# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2015 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015, 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-memo-gr12-sept-2015/56963d94-f246-4ad0-863f-51877724f702
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-memo-gr12-sept-2015/56963d94-f246-4ad0-863f-51877724f702)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015 · Afrikaans. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                     NASIONALE
                 SENIOR SERTIFIKAAT

                       GRAAD 12

                  SEPTEMBER 2015

    AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2
               MEMORANDUM

PUNTE:   70

              Hierdie memorandum bestaan uit 19 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                    AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2                  (EC/SEPTEMBER 2015)

NASIENRIGLYNE

1.    ŉ Kandidaat mag nie meer as EEN vraag uit dieselfde genre beantwoord nie.

2.    As ŉ kandidaat meer as die vereiste aantal vrae gedoen het, word net die
      eerste antwoord/respons nagesien.

3.    Indien die antwoord in meer as een sin aangebied word en die antwoord nie
      in die eerste sin voorkom nie, maar dit tot die antwoord in die tweede sin lei,
      word die antwoord in die tweede sin nagesien.

4.    Vir oop vrae waar JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE plus ŉ
      motivering vereis word, word slegs die rede/motivering oorweeg. Indien die
      kandidaat nie JA/NEE skryf nie, maar die motivering is korrek, word die punt
      toegeken.

5.    Indien die kandidaat JA/NEE sê, moet die motivering korrek wees, anders
      verloor die kandidaat die punt.

6.    Vir WAAR/ONWAAR – of FEIT/LUG JOU MENING vrae, word die punte
      verdeel:

      Slegs ŉ punt vir die motivering word toegeken.
         As die leerder se WAAR/ONWAAR korrek is, en die motivering is
          korrek, verdien die kandidaat slegs EEN punt.
         As die leerder se WAAR/ONWAAR verkeerd is, maar die
          motivering is korrek, word GEEN punte toegeken nie.

7.    Fals (Vals) kan aanvaar word. (False is egter verkeerd, want dit is Engels).

8.    Indien die kandidaat woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin
      die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die
      antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie
      gepenaliseer nie.
      Indien die vreemde woorde in die antwoord vereis word, word dit
      aanvaar.

9.    Aanvaar dialektiese variasies.

10.   Indien die kandidaat kru taal gebruik, word die kru woorde geïgnoreer.
      Indien die antwoord sonder die kru woord sinvol is, word die kandidaat
      nie gepenaliseer nie.

11.   Waar een-woord antwoorde gevra word en die kandidaat ŉ volsin gee,
      is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of
      ander wyse uitgelig word.

12.   Vir meervoudige keuse-vrae word sowel die letter as die korrekte
      antwoord wat ten volle uitgeskryf is, aanvaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)        AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2                           3

13.    As die kandidaat twee antwoorde gee en die eerste antwoord is verkeerd,
       maar die tweede antwoord is reg, word die eerste antwoord nagesien en die
       tweede antwoord word geïgnoreer.

14.    As antwoorde verkeerd genommer is, word die antwoorde volgens die
       memorandum nagesien.

15.    As ŉ spelfout die betekenis van ŉ antwoord beïnvloed, word dit
       verkeerd gemerk. As die spelling nie die betekenis van die antwoord
       beïnvloed nie, word dit as korrek beskou.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2                   (EC/SEPTEMBER 2015)

AFDELING A: ROMAN

VRAAG 1: KONTEKSTUELE VRAAG
KRINGE IN ’N BOS – DALENE MATTHEE

1.1     MacDonald (die houtkoper)                                                               (1)

1.2     1.2.1        Onwaar

        1.2.2        Hy het haar een of twee keer uitgeneem.                                    (1)

1.3     Hulle was verlief op mekaar.                                                            (1)

1.4     Sondagmiddae by die houtskuur √√ toe Saul vir haar pa gewerk het. (Kan
        ook as wanneer vir 1 punt aanvaar word).                                                (2)

1.5     Saul was nog steeds lief vir Kate.                                                      (1)

1.6     Kate se pa (MacDonald) het Saul verbied om vir Kate te sien.                            (1)

1.7     JA –         Kate was sy dogter en hy wou net die beste vir haar hê.

                                                OF

        NEE –        Hy was onregverdig, want geen mens is benede ŉ ander nie./Hy
                     het Saul verneuk omdat hy gedink het dat hy dom was./Hy het
                     neergesien op die bosmense.                                                (1)

