ouers was te arm (om haar na ŉ spesialis te neem).
              • Hatice se ouers het nie geld/ŉ motor gehad (om haar na ŉ
                 spesialis te neem) nie.
                 (Enige EEN of soortgelyk)
                 (Fokus op rugprobleem – par. 8)

1.13         •   Hatice is fisies nie baie sterk nie.                                    1            3
             •   Hatice kan net klein goedjies optel/ŉ bietjie skoonmaak/sy
                 kan nie baie dinge self doen nie.
                 (Enige EEN of soortgelyk)
                 LW: Geen aanhalings nie.

1.14         •   Hatice hoop om iemand te ontmoet wat vir haar lief gaan                 2            2
                 wees.
             •   Hattice hoop sy kan eendag trou/iemand ontmoet wat saam
                 met haar voor die kansel gaan staan/die regte troumaat vind.
             •   Hatice hoop om onafhanklik te wees/dinge vir haarself te
                 doen.
             •   Hatice sal wil werk/ŉ beroep volg.
             •   Hatice wil die wêreld plat reis.
                 (Enige TWEE of soortgelyk)

1.15         •   (Deur die gebruik van) die kat (in die foto).                           1            3
             •   Deur vir Hatice saam met die kat af te neem.
                 (Enige EEN of soortgelyk)

1.16.1       •   Hatice het beroemd/bekend geword.                                       1            2
             •   Hatice se naam het beroemd/bekend geraak.
             •   Hatice het (wêreld)erkenning gekry.
                 (Enige EEN)

1.16.2       • Die teenoorgesteldes/antonieme/paradoks beklemtoon/vestig                 2            5
               aandag op/som op/kontrasteer. 
               EN
             • Hatice se klein bou en die wêreldroem wat sy verwerf het.
               (Of soortgelyk)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           5                          DBE/November 2014
                                        NSS – Memorandum

1.17          •   Die skrywer wil wys dat dwergisme ŉ universele                      1             5
                  verskynsel/toestand is/regoor die wêreld voorkom.
              •   Die skrywer wil wys dat die lewe vir alle dwerge regoor die
                  wêreld moeilik is.
                  (Enige EEN of soortgelyk)
                                                                                                 DENK-
VRAAG                                   MEMORANDUM                                 PUNT          VLAK
                                                                                                (Barrett)
1.18          • Gesonde mense/gemeenskappe moet mense met dwergisme                   1             4
                of mense met gebreke normaal/met simpatie/sensitief
                behandel.
              • Drome kan waar word.
              • Bly positief.
              • Feite oor dwergisme
                (Of soortgelyk – opvoedkundige-/sedeles)

TEKS B: BESTE BESTUURDERS VOLGENS NAVORSING
[Verwerk uit: www.grafika24.com]
                                                                                                DENK-
VRAAG                                   MEMORANDUM                                PUNT          VLAK
                                                                                                (Barrett)
1.19          Opel, Nissan, Ford                                                      1             2

1.20          •   Die Hyundai-bestuurder word as nommer 1 aangedui/Boaan              2             3
                  die lys/Die Hyundai se bestuurder staan in die eerste
                  posisie.
              •   Die Hyundai-bestuurder het 10/die meeste sterre gekry./Met
                  sterre.
1.21          •   B                                                                   1             3
              •   ŉ 62-jarige man wat rook en wat ŉ Honda bestuur
                  (Enige EEN)

1.22          •   nie-rokers                                                          1             3
              •   Bestuurder/Hy/Sy rook nie.
                  (Enige EEN)

1.23          •   (Volgens navorsing) is vrouens beter bestuurders (as mans).         1             3
              •   Vrouens is die nommer 1 bestuurders volgens geslag.
                  (Enige EEN)

TOTAAL AFDELING A:                                                                        [30]

 Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1            6                       DBE/November 2014
                                         NSS – Memorandum

