# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2021 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2021, 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2021-mg/7ed3c7f5-e058-4c05-aa3a-21330c04ca00
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2021 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2021-mg/7ed3c7f5-e058-4c05-aa3a-21330c04ca00)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC November Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Afrikaans FAL P1 Nov 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2021/0a323951-81e2-46a2-adbf-10a4dfc61957) — QP · 2021 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

               AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

                                NOVEMBER 2021

                                NASIENRIGLYNE

PUNTE: 80

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1              2                                 DBE/November 2021
                                            NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: LEESBEGRIP

ASSESSERINGSRIGLYNE
 Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
 Indien die leerder woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn,
  word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord sonder daardie
  vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE GEPENALISEER NIE. Indien
  die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
 By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM
  NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt.
 Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die rede/motivering
  verdien die punt.
 Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee 'n volsin, is dit korrek MITS die
  korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
 Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en 'n reeks word gegee, sien SLEGS die eerste
  TWEE/DRIE na.
 Aanvaar dialektiese variasies.
 Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat
  volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.

VRAAG 1
TEKS A: MOENIE NET PRAAT NIE; DOEN IETS!
[Eie verwerkte teks/google/wikipedia]

 VRAAG                                          ANTWOORD                                                PUNT
1.1           Max Lucado                                                                                  1

1.2              Dit is die skrywer se opinie.                                                            1
                 Dit kan nie bewys word nie.
                 Daar is geen statistiek/syfers/navorsing wat dit bevestig nie.
                 Almal stem nie noodwendig saam nie.
                  (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.3           eise stel                                                                                    1

1.4           Dit was droog/die droogte                                                                    1

1.5.1            Projek 90 (teen 2030)                                                                    2
                 Afrika Klimaat Alliansie

1.5.2            Die woord ''wêreldwyd'' (dui op internasionale betrokkenheid).                           1
                 Die Afrika Klimaat Alliansie (dui op Afrika in sy geheel).
                 Ayakha het (met) oorsese aktiviste/Greta van Swede kennis
                  gemaak/ontmoet/gesels.
                  (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde, solank die vetgedrukte woorde in
                   die antwoord verskyn. Dit hoef nie in 'n volsin te wees nie, maar dit moet sin
                   maak.)

 Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1             3                                DBE/November 2021
                                          NSS – Nasienriglyne

 VRAAG                                        ANTWOORD                                              PUNT
1.6.1        Figuurlik                                                                                1

1.6.2           Hulle moet nie dink dat sy jok/stories opmaak/stories vertel wat nie                  1
                 waar is nie/nie die waarheid praat nie/onsin praat/raai/bog praat
                 nie OF dat sy nie bewyse het van wat sy sê nie/ongegronde
                 stellings maak.
             OF
              Sy sê dit nie sonder bewyse daarvoor nie./Sy het nie net stories
                uitgedink nie.

                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde. Hierdie is 'n dominovraag. Die
                 antwoord op Vraag 1.6.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.6.2 te kry.)

1.7          Marriotts (-Hotelgroep)                                                                  2

                Hulle het vir Donalene R1,2 miljoen/geld gegee om haar besigheid
                 te begin. 
                Hulle het (betrokke geraak en) besluit om lakens vir haar te skenk
                  (wat gebruik word om skoolhemde en -baadjies te maak.) 
                  (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.8          Vyf/5 (skoolhemde)                                                                        1

1.9          Sy het (meer as 1000) skoolhemde/winterbaadjies/skoene/klere aan                          1
             leerders (van verskillende skole) geskenk.
             (Of soortgelyk aan bogenoemde)

1.10         C/hierdie projek onderwys in ons land indirek ondersteun.                                 1

1.11         ('n) 2 ℓ-koeldrankbottel                                                                  1
             (Aanvaar ook as die kandidaat verduidelik. 2l moet deel van die antwoord wees.)

