# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2017 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2017, 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2017-memo/8504caa7-7e09-421a-b18c-8a4797a23c7a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2017-memo/8504caa7-7e09-421a-b18c-8a4797a23c7a)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC November Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    NASIONALE
                                SENIOR SERTIFIKAAT

                                        GRAAD 12

                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

                                    NOVEMBER 2017

                                    NASIENRIGLYNE

PUNTE: 80

                       Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           2                           DBE/November 2017
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: LEESBEGRIP
ASSESSERINGSRIGLYNE
• Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
• Indien die leerder woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn,
  word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord sonder daardie
  vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE GEPENALISEER NIE. Indien die
  vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
• By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM
  NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt.
• Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die rede/motivering
  verdien die punt.
• Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee 'n volsin, is dit korrek MITS die
  korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
• Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en 'n reeks word gegee, sien SLEGS die
  eersteTWEE/DRIE na.
• Aanvaar dialektiese variasies.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat
  volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.

VRAAG 1
TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL
 VRAAG                                      ANTWOORD                                         PUNT

1.1          Sonvanger/sonvanger                                                                 1

1.2          Sy ouers en sy ouma/Hulle het ...
             • Refentse in 'n Afrikaanse laerskool geplaas.
             • Refentse na Afrikaanse musiek laat luister.                                       2

1.3          (Aan) Vereeniging Gimnasium                                                         1

1.4          (Refentse het beplan om) Regte (te gaan studeer).                                   1

1.5          •   Refentse het nie net op een aktiwiteit gekonsentreer nie.
             •   Refentse het aan sport-/leierskaps-/kultuuraktiwiteite deelgeneem.
             •   Refentse       se    skoolloopbaan     het   ook      uit   buitemuurse
                 aktiwiteite/leierskapsposisies bestaan.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                        1

1.6          Refentse het dit geniet omdat ...
             • hy passievol oor musiek/sy taak as regisseur is.
             • hy sy medeskoliere kon lei.
             • 'n ander/nuwe wêreld vir hom oopgegaan het./hy 'n nuwe uitdaging
                gekry het. (Aanvaar ook die aanhaling)
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                         1

1.7          •   (sy) nederigheid/hardwerkendheid/passievolheid/veelsydigheid
             •   (sy passie) om mense te lei/gebore leier
             •   Hy het sy taak ernstig/toegewyd opgeneem.
             •   Hy kon uitdagings goed hanteer.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                        1
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           3                             DBE/November 2017
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG                                           ANTWOORD                                       PUNT
1.8          (Refentse speel) kitaar/ghitaar.                                                    1

1.9          “toevallig”                                                                           1

1.10             Etiese aspek:
             •   Cecilia Kruger het Refentse se toestemming gevra om die video-
                 opname te versprei./Sy het Refentse gevra of sy dit kon doen.
             •   Cecilia Kruger het nie net eiereg gebruik om die video-opname te
                 versprei/op Facebook te plaas nie.
                 Bekendheid:
             •   Sy het reg opgetree, want deur sy musiek te versprei, het hy
                 bekendheid verwerf.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                          1

1.11         •   Refentse het skielik baie bekend/besig geraak.
             •   Refentse het iemand nodig gehad om sy sake te hanteer./Hy kon nie
                 alles self doen nie.
             •   Iemand moes Refentse se geldsake/program/optredes bestuur.
             •   Iemand moes die skakeling met sy ondersteuners hanteer.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
                 (Antwoorde moet verband hou met sy bekendheid/besige lewe.)                       1

1.12.1       (Tydens die) Klein-Karoo Nasionale Kunsfees/KKNK                                      1

1.12.2       Na hierdie optrede saam met Karen Zoid het Refentse ...
             • 'n CD-kontrak gekry.
             • 'n musiekvideo gemaak.
             • baie ander uitnodigings (om op te tree) ontvang.
                (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde)                                          2

1.13         •   A
             •   geen ander kunstenaar so goed soos Karen Zoid is nie.
             •   A geen ander kunstenaar so goed soos Karen Zoid is nie.
                 (Enige EEN)                                                                       1

