# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2016 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2016, 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2016-memo/18db0369-fafd-460c-869e-7cac7b26056a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2016-memo/18db0369-fafd-460c-869e-7cac7b26056a)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC November Exam · 2016 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Afrikaans FAL P1 Nov 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2016/7d9df0bc-5c9f-4686-ac88-1f7b7a11c2d1) — QP · 2016 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

                                   NOVEMBER 2016

                                    MEMORANDUM
PUNTE: 80

                       Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1             2                          DBE/November 2016
                                         NSS – Memorandum

AFDELING A: LEESBEGRIP

ASSESSERINGSRIGLYNE

•     Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
•     Indien die leerder woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn,
      word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord sonder daardie
      vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE GEPENALISEER NIE. Indien
      die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
•     By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM
      NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt.
•     Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die rede/motivering
      verdien die punt.
•     Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee ŉ volsin, is dit korrek MITS die
      korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
•     Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en ŉ reeks word gegee, sien SLEGS die eerste
      TWEE/DRIE na.
•     Aanvaar dialektiese variasies.
•     Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat
      volledig geskryf word vir meerkeusevrae.

VRAAG 1
TEKS A: EK IS RYK, MAAR SONDER VRIENDE
[Verwerk uit Huisgenoot, 24 September 2015]
VRAAG         MEMORANDUM                                                            PUNT       DENK-
                                                                                               VLAK
                                                                                                (Barrett)

1.1           •   (Na) Markus Persson (aanvaar ook slegs naam/van)                     1           2
              •   (Na) die skepper van die Minecraft-speletjie
              •   (Na) die persoon oor wie die leesstuk handel
              •   (Na) die persoon wie se foto in die artikel verskyn
                  (Enige EEN)

1.2           •   D                                                                    1           3
              •   dit finansieel beter met jou as met ander mense gaan.
              •   D dit finansieel beter met jou as met ander mense gaan.
                  (Enige EEN)

1.3           •   "enorme bedrag"                                                      1           2
              •   ʺR30 biljoenʺ
              •   ʺklomp witbrode"
                  (Enige EEN)

1.4.1         konnotatief                                                              1           3

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           3                         DBE/November 2016
                                       NSS – Memorandum

VRAAG        MEMORANDUM                                                          PUNT       DENK-
                                                                                            VLAK
                                                                                             (Barrett)
1.4.2        •   Die aanhalingstekens by ʺkasteel-huisʺ dui aan dat dit nie         1           3
                 werklik ŉ kasteel is nie.
             •   Dit is nie werklik/(letterlik) ŉ kasteel nie.
             •   Die huis is so groot/luuks soos ŉ kasteel.
             •   Dit dien slegs as ŉ metafoor.
                 (Enige EEN of soortgelyk)

1.5.1        •   Die skrywer/Samantha/Luiz (se mening/dink so).                     1           3
             •   Die meeste lesers sal so kan dink.
             •   Mense oor die algemeen dink so.
                 (Enige EEN)

1.5.2        ʺDis mos die leweʺ beteken ŉ wonderlike lewe /dinge van ŉ              2           3
             wonderlike lewe, soos rykdom, ŉ groot huis, partytjies,
             maar
             Markus is nie gelukkig nie/is baie alleen/ontevrede/het niemand
             wat hom liefhet nie.
             (IRONIE: Beide kante moet gegee word. 2 punte of 0.)