1.8     Dat hy nie Saul se broers (die Barnards) se hout sou koop nie.                          (1)

1.9     Dat hout in sy bloed was.                                                               (1)

1.10     MacDonald het sy pa minderwaardig behandel.
         Hy het agtergekom hoe MacDonald die houtkappers met hul hout verkul.
         MacDonald het sy geld gevat (toe hy vir hom gewerk het) vir sy pa se
          skuld.
         Die neerhalende manier waarop MacDonald hom minderwaardig laat voel
          het.
         MacDonald het Saul en Kate se verhouding vernietig.
         Dat hy Saul dreig om nie sy broers se hout te koop nie.
          (ENIGE DRIE OF SOORTGELYK)                                                            (3)

1.11    JA –         MacDonald het hom en sy familie van die begin af as
                     minderwaardig behandel.
                                                     OF
        NEE –        Saul kon sy man teen MacDonald gestaan het.                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)              AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2                         5

1.12    1.12.1        C       Charles Gray

        1.12.2        F       Abraham

        1.12.3        A       Beth

        1.12.4        E       MacDonald                                                       (4)

1.13    1.13.1        susters                                                                 (1)

        1.13.2        konsert                                                                 (1)

        1.13.3        derde                                                                   (1)

1.14    Die roman se naam is Kringe in die Bos en met Saul se terugkeer na die
        Bos is dit simbolies van ŉ kringloop wat hy voltooi.                                  (2)

1.15    Ek sou dieselfde opgetree het en so gou moontlik Knysna verlaat het en op
        ŉ ander plek vir my ŉ besigheid gaan begin het.

                                               OF

        Nee, ek sou hulle gewys het dat ek ook ŉ reg het om daar ŉ besigheid oop
        te maak.
        (ENIGE SOORTGELYKE ANTWOORD.)                                                         (2)

1.16      Maska kom vertel hom dat Oupoot Jozef se seun, Joram, doodgetrap
           het
          Freek Terblans gaan vir Oupoot skiet.
          Saul besluit dat hy Oupoot die vernedering gaan spaar en daarom sal
           hy self vir Oupoot skiet.                                (Enige TWEE)              (2)

1.17    Ja, hy het vir Freek en Jozef verby Oupoot gelei, √ maar ongelukkig het die
        delwers vir Oupoot geskiet. √                                                         (2)

1.18    Oupoot wou hê Saul moes vir homself sien watter verwoesting die delwers
        veroorsaak het.                                                                       (1)

1.19    Vandat Saul klein was, was Maska altyd daar vir hom./Hy het baie by Maska
        geleer van die olifante en veral van Oupoot./Maska het vir Saul respekteer.
                                                                         (Enige EEN)          (2)

1.20    Alomteenwoordige verteller                                                            (1)

1.21     Oupoot het Saul kringe deur die Bos laat loop om die verwoesting te
          aanskou.
         Saul en Kate se kringloop is voltooi en hulle kom weer bymekaar uit.
         Saul en Jozef verstaan mekaar uiteindelik.
         Saul verstaan eindelik dat Oupoot sy dierbroer is en dat Maska sy hart-
          broer is.                                                                           (2)
                                                                                             [35]
Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                        AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2                   (EC/SEPTEMBER 2015)

 VRAAG 2: KONTEKSTUELE VRAAG

 DIE ONGELOOFLIKE AVONTURE VAN HANNA HOEKOM – Marita van der
 Vywer
 2.1    Mana                                                                                       (1)

 2.2    Hanna                                                                                      (1)

 2.3    Vakansie op die berg/Vakansie/Wittebrood                                                   (1)

 2.4    Beyers                                                                                     (1)

 2.5    Botterberg                                                                                 (1)

 2.6    2.6.1    Onwaar

        2.6.2    “Miskien is hulle ook nie lus vir hierdie wittebrood nie.”                        (1)

 2.7    eerstepersoonverteller                                                                     (1)

 2.8    Hanna                                                                                      (1)

 2.9    ŉ nare ondervinding                                                                        (1)

 2.10    Sy noem haar ma op haar naam/Haar ma trek eienaardig/snaaks aan/
         Haar ma steek haar hare met verfkwaste vas/Haar ma ruik na paraffien.
         Haar pa dra soms maskara/Haar pa het peroksiedestrepe in sy hare/Haar
          pa dra stywe broeke/Haar pa is ŉ moffie.                                                 (2)