1.14         nederig                                                                               1

1.15.1       konnotatief                                                                           1

1.15.2       •   Refentse is (baie) lief vir sy sussie. (Nie verlief nie).
             •   Refentse se sussie is (baie) spesiaal/belangrik vir hom.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
                 (Indien 1.15.1 verkeerd is, is 1.15.2 ook verkeerd)                               1

1.16.1       Die skool het leerders soos Refentse die geleentheid gegee om ...
             • in ‘n koor te sing.
             • aan kunswedstryde/kultuuraktiwiteite deel te neem.
             • aan produksies soos Afrikaans is Groot deel te neem.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                           1

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1                  4                          DBE/November 2017
                                              NSS – Nasienriglyne

VRAAG                                    ANTWOORD                                                   PUNT
1.16.2     •   Dit (Facebook/Sosiale media) het vir Refentse aan baie mense
               bekendgestel.
           •   Refentse het deur Facebook/daardeur bekend geraak./Baie mense het
               vir Refentse op Facebook/daarop gesien en van sy stem gehou.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                                 1

1.17           Iets om op terug te val:
           •   As Refentse se sangloopbaan nie (meer) suksesvol is nie, moet daar
               iets anders wees wat hy kan doen (om geld te verdien).
           •   Refentse moet hom voorberei om iets anders te doen in tye
                wanneer sy sangloopbaan nie (meer) genoeg geld maak nie.
               Sy droom:
           •   Dan kan hy nog steeds doen waaroor hy gedroom het voordat hy as
               sanger bekend geword het.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                                 1

1.18       "Hy hoop dat mense deur sy musiek van hulle verskille sal vergeet."
           (Penaliseer nie as die sin nie tussen aanhalingstekens is nie)                               1

1.19       •   Dit voorspel wat die leser in die teks kan verwag/maak die leser
               nuuskierig/prikkel die leser se belangstelling/motiveer die leser om
               verder te lees.
           •   Dit som die teks op.
           •   Dit gee die kern van die teks./Gee (meer) inligting oor dit wat in die
               leesstuk staan/oor Refentse.
               (Enige EEN oof soortgelyk aan bogenoemde)                                                1

TEKS B: VISUELE TEKS
VRAAG                                    ANTWOORD                                                   PUNT
1.20     Koeldrank is ook 'n nie-alkoholiese drankie.                                                 1

1.21       •   A
           •   boere het nie baie graan geproduseer nie.
           •   A boere het nie baie graan geproduseer nie.
               of
           •   C
           •   baie mense kan net brood en graanprodukte bekostig.
           •   C baie mense kan net brood en graanprodukte bekostig.
               of
           •   D
           •   as dit duurder word om brood te verskaf, verloor mense hulle werk.
           •   D as dit duurder word om brood te verskaf, verloor mense hulle werk.
               (Enige EEN)                                                                              1

1.22       Suiwelprodukte en vrugte se pryse het ewe veel/albei (5,3%) gestyg.
           (Ons aanvaar nie net 5,3% as antwoord nie. Kandidate moes sê WAT eners is, m.a.w. die
           5.3% interpreteer – vlak 3)
           (Of soortgelyk aan bogenoemde)                                                               1

1.23       Vis/vis/seekos
           (Ons aanvaar nie spesifieke vissoorte nie)                                                   1
Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           5                         DBE/November 2017
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG                                    ANTWOORD                                          PUNT
1.24       • Die blokkie/grafiekkolom lê links van die middel/aan die anderkant/nie in
             die ry nie.
           • Die minusteken/(-)/negatiewe persentasie
             (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                          1

1.25       nie 'n noodsaaklikheid is nie.                                                      1

                                                                   TOTAAL AFDELING A: 30

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           6                     DBE/November 2017
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: OPSOMMING

VRAAG 2

Nasien van die opsomming

LET WEL:
Nasien van die opsomming word gebaseer op die insluiting van die feite soos deur die vraag
oor die teks voorgeskryf.