1.6          Iemand soos Markus het die volgende probleme met vriende:              1           2
             • Jy/Hy/Sy weet nie altyd wie jou/sy/haar (regte) vriende is nie.
             • Jou/Sy/Haar/ (ware) vriende word al minder.
             • Jy/Hy/Sy beleef dat mense net jou/sy/haar vriende wil wees
                omdat jy/hy/sy geld het.
             • (Werkende) vriende is nie altyd beskikbaar nie.
             • Jou/Sy/Haar "vriendeʺ op sosiale media is nie werklik vriende
                nie./ken hom nie eintlik nie.
             • ʺEn omdat jy so baie het, raak jou regte vriende minder, ...ʺ
                (Enige EEN of soortgelyk)

1.7          •   verveeld/doelloos                                                  1           2
             •   eensaam/alleen
             •   depressief/mismoedig/ongelukkig/ontevrede
             •   ʺTog het ek nog nooit so eensaam gevoel nie, ..."
                 (aanhalingstekens hier noodsaaklik)
                 (Enige EEN)

1.8          •   Markus kla te veel./Hy lug sy ontevredenheid te veel.              1           1
             •   Markus kla te maklik/onnodig.
                 (Enige EEN of soortgelyk)

1.9          Die joernaliste:                                                       1           2
             • maak stories op/kry nie hul feite reg nie/skryf leuens.
             • “snuffel” nuus op Twitter uit.
             • Hulle is nuuskierig./ʺJulle klomp nuuskierige nuushonde
                snuffel op Twitter en maak dan stories op." (Die hele sin of
                enige van die drie dele van die sin kan aangehaal word.)
                (Enige EEN of soortgelyk)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           4                     DBE/November 2016
                                       NSS – Memorandum

1.10         snuffel                                                            1           4

1.11         Markus se pa het:                                                  2           2
             • aan dwelms verslaaf geraak.
             • selfmoord gepleeg./homself (in die kop) geskiet.
             • van Markus se ma geskei.
               (Enige TWEE dinge)

1.12         •   (Markus se suster was waarskynlik ook ongelukkig), want sy     1           3
                 het van die huis weggeloop.
             •   (Markus se suster was waarskynlik ook ongelukkig), want sy
                 was verslaaf aan dwelms.
                 (Enige EEN)

1.13.1       • Markus se pa het vir Markus sy eerste rekenaar gekoop (toe       1           1
               hy sewe was). (Aanhaling is aanvaarbaar.)
             • Markus se pa het hom aan rekenaars bekendgestel.
               (Enige EEN)

1.13.2       •   Markus se ma het sy belangstelling in rekenaars                1           1
                 aangemoedig.
             •   Markus se ma het ’n voorbeeld gestel deur hard te werk.

1.14         "skaamʺ                                                            1           2
             (EEN woord)

1.15         •   Hy het (wilde) partytjies vir mense gehou.                     2           3
             •   Tydens sy partytjies was daar ŉ groot muur vol
                 lekkergoedhouers.
             •   Markus het sy personeel bederf.
                 (Enige TWEE)
                 OF
                 Kandidate mag enige TWEE voorbeelde oor hoe Markus sy
                 personeel bederf het, as antwoord gee.
                 Hy het sy personeel:
                    o (vir drie dae) Monte Carlo toe geneem.
                    o luuks/met privaatstralers/met sportmotors (na Monte
                        Carlo) vervoer.
                    o bonusse/R40 miljoen gegee.
                    o sjampanje op ŉ groot seiljag gegee.
                 (Enige TWEE)
1.16.1       •   A                                                              1           4
             •   Geld wat stom is, maak reg wat krom is.
             •   A Geld wat stom is, maak reg wat krom is.
                 (Enige EEN)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1              5                       DBE/November 2016
                                           NSS – Memorandum

VRAAG         MEMORANDUM                                                            PUNT       DENK-
                                                                                               VLAK
                                                                                              (Barrett)

1.16.2        •    Geld kon nie Markus se probleme oplos nie.                          1           4
              •    Geld kon nie Markus se eensaamheid/pa se dood/suster se
                   wegloop/soeke na liefde/ware vriende wegneem nie. (m.a.w.
                   enige voorbeeld van probleme in sy lewe kan as antwoord
                   aangebied word.)
              •    Markus het steeds sy probleme gehad (ten spyte van sy geld).
              •    Geld kan nie geluk/liefde koop nie.
                   (Enige EEN, maar punt word slegs toegeken as 1.16.1 korrek
                   is.)

