# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2015 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2015, 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2015-memo/ca24bb31-11e6-4414-ae1c-e2738b16f840
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2015-memo/ca24bb31-11e6-4414-ae1c-e2738b16f840)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC November Exam · 2015 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Afrikaans FAL P1 Nov 2015 (R)](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2015-r/d6727c7d-3ddb-4367-a46a-becba8d0bbef) — QP · 2015 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

                                 NOVEMBER 2015

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 80

                      Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
    Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           2                        DBE/November 2015
                                           NSS – Memorandum

AFDELING A: LEESBEGRIP

ASSESSERINGSRIGLYNE

•     Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
      (Indien die spelfout egter die betekenis van die antwoord verander, moet dit as verkeerd
      nagesien word.)
•     Indien die leerder woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn,
      word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord sonder daardie
      vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE GEPENALISEER NIE. Indien
      die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
•     By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM
      NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt.
•     Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die rede/motivering
      verdien die punt.
•     Waar eenwoord-antwoorde/opeenvolgende woorde/gedeeltes van sinne gevra word en die
      leerder gee ŉ volsin, is dit korrek MITS die korrekte antwoord onderstreep of op een of ander
      wyse uitgelig word.
•     Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en ŉ reeks word gegee, word SLEGS die eerste
      TWEE/DRIE nagesien.
•     Aanvaar dialektiese variasies.
•     Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat
      volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.

VRAAG            MEMORANDUM                                                          PUNT          DENK-
                 (600 woorde)                                                                      VLAK
                                                                                                   (Barrett)
1.1              “skoon”                                                               1              2

1.2              •   Hy het begin rook. Hy het begin drink. Hy het dwelms begin        1              2
                     gebruik.
                 •   C, A, B
                     (Enige EEN)

1.3              • “Toe ek die eerste keer op 14-jarige ouderdom dwelms                1              2
                   gebruik het, is ŉ verslaafde gebore.”
                 • “Toe ... gebore.”
                   (Enige EEN)

1.4              • ŉ Beste vriend is iemand wat ŉ mens gewoonlik                       2              4
                   help/ondersteun/vir jou omgee,
                   maar Elvis se vriend het hom aan dwelms bekendgestel/
                   was ŉ slegte, negatiewe invloed op hom.
                 • Hy/ŉ vriend sou hom nie aan dwelms bekendstel nie.
                   (Of soortgelyk) ( of geen punte nie)

1.5              •    D                                                                1              3
                 •    hoe cat Elvis se lewe verander het.
                 •    D hoe cat Elvis se lewe verander het.

    Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1            3                         DBE/November 2015
                                        NSS – Memorandum

VRAAG        MEMORANDUM                                                            PUNT           DENK-
                                                                                                  VLAK
                                                                                              (Barrett)
1.6          •    Sodat sy ouers/huismense/gesinslede nie die dwelms                  1            3
                  ontdek nie.
             •    Sodat sy ouers/huismense/gesinslede nie bewus word van
                  sy dwelmverslawing nie.
             •    Sodat hy cat beskikbaar het vir die volgende dag.
             •    Want hy het geweet dit is onwettig om cat te gebruik.
                  (Enige EEN of soortgelyk)

1.7          •    Dit het vir hom selfvertroue/moed gegee.                            1            1
             •    Dit het hom laat voel alles is perfek.
             •    ”Dit het my die selfvertroue gegee...”
                  (Aanhalingstekens isverpligtend)
             •    “[Dit] het my laat voel asof alles perfek is.”
                  (Aanhalingstekens is verpligtend)
                  (Enige EEN of sinonieme)

1.8          •    Die sin word so beklemtoon.                                         1            5
             •    Die gedagte dat dit ŉ leuen was (dat dwelms ŉ mens perfek
                  laat voel), word uitgelig/beklemtoon/versterk.
             •    Dit dui die wending (in die leesstuk) aan.
                  (Enige EEN of soortgelyk)

1.9.1        Konnotatief/konnotatiewe betekenis                                       1            3

1.9.2        Die woord “donker” beklemtoon/versterk die gevoel van                    1            5
             wanhoop/onheil/sonder hoop/eensaamheid/geheimsinnigheid.
             (Of soortgelyk) (Klem val op die funksie van die woordgebruik en
             nie op die betekenis nie.)

1.9.3        “geheime”/”eensame”                                                      1            2

1.10         Hulle het met hom daaroor probeer gesels/hom daarmee                     1            1
             gekonfronteer.