Die opsomming moet soos volg nagesien word:
   • Puntetoekenning:
         o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit)
         o 3 punte vir taal
         o Totaal punte: 10
   • Toekenning van taalpunte as leerders NIE woordeliks aangehaal het nie:
         o 1-3 korrekte feite: 1 punt
         o 4-5 korrekte feite: 2 punte
         o 6-7 korrekte feite: 3 punte
   • Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het:
         o 6-7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
         o 1-5 korrekte aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken
LET WEL:
   • Antwoorde moet in volsinne wees.
   • Getal woorde:
         o Nasieners moet die getal woorde verifieer.
         o Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat
           gebruik is, aan te dui, of dit verkeerd aandui nie.
         o Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die nasiener
           tot by die laaste volsin na die 70-woordegrens nasien en die res van die
           opsomming ignoreer.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           7                           DBE/November 2017
                                       NSS – Nasienriglyne

TEKS C: HOEKOM 'N BRUGJAAR GOED IS

            DIREKTE AANHALING                                       EIE WOORDE
 Jy is agtien jaar oud. Geen universiteit het jou
 aansoek aanvaar nie. Dan is dit dalk 'n goeie
 idee om aan 'n brugjaar te dink.

 'n Brugjaar gee jongmense eerstens die 1 'n Brugjaar gee jou blaaskans/kans om te
 kans om 'n blaaskans te neem na twaalf         rus na matriek/12 jaar op skool.
 jaar op skool. As jy eers begin werk, gaan jy
 nooit weer die kans kry om so avontuurlustig,
 selfs waaghalsig, te reis en te leef soos 2 'n Brugjaar gee jou die kans om nuwe
 tydens jou brugjaar nie. Dit is 'n kans om 'n  avonture te ervaar/beleef./Dit gee jou kans
 bietjie te waag en nuwe avonture te            om avontuurlustig/waaghalsig te reis/leef.
 ervaar. Vir 'n jongmens is dit maklik om in 'n
 partytjieleefstyl vasgevang te word. As jy
 egter eers meer van die wêreld ervaar het, 3 Jy ontwikkel 'n besef van wat belangrik is
 verstaan jy beter waaroor die lewe gaan.       in die lewe./Jy kry jou prioriteite reg./Jy
 Dan sal jy byvoorbeeld besef dit hoef nie      besef partytjies is nie meer ‘n prioriteit nie.
 'n prioriteit te wees om elke partytjie by te
 woon nie.

 Studente skryf dikwels in vir 'n kursus en
 verander later na iets heeltemal anders. Dit       4 'n Brugjaar gee jou die kans om seker te
 kan baie duur wees. 'n Brugjaar kan jou              maak wat jy wil studeer/met die res van jou
 help om seker te maak wat jy wil studeer             lewe wil doen.
 voor jy jou tyd en geld belê. 'n Studie aan
 universiteite in Amerika het getoon dat die        5 'n Brugjaar kan help dat studente beter
 punte van studente wat 'n brugjaar gehad             presteer./'n Brugjaar kan beteken dat jy
 het, gemiddeld 6% beter as dié van die res           gemiddeld 6% beter kan doen.
 is. 'n Brugjaar kan dus beter resultate
 beteken. Jy kan ook 'n interessante werk           6 Tydens 'n brugjaar kan jy iets interessants
 in jou brugjaar doen. Dit is die ideale              doen/'n interessante werk te doen.
 geleentheid om nuwe vaardighede aan te
 leer. Jong gegradueerdes wat werk soek, het        7 Jy kan nuwe vaardighede aanleer.
 min of geen werkservaring nie. As jy tydens
 jou brugjaar werk, lyk dit goed op jou CV.         8 As jy tydens jou brugjaar werk, kan dit jou
 Ten slotte sal dit ook vir werkgewers wys            later help om werk te kry/kan jy dit op jou
 dat jy nie bang is om te werk nie.                   CV skryf/kan dit jou CV goed laat lyk.
                                                      (werkservaring)