1.17          (Paragraaf) 4                                                            1           5

TEKS B: OM SKOTTELGOED TE WAS, IS GOED VIR STRES
[Verwerk uit Die Burger, 8 Oktober 2015]
VRAAG          MEMORANDUM                                                           PUNT       DENK-
                                                                                               VLAK
                                                                                               (Barrett)
1.18           Na die (vrou se) man/pa en twee kinders/die boetie en die               1           2
               sussie/Na die (drie) mense om die tafel

1.19           kwaad/vies/boos/die duiwel in/woedend.                                  1           3
               (Of soortgelyk)

1.20           stereotipering                                                          1           3

1.21.1         •   Die meisie/dogter/sussie                                            1           3
               •   Die seun/boetie
               •   Die kinders
                   (Enige EEN)

1.21.2         • Die meisie: sy hou die brood vas./sy is selfsugtig.                   1           4
               • Die seun: hy het ŉ aanvallende houding/hy wou miskien sy
                 vurk in die brood steek./Hy het iets gedoen en nou wil die
                 sussie hom terugkry deur die brood te gryp.
               • Die kinders: hulle stry en die pa raas met hulle.
                 (Enige EEN Of soortgelyk)

1.22           Ja                                                                      1           4
               • As ŉ gesin (saam) skottelgoed was, word die stres minder.
               • Om skottelgoed te was (indiwidueel of saam), help om
                  verhoudings te bou/mekaar te leer verstaan.
               • Die gesin doen (saam) ŉ goeie ding/skep (saam) orde/
                  verbeter saam die situasie.
               OF
               Nee
               • Skottelgoed kan tot groter konflik lei.
               • Soms wil mense alleen skottelgoed was.
                  (Enige EEN of soortgelyk)

                                                          TOTAAL AFDELING A:                30

 Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           6                 DBE/November 2016
                                       NSS – Memorandum

AFDELING B: OPSOMMING
Nasien van die opsomming

Die opsomming moet soos volg nagesien word:
   • Puntetoekenning:
         o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit)
         o 3 punte vir taal
         o Totaal punte: 10
   • Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie:
         o 1–3 korrekte feite: 1 punt
         o 4–5 korrekte feite: 2 punte
         o 6–7 korrekte feite: 3 punte
   • Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het:
         o 6–7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
         o 1–5 korrekte aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken
LET WEL:
   • Getal woorde:
         o Nasieners moet die getal woorde verifieer.
         o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat
           gebruik is, aan te dui of verkeerd aandui nie.
         o Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die nasiener
           tot by die laaste volsin na die 70-woordegrens nasien en die res van die
           opsomming ignoreer.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1             7                                DBE/November 2016
                                          NSS – Memorandum