1.12            Die leser word net bewus gemaak van die bestaan van                                   1
                 klimaatsverandering.
                Die leser word net daarvan bewus gemaak dat ons
                 klimaatsverandering moet beveg.
                Klimaatsverandering word net in paragrawe 3, 4 en 5 aangeraak.
                Net die eerste persoon/Ayakha praat van klimaatsverandering. Die
                 ander praat van werkskepping, omgewingsbewaring en herwinning.
                Die titel maak nie melding van klimaatsverandering nie.
                Die eintlike doel met hierdie teks is om die leser te vertel van Suid-
                 Afrikaners/mense wat 'n verskil maak.
                Die doel is om die leser te motiveer om (self) betrokke te raak om 'n
                 verskil in Suid-Afrika te maak.
                Die stuk handel oor mense wat 'n verskil maak/wat ons kan doen
                 om van die wêreld 'n beter plek te maak.
                Die artikel handel oor drie persone wat 'n verandering maak.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1            4                              DBE/November 2021
                                         NSS – Nasienriglyne

 VRAAG                                  ANTWOORD                                                 PUNT
1.13.1       D/fokus op 'n gesonder toekoms vir die wêreld                                         1
1.13.2       C/laat volwassenes menswaardig voel                                                    1
1.13.3       E/laat ander projekte wat op kinders fokus, ontwikkel                                  1
1.13.4       A/maak die jeug van herwinning bewus                                                   1
1.14             Die drie mense in die teks het nie net gedroom/gepraat nie                        2
                  /daadwerklik iets gedoen om 'n verskil te maak. 
                 Hulle het daadwerklik iets gedoen/hard gewerk/fluks gewerk om
                  'n verskil te maak/mense se omstandighede te verbeter. 
                 Die drie mense was fisies betrokke  om 'n verskil in ander mense
                  se lewens te maak. 
             OF
              Almal in die teks het iets spesiaals vir die gemeenskap gedoen. 
                Elkeen het 'n nuwe projek aangepak en nie net gepraat daaroor
                nie. 
                  (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.15         Ayakha Melithafa                                                                       2
             Grootste bydrae: Sy bring die gevare van klimaatsverandering onder
             ons aandag./Sy wys ons om die omgewing te bewaar.
             Wat jy sal doen vir ondersteuning? Die kandidaat gee enige idee of
             voorstel wat aandui hoe hy/sy Ayakha se stem namens die omgewing
             verder gaan uitdra, bv. Ek sal mense leer wat die gevolge van
             klimaatsverandering sal wees.
             OF
             Donalene Johanessen
             Grootste bydrae: Sy help minderbevoorregte kinders en ondersteun
             herwinning./Werkskepping/Sy spreek die plastiekprobleem aan./Sy
             verander werkers se lewens positief./Gee skoolhemde aan skoliere in
             arm gemeenskappe./Maak wasgoedsakke van ou lakens om plastiek
             te bespaar./40% van haar wins gaan aan Royal Kids Projek./Begin
             Restore SA Pty Ltd en skep daarmee werk vir mense.
             Wat jy sal doen vir ondersteuning? Die kandidaat gee enige idee of
             voorstel wat aandui hoe hy/sy bg. bydrae sal ondersteun, bv. Ek sal
             ook lakens/materiaal probeer herwin en aan haar stuur.
             OF
             Candice Mostert
             Grootste bydrae: Sy herwin plastiek./Sy maak ekostene/betrek die
             jeug by haar projek.
             Wat jy sal doen vir ondersteuning? Die kandidaat gee enige idee of
             voorstel wat aandui hoe hy/sy bg. bydrae sal ondersteun, bv. Leer
             jongmense omtrent herwinning.
             (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde. Die punte word slegs vir die bydrae en
             die kandidaat se gepaste idee toegeken. Kandidate mag 'n breë antwoord of
             voorbeelde gee. Gee die 2 punte, selfs al word die naam van die persoon nie
             genoem nie, maar dit duidelik is na wie daar verwys word.)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
     Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           5                        DBE/November 2021
                                             NSS – Nasienriglyne

    TEKS B: SOVEEL MENSE IS VIR VERKEERSOORTREDINGS GEVANG
    [Verwerk uit Grafika24]

     VRAAG                                         ANTWOORD                                      PUNT
    1.16          Dronkbestuur                                                                     1
                  (Of soortgelyk aan bogenoemde)