                                                    9 As jy tydens jou brugjaar gewerk het, sal
                                                      werkgewers sien jy is nie lui/bang vir werk
                                                      nie. (indruk op werkgewers)
                                                                    TOTAAL AFDELING B: 10

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           8                             DBE/November 2017
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING C: TAAL
ASSESSERINGSRIGLYNE
 Spelling:
  o Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word waar ons woordstrukture toets.
  o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die
       taalstruktuur is wat getoets word.
  o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
• Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die
   instruksies.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat
   volledig geskryf word vir meerkeusevrae.
• Indien een woord gevra word, bv. die korrekte vorm van die woord tussen hakies, mag
   die kandidaat die hele sin uitskryf soos dit op die vraestel gegee word. Dis slegs by
   Leesbegrip en Vraestel 2 waar kandidaat gepenaliseer word indien die korrekte woord nie
   uitgelig/onderstreep word nie. Waar daar in Vraestel 1 spesifiek gevra word vir een woord
   vir ..., geld hierdie toegewing egter NIE.

VRAAG 3
TEKS D: ADVERTENSIE
VRAAG                                     ANTWOORD                                          PUNT

3.1       Ek het iets/die nuus gehoor./Mense het vir my iets/dinge vertel.                     1

3.2       Tshwane                                                                              1

3.3       •     D
          •     beklemtoon dat hierdie diens slegs vir Tshwane is.
          •     D beklemtoon dat hierdie diens slegs vir Tshwane is.
                (Enige EEN)                                                                    1

3.4       Vuurwarm/vuurwarm/witwarm                                                            1

3.5       gratis                                                                               1

3.6       alliterasie                                                                          1

3.7       vinniger                                                                             1

3.8       die                                                                                  1

3.9       Die mans ...
          • glimlag./lag.
          • sit ontspanne/lekker/rustig.
          • lyk bly/gelukkig.
          • se aandag is net by hul selfone.
             (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                          1

3.10      altyd beter wil doen                                                                  1
                                                                                              [10]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1                 9                    DBE/November 2017
                                             NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4
TEKS E: STROKIESPRENT
VRAAG                                              ANTWOORD                                PUNT

4.1       (skoot)rekenaar/sleutelbord/tablet                                                    1
          (Die antwoord kan ook in ‘n sin gegee word.)

4.2       Klik/slurp/S-L-L-U-R-R-P                                                              1

4.3       •   Daar is 'n yskas/DEFY in die prentjie.
          •   Die naam DEFY verwys na 'n yskas/vrieskas.
              (Enige EEN)                                                                       1

4.4       Mooi!/Goed!/Koel!/Geluk! Pragtig!/Welgedaan!/Lekker!
          (Uitroepteken is nie nodig nie)
          (Of soortgelyk aan bogenoemde)
          (Die uitroep moet op goedkeuring dui.)                                                1

4.5       •   Dit dui aan dat daar musiek speel.
          •   Dit dui aan dat die meisie na musiek luister.
              (Of soortgelyk aan bogenoemde)                                                    1

4.6       •   (Daar is 'n) vraagteken/?
          •   klik?
          •   Ma se lippe tuit/Die ma glimlag nie.
          •   Die ma tik met een vinger.
              (Enige EEN)                                                                       1

4.7       Die ma vra vir die dogter: "Wil jy dit nie vir my doen nie?"
          OF
          Die ma vra vir die dogter: "Wil jy nie dit vir my doen nie?"
          (ook aanvaar indien slegs die direkte rede korrek gegee word)                         1

4.8.1     • Die ma weet nie veel daarvan/(van sosiale media/Facebook/Twitter/
            Instagram/rekenaars) nie.
          • Die ma sukkel (met sosiale media/rekenaars).
          • Die ma is nie rekenaarvaardig nie.
            (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                            1

4.8.2     Die boetie/Hy sien die kans om geld te maak/te verdien/om voordeel te trek.
          (Of soortgelyk aan bogenoemde)                                                        1