VRAAG 2
TEKS C: Hoofgedagtes vir ŉ uitstaande CV

Direkte aanhaling                                                         Eie woorde
Dikwels doen verskillende mense aansoek om dieselfde
pos. Daarom is dit belangrik dat jou CV baie goed moet
wees om bo die res uit te staan. Dis eerstens belangrik               1   Sluit alle noodsaaklike inligting
om seker te maak dat jy al die noodsaaklike inligting                     (by jou CV) in.
(soos persoonlike inligting, opleiding, vaardighede,
ervaring en referente) in jou CV noem. ŉ Suksesvolle
CV word professioneel aangebied. Dit beteken dat jy                   2   Bied jou CV professioneel aan.
jou inligting moet groepeer en skoon, wit ongekreukelde
papier en ŉ A4-koevert moet gebruik. Onthou: jy wil hê
die mense moet ten minste jou CV lees. Wees daarom
kreatief met jou CV. Voorbeelde van kreatiwiteit is die               3   Bied jou CV op ŉ kreatiewe
byvoeging van ŉ gesigsfoto en die gebruik van                             manier aan./Laat jou CV anders
verskillende lettertipes. As jou CV net so ŉ bietjie anders               lyk.
lyk, sal mense dit wil lees. Werkgewers kry baie CV’s om
te lees en daarom moet joune kort en kragtig wees                     4   Jou CV moet kort wees./Gee net
sonder irrelevante inligting. Jou CV moet byvoorbeeld                     relevante inligting. / Vermy
nie langer as twee A4-bladsye wees nie. Onthou: enige                     irrelevante inligting. / Jou CV
persoonlike of akademiese inligting kan vandag maklik                     moenie langer as twee A4-
gekontroleer word. Jy mag daarom nooit in jou CV jok                      bladsye wees nie.
nie. As enige inligting in jou CV nie waar is nie, kan jy van
bedrog aangekla word en dan kan jy ŉ kriminele rekord
kry. Dit bly belangrik om in jou CV aan te dui wie jou                5   Wees eerlik in jou CV./Moenie in
referente is. Voorbeelde van referente is: jou kerkleier, ŉ               jou CV jok nie.
onderwyser of gemeenskapsleier. ŉ Mens leer altyd nuwe
vaardighede by. Jy moet dus dwarsdeur jou lewe jou                    6   Dui referente op jou CV aan.
CV op datum hou.
                      [Verwerk uit Mail and Guardian en Die Burger]
                                                                      7   Hou (altyd) jou CV op datum.
                                                                                              (69 woorde)
                                                                                TOTAAL AFDELING B: 10

AFDELING C: TAAL

ASSESSERINGSRIGLYNE
 Spelling:
  o Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word.
  o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die
     taalstruktuur is wat getoets word.
  o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
• Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die
  instruksies.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat volledig
  geskryf word vir meerkeusevrae.

 Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
   Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           8                       DBE/November 2016
                                          NSS – Memorandum

VRAAG 3

TEKS D: ADVERTENSIE
[Verwerk uit www.taalmuseum.co.za]
VRAAG      MEMORANDUM                                                             PUNT      DENK
                                                                                            VLAK
                                                                                           (Bloom)
3.1        TAAL/Taal/taal                                                            1           3

3.2        •   A                                                                     1           4
           •   assonansie maak dit klankryk.
           •   A assonansie maak dit klankryk.
               (Enige EEN)

3.3        internasionale                                                            1           3

3.4        beste                                                                     1           2

3.5.1      verniet/pasella/mahala                                                    1           1

3.5.2      gebraaide                                                                 1           3

3.6        blitsvinnig                                                               1           2

3.7        jy/ŉ mens                                                                 1           2

3.8        •   Mense wat lief is vir taal/kultuur.                                   1           3
           •   Mense wat lief is vir Afrikaans.
               (Enige EEN of soortgelyk)

3.9        •   Die mense lyk ernstig/glimlag nie.                                    1           6
           •   Dit lyk nie asof die mense pret en plesier het nie.
               (Enige EEN of soortgelyk)

                                                                     SUBTOTAAL:          [10]

   Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1             9                       DBE/November 2016
                                          NSS – Memorandum

VRAAG 4

TEKS E: STROKIESPRENT
[Verwerk uit arcamax.com]
                                                                                  PUNT       DENK-
VRAAG       MEMORANDUM                                                                       VLAK
                                                                                             (Bloom)
4.1         •   Daar is strepies/stoom/rook by die motor.                            2           3
            •   Die motor (se voorkant/agterkant) is opgefrommel.
            •   Die motor is stukkend.
            •   Die toestand van die motor (wys dit).
            •   Die blare/blomme val uit die boom.
            •   Daar is (stof)wolkies om die motor.
            •   Die motorligte (is aan weerskante van die boom)./Hy ry in die
                boom (in).
            •   Die syspieëltjie (hang).
            •   Die wiele (is gebuig/hang in die lug).
                (Enige TWEE)

4.2         u/Mevrou/Juffrou/Dame/Meneer (kleinletters en hoofletters moet reg       1           5
            wees)

4.3         veralgemeen                                                              1           4

4.4         Hik/hik                                                                  1           2

4.5         Mavis sê dat sy/hy nooit drink en bestuur nie.                         2           3

4.6         kroeg/drinkplek/oog/sjebien/smokkelhuis/kantien/taverne/bierhuis         1           1

4.7.1       Die konstabel verstaan/interpreteer dat jy nie mag bestuur as jy         1           4
            gedrink het nie/drank in het nie/nadat jy gedrink het nie/onder die
            invloed is nie.