1.11.1       •    Dit is nie maklik om dwelms te los/gerehabiliteer te word nie.      1            2
             •    Hy is nie toegelaat om sy familie/gesin te sien nie.
             •    Vir vier maande kon hy geen besoek ontvang het nie.
             •    Hy kon sy gesin net vir ŉ uur lank op ŉ keer sien.
             •    Hy moes sonder sy familie se ondersteuning die
                  rehabilitasiepad stap.
                  (Enige EEN of soortgelyk)

1.11.2       Hy is uiteindelik genees van sy dwelmverslawing/hy het die               1            2
             verslawing oorkom/hy is skoon/hy gebruik nie meer
             dwelmmiddels nie/hy is weer sy ou self/hy is nou vasbeslote om
             nie weer dwelmmiddels te gebruik nie.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           4                           DBE/November 2015
                                       NSS – Memorandum

VRAAG        MEMORANDUM                                                               PUNT           DENK-
                                                                                                     VLAK
                                                                                                 (Barrett)
1.12          • Dit is wat dwelms kos.                                                   1            2
              • Geen roomys kos so baie geld nie
                (Enige EEN of soortgelyk)

1.13         Hy/Sy sê dat hy/sy verkoue het.                                             1            1

1.14.1       Om behandeling/hulp/rehabilitasie vir sy/haar verslawing te                 1            3
             ontvang.

1.14.2       • Dwelmgebruik is onwettig.                                                 1            3
             • Dwelmgebruik lei tot misdaad (om geld in die hande te kry).
               (Enige EEN of soortgelyk)

1.14.3       •   Die gebruik van dwelmmiddels kan jou jou lewe kos/kan                   1            3
                 fataal wees.
             •   Dwelmmiddels maak jou aggressief en jy kan doodgemaak
                 word tydens ŉ bakleiery.
             •   Jy kan sterf as gevolg van ŉ oordosis dwelmmiddels.
             •   Dwelmbase kan jou vermoor indien jy nie kan betaal nie.
                 (Enige EEN of soortgelyk)

1.15         • Sy regte identiteit word beskerm.                                         1            5
             • Hy wil sy identiteit beskerm./Hy is skaam oor wat met hom
               gebeur het./Hy is bang (vir die dwelmverkopers).
             • Sy familie word beskerm.
             • Dit is nie belangrik wie die verteller is nie; dit gaan oor sy
               storie.
               (Enige EEN of soortgelyk)

1.16         •   Dwelms/Dwelmverslawing (onder tieners)                                  1            5
             •   Groepsdruk (se negatiewe effek)
             •   Onkunde van ouers (oor dwelmverslawing)
             •   Gebrekkige kommunikasie (tussen ouers en kind)
                 (Enige EEN of soortgelyk)

1.17         • ŉ Mens kan ŉ dwelmprobleem oorkom/jou rug daarop draai.                   1            3
             • Die prentjie/sy opgehefde hande simboliseer oorwinning (oor
               dwelms)/hy is vry/skoon van dwelms.
             • Dit lyk asof die persoon/Elvis sy rug op dwelms gedraai het.
             • Daar is lig aan die einde van die tonnel.
               (Enige EEN of soortgelyk)

1.18         Elvis se verhaal waarsku mense teen:                                        1            3
             • dwelms.
             • groepsdruk/slegte vriende.
             • leuens aan jou ouers.
                (Enige EEN of soortgelyk)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           5                           DBE/November 2015
                                        NSS – Memorandum

TEKS B: DEPARTEMENT VAN VERVOER SE PLAN VIR VEILIGER PAAIE

[Verwerk uit www.grafika24.com]

VRAAG        MEMORANDUM                                                               PUNT          DENK-
                                                                                                    VLAK
                                                                                                    (Barrett)
1.19         (Bestuurders mag die vinnigste) op ŉ snelweg (bestuur).                      1             2

1.20         •    Dit begin by die laagste/stadigste tot die hoogste/vinnigste            1             2
                  spoedbeperkings.
             •    Hoe verder uit die stad, hoe vinniger mag jy ry.
                  (Enige EEN of soortgelyk)

1.21          •   A                                                                       1             3
              •   gevaar
              •   A gevaar
                  (Enige EEN)

1.22          • Die departement verbied die vervoer van skoolkinders                      1             3
                agterop bakkies.
              • Die gevaarteken by die kinders dui dit aan.
              • Daar word spesifiek in hierdie grafiese voorstelling na kinders
                agterop bakkies verwys.
                (Enige EEN of soortgelyk)

1.23         Die teks handel oor (die veiligheid op) paaie.                               1             3
             (Die klem val op die inhoud/teks/grafika.)