AFDELING B: OPSOMMING

Nasien van die opsomming

Die opsomming moet soos volg nagesien word:
   • Puntetoekenning:
         o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit)
         o 3 punte vir taal
         o Totaal punte: 10
   • Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie:
         o 1-3 korrekte feite: 1 punt
         o 4-5 korrekte feite: 2 punte
         o 6-7 korrekte feite: 3 punte
   • Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het:
         o 6-7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
         o 1-5 korrekte aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken
LET WEL:
   • Getal woorde:
         o Nasieners moet die getal woorde verifieer.
         o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat
           gebruik is, aan te dui of verkeerd aandui nie.
         o Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die nasiener
           tot by die laaste volsin voor die 70 woorde grens nasien en die res van die
           opsomming ignoreer.

VRAAG 2
TEKS C: WENKE OM TE VERSEKER DAT MENSE VAN JOU SAL HOU
[Verwerk uit: http://www.pitkos.co.za]

                        Leesstuk                                           Eie woorde
  Is jy alleen, eensaam en sonder vriende? Jy wil graag
  hê dat mense van jou hou. Maar hoe doen jy dit? Hier
  volg ŉ paar wenke wat jou kan help.

  Mense se name is belangrik. Sommige mense word
  kwaad as hul name verkeerd uitgespreek word. Die
  verkeerde uitspraak van ŉ naam kan die betekenis
  daarvan verander. Vir baie mense verteenwoordig hul
  name wie hulle is. Dit is dus belangrik dat jy mense      1   Spreek mense se name korrek
  se name korrek uitspreek veral wanneer jy met                 uit (wanneer jy met hulle praat).
  hulle praat.

  Wie hou van onvriendelike mense? Onvriendelike
  mense skrik ander af. Die ideale manier om grense         2   Glimlag (vriendelik) vir mense
  tussen oud en jonk, man en vrou en verskillende               (om grense af te breek).
  tale af te breek, is ŉ vriendelike glimag.
  Terselfdertyd oefen jy jou gesigspiere!

 Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           7                       DBE/November 2014
                                       NSS – Memorandum

 Mense gesels graag oor die dinge waarin hulle            3   Gesels met mense oor hulle
 belangstel soos hul werk, sport, kos en stokperdjies.        stokperdjies/hulle werk/die dinge
 Dit werk wonderlik as jy met mense gesels oor die            waarin hulle belangstel.
 dinge waarin hulle geïnteresseerd is.
                                                          4   Probeer (situasies wat)
 In sekere gevalle is konfrontasies onvermydelik, maar        argumente/konfrontasies (kan
 probeer sover moontlik om moeilike situasies wat             veroorsaak) vermy.
 tot argumente kan lei, te vermy. Hierdie vermoë
 word deur baie mense bewonder.
                                                          5   Moenie (altyd) (met ander mense
 Jy moet ook leer om nie so maklik ander mense se             se gedrag) fout vind nie./Moenie
 gedrag te kritiseer nie, want mense kritiseer                (ander mense) kritiseer nie.
 gewoonlik omdat hulle nie ander mense se optrede
 verstaan nie.

 Jy wil ook graag vriende maak en mense nader trek –      6   Wees positief (om mense nader
 wees dus ŉ positiewe persoon. ŉ Uitstekende                  te trek).
 voorbeeld van iemand met ŉ positiewe persoonlikheid
 was Suid-Afrika se voormalige president, Nelson
 Mandela.
                                                          7   Vra (dadelik) om verskoning as jy
 Almal begaan foute. Wanneer jy verkeerd is, vra              verkeerd is.
 onmiddellik om verskoning. Dit help om enige
 moeilike situasie te red.

TOTAAL AFDELING B:                                                               [10]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1             8                         DBE/November 2014
                                          NSS – Memorandum

AFDELING C: TAAL

ASSESSERINGSRIGLYNE
 Spelling:
  o Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word.
  o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die
     taalstruktuur is wat getoets word.
  o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
• Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die
  instruksies.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat volledig
  geskryf word vir meerkeusevrae.

