# Afrikaans FAL Grade 12 IEB Paper 2 2017 Memo

> IEB Grade 12 Afrikaans FAL Paper 2 memorandum from the 2017, 12 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-mg-2017/fb2a6e4c-2df3-4642-b9b4-8ac5d9043d6d
- Updated: 2026-10-10
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Paper: 2
- Publisher: IEB
- Curriculum: IEB
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 IEB Paper 2 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-mg-2017/fb2a6e4c-2df3-4642-b9b4-8ac5d9043d6d)

## About this document

Afrikaans FAL · Grade 12 · 2017. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                          NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN
                                                                 NOVEMBER 2017

                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II

                                      NASIENRIGLYNE

Tyd: 2½ uur                                                               100 punte

Hierdie nasienriglyne word voorberei vir gebruik deur eksaminatore en
hulpeksaminatore. Daar word van alle nasieners vereis om 'n standaardiserings-
vergadering by te woon om te verseker dat die nasienriglyne konsekwent vertolk
en toegepas word tydens die nasien van kandidate se skrifte.

Die IEB sal geen gesprek aanknoop of korrespondensie voer oor enige
nasienriglyne nie. Daar word toegegee dat verskillende menings rondom sake van
beklemtoning of detail in sodanige riglyne mag voorkom. Dit is ook voor die hand
liggend dat, sonder die voordeel van bywoning van 'n standaardiserings-
vergadering, daar verskillende vertolkings mag wees oor die toepassing van die
nasienriglyne.

IEB Copyright © 2017                                                BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II –     Bladsy 2 van 12
NASIENRIGLYNE

AFDELING A              LETTERKUNDE

HOOPVOL – Derick van der Walt

VRAAG 1

1.1      Daar was min geleenthede vir jongmense op die dorp.
         Nathalie wou graag die wêreld buite Hoopvol leer ken.
         Nathalie was nie gelukkig in haar huislike omstandighede nie.
         Nathalie wil nie op Hoopvol agterbly nie, want sy besef dat die patroon dan
         is dat sy sal trou en baie kinders kry/Nathalie wil nie met Sakkie trou nie.
         Nathalie is verveeld op Hoopvol/Hoopvol is 'n vervelige dorp/daar is nie veel
         om te doen nie.
         Nathalie voel hopeloos/wanhopig/vasgevang op Hoopvol.
         (Enige 2)

1.2      Hoopvol het min werksgeleenthede vir die inwoners gehad.
         Nathalie kon 'n suksesvolle loopbaan uit die werk by die hotel skep.
         Tannie Lettie laat Nathalie verstaan dat haar werk by die Rose and Crown
         'n uitsoekjoppie/uitsoekwerk was.

1.3      Sherelene (juffrou September se assistent) het 'n tyd lank Baai toe gegaan
         vir 'n begrafnis Daar was dood in die familie.

1.4      Juffrou September was vreemd/het vreemd opgetree/het daagliks gehuil.
         Sherelene se gehalte werk was nie baie goed nie/haar werk was
         deurmekaar. Sherelene het nie juffrou September se dagboek op datum
         gehou nie.
         Fiona was ongeskik met Nathalie op haar eerste dag en wou haar
         aanvanklik nie help om die rekenaar se wagwoord te kry nie.

1.5        KARAKTER                              REDE VIR KONFLIK
          Sakkie              Sakkie het 'n romantiese belangstelling in haar
                              waarvan sy nie hou nie.
                              Sakkie het Bobby gearresteer.
                              Sakkie het haar nie betyds laat weet dat Bobby
                              vrygelaat/onskuldig was nie.
                              Dit irriteer vir Nathalie as Sakkie te hoflik optree soos
                              wanneer hy vir haar die kardeur oopmaak/aanbied om
                              haar te help om haar bestuurderslisensie te kry.
                              (Enige 1)
          Mev. Chalmers       Mev. Chalmers het talle huistake van Nathalie verwag.
                              Mev. Chalmers het Nathalie laat voel dat sy deurentyd
                              dankbaar moet wees vir wat sy vir haar gedoen het.
                              Mev. Chalmers het pastoor Chalmers sleg behandel.
                              Nathalie voel bitter dat dit nooit opgehaal word dat
                              mev. Chalmers eintlik in haar huis woon nie.
                              (Enige 1)
          Tannie Lettie       Tannie Lettie het gedink Nathalie benut nie haar
                              geleenthede nie.
                              Tannie Lettie het negatiewe opmerkings rakende
                              Bobby gemaak.
IEB Copyright © 2017                                                             BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II –     Bladsy 3 van 12
NASIENRIGLYNE