    1.17        Die motor lyk asof dit ...                                                          1
                 op twee wiele staan/ry.
                 vinnig om die draai ry.
                 nie reguit op die pad ry nie/(skuins) van die pad af ry/afgly.
                 wil omval/kantel/gly/skuins is
                 draaie sny.
                 heen-en-weer oor die pad ry.
     Die motor is visueel geteken asof twee wiele in die lug staan.
                      (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

    1.18          D/'n ander voertuig om 'n draai verby te steek.                                   1
    1.19             Hulle is 'n gevaar vir ander bestuurders/vir die bestuurder self.             1
                     Hulle kan ongelukke veroorsaak.
                     Hulle kan mense se dood veroorsaak.
                     Dit kan misdaad uitlok (bv. as jou motor langs die pad gaan staan).
                     Sulke voertuie rook gewoonlik (en veroorsaak besoedeling).
                     Die motor kan gaan staan en ander verkeer in gevaar stel.
                      (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

    1.20          onwettig                                                                          1

    1.21          bewus te wees van verkeersreëls                                                   1

                                                                          TOTAAL AFDELING A: 30

     Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1          6                            DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: OPSOMMING
Nasien van die opsomming

Nasien van die opsomming word gebaseer op die insluiting van die relevante feite soos deur die
teks voorgeskryf. Die opsomming moet soos volg nagesien word:

    Puntetoekenning:
     o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit)
     o 3 punte vir taal
     o Totaal punte: 10

    Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie:
     o 1–3 korrekte feite: 1 punt
     o 4–5 korrekte feite: 2 punte
     o 6–7 korrekte feite: 3 punte

    Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het:
     o 6–7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
     o 4–5 korrekte aanhalings: maksimum 1 punt vir taal word toegeken
     o 2–3 korrekte aanhalings: maksimum 2 punte vir taal word toegeken

Let op: Indien die kandidaat 6 of 7 korrekte feite het, maar een daarvan is 'n direkte aanhaling,
kry die kandidaat 6 of 7 punte vir die 6 of 7 feite en 3 punte vir taal. Die kandidaat kry in hierdie
geval dus 9/10 of 10/10 vir die opsomming.

Indien die kandidaat net een direkte aanhaling as korrekte feit aanbied, en verder geen
korrekte feite het nie, kry die kandidaat 1 punt vir die direkte aanhaling en 0 vir taal. In hierdie
geval kry die kandidaat dus 1/10 vir die opsomming.

LET WEL:

    Getal woorde:
     o Nasieners moet die getal woorde verifieer.
     o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat gebruik
        is, aan te dui of verkeerd aandui nie.
     o Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die nasiener VYF
        woorde aan lees ná die 70-woordegrens nasien en die res van die opsomming
        ignoreer.

 Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1           7                          DBE/November 2021
                                         NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2
TEKS C: MEJUFFROU HEELAL 2019
[Verwerk uit Huisgenoot, 19 Desember 2019]

Let wel: Kandidate moet sewe feite oor Zozibini Tunzi se ontwikkeling van geboorte tot
internasionale glanspersoon opsom. Aanvaar enige SEWE van die agt feite hieronder.

Feite moet in chronologiese volgorde aangebied word, binne konteks van die teks. Kyk na die
volgorde wat die kandidaat aanbied; of die sewe feite wat die kandidaat aanbied wel
chronologies op mekaar volg (bv. volg die kandidaat se korrekte feit 3 chronologies op die
kandidaat se korrekte feit 2, ens.)

             DIREKTE AANHALING                                           EIE WOORDE

  Zozibini Tunzi is op 18 September 1993 in           1    Sy is (op 18 September 1993/in Tsolo)
  Tsolo in die Oos-Kaap gebore. Sy het in ‘n               in die Oos-Kaap gebore./Sy word in ‘n
  doodgewone huis grootgeword.                             doodgewone huis groot.

  Haar ouers het haar as skaam sesjarige vir          2    Sy het op ses aan haar eerste
  haar eerste skoonheidskompetisie ingeskryf               skoonheidskompetisie deelgeneem.
  om haar selfvertroue te ontwikkel.