VRAAG 3

TEKS D: ADVERTENSIE
[Verwerk uit: Huisgenoot, 19 September 2013]
                                                                                     PUNT        DENK-
VRAAG                                    MEMORANDUM                                              VLAK
                                                                                                 (Bloom)
           •    Die woord verskyn in drie tale.                                         2           6
3.1        •    Die gevaarteken/weerligteken (verskyn bokant die woord,
                GEVAAR.)
           •    Die woord is in vetdruk.
           •    Die woord is in hoofletters.
           •    Die woord is in groot letters gedruk.
           •    Die woorde staan in ŉ blokkie.
           •    Die doringdraadheining/(hakies) - draad (beklemtoon die gevaar.)
                (Enige TWEE)

3.2        •    Dit manipuleer jou om betrokke te raak.                                 1           6
           •    Dit betrek die leser.
           •    Dit plaas die advertensie op ŉ persoonlike/intieme/informele vlak.
                (Enige EEN of soortgelyk)

3.3        jy                                                                           1           1

3.4        skatryk/stinkryk                                                             1           1

3.5        negatiewe                                                                    1           1

3.6        •    D                                                                       1           3
           •    krag
           •    D krag
                (Enige EEN)

3.7        Stuur/Tik/Skryf (mag ook kleinletters wees)                                  1           3

 Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1            9                         DBE/November 2014
                                         NSS – Memorandum

3.8        elektrisiteit (kan ook in sin gegee word) (spelling moet korrek wees)        1           4

                                                                                     PUNT         DENK-
VRAAG                                   MEMORANDUM                                                VLAK
                                                                                                 (Bloom)
3.9        Ja.                                                                          1           6
           • As trotse Suid-Afrikaner, speel dit op my gevoel van nasietrots/
               lojaliteit/vaderlandsliefde.
           • Die land se ekonomie is vir my belangrik.
           • Die advertensie dra ŉ sterk boodskap.
           OF
           Nee.
           • Dit is die polisie se werk om diewe vas te keer.
           • Dit raak my nie persoonlik nie.
           • Ek betaal my eie elektrisiteitsverbruik.
               (Enige EEN of soortgelyk)

           SUBTOTAAL:                                                                       [10]

VRAAG 4

TEKS E: STROKIESPRENT
[Verwerk uit: Huisgenoot, 21 November 2013]
                                                                                     PUNT        DENK-
VRAAG                                   MEMORANDUM                                               VLAK
                                                                                                 (Bloom)
4.1        •   C                                                                        1          2
           •   die kat die woorde anders bedoel.
           •   C die kat die woorde anders bedoel.
               (Enige EEN)

4.2        Ek kies my vakke vir volgende jaar.                                          1          3
           (Of soortgelyk)

4.3        •   Die vorige kat het ŉ eendjie gevang.                                     1          4
           •   Die vorige kat is deur die ma eend aangeval/doodgemaak/
               weggejaag.
               (Enige EEN)

4.4        •   Sy groot oë.                                                             1          4
           •   Die strepies bokant sy kop.
           •   Die kat se gesigsuitdrukking.
               (Enige EEN)

4.5        Die hond sê vir die mannetjiekat dat hy net soos die vorige kat sal         2          3
           verdwyn.

4.6        links                                                                        1          2

 Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1               10                       DBE/November 2014
                                             NSS – Memorandum

4.7        •   (Dit word beklemtoon deur) die gebruik van ŉ uitroepteken.                 1          4
           •   (Dit word beklemtoon deur) die feit dat dit in hoofletters/vetdruk/
               groter letters geskryf is.
               (Enige EEN)
                                                                                       PUNT        DENK-
VRAAG                                        MEMORANDUM                                            VLAK
                                                                                                   (Bloom)
4.8        •   In raampie 1 sien ons 4/meer eendjies, maar in raampie 2 is daar           1          4
               3/minder eendjies sigbaar.
           •   Die eendjies word lopend voorgestel.
           •   Die afstand tussen die hond/kat en die eendjies word al groter.
           •   Die eendjies beweeg al verder verby die windpomp.
               (Enige EEN)