 2.11   JA –         Haar het sonder haar toestemming in haar kamer gegaan en in
                     hulle goed gekrap.

                                                OF

        NEE –        Dit het oop en bloot in haar kamer gelê so enige een kon dit lees.            (1)

 2.12   2.12.1       C    Margot

        2.12.2       D    Mana

        2.12.3       E    Fabienne

        2.12.4       A    Sharon                                                                   (4)

 2.13   Tibo dink dit is fantasties dat sy van Amerika af kom. Hy wil ook graag in
        Amerika woon.
        Amos dink nie dis goed dat sy ma in Amerika bly en hom by sy pa gelos het
        nie.
        (Daar moet ŉ vergelyking wees. Albei se siening.)       (2 punte of nul)                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)             AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2                              7

 2.14   JA –          Sy gee nie om oor haar hare nie en druk sommer verfkwaste in
                      haar hare om dit bymekaar te hou./Sy voel vere oor hoe haar
                      hare lyk.

                                                OF

        NEE –         Mana moet kan insien dat ander meer begaan is oor hul hare en
                      daarom ŉ haardroër sal wil gebruik.                                        (1)

 2.15   Sy kom van Amerika af en hy wil eendag Amerika toe gaan./Sy lees Tarot
        kaarte en hy wil graag meer oor sy pa uitvind en hy glo hy sal die antwoord
        by Margot kry.                                                                           (1)

 2.16   Sharon se hare was swart en krullerig./Sharon se vel was koffiekleurig./
        Sharon se tande was mooi wit.
        Hanna se hare was muisvaal./Hanna het ŉ gaping tussen haar tande
        gehad. (Verskille moet aangedui word.)                                                   (2)

 2.17   B      boek                                                                              (1)

 2.18   Sy het nie gedink hy sou vir haar iets gee nie./Yann het gewoonlik geen
        aandag aan haar gegee nie.                                                               (1)

 2.19   Sy het nie gedink daar sou geld wees vir geskenke nie, aangesien hul ŉ
        huis gekoop het en ook omdat daar ŉ nuwe baba oppad was.                                 (1)

 2.20   Sy wou haar naels afknip sodat sy nie die baba tydens die geboorte sou
        seermaak nie.                                                                            (1)

 2.21   Sy wou nie die baba seermaak nie./Sy dink nie net aan haarself en haar
        voorkoms nie./Sy is hulpvaardig met die geboorte van die baba./Sy is
        onselfsugtig.                             (ENIGE IETS SOORTGELYKS)                       (1)

 2.22   Sy wou nie haar ma se pyn aanskou nie.                                                   (1)

 2.23   Sy kon meer tyd saam met Yann deurbring.                                                 (1)

 2.24   Hy sou nou nie iets oor sy pa uitvind nie.                                               (1)

 2.25   JA –          Dit was vir hom belangrik om te weet wie sy pa is. ŉ Mens wil tog
                      weet wie jou pa is.

                                                OF

        NEE –         Daar is sekere dinge in die lewe wat jy maar net moet aanvaar
                      omdat jy dit nie kan verander nie.                                         (2)

 2.26   Sy het al voorheen haar beloftes verbreek.                                               (1)

 2.27   Dat jy jouself moet aanvaar soos jy is.                                                  (2)
                                                                                                [35]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                        AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2                (EC/SEPTEMBER 2015)

 VRAAG 3: KONTEKSTUELE VRAAG

 MEEULANDERS – Esta Steyn

 3.1    Die windlaaier se lem was gebreek./Hy kon nie batterye vir CB-radio laai
        nie./Daar was geen elektrisiteit vir CB-radio nie.                                      (3)

 3.2    Elsabet se dogtertjie en Kinnie se dogtertjie.                                          (2)

 3.3    Haar oupa/Kinnie was sy dogter.                                                         (1)

 3.4    Om Kinnie se kind vir Elsabet te gee toe Elsabet se kind sterf.                         (2)

 3.5    Om woordeliks of woordeloos √ ŉ ooreenkoms aan te gaan. √                               (2)

 3.6    Sy het geweet dat Elsabet se babatjie dood en begrawe is dat hulle Kinnie
        se babatjie in haar plek vir Elsabet gegee het, en die waarheid van Elsabet
        weerhou het.                                                                            (2)