                         Tannie Lettie het veroorsaak dat die boodskap nie by
                         Nathalie uitgekom het nie.
                         Tannie Lettie laat Nathalie onredelike lang ure by die
                         Rose and Crown werk.
                         Tannie Lettie herinner haar altyd dat dwelmverslaafdes
                         nooit heeltemal herstel nie.
                         Tannie Lettie kom help nie vir Nathalie wanneer die
                         verkoopsagent haar seksueel teister nie.
                         Tannie Lettie het neergesien op Bobby se werk as 'n
                         afleweringsbode.
                         Tannie Lettie sê dat Bobby geen persoonlikheid het
                         nie.
                         (Enige 1)
          Verkoopsagente Die agente het haar suggestief behandel./Hulle het
                         seksuele opmerkings gemaak.
                         Die agente het gesuggereer dat sy agterlik was.
                         Nathalie voel dat dit onregverdig is dat mans daarmee
                         kan wegkom om vrouens seksueel te teister.
                         Die verkoopsagent voel dat meisies van klein dorpies
                         soos Hoopvol goedkoop/desperaat is en enige iets sal
                         doen om uit Hoopvol te kan ontsnap.
                         (Enige 1)

1.6      Nathalie was verwagtend/swanger/Daar is niks meer op Hoopvol wat haar
         daar hou noudat Bobby weg is nie.

1.7      Mayfair/in die woonstel bo haar tannie Mabel se rokwinkel.

1.8      Met Luke/Oom Luke/mnr. Luke Anderson

1.9      Nathalie was nie werklik verlief op Luke nie./Nathalie was steeds verlief op
         Bobby.
         Nathalie het slegs met hom getrou sodat Ben 'n vader-figuur kan hê.
         Oom Luke was altyd landuit./Oom Luke het baie gereis.
         Finansiële stabiliteit.
         Luke het hulle verlaat om in 'n land in Afrika/Nigerië te gaan werk.
         Nathalie wou nie saam met haar kinders Nigerië toe gaan nie.
         (Enige 2)

1.10     Nathalie en Bobby is langs/bymekaar begrawe in die Van Eeden
         Familiebegraafplaas. Ben besluit om sy gastehuis Bonalie te noem wat 'n
         kombinasie van sy ma en pa se name is.

IEB Copyright © 2017                                                             BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II –      Bladsy 4 van 12
NASIENRIGLYNE

VRAAG 2

2.1       1      Bobby het Nathalie in die ontvangs-area van die Rose and Crown
                 Hotel ontmoet (Rose and Crown/hotel/ontvangs).
                 Sy het hom in die binnehof van die hotel gesien.

          2      Bobby is opgeneem om behandeling vir sy dwelmprobleem te
                 ontvang.
                 Rehabilitasie

          3      Olivia het Bobby van die molestering beskuldig.

          4      Nathalie het gedink dat Bobby dalk skuldig kon wees, want
                 • die beskuldigde het mank (kruppel/ongemaklik) geloop soos
                    Bobby (Bobby het van sy motorfiets afgeval).
                 • Olivia het gesê dat dit Bobby was.
                 • Bobby het 'n geskiedenis van dwelmgebruik.
                 • Bobby het haar vertel van die meisies wat hy voorheen misbruik het.
                 • Toe sy hom in die tronk besoek het, het hy 'n wilde kyk in sy oë
                    gehad. (swart kringe onder die oë/rooi oë)
                 • Olivia het gesê dat die aanvaller kort was.
                 • Olivia het gesê dat die aanvaller in 'n rooi afleweringsbakkie
                    weggejaag het en Bobby het aflewerings gedoen.
                 • Nathalie kon die twyfel in Liefie se oë sien. (bl. 126)
                 • Tannie Lettie het gesê dat min van hulle regkom.
                 (Enige 3)