4.9       •   A
          •   tevrede
          •   A tevrede
              (Enige EEN)                                                                     1
                                                                                            [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1                10                                 DBE/November 2017
                                             NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5.1
TEKS F: LEESTEKS
VRAAG                                             ANTWOORD                                              PUNT
5.1.1   eetplekkie                                                                                        1

5.1.2      heerlike/smaaklike/geurige
           (Kandidaat moet die korrekte verbuiging van die b.nw. gee.)                                    1

5.1.3      jaar                                                                                           1

5.1.4      •    Ek het die deur gesluit.
           •    Ek is deur.
                (Of soortgelyk)
           (Ons aanvaar nie: “Ek sukkel om “deur” reg te spel” nie. Rede: die betekenis blyk nie
           duidelik nie.)                                                                                 1

5.1.5      toegangsfooi                                                                                   1

5.1.6      per                                                                                            1

5.1.7      jonk                                                                                           1

5.1.8      vrolike                                                                                        1

5.1.9      foto's                                                                                         1

5.1.10     • Die vleis word sommer op die sypaadjie gebraai omdat daar nie
             genoeg plek in die tent is nie.
           • Die vleis word sommer op die sypaadjie gebraai omdat daar nie
             genoeg plek is in die tent nie.
           • Omdat daar nie genoeg plek in die tent is nie, word die vleis sommer
             op die sypaadjie gebraai.
           • Omdat daar nie genoeg plek is in die tent nie, word die vleis sommer
             op die sypaadjie gebraai.
             (Of soortgelyk aan bogenoemde)
           (Indien kandidaat net een deel van die sin neerskryf, het hy nie die opdrag uitgevoer nie.
           Die sin is nie verbind nie.)                                                                   1

5.1.11     •     ... word saam met pap, wors en tjakalaka bedien.
           •     “... word saam met pap, wors en tjakalaka bedien.”
          (Antwoord word aanvaar indien die leesteken nie onderstreep is nie)                             1

5.1.12     resep                                                                                          1

5.1.13     sy                                                                                             1

5.1.14     Hiervoor kry Mzoli beslis volpunte!
           (Kandidaat mag nie woorde uitlaat nie, maar ons kan toegewing maak indien
           uitroepteken/punt weggelaat word.)                                                              1
                                                                                                         [14]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1             11                                DBE/November 2017
                                          NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5.2
TEKS G: PRENT
VRAAG                                   ANTWOORD                                    PUNT
5.2.1   skryfbehoeftes/skryfbenodig(d)hede/skryfgereedskap/skryfgoed/skoolgoed/(ook
        –goete/-goeters/-goeterse)                                                    1

5.2.2      •   Die prente is deur die leerders ingekleur.
           •   Die prente is ingekleur deur die leerders.
               (Enige EEN)                                                                             1

5.2.3      Skêr/skêr (nie meervoud nie)                                                                1

5.2.4      Leerders gebruik Pritt om die prente in te plak.
           (Kandidaat mag nie enige ander woord behalwe “om” en ”te” inlas nie.)                       1

5.2.5      potlood                                                                                     1

5.2.6      Die leerders het groot rugsakke gedra.                                                       1
                                                                                                       [6]

                                                                              TOTAAL AFDELING C: 40
                                                                                  GROOTTOTAAL: 80

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans FAL P3 Nov 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2017-memo/77a88787-6bbe-4fbf-830c-fe16be0b7fea) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May June 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2017-memo/1f189951-2b9b-4bdf-9d70-ac0d59452e6f) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2020-memo/7eb45f1d-4b96-4a73-aa2c-4c7f1b6f3251) — Afrikaans FAL · Memo · 2020 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2016-memo/18db0369-fafd-460c-869e-7cac7b26056a) — Afrikaans FAL · Memo · 2016 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2015-memo/ca24bb31-11e6-4414-ae1c-e2738b16f840) — Afrikaans FAL · Memo · 2015 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2012-memo/2e465f59-92cb-4184-b97a-93e2e8571cbd) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