 3.7    Janka                                                                                   (1)

 3.8    3.8.1        E   Sheila

        3.8.2        C   Janka

        3.8.3        D   Fred

        3.8.4        A   Ryna                                                                   (4)

 3.9    3.9.1        Onwaar

        3.9.2        Jannerik het haar gehelp.                                                  (1)

 3.10      Haar man het hul huis aan die brand gesteek en niks het oorgebly nie.
           Haar man het hulle seun en daarna homself doodgeskiet.
           Haar man het met dwelms gesmokkel.
           Ryna het as gevolg daarvan in ŉ inrigting beland.         (Enige DRIE)              (3)

 3.11   JA –         Sy het ingehok gevoel en was nie gelukkig op die eiland nie.
                     Sy het na die lewe op die wal verlang.
                     Sy was op Fred Blankenberg verlief.
                     Sy was nooit lief vir Jakob nie en het met hom getrou omdat Fred
                     reeds getroud was.

                                                     OF

        NEE –        Geen ma los haar baba nie.
                     Sy was oneerlik teenoor Jakob om met hom te trou terwyl sy
                     iemand anders lief het.
                     Sy het van die begin af geweet dat die lewe op die eiland baie
                     eensaam sou wees.                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)             AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2                              9

 3.12   JA –          Ek sou dieselfde gedoen het en na die man wat ek lief het, gegaan
                      het.
                      Die eiland is nie ŉ plek vir ŉ vrou nie, want dis baie eensaam daar.

                                                 OF

        NEE –         Sy het van die begin af geweet dat die eiland baie eensaam is.
                      Sy het vir Jakob oor haar gevoel gejok.
                      Geen ma los sommer haar kind nie.                                           (2)

 3.13   3.13.1        Emily

        3.13.2        Bernard

        3.13.3        Janka                                                                       (3)

 3.14   Hy het albei met ander vroue verkul.                                                      (1)

 3.15   Hulle wou dit spesiaal vir Janka maak, veral omdat haar ma die eiland
        verlaat het.                                                                              (1)

 3.16   Jacob en ŉ kreefdief het opmekaar geskiet en toe hardloop sy oor die jettie
        en toe skiet die kreefdief haar raak.                                                     (2)

 3.17   Ryna se seun is doodgeskiet en sy verstaan die hartseer om ŉ kind te
        verloor./Sy was lief vir Jacob en daarom kon sy hom met enige iets bystaan.               (2)

 3.18   D      sig                                                                                (1)
                                                                                                 [35]

                                                                 TOTAAL AFDELING A:               35

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2                (EC/SEPTEMBER 2015)

 AFDELING B: DRAMA

 VRAAG 4: KONTEKSTUELE VRAAG

 POPPIE-DIE-DRAMA – Elsa Joubert en Sandra Kotzé

 4.1    Herschel                                                                                (1)

 4.2    Mdantsane                                                                               (1)

 4.3    Bonsile se kind/Vukile                                                                  (1)

 4.4    4.4.1        Onwaar

        4.4.2        “Sy het al die geld wat sy nog oor had aan die jong ma van die
                     kind gegee (en toe Kaap toe vertrek).”                                     (1)

 4.5     Sy moes in Mdantsane saam met haar kinders gaan woon, terwyl haar
          man en familie in die Kaap kon bly.
         Stone is dood, terwyl sy in Mdantsane was.
         Sy het haar dogters Herschel toe geneem.
         Sy moes al die reëlings vir haar huis en kinders alleen behartig.
                                                                     (Enige DRIE)               (3)

 4.6    protagonis                                                                              (1)

 4.7    4.7.1        Vukile

        4.7.2        Kindjie                                                                    (2)

 4.8    4.8.1        C        Katie

        4.8.2        D        Constance

        4.8.3        B        Plank

        4.8.4        E        Jakkie                                                            (4)

 4.9    Jakkie is ŉ jaar na haar seuntjie wat dood is, gebore en sy het hom groot-
        gemaak totdat hy drie jaar oud was.                                                     (2)

 4.10      Poppie is ŉ sterk vrou.
           Haar kinders kom eerste in haar lewe.
           Sy wil net die beste vir hul hê.
           Sy het swaargekry sodat hulle in vrede kon skoolgaan.
            (Enige een of soortgelyks)                                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)            AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2                             11

 4.11     JA –        Die kinders kon met hul skoolwerk aangaan.
                      Sy het nie ŉ pas gehad nie en hulle sou nie veilig in die Kaap
                      wees nie.
                      Hulle sou veilig weg van die Kaap wees.
                      Hulle sou nie betrokke by die opstande in die Kaap wees nie.
                      (Of soortgelyk)