          5      •     Tannie Rhoda het vertel dat sy vir Bobby een van haar blou
                       slaappilletjies gegee het/ Bobby was aan die slaap.
                 •     Tannie Rhoda het ook gesien hoe Kevin die
                       afleweringsvoertuig/afleweringskar die dag gebruik het.

          6      Bobby het oorfone opgehad en kon Nathalie nie hoor nie.
                 Hy het musiek geluister.
                 Hulle was op verskillende treine/ander trein.
                 Nathalie kon nie die venster oopkry nie.

          7      Bobby het verraai/seergemaak gevoel omdat Nathalie/sy vriende
                 hom verdink het/nie geglo/vertrou het nie.
                 Hy het gevoel dat hy nie van sy verlede kon ontsnap nie.
                 (Enige 1)

2.2      •    Tannie Lettie het nie die waarheid vertel toe Bobby wou weet waar
              Nathalie was nie.
         •    Tannie Lettie het nie Bobby se kontaknommer/telefoonnommer vir
              Nathalie gegee nie./Sy het die nommer opgefrommel/weggegooi.
         •    Sy het deurlopend vir Nathalie vertel dat Bobby nie 'n goeie persoon
              was nie.
         •    Sy het vir Olivia gedreig om niemand te vertel dat Bobby Nathalie
              probeer kontak het nie.
         •    Sy het vertel dat Nathalie in die Kaap werk/sy wil aangaan met haar
              lewe.
         •    Tannie Lettie het nie vir Nathalie toestemming gegee (wou nie toelaat)
              dat Nathalie vir Bobby gaan soek nie.
              (Enige twee)
IEB Copyright © 2017                                                             BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II –     Bladsy 5 van 12
NASIENRIGLYNE

2.3      Tannie Lettie het nie van Bobby gehou nie/Tannie Lettie het Bobby nie
         vertrou nie/Tannie Lettie het geglo dat verslaafdes nie rehabiliteer
         nie/Tannie Lettie het oor die algemeen nie van mans gehou nie.
         Bobby is nie reg vir Nathalie nie/hy is sleg vir Nathalie.
         Tannie Lettie wou Nathalie by die hotel gehou het om oor te neem.
         Tannie Lettie het gesê Bobby het nie 'n goeie persoonlikheid nie.

2.4      Hulle wou saam Kaap toe gaan.Hulle wou saam Hoopvol verlaat/weggaan.
         Hulle wou trou.
         Hulle wou 'n woonstel in Clifton koop.
         Bobby wou vir haar mooi skoene koop./Hy wou Johnny Walker Blue/
         whiskey drink
         Bobby wou haar op eksotiese vakansies geneem het. (Egipte/Mauritius)/
         Hulle wou die wêreld gaan sien.
         Bobby wou op 'n myn in die Noord-Kaap gaan werk om geld te kry.

IEB Copyright © 2017                                                             BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II –     Bladsy 6 van 12
NASIENRIGLYNE

VRAAG 3

 Punte word nie afgetrek vir foutiewe taal nie. Indien taalfoute egter die betekenis
 van die antwoord beïnvloed, moet geen punt toegeken word nie.

Indien die eerste deel van die vraag verkeerd beantwoord is, word daar steeds 'n
punt toegeken vir die tweede deel van die vraag indien dit korrek is.

3.1      Soetwater.

3.2      Liefie/Iemand het hom gebel.

3.3      Helena was baie negatief (of iets wat 'n negatiewe/afsydige houding
         uitbeeld.)/Sy het voor gaan sit in die kar./Sy het nie gepraat nie/sy was
         jaloers.
         Sy het gevoel dat ek haar broer se plek wou oorneem./Sy het my as
         kompetisie op die plaas gesien./Sy het gedink sy is beter as seuns.