4.7.2       Mavis verstaan dat sy nie drink terwyl sy bestuur nie.                   1           4

                                                                     SUBTOTAAL:          [10]

VRAAG 5

TEKS F: TYDSKRIFARTIKEL: Wil jy leer om beter te kommunikeer
[Verwerk uit Huisgenoot, 28 Maart 2013]
VRAAG       MEMORANDUM                                                            PUNT       DENK-
                                                                                             VLAK
                                                                                            (Bloom)
5.1         Wil jy leer om beter te kommunikeer? (onderstreping uit)                1            1

5.2         kommunikasie                                                            1            1

5.3         goeie (antwoord mag ook in ŉ sin wees, maar dan elke woord in           1            2
            die sin reg gespel wees)

 Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           10                         DBE/November 2016
                                        NSS – Memorandum

5.4        •     Verbeter (so) jou sosiale verhoudings met ander mense (so)!/.           1            2
           •     Jy moet (so) jou sosiale verhoudings met ander mense (so)
                 verbeter./! (Die woord “so” moet in die antwoord wees.)
                 (Enige EEN)

5.5        eerste                                                                        1            1

5.6        •     Die man slag die bok af.                                                1            3
           •     Die boom val met ŉ harde slag om.
           •     Sy het ŉ slag met klein kindertjies.
           •     Ek het ŉ goeie slag geslaan toe ek dit so goedkoop gekry het.
           •     Sy dood was ŉ groot slag vir die gesin.
           •     Borsslag is my beste slag.
                 (Enige EEN of soortgelyk)

5.7        wat                                                                           1            2

5.8        paadjie                                                                       1            1

5.9        Jy moet diep asemhaal sodat jy (kan) kalm (kan) raak.                         1            2

5.10       Jou lyftaal sal ook baie negatief wees.                                       1            2

5.11       Jy behoort oogkontak te maak as iemand anders praat.                          1            2

5.12       kyk                                                                           1            3

5.13       jonger                                                                        1            1

5.14       nl.                                                                           1            1
                                                                 SUBTOTAAL:            [14]

 Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           11               DBE/November 2016
                                       NSS – Memorandum

TEKS G: PRENT
[Uit gallery.yopriceville.com]
VRAAG MEMORANDUM                                                       PUNT      Denk
                                                                                  vlak
                                                                                (Bloom)
5.15.1       skoolloopbaan                                               1          1

5.15.2       glo                                                         1          1

5.15.3       aardbol                                                     1          1

5.15.4       aan                                                         1          1

5.15.5       My onderwyser                                               1          1

5.15.6       graad                                                       1          1
                                                          SUBTOTAAL:    [6]

                                                           TOTAAL VIR AFDELING C: 40
                                                                   GROOTTOTAAL: 80

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans FAL P1 Nov 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2020-memo/7eb45f1d-4b96-4a73-aa2c-4c7f1b6f3251) — Afrikaans FAL · Memo · 2020 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2017-memo/8504caa7-7e09-421a-b18c-8a4797a23c7a) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2015-memo/ca24bb31-11e6-4414-ae1c-e2738b16f840) — Afrikaans FAL · Memo · 2015 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2012-memo/2e465f59-92cb-4184-b97a-93e2e8571cbd) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2016/177c8739-413e-4c21-a7b4-2146951106ff) — Afrikaans FAL · QP · 2016 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May June 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2016/f8c9e363-bee8-401b-a63d-075ae6d062cc) — Afrikaans FAL · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