                                                OF

          NEE –       Nee, kinders moet by hul ouers bly.
                      Sy het die gesin opgebreek met die dogters in Herschel, die
                      seuns in Mdantsane en die kleintjies by haar.
                      (Of soortgelyk)                                                           (2)

 4.12     Vukile was swak en agter in sy vordering op skool.
          Hy het vordering by Mosie en Rhoda getoon.
          (Of soortgelyk)                                                                       (2)

 4.13     Gee hulle slae met latte.
          Laat hulle baie water drink en druk dan vere in hul kele om hulle te laat
          opbring.                                                                              (2)

 4.14     Deur die polisie by die hoenderhok.
          Deur die kinders ook by die hoenderhok.                                               (2)

 4.15     JA –        Hulle doen slegs hul werk.
                      Hulle wou uitvind waar Jakkie is en het gedink die kinders sou
                      weet waar hy is.
                      (Of soortgelyk)

                                                OF

          NEE –       Bonsile en Nomvula was nie in die Kaap nie en het niks met die
                      onluste te doen nie.
                      (Of soortgelyk)                                                           (2)

 4.16     Die migrants besit die biersale en die sjebeens waar die grootmense hul
          geld uitdrink.
          Die kinders sê hul kry nie geleerdheid nie as gevolg van die grootmense
          se drinkery.
          (Of soortgelyk)                                                                       (2)

 4.17     Die polisie verteenwoordig die regering en die regering is vir die migrants
          verantwoordelik.                                                                      (2)

 4.18     Bonsile en Nomvula is deur die polisie gevang.
          Sy weet nie waar Fezile is nie.                                                       (2)

 4.19      Jou lewe is in die Here se hande.
           Die Here se wil is nie jou wil nie.
           Jy moet jou omstandighede aanvaar.
                                                     (ENIGE EEN OF SOORTGELYK)                  (2)
                                                                                               [35]
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                      AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2               (EC/SEPTEMBER 2015)

 VRAAG 5: KONTEKSTUELE VRAAG

 PALJAS – Chris Barnard

 5.1    Een van die sirkusmense.                                                              (1)

 5.2    Hy was in ŉ vuisgeveg met Bertie betrokke.                                            (1)

 5.3    klanknabootsing                                                                       (1)

 5.4    Uniondale                                                                             (1)

 5.5    5.5.1    Onwaar

        5.5.2    “Emma hou die skottel met lou water vas.”                                    (1)

 5.6    Dat sy nie gaan trou nie/Dat sy ŉ oujongnooi gaan word/Dat sy soos haar
        ma gaan word.                                                                         (1)

 5.7    Hendrik probeer om vir Emma aan hom afsmeer (aan hom verkoop).                        (1)

 5.8    B       Hy het moeilikheid gesoek.                                                    (1)

 5.9    Hy het niks daarvan geweet nie. Niemand het hom iets van die trein laat
        weet nie en dit is sy stasie.                                                         (2)

 5.10   Emma is sy dogter en ŉ pa het die reg om oor sy dogter bekommerd te
        wees. Geen man (Bertie) het die reg om aan ŉ vrou te vat sonder haar
        toestemming nie.
        (ENIGE EEN OF SOORTGELYK)                                                             (1)

 5.11   JA –         Hy bring dikwels plate waarna hulle kan luister.
                     Hy help Hendrik met sy kar.
                     Hy hou van Hendrik se geselskap.

                                                 OF

        NEE –        Hy gebruik dit slegs as rede om vir Emma te sien.                        (1)

 5.12   Die nar/Hy is die nar van die sirkustrein.                                            (1)

 5.13   Willem                                                                                (1)

 5.14   Manuel (die nar) het vir Willem genooi om die olifant te lei.                         (1)

 5.15   Hendrik wou Willem gedurig dwing om te praat.
        Hendrik het gedurig geraas en baklei.

        Manuel het met Willem gespeel.
        Manuel het vir Willem aanvaar soos hy is.
        (Daar moet ŉ vergelyking wees – 2 punte of nul.)                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)              AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2                             13

 5.16     Manuel, die nar was sy vriend en hy was hartseer omdat hy weg is
          sonder om hom te groet.                                                                 (1)

 5.17     5.17.1      koringland

          5.17.2      blou

          5.17.3      narrepak                                                                    (3)

 5.18     5.18.1      C      Willem wil weet of dit sonde is om jou gesig te verf.