3.4      'n Vierwielmotorfiets-ongeluk/'n motorfietsongeluk/quadfiets/quadbike/quad

3.5      Oom Frans het stiller geword/ernstiger/depressief/skuldig gevoel

3.6      •  Dit het gesneeu.
         •  Bobby het op Soetwater gewerk.
         •  Bobby het na skape gaan soek.
         •  Bobby het dalk na die sneeu gaan kyk/gaan stap.
         •  Bobby het dalk op die sneeu gegly.
         •  Bobby het van 'n krans afgeval.
         •  Bobby het sy kop gestamp en sy bewussyn verloor.
         •  Bobby het nie die vorige aand in sy bed geslaap nie/hy het die hele nag
            daar gelê.
         • Die mense het nie geweet dat hy vermis was nie anders sou die soektog
            vroeër begin het.
         • Die plaasmense het die volgende dag na hom gaan soek.
         • Toe hulle sy lyk vind het hy rustig/vredevol voorgekom/hy het 'n glimlag
            op sy gesig gelaat/hy het gelukkig gelyk.
         (Enige een twee feite)

3.7      Ek wil dit in 'n gastehuis omskep/NIE Hotel/Losieshuis/Vakansiehuis NIE

3.8      (Eie interpretasie) Bv. Daar is niks vir my meer in Johannesburg nie/ek het
         'n nuwe lewe hier/ek is gelukkig hier op die plaas/ek het 'n nuwe familie/ek
         is verlief op Helena/my ouers is hier/my sussie is hier/ek het vrede in die
         karoo gekry/ek kry nie meer nagmerries nie, ens.

IEB Copyright © 2017                                                             BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II –     Bladsy 7 van 12
NASIENRIGLYNE

VRAAG 4

Inhoud: Maksimum van 350 woorde

        /Die hoop-motief in Nathalie se lewe.

         •   Nathalie ervaar hierdie gevoelens, want sy kon Hoopvol nie verlaat soos
             ander kinders wat gaan studeer het nie/vasgevang/geen toekoms/nie
             geld gehad nie/min moontlikhede/geen vooruitsig/vervelige lewe.

         •   Nathalie het gevoel dat Bobby haar dalk uit Hoopvol kon wegneem./
             dalk is Hoopvol nie so sleg nie/bietjie avontuur

         •   Bobby het Hoopvol na die Olivia-insident verlaat/na die klagte teen hom/
             nadat hy uit die tronk is.

         •   Sy het in die naaldwerkwinkel gaan werk.
         •   Sy het met oom Luke getrou.
         •   Sy het 'n nuwe huis vir die gesin gekry.
         •   Sy het 'n nuwe werk by Clicks gekry.
         •   Sy het hard gewerk en bevordering by Clicks gekry.
             Huis in Hoopvol gehou om vir Ben se studies te betaal
             (Kandidate wat Nathalie as jong Nathalie gesien het: Werk by Rose en
              Crown/werk by Laetitia September, burgemeester.

         (Enige drie)

        Die hoop-motief in Bobby se lewe.

         •   Hulle het hom na klinieke/gebedsgroepe/sentrums                     gestuur./
             groepsessies/sielkundiges

         •   Bobby het gehoop hy sal van sy dwelmprobleem genees word./beter sal
             word/skuldgevoel teenoor sy pa/ gesien sy pa word oud en voel skuldig

         •   Eie antwoord plus rede/motivering.
             bv. Ja:  Hy het nie weer dwelms gebruik nie.
                      Hy het Nathalie ontmoet.
                      Hy het 'n goeie werk gekry.
                      Tevrede gesterf/met glimlag.
                      Skaapskeerder van die jaar geword.
                      Markagent van die jaar.