1.24         Gereeld                                                                      1             3

                                                        TOTAAL AFDELING A:                     30

 Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           6                    DBE/November 2015
                                       NSS – Memorandum

AFDELING B: OPSOMMING

KONSESSIE VIR 2015:

KANDIDATE VERBEUR NIE DIE TAALPUNTE INDIEN HULLE AANHALINGS HET NIE.

Nasien van die opsomming

Die opsomming moet soos volg nagesien word:
•    Puntetoekenning:
     o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit)
     o 3 punte vir taal
     o Totaal punte: 10
•    Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie:
     o 1–3 korrekte feite: 1 punt
     o 4–5 korrekte feite: 2 punte
     o 6–7 korrekte feite: 3 punte
•    Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het:
     o   6–7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
     o   1–5 korrekte aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken
     o
LET WEL:

•   Getal woorde:
    o   Nasieners moet die getal woorde verifieer.
    o   Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat gebruik
        is, aan te dui of verkeerd aandui nie.
    o   Indien die maksimum getal woorde oorskry word, moet die nasiener tot by die laaste
        volsin na die maksimum getal woorde nasien en die res van die opsomming ignoreer.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           7                        DBE/November 2015
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 2
TEKS C: ELEKTRONIESE SPELETJIES IS GOED VIR VOLWASSENES
[Verwerk uit www.lifehack.org]

                   Direkte aanhaling                                       Eie woorde
  Kla jou ouers dat jy hopeloos te veel tyd aan
  elektroniese speletjies bestee? Miskien moet hulle
  begin saamspeel. Die jongste navorsing gee die
  volgende redes waarom elektroniese speletjies ook vir
  volwassenes goed is.

  Baie volwassenes is depressief en moeg na ŉ dag se
  werk. Hulle lewens bestaan mos net uit werk,
  rekeninge en verantwoordelikhede. Elektroniese           1.   Elektroniese speletjies help
  speletjies kan sulke volwassenes help om te                   volwassenes om te ontspan.
  ontspan. Ontspanne volwassenes is mos gelukkiger
  mense. Elektroniese speletjies help hulle ook om         2.   Elektroniese speletjies help
  meer gebalanseerd te lewe, want terwyl hulle speel,           volwassenes om meer
  is die verantwoordelikhede van die lewe op die                gebalanseerd te lewe.
  agtergrond.

  In die Verenigde State van Amerika speel meer as
  vyftig persent van die volwassenes elektroniese
  speletjies. Dit help hulle om op sosiale vlak met        3.   Elektroniese speletjies help
  nuwe mense te gesels, want ŉ speler het altyd iets            volwassenes om met nuwe
  om oor te praat as hy/sy ŉ medespeler aanlyn                  mense te gesels/bevorder
  ontmoet.                                                      volwassenes se sosiale lewe.

  Dit is belangrik dat enige paartjie elektroniese
  speletjies saamspeel. Volgens navorsing versterk dié 4.       Elektroniese speletjies help om
  kwaliteittyd van saamspeel die paartjie se                    paartjies se verhouding te
  verhouding.                                                   versterk.

  Navorsing het bewys dat elektroniese speletjies          5.   Elektroniese speletjies stimuleer
  kreatiwiteit stimuleer. Volwassenes kan hierdie               volwassenes se kreatiwiteit.
  kreatiwiteit na ander fasette van hul lewens oordra.
  Elektroniese speletjies kan ook kompeterend wees.
  Deur kompeterend te speel, kan ŉ volwassene leer         6.   Elektroniese speletjies leer
  dat wen of verloor deel van die lewe is.                      volwassenes dat wen of
                                                                verloor/kompetisie deel van die
  Oog-handkoördinasie is baie belangrik. Goeie oog-             lewe is.
  handkoördinasie beteken byvoorbeeld dat jou hande
  en oë kan saamwerk soos wanneer jy bestuur.
  Elektroniese speletjies verbeter volwassenes se          7.
  oog-handkoördinasie.                                          Elektroniese speletjies help met
                                                                oog-handkoördinasie.
  As jou ouers dus weer oor elektroniese speletjies kla,
  nooi hulle eerder om saam met jou te speel.
  (241 woorde)                                                  (63 woorde)
                                                                     TOTAAL AFDELING B: 10

 Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1            8                           DBE/November 2015
                                         NSS – Memorandum

AFDELING C: TAAL
ASSESSERINGSRIGLYNE
     Spelling:
       o Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word.
       o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die
            taalstruktuur is wat getoets word.
       o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
•     Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die
      instruksies.
•     Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat volledig
      geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.