          5.18.2      D      Die dorpenaars gaan soek vir Manuel by die McDonalds.

          5.18.3      A      Manuel hardloop uit die kerk, want hy weet daar is
                             moeilikheid aan die kom.

          5.18.4      F      Jan Mol en ŉ paar knape gooi klippe daarna.                          (4)

 5.19     Net nadat gerugte van satanisme en duiwelsaanbidding oor die
          McDonalds op die dorp versprei is.                                                      (1)

 5.20     Sy plig is om hulle in te lig oor dit wat volgens Christelike geloof en
          beginsels reg en verkeerd is.
          (Of enige gepaste plig wat geassosieer word met die werk van ŉ dominee
          wat hierby aansluit.)                                                                   (1)

 5.21     Gefrustreerd/geïrriteerd met die dominee.                                               (1)

 5.22     veroordelend                                                                            (1)

 5.23     JA –        Die predikant voel dieselfde omdat hy sê dat die nar satanisties
                      is.
                      (Of soortgelyk)

                                                  OF

          NEE –       Geen mens het die reg om enigeen te skiet nie.
                      Elkeen is verantwoordelik vir sy eie dade.
                      Die dominee is nie verantwoordelik vir jou dade nie.
                      (Of soortgelyk)                                                             (1)

 5.24     Hy het die McDonald gesin weer bymekaar gebring en hulle kon weer met
          mekaar kommunikeer.
          (ENIGE IETS OF SOORTGELYK)                                                              (1)

 5.25      Jan Mol is ŉ bakleierige soort mens.
           Hy wou graag die predikant beïndruk.
           Hy wou die mans saam met hom beïndruk.                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                   AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2                (EC/SEPTEMBER 2015)

 5.26       Ek sou by die McDonalds gebly het, want hulle is gelukkig.
            Die McDonalds sorg goed vir my.
            Ek sou ook weggegaan het, want ek is lief vir die sirkus.
            Die sirkus is al lewe wat ek ken.
            Ek verdien geld by die sirkus en ek sou nie geld by die McDonalds
             verdien het nie.                                          (Enige TWEE)         (2)

 5.27     Sodat Willem hom nie moet vergeet nie.
          Dat Willem moet onthou dis beter om te lag as om te huil.
          Willem het begin om dit te bespeel en nou kan hy aanhou om daarop te
           speel.                                                                           (1)
                                                                                           [35]

                                                           TOTAAL AFDELING B:               35

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)             AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2                          15

 AFDELING C: KORTVERHAAL

 VRAAG 6: KONTEKSTUELE VRAAG

 BENEDICTA – Margaret Bakkes
 6.1    6.1.1    Sy wou toilet toe gaan.                                                      (1)

        6.1.2    Onwaar, sy kon haar emosies nie langer beheer nie.
                 Sy wou huil, maar wou nie voor haar seun huil nie.
                 (Of soortgelyk.)                                                             (2)

        6.1.3    Benedicta                                                                    (1)

        6.1.4    Sy het al ervaar hoe dit is om ŉ kind aan die dood af te staan.
                 Sy luister na die spreker.
                 Sy sit haar arm om die spreker.
                 Sy bied haar ŉ sigaret aan. Sy bied haar Wodka (ŉ drankie) aan.
                 Sy sê sy sal vir haar bid.
                 (Enige een vir die tweede punt.)                                             (2)

        6.1.5    A      Eerstepersoonsverteller                                               (1)

        6.1.6    6.1.6.1    C      Hannes

                 6.1.6.2    E      Francois

                 6.1.6.3    D      Christiaan

                 6.1.6.4    A      Phillios                                                   (4)

        6.1.7    Sy het gesê dat sy ook al ŉ kind verloor het en dat sy vir die
                 spreker sal bid.                                                             (2)

        6.1.8    Ja, Benedicta was vir die verteller ŉ seën; deur haar het die
                 verteller hoop gekry/Benedicta het deur haar aksies ŉ ommekeer in
                 die verteller se gemoed teweeggebring.                 (Enige EEN)           (2)

        6.1.9        Sy het moontlik kinders wat sy moet versorg.
                     Sy werk dalk en het moontlik nie verlof nie.
                     Sy moet moontlik sorg dat alles by die huis reg verloop.
                     Daar is moontlik nie plek vir haar nie (veral as die ouers moet
                      agterbly).                                          (Enige TWEE)        (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                    AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2                     (EC/SEPTEMBER 2015)

       6.1.10 JA –         Ons moet altyd daar wees vir ander.
                           Ons moet van die grense rondom ons vergeet.
                           As Christene moet ons daar wees vir mekaar.