                  Nee: Hy is van molestering beskuldig.
                       Sy verhouding met Nathalie het nie gewerk nie.
                       Het jonk gesterf.
                       Onrustige siel/swerwer.
                       Niemand het hom geglo nie/ dorp het teen hom gedraai.

IEB Copyright © 2017                                                             BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II –     Bladsy 8 van 12
NASIENRIGLYNE

        Die hoop-motief in Ben se lewe.
         •  Fiona het gesê dat sy weet waar sy pa gewerk het./Varsprodukte-mark
            Pretoria.
         • Hy het 'n foto van sy pa gevind.
         • Hy het gehoor dat sy pa Bloemfontein toe getrek het./meubelfabriek-
            Houtgerus.
         • Hy het sy pa se bynaam geleer.
         • Hy het by 'n kroeg gehoor dat sy pa Hoopvol toe getrek het.
         • Mense sê ek lyk soos my pa.
         • Leuens wat sy ma vertel het, het hom laat besef hy kan dalk pa vind.
         (Enige drie)
         •   Hy is deur die van Eedens soos hulle eie kind aanvaar.
         •   Hy het 'n meisie, Helena van Eeden, ontmoet en 'n verhouding het
             ontstaan.
         •   Hy het uitgevind wat met sy pa gebeur het.
         •   Hy het besluit om 'n gastehuis te open.
         •   Leer van die plaaslewe/hou van die werk.
         •   Vrede gekry/afsluiting.
         •   Kon teruggaan skool toe.
         •   Gesin is herenig.
         •   Sy erfporsie gekry.
Taal en struktuur
Die vier punte vir Assessering word volgens die TAAL EN STRUKTUUR (4)
toegeken.

                 TAAL EN STRUKTUUR (4)
                 Struktuur, logiese vloei van aanbieding. Taal, toon en styl gebruik in
                 opstel.

                 Samehangende teks geproduseer. Uitstekende antwoord. Uiters
                 geskikte inleiding en samevatting. Argumente goed gestruktureer en
  4 punte
                 duidelik ontwikkel. Taal, toon en styl is goed aangewend,
                 indrukwekkend, korrek.

                 Duidelike struktuur en logiese vloei van gedagtes. Inleiding en
  3 punte        samevatting is bogemiddeld. Vloei van gedagtes kan gevolg word.
                 Taal, toon en styl korrek.

                 Beplanning in die struktuur toon tekens van foute. Inleiding en/of
                 samevatting is nie heeltemal geskik nie. Argumente nie logies nie.
  2 punte
                 Paragrafering foutief. Taalfoute teenwoordig. Toon en styl nie geskik
                 vir die doel van akademiese skryfwerk nie.

                 Moeilik om te bepaal of vraag beantwoord is. Geen bewys van
     1–0
                 beplande struktuur of logiese uiteensetting nie. Geen paragrafering
    punte
                 of samehang nie. Swak taal. Foutiewe styl en toon.

IEB Copyright © 2017                                                             BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II –      Bladsy 9 van 12
NASIENRIGLYNE

AFDELING B              TRANSAKSIONELE SKRYFWERK

RIGLYNE BY DIE ASSESSERING VAN DIE SKRYFWERK

1.       Die nasienrubriek moet goed bestudeer word en deurgaans geraadpleeg
         word.

2.       As die opdrag misgetas of verkeerd geïnterpreteer is, moet die kandidaat
         streng gepenaliseer word ten opsigte van inhoud. Taal moet egter
         normaalweg geassesseer word.

         Voorbeeld: Dialoog
         Inhoud, beplanning en formaat        E        7
         Taal, styl en redigering             G        6
                                              7 + 6 = 13

3.       Die neerskryf van punte: Gebruik die korrekte rubriek vir elke skryfstuk.
         Assesseer die kandidaat se skryfstuk volgens die kriteria vir elkeen van die
         drie rubrieke na aanleiding van die kodes.

         Skryf die punte soos volg neer:      I :E      7
                                              T:G       6
                                                       13

         Halfpunte word na die eindtotaal oorgedra en daar afgerond.