4.9        • Die hond waarsku die kat vooraf sodat hy nie in die moeilikheid              1          6
             kom nie.
           • Die kat en hond praat vriendelik met mekaar.
             (Of soortgelyk)

           SUBTOTAAL:                                                                         [10]

VRAAG 5

5.1 TEKS F: DIE RENOSTERMEISIE
[Verwerk uit: Huisgenoot, 17 Oktober 2013]
                                                                                       PUNT        DENK-
VRAAG                                        MEMORANDUM                                            VLAK
                                                                                                   (Bloom)
5.1.1      mej. (moet kleinletter wees)                                                   1          1

5.1.2      vyftien                                                                        1          1

5.1.3      Amina sê: “Ek is die renostermeisie by die skool.”                             2          3
           “Ek is die renostermeisie by die skool,” sê Amina.
           (EEN punt vir korrekte leestekens op die regte plek en EEN punt vir
           korrekte woordorde en voornaamwoord.)

5.1.4      onderwyseres                                                                   1          1

5.1.5      •   Daar behoort renosters in die toekoms te wees.                             1          3
           •   Daar behoort in die toekoms renosters te wees.
               (Enige EEN)

5.1.6      wêreldwyd                                                                      1          1

5.1.7      •   Renosters kan nie self praat nie.                                          1          3
           •   Renosters kan self nie praat nie.
               (Enige EEN)

 Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1          11                        DBE/November 2014
                                        NSS – Memorandum

5.1.8      ŉ Bloeiende renoster het my hartseer gemaak.                            1          3

5.1.9      Amerikaner                                                              1          1

5.1.10     Amina het vir die eerste keer ŉ renoster gesien toe sy twee jaar oud    1          3
           was.
5.1.11     • Die Krugerwildtuin is dikwels deur haar gesin besoek.                 1          5
           • Dikwels is die Krugerwildtuin deur haar gesin besoek.
             (Enige EEN)

5.1.12     Onmiddellik het sy gedink renosters is oulike diere.                    1          3

5.1.13     •   B                                                                   1          1
           •   oplos.
           •   B oplos.
               (Enige EEN)

5.2 TEKS G: PRENT
[Uit: www.google.com]
                                                                                  PUNT    DENK-
VRAAG                                   MEMORANDUM                                        VLAK
                                                                                         (Bloom)
5.2.1      voorskoot                                                               1          1

5.2.2      verestoffer                                                             1          1

5.2.3      stofsuier                                                               1          1

5.2.4      spuitkannetjie                                                          1          1

5.2.5      stoom                                                                   1          1

5.2.6      agtergrond                                                              1          1

          SUBTOTAAL:                                                                   [20]

                                                                     TOTAAL AFDELING C: 40
                                                                         GROOTTOTAAL: 80

 Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans FAL P2 Nov 2014 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-nov-2014-memo/80433dff-8d61-41e3-98eb-a15aa34445eb) — Afrikaans FAL · Memo · 2014 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2014 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2014-memo/9f8d1fc4-699b-4d06-ba7d-7308f6faade4) — Afrikaans FAL · Memo · 2014 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2020-memo/7eb45f1d-4b96-4a73-aa2c-4c7f1b6f3251) — Afrikaans FAL · Memo · 2020 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2017-memo/8504caa7-7e09-421a-b18c-8a4797a23c7a) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2016-memo/18db0369-fafd-460c-869e-7cac7b26056a) — Afrikaans FAL · Memo · 2016 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2015-memo/ca24bb31-11e6-4414-ae1c-e2738b16f840) — Afrikaans FAL · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