                                                   OF

                NEE –      As ek hartseer is, wil ek alleen gelaat word.
                           Elkeen moet vir hom- of haarself sorg.
                           (ENIGE EEN OF SOORTGELYK)                                          (1)
                                                                                             [18]

                                              EN

 ASTRA CASTRA – Dot Serfontein
 6.2   6.2.1    Honderd meter ope                                                                 (1)

       6.2.2    Hanna Dewalt                                                                      (1)

       6.2.3    6.2.3.1    atletiekafrigter                                                       (1)

                6.2.3.2    druk                                                                   (1)

                6.2.3.3    presteer                                                               (1)

       6.2.4    “sy koue blou oё”                                                                 (1)

       6.2.5    A       bang                                                                      (1)

       6.2.6     Sy moet na ŉ filmopname van haar vorige wedloop kyk.
                 Eben Bester (haar afrigter) is totaal teen sosiale geleenthede
                  gekant.
                 Eben Bester hou nie van geleenthede wat seuns insluit nie.
                 Eben Bester wil hê Ettie moet net op haar atletiek konsentreer.
                  (ENIGE TWEE OF SOORTGELYK.)                                                     (2)

       6.2.7        Hy reël dat sy in die skoolhoof se huis gaan bly.
                    Sy kry spesiale kos.
                    Sy kan saans voor die warm kaggel studeer.
                    Sy kry Eben Bester se volle aandag.
                    Eben Bester tree as haar persoonlike afrigter op.
                                                                           (Enige TWEE)           (2)

       6.2.8    JA –       Hy het haar potensiaal (talent) raakgesien.
                           Hy het gesien dat sy ŉ wenner is.

                                                        OF

                NEE –      Hy het as atleet misluk en wil nou deur middel van Ettie
                           die roem bereik.
                           Hy sien in Ettie nou sy kans om sy droom te verwesenlik.
                           (ENIGE EEN OF SOORTGELYK)                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)          AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2                             17

        6.2.9    Deur vir Ettie te help, kan hy sy eie onvervulde ideaal verwesenlik.         (1)

        6.2.10 JA –       Sy huil, want dis ŉ teken van opgekropte spanning.
                          Sy huil moontlik omdat sy verloor het.

                                                 OF

                 NEE –    Haar voet het geswik wat ŉ teken is dat sy nie op haar
                          voet kan trap nie.
                          ŉ Blaas wat stukkend gaan, is gewoonlik baie seer.                  (2)

        6.2.11 WAAR           Want daar sal nou baie minder druk op haar wees/die
                              kampioenskappe is verby/sy kon nou ontspan.
                              (ENIGE EEN OF SOORTGELYK)

                                                 OF

                 ONWAAR       Sy het verloor en moet nog hoor wat Eben Bester
                              verder beplan.                                                  (1)

        6.2.12 JA–        Hulle doen dit om hulle aan te moedig.
                          Hulle help met die regte oefenprogramme.
                          Hulle help hulle om die regte kos te eet.
                          Die kind is nooit alleen nie.

                                                 OF

                 NEE –    Die deelnemers verloor hul identiteit.
                          Deelnemers verloor so hul kindwees.
                          Ouers en onderwysers wil deur die deelnemers roem
                          verwerf.
                          (OF SOORTGELYK)                                                     (1)
                                                                                             [17]

                                                             TOTAAL AFDELING C:               35

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
18                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2                   (EC/SEPTEMBER 2015)

 AFDELING D: GEDIGTE

 VRAAG 7: KONTEKSTUELE VRAAG

 VRAAG 7.1: Stad in die mis

 7.1    7.1.1        gespanne                                                                     (1)

        7.1.2        Hy word deur ŉ gevaarlike dier bedreig, maar hy weet nie presies
                     waar die dier is nie.                                                        (1)

        7.1.3        personifikasie                                                               (1)

        7.1.4        7.1.4.1   E      geluide van die stad                                        (1)

                     7.1.4.2   D      besoedeling                                                 (1)

                     7.1.4.3   A      oop gebiede tussen geboue                                   (1)

                     7.1.4.4   B      dakke                                                       (1)

        7.1.5        gespanne of spanningsvol                                                     (1)