4.       Vraag 6 – die punt moet deur 2 gedeel word ten einde die totaal uit 10 te
         laat tel.

         Die volgende simbole moet tydens die assessering van die skryfstuk
         gebruik word:

               SIMBOOL                BESKRYWING                    VERDUIDELIKING
          //                     Dubbel strepie aan die         Nuwe paragraaf
                                 begin van sin wat nuwe
                                 paragraaf aandui
          interessant            Strepie onder die woord        Spelfout
          ×                      Kruisie oor woord              Foutiewe woord
          ()                     Hakies                         Foutiewe woordorde
          ^                      Weglaatteken                   Woord(e)/leesteken uitgelaat
          T (in kantlyn)         Hoofletter T                   Tye verwarrend/foutief
                                                                gebruik
          ?/≀ (in die kantlyn)  Groot                           Onduidelik/onverstaanbaar
                                vraagteken/kronkelstreep
           enough               Kring om woord           Engelse woord
          hh                    Dubbele h                Herhaling
          Skryf die hoofletter of komma in               Hoofletter/komma

         Indien die skryfstuk ver te lank is, word daar net gelees tot die vereiste getal
         woorde – kandidaat word dan outomaties op grond van inhoud
         gepenaliseer.
IEB Copyright © 2017                                                              BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II –    Bladsy 10 van 12
NASIENRIGLYNE

VRAAG 5                 DIALOOG

Formaat:

Die formaat word bepunt.

•   Name teen die kantlyn
•   'n Reël oop tussen spreekbeurte
•   Dialoog in blokvorm
•   Geen aanhalingstekens nie

Taal:

Taal moet aanpas by die doel, teikengroep en konteks.

Inhoud:

Is die trant duidelik ten opsigte van die riglyne wat gegee is?
Word interessante inligting gegee?/Is gesprek saaklik en onderhoudend?

VRAAG 6                 AANLYN-ADVERTENSIE

Formaat:

Geen voorgeskrewe formaat by die inhoud nie, wel by paragrawe.

Inhoud:

•   Word daar voldoen aan die riglyne wat gegee word?
•   Word die inligting genoegsaam saaklik en in die korrekte trant oorgedra?

IEB Copyright © 2017                                                             BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE                                                       Bladsy 11 van 12

ASSESSERINGSRUBRIEK: LANG TRANSAKSIONELE TEKS – AFRIKAANS EAT                                                                                                  [30]