VRAAG 3
TEKS D: ADVERTENSIE
[Verwerk uit www.beaconallsorts.co.za]

VRAAG MEMORANDUM                                                                         PUNT      DENK-
                                                                                                   VLAK
                                                                                                   (Bloom)
3.1         • Beacon                                                                        1          1
            • Beacon Liquorice Allsorts (Sien die eerste woord na.

3.2         •     Die lekkers word op ŉ kaart/prent van Suid-Afrika uitgebeeld.             1          4
            •     Die woord Suid-Afrika word herhaaldelik/twee keer in die
                  advertensie gebruik.
            •     Die woord Suid-Afrika word in vetdruk/skuinsdruk geskryf.
                  (Enige EEN of soortgelyk)

3.3         “ALLE SOORTE” verwys na die lekkers/Beacon Allsorts/liquorice                  2          6
            of na die verskillende (rasse/kleure/soort/tipe) mense/kulture in Suid-
            Afrika. 

3.4         Die gebruik van ... oortuig jou:                                                2          4
            • die prentjie van die lekkers/die lekkers op die kaart/kleur (m.a.w.
                visueel)
            • oorredende taal
            • oortreffende trap (byvoorbeeld smaaklikste, beste)
            • woordspeling (m.a.w. taalgebruik)
            • verskillende lettertipes/fonte (m.a.w. tipografie)
            • hoofletters (m.a.w. tipografie)
            • vetdruk letters (m.a.w. tipografie)
            • skuinsgedrukte letters (m.a.w. tipografie)
            • die woord jy/die persoonlike voornaamwoord (jy)
                (Enige TWEE of soortgelyk, selfs uit dieselfde kategorie)

3.5         jou                                                                             1          1

 Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           9                           DBE/November 2015
                                        NSS – Memorandum

VRAAG MEMORANDUM                                                                       PUNT     DENK-
                                                                                                VLAK
                                                                                                (Bloom)
3.6        •   A                                                                         1           3
           •   Doen
           •   A Doen
               (Enige EEN)

3.7.1      (die) lekkerste                                                               1           2

3.7.2      Dat liquorice die toppunt van alle lekkerte is/dat liquorice lekkerder as     1           5
           lekker is/dat liquorice die lekkerste van alle lekkers is/die nommer
           een lekker is.
                                                                      SUBTOTAAL:              [10]

VRAAG 4

TEKS E: STROKIESPRENT
[Verwerk uit www.garfield.com]

VRAAG MEMORANDUM                                                                       PUNT     DENK-
                                                                                                VLAK
                                                                                                (Bloom)
4.1        •   Die ellips wys dat die tyd verbygaan (voordat Garfield opdaag).           1           3
           •   Die ellips wys dat die man/John nie klaar gepraat het nie/daar is
               nog woorde wat moet kom/Garfield hom onderbreek in die tweede
               raampie.
           •   Die ellips dui ŉ oorgang na die volgende raampie/ gebeurtenis
               aan.
               (Enige EEN of soortgelyk)

4.2        Die haai swem in die see.                                                     1           3
           (Of soortgelyk) (Die sin moet so aangebied word dat die
           woordbetekenis duidelik blyk.)

4.3.1      • Die man se lyftaal/(Die man se) hand (is in sy hare)/(teen sy               2           5
             voorkop/hou sy kop vas).
           • Die man se gesigsuitdrukking
             OF
           • Die man glimlag nie (meer nie)/sy mond.
           • (Die man se) oë (is halftoe/hang).
             (Indien die kandidaat gesigsuitdrukking as antwoord gee, mag
             hy/sy nie mond/oë of omgekeerd as antwoord aanbied nie.
             (Enige TWEE)

4.3.2      Ek is/Ek IS                                                                   1           1

4.3.3      •   Die woorde “EK’S” is in hoofletters.                                      2           3
           •   Die woorde “EK’S” is in vetdruk gedruk.
           •   Daar is ŉ uitroepteken na Garfield se woorde.
               (Enige TWEE)

 Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1          10                          DBE/November 2015
                                        NSS – Memorandum

VRAAG MEMORANDUM                                                                     PUNT      DENK-
                                                                                               VLAK
                                                                                               (Bloom)
4.4        Dit impliseer dat Garfield die oorsaak van die man se hoofpyn is/dat         1          5
           die man se hoofpyn gaan terugkom.