  Sy het in 2011 haar matriek aan Hoërskool           3    Sy het (in 2011) matriek/Gr 12
  Butterworth voltooi.                                     geslaag./Sy het aan Hoërskool
                                                           Butterworth gematrikuleer.

  Daarna het sy haar B.Tech-graad in                  4    Sy het skakelwese aan die KSUT
  Skakelwese aan die Kaapse Skiereiland                    studeer./Sy het haar B.Tech-graad
  Universiteit van Tegnologie verwerf.                     behaal.

  In 2015 het sy onder andere die Mej.                5    Sy het (in 2015) die titel Mej. Mamelodi
  Mamelodi Sundowns-titel gewen.                           Sundowns gewen./Sy is as Mej.
                                                           Mamelodi Sundowns gekroon.

  In Augustus 2019 word sy Mej. Suid-Afrika.          6    Sy word (in 2019) (as) Mej. Suid-Afrika
                                                           (gekroon).

  Op 8 Desember 2019 is sy as Mej. Heelal             7    Sy word (op 8 Desember 2019) (as)
  gekroon.                                                 Mej. Heelal (gekroon).

  Nog 'n groot hoogtepunt in haar lewe was            8    Sy het as gas op die Trevor Noah TV-
  toe sy as gas op Trevor Noah se program,                 program verskyn./Sy was 'n gas op
  The Daily Show, in Amerika was.                          Trevor Noah se program in Amerika.

                                                           (63 woorde)

                                                                   TOTAAL AFDELING B: 10

 Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1              8                      DBE/November 2021
                                            NSS – Nasienriglyne

AFDELING C: TAAL
ASSESSERINGSRIGLYNE
 Spelling:
  o Eenwoord-antwoorde word as korrek aanvaar selfs al is die spelling verkeerd. Die fout
      mag net nie die betekenis van die woord verander nie. Waar woordstrukture getoets
      word, moet dit korrek gespel word.
  o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling slegs gepenaliseer indien die fout in die
      taalstruktuur is wat getoets word.
  o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens en spelling korrek wees.
 Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die
   instruksies.
 Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat volledig
   geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.

VRAAG 3
TEKS D: ADVERTENSIE
[Eie verwerkte teks]

VRAAG                                      ANTWOORD                                         PUNT
3.1            Die adverteerder gebruik ...                                                  1
                o 'n groter font/lettertipe.
                o vetdruk/donker woorde/letters.
                o Hoofletters.
                o uitroepteken/ ! .
               Die adverteerder begin die opskrif met 'n uitnodiging/bevel/
                werkwoord/KYK HIER.
               Die adverteerder spreek die leser direk aan.
               Assonansie
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

3.2         ''goue'' beteken hier waardevol/duur/mooi/gesog/immergroen/kosbaar/                2
            luukse/pragtige/glansende/spesiale. 
            (Goud verwys nie na 'n kleur nie.)

            Die ''oue'' verwys na die (veteraan)motor/antieke motor/outydse
            motor/ouderwets/uit toeka se dae/toentertyd/uit de oude doos/
            noagmotor/toekatjor/baie ou motor.
            Aanvaar indien die kandidaat na 'n vorige tydperk verwys. Die
            kandidaat mag ''oue'' omskryf. 

            (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

3.3            Vandag gee ons geld uit/bestee ons geld/betaal ons vir iets/skud               1
                ons ons beursies/moet ons vrygewig wees/geld skenk/'n donasie
                gee.
               Aanvaar ook antwoorde waarin daar nie na geld verwys word nie,
                bv. Vandag ondersteun ons liefdadigheid./Vandag gee ons vir
                liefdadigheid./Ons gaan vir minderbevoorregte kinders gee/bydra.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

 Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1             9                          DBE/November 2021
                                          NSS – Nasienriglyne

VRAAG                            ANTWOORD                                                   PUNT
3.4   broodnodig/hoognodig (sp. EEN woord )                                                   1

3.5       gewildste (sp)                                                                        1