        7.1.6        die digte mis                                                                (1)

        7.1.7        Die wit duisternis word metafories gebruik vir die mis in die stad/
                     die wit duisternis sinspeel op die mis in die stad.                          (1)

        7.1.8        oksimoron/teenstelling                                                       (1)

        7.1.9        Dit beteken iets is verborge of onseker/Dat jy iets nie verstaan
                     nie/iets onbekend is.                                   (Enige EEN)          (1)

        7.1.10       Die dier loop nie gemaklik nie omdat hy so groot is./Die dier
                     waggel omdat hy groot is./Die dier loop swaar omdat hy groot is.             (1)

        7.1.11       B      iemand wat in die stad woon.                                          (1)

        7.1.12       Die oorweë wat oor paaie gebou is/die pilare van groot
                     geboue/groot winkelsentrums.                                                 (1)

        7.1.13       vrees/bangheid/angstigheid/spanning
                     (ENIGE EEN OF SOORTGELYK)                                                    (1)

        7.1.14          Die moderne stad is ŉ bedreiging vir die mens.
                        Die stad hou gevare vir die mens in.
                        Die mens word ŉ gevangene van die stad.
                        Die nietige mens is weerloos teen die meganiese sielloosheid
                         van die stad.                                   (Enige EEN)              (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)               AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2                            19

        7.1.15         Hy moet die stad leer ken.
                       Moenie alleen rondloop nie.
                       Moet weet waar die gevaarlike plekke is.                                  (1)
                                                                                                 [18]

                                                  EN

 VRAAG 7.2: Things that go bump in the night – Rosa Keet

 7.2    7.2.1         Die “jy” laat hom/haar alleen by die huis.                                  (1)

        7.2.2         “harder klink” (Moet twee woorde wees.)                                     (1)

        7.2.3         minder en harder                                                            (2)

        7.2.4         bang                                                                        (1)

        7.2.5         D       assonansie                                                          (1)

        7.2.6         Die twee woorde word beklemtoon. Omdat rymwoorde se klanke
                      herhaal word, kry die woorde altyd meer klem.                               (1)

        7.2.7         Dit gee die idee dat sy sonder ophou in die huis ronddwaal.                 (1)

        7.2.8         metafoor                                                                    (1)

        7.2.9         kis/doodskis/die dood                                                       (1)

        7.2.10        Sy sleep haar vlees soos ŉ swaar kis agter haar aan – ŉ doodskis
                      of ŉ swaar kis word geïmpliseer – albei dinge is moeilik om te
                      hanteer. Dit is hartseer of harde fisiese werk.                             (2)

        7.2.11        Die titel is ŉ intertekstuele verwysing na ŉ tradisionele (Skotse)
                      gebed, waarin God gevra word om iemand teen bangmaakgoed
                      te beskerm.                                                                 (2)

        7.2.12        In plaas van minder geluide te hoor, word die geluide harder en
                      hoor sy selfs voetstappe op die trap.                                       (2)

        7.2.13        JA –       Dit handel oor die irrasionele vrese van enige mens wat
                                 bang is.

                                                       OF

                      NEE –      Dis sommer laf/Onnodige vrees
                                 (Of soortgelyk)                                                  (1)
                                                                                                 [17]

                                                                   TOTAAL AFDELING D:             35
                                                                       GROOTTOTAAL:               70

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [Afrikaans FAL P2 Feb-March 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-feb-march-2015-memo/fd80c4c4-fdd4-46b3-810f-b38df6c4444a) — Afrikaans FAL · Memo · 2015 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P2 MEMO GR12 SEP2014](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-memo-gr12-sep2014/785c2a86-0b38-49fe-89ac-e6161599d445) — Afrikaans FAL · Memo · 2014 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P2 GR12 QP SEPT2023 Final](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-gr12-qp-sept2023-final/66b739c3-ec90-43cb-af74-a6d4848432bc) — Afrikaans FAL · QP · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P2 QP GR12 SEPT2020](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-qp-gr12-sept2020/491ea036-8e84-408b-84cd-4a6a4a771160) — Afrikaans FAL · QP · 2020 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P2 QP GR12 SEP2014](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-qp-gr12-sep2014/bf18a86e-1f73-4f14-8f53-2f6b1aa74b4f) — Afrikaans FAL · QP · 2014 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2015-memo/ca24bb31-11e6-4414-ae1c-e2738b16f840) — Afrikaans FAL · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