4.5        Die strepies/merkies (bo die stert dui die beweging aan).                    1          6

4.6        •   A                                                                        1          4
           •   komies
           •   A komies
                                                                   SUBTOTAAL:               [10]

VRAAG 5

TEKS F: DIE KOEKSISTER IS TROTS SUID-AFRIKAANS
[Verwerk uit www.africhef.com]

VRAAG MEMORANDUM                                                                     PUNT      DENK-
                                                                                               VLAK
                                                                                               (Bloom)
5.1.1      Is die koeksister trots Suid-Afrikaans? (Vraagteken is verpligtend.)         1          3

5.1.2      Suid-Afrikaanse                                                              1          1

5.1.3      •   Jy kry ŉ smullekkersmaak in elke happie!                                 1          3
           •   Jy kry in elke happie ŉ smullekkersmaak!
               (Enige EEN)

5.1.4      •   Jy sal koeksisters kry, orals waar jy gaan.                              1          3
           •   Jy sal koeksisters, orals waar jy gaan, kry.
           •   Jy sal koeksisters orals kry waar jy gaan.
           •   Jy sal orals waar jy gaan koeksisters kry.
               (Enige EEN)

5          spyskaarte                                                                   1          1
.1.5

5.1.6      koeksisters (Nie koesisters of enkelvoud nie)                                1          1

5.1.7      meisieskole                                                                  1          1

5.1.8      •   Sister verwys ook na die sisgeluid wat die koeksister maak terwyl        1          3
               jy dit in koue stroop week.
           •   Sister verwys ook na die sisgeluid wat die koeksister maak terwyl
               jy dit week in koue stroop.
               (Enige EEN)

5.1.9      Jy behoort dit eers in warm olie te bak.                                     1          3

 Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           11                      DBE/November 2015
                                         NSS – Memorandum

VRAAG MEMORANDUM                                                                 PUNT     DENK-
                                                                                          VLAK
                                                                                          (Bloom)
5.1.10      • Baie mense sê dat koeksisters deel van die Suid-Afrikaanse           1           3
              tradisie is.
            • Baie mense sê dat koeksisters deel is van die Suid-Afrikaanse
              tradisie.
              (Enige EEN)

5.1.11      Die Maleiers, wat as slawe hierheen gekom het,  het die koesister     1           3
            Suid-Afrika toe gebring.
            (Sien eerste leesteken wat ingevul is, na.)

5.1.12      So.                                                                    1           1

5.1.13      vrylating                                                              1           4

5.1.14      •    D                                                                 1           2
            •    ŉ moeilike situasie op te los.
            •    D ŉ moeilike situasie op te los.
                 (Enige EEN)

5.2 TEKS G

[Uit Huisgenoot, April 2005]

VRAAG MEMORANDUM                                                                 PUNT      DENK-
                                                                                           VLAK
                                                                                          (Bloom)
5.2.1       u                                                                      1           1

5.2.2       erken                                                                  1           1

5.2.3       pryse                                                                  1           1

5.2.4       kruideniersware/kos                                                    1           1

5.2.5       Hoe meer ek probeer spaar, hoe duurder word die items.                 1           1
            (Alles in die sin moet reg wees.)

5.2.6       Ai                                                                     1           1

                                                                 SUBTOTAAL:             [20]

                                                                     TOTAAL AFDELING C: 40
                                                                         GROOTTOTAAL: 80

 Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2015-memo/5ed31c77-16c2-4990-827a-9f3ff5f70d23) — Afrikaans FAL · Memo · 2015 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2020-memo/7eb45f1d-4b96-4a73-aa2c-4c7f1b6f3251) — Afrikaans FAL · Memo · 2020 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2017-memo/8504caa7-7e09-421a-b18c-8a4797a23c7a) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2016-memo/18db0369-fafd-460c-869e-7cac7b26056a) — Afrikaans FAL · Memo · 2016 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2012-memo/2e465f59-92cb-4184-b97a-93e2e8571cbd) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2015](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2015/9f493d24-65a0-48fa-899b-8b7fe2845793) — Afrikaans FAL · QP · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