3.6       Die stippels ...                                                                      1
           sluit aan by ''dink''/stem jou tot nadenke.
           laat die leser die ''dink'' visualiseer/dink hoe hy/sy self daarin gaan
             lyk.
           laat jou self jou gedagtes voltooi.
           laat jou wonder/laat ruimte vir moontlikhede.
           bied die leser die geleenthied om dit in sy/haar kop te voltooi/nog
             iets te sê.
              (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

3.7          Dit stel die groot verskil visueel voor/sluit aan by die woord                    1
              ''reuse''.
             Om groter impak te maak/aandag te trek.
             Vir beklemtoning van die verskil wat dit in kinders se lewens gaan
              maak/hoe groot die verskil is wat jy kan maak.
             Dit beklemtoon hoe belangrik dit is om minderbevoorregte kinders
              te help/beklemtoon die gedagte.
             Dit beklemtoon die verskil wat jy kan maak deur die motor te koop.
              (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

3.8        Die adverteerder laat die leser voel dat hy/sy ...                                  2
            o belangrik is.
            o bewonder gaan word.
            o kinders kan help.
            o met liefdadigheid moet help.
            o ondersteuning moet gee.
           Daar word 'n spoggerige motor vertoon/met die prent van die
            motor.
           Gebruik van emotiewe woorde/manipulerende taal, bv. ''Maar
            sonder jou''/''Jy en jy alleen''/''Almal sal jou bewonder.''/''Ons het jou
            ondersteuning nodig.'' (Hier moet die kandidaat voorbeeld gee.)
           Praat direk met die leser./Leser word direk betrek./Gebruik ''jy'' en
            ''jou''.
            (Enige TWEE verskillende maniere of soortgelyk aan bogenoemde. Aanhalings
               alleen is nie voldoende bewys dat kandidate verstaan nie.)
                                                                                             [10]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1              10                              DBE/November 2021
                                            NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4

TEKS E: STROKIESPRENT
[Verwerk uit Mama Taxi]

VRAAG                                         ANTWOORD                                             PUNT
4.1   nuus                                                                                           1

4.2        Zandi/Sy kry/lees dit in die koerant/dagblad/tydskrif/nuusblad.                            1
           (Enige EEN. Aanvaar die naam van koerant of tydskrif; ook as die naam in Engels
           is.)

4.3        Dit sal nie gebeur nie./... sal nie gebeur nie.                                            1
           Dit sal nie so gebeur nie.
           (Enige EEN)

4.4.1      onbeskof                                                                                   1

4.4.2         Ekskuus!!?                                                                             1
              Askies (foutiewe spelling, bv. eskies/skies/’skuus/skuus)
              Regtig/rêrig
              Jammer
              Wat
              Herhaal
              Pardon
               (Enige EEN. Die kandidaat word nie gepenaliseer as die leestekens ontbreek nie.
               Foutiewe spelling word aanvaar, solank dit nie Engels is nie.)

4.5           Mavis baseer haar antwoord op dit wat sy sien.                                         1
              Mavis kan nie dit wat sy sê, bewys nie.
              Sy sê hoe sy daaroor voel.
              Sy sê wat sy daarvan dink/dit is haar opinie.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde. Kandidaat moet bewys lewer dat
                hy/sy weet dat aanname bloot mening is en nie 'n feit nie.)

4.6           Die spraakborrel wys na Mavis en Zandi (se motor).                                     1
              Die persoon in die agterste motor lyk soos Mavis (in raampie 1).
              Ons sien Mavis se hoed en ore (in die agterste motor).
              Mavis en Zandi sien wat voor hulle gebeur.
              Daar is twee mense in die motor.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

4.7        In RAAMPIE 3 is die bewys dat ...                                                          1
            baie motors gestamp is.
            daar (byna) geen motors sonder stampe/merke is nie.
            daar 'n botsing tussen twee motors plaasvind/een motor in 'n ander
               een vasry.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

 Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1               11                                 DBE/November 2021
                                             NSS – Nasienriglyne

VRAAG                               ANTWOORD                                                           PUNT
4.8   Met 'n ongemerkte motor bedoel Zandi 'n motor wat geen kenteken                                    2
      het nie/op geen manier aandui dat dit 'n verkeerspolisiemotor is
      nie/waarop daar nie geskryf/geplak/geteken/geverf is nie./
      Verkeersbeamptes ry in motors wat nie uitgeken kan word nie/sonder
      plakkers is./Privaat motors./Jy kan nie sien/herken of dit 'n polisiemotor
      is nie.

             Met 'n ongemerkte motor bedoel Mavis 'n motor wat vol duike
             is/(stamp)merke/krapmerke op het/in 'n ongeluk betrokke was./Al die
             motors was in ongelukke en het merke en duike./Motors wat nie
             sonder duike is nie.
             (Of soortgelyk aan bogenoemde).
                                                                                                        [10]

VRAAG 5.1
TEKS F: LEWE ELKE DAG VOLUIT
[Verwerk uit Wikipedia]

 VRAAG                                   ANTWOORD                                                      PUNT
5.1.1         sewe en twintig/sewe-en-twintig                                                            1
              (Enige EEN. Spelling moet korrek wees want dit is 'n telwoord.)

5.1.2         ongewone/buitengewone/vreemde/rare/abnormale/unieke/seldsame/                               1
              uitsonderlike/spesiale/besonderse/anderste/snaakse
              (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde, solank dit binne die konteks van die
              teks is.)

5.1.3         Nadat Ammiël studeer het, het hy as ('n) bemarker gewerk.                                   2
              (Die leesteken op die regte plek tel 1 punt en die korrekte woordorde tel een punt.)

5.1.4         weke (sp)                                                                                   1

5.1.5         Dit het sy lewe verander.                                                                   1

5.1.6         positiewe (sp)                                                                              1

5.1.7         Hy het besluit om ('n) onderwyser te word.                                                  1

5.1.8         afgelope                                                                                    1
              (Aanvaar oorskryffout)

5.1.9         baie/buitengewoon/uiters/uitsonderlik/besonder(s)/verskriklik/ekstra/                       1
              vreeslik/top
              (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde. Aanvaar ook omskrywing van die
              begrip.)

5.1.10        van                                                                                         1

5.1.11        dansende (sp)                                                                               1

 Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
  Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1                 12                               DBE/November 2021
                                                NSS – Nasienriglyne

 VRAAG                                      ANTWOORD                                                 PUNT
5.1.12             My maat help my baie./Ek en my maat kuier altyd saam.                              1
                   Jy moenie vars vrugte in groot maat aankoop nie./Ek het gister
                    suiker in groot maat gekoop.
                   Daardie man ken nie sy maat as dit by drank kom nie.
                   Met die maat waarmee jy meet, sal jy gemeet word.
                   (Enige aanvaarbare sin waar die betekenis van "maat" duidelik is.)

5.1.13         spesiaal                                                                                 1
               (Aanvaar foutiewe spelling, bv. spesial, maar nie speciaal nie.)

VRAAG 5.2

TEKS G: PRENT
[Verwerk uit clipart]

 VRAAG                                            ANTWOORD                                           PUNT
5.2.1          haarstyl                                                                                1

5.2.2          familie
               gesin                                                                                    1

5.2.3          wieletjie (sp)                                                                           1

5.2.4          geskenk                                                                                  1

5.2.5          kassier(e)/teller                                                                        1
               (Spelling tel nie, tensy dit die betekenis verander.)

5.2.6          Oupa het niks gekoop nie.                                                                1
                                                                                                      [20]
                                                                       TOTAAL AFDELING C:              40
                                                                           GROOTTOTAAL:                80

  Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans FAL P1 Nov 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2020-memo/7eb45f1d-4b96-4a73-aa2c-4c7f1b6f3251) — Afrikaans FAL · Memo · 2020 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2017-memo/8504caa7-7e09-421a-b18c-8a4797a23c7a) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2016-memo/18db0369-fafd-460c-869e-7cac7b26056a) — Afrikaans FAL · Memo · 2016 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2015-memo/ca24bb31-11e6-4414-ae1c-e2738b16f840) — Afrikaans FAL · Memo · 2015 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2012-memo/2e465f59-92cb-4184-b97a-93e2e8571cbd) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 Nov 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-nov-2021/da02e74c-b98c-4a0b-ad99-7fee322675fd) — Afrikaans FAL · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