      KRITERIA                       UITSONDERLIK                    KNAP                  GEMIDDELD                  ELEMENTÊR                ONVOLDOENDE
 INHOUD, BEPLANNING                        15–18                     11–14                      8–10                       5–7                         0–4
     EN FORMAAT                  1. RESPONS:               1. RESPONS: Baie          1. RESPONS:                1. RESPONS: Basies.         1. RESPONS: Toon
                                    Uitsonderlik. Bo          goed en                   Voldoende. Toon            Toon geringe kennis         geen kennis van
 •   Respons op                     verwagting. Grondige      demonstreer goeie         kennis van kenmerke        van kenmerke van            kenmerke van die
     onderwerp.                     kennis van kenmerke       kennis van kenmerke       van die soort teks.        die soort teks. 'n          soort teks nie.
 •   Idees in teks.                 van die soort teks.       van die soort teks.       Nie heeltemal              Aanduiding van              Betekenis is
 •   Organisering van               Skryfstuk behou           Behou fokus. Daar is      gefokus nie. Enkele        fokus, maar met             onduidelik met groot
     idees vir die                  fokus.                    geen afwyking nie.        afwykings.                 afwykings.                  afwyking.
     beplanning,                 2. IDEES: Intelligent,    2. IDEES: Baie goed       2. IDEES: Sommige          2. IDEES: Min detail        2. IDEES: Baie min
      doel en gehoor.               volwasse en               uitgebrei met detail      detail ondersteun die      ondersteun die              detail ondersteun
 •   Kenmerke/konvensies            behoorlik uitgebrei       wat                       onderwerp.                 onderwerp.                  die onderwerp.
     (reëls) en konteks             met detail wat die        die onderwerp          3. ORGANISASIE:            3. ORGANISASIE:             3. ORGANISASIE:
     van die teks.                  onderwerp                 ondersteun.               Redelike samehang          Inhoud en idees nie         Geen samehang in
                                    ondersteun.            3. ORGANISASIE:              in inhoud en idees.        altyd samehangend           idees en inhoud nie.
                                 3. ORGANISASIE:              Samehang in inhoud     4. FORMAAT:                   nie.                     4. FORMAAT: Nodige
                                    Samehang in inhoud        en idees.                 Oorwegend gepas,        4. FORMAAT: Nodige             reëls van formaat
                                    en idees.              4. FORMAAT: Gepas            maar met enkele            reëls van formaat           nie toegepas nie.
                                 4. FORMAAT: Gepas            met onbeduidende          foute.                     vaagweg toegepas.
            (18)                    en akkuraat.              foute.                                               Kritiese foute begaan.
       TAAL, STYL EN                       10–12                      8–9                      6–7                         4–5                        0–3
        REDIGERING               1. TOON, REGISTER,        1. TOON, REGISTER,        1. TOON, REGISTER,         1. TOON, REGISTER,          1. TOON, REGISTER,
                                    STYL EN WOORD-            STYL EN WOORD-            STYL EN                    STYL EN WOORD-              STYL EN WOORD-
 •   Toon, register, styl           KEUSE: Hoogs              KEUSE: Baie gepas         WOORDKEUSE:                KEUSE: Minder               KEUSE: Stem nie
     en woordkeuse: hoe             gepas vir doel,           vir doel, gehoor en       Gepas vir doel,            gepas vir doel,             ooreen met doel,
     gepas vir doel/effek en        gehoor en konteks.        konteks.                  gehoor en konteks.         gehoor en konteks.          gehoor en konteks
     konteks?                    2. GRAMMATIKA:            2. GRAMMATIKA: Oor        2. GRAMMATIKA:             2. GRAMMATIKA:                 nie.
 •   Grammatika:                    Akkuraat en goed          die algemeen korrek       Enkele                     Onakkuraat met etlike    2. GRAMMATIKA:
     Taalgebruik en                 gekonstrueer. Puik        en goed                   grammatikafoute.           foute. Woordeskat is        Besaai met foute en
     -konvensies                    woordeskat.               gekonstrueer. Baie        Woordeskat is              basies.                     verwarrend.
     (taalreëls), bv. spelling                                goeie woordeskat.         voldoende.                                             Woordeskat nie
     en punktuasie en                                                                                                                          geskik vir doel nie.
     woordeskat.
                                                                                      Foute belemmer nie           Foute belemmer              Foute belemmer
           (12)                      Feitlik foutvry.       Oorwegend foutvry.          betekenis nie.               betekenis.               betekenis ernstig.
     VERSPREIDING VAN
                                         25–30                     19–23                      14–17                       9–12                       0–7
          PUNTE

IEB Copyright © 2017                                                                                                                                           BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE                                                        Bladsy 12 van 12

ASSESSERINGSRUBRIEK: KORT TRANSAKSIONELE TEKS – AFRIKAANS EAT
      KRITERIA                       UITSONDERLIK                     KNAP                  GEMIDDELD                  ELEMENTÊR                ONVOLDOENDE
 INHOUD, BEPLANNING                        10–12                       8–9                       6–7                        4–5                         0–3
     EN FORMAAT                  1. RESPONS:                1. RESPONS: Baie          1. RESPONS:                1. RESPONS: Basies.         1. RESPONS: Toon
                                    Uitsonderlik. Bo           goed en demonstreer       Voldoende. Toon            Toon geringe kennis         geen kennis van
 •   Respons op                     verwagting. Grondige       goeie kennis van          kennis van kenmerke        van kenmerke van die        kenmerke van die
     onderwerp.                     kennis van kenmerke        kenmerke van die          van die soort teks.        soort teks. 'n              soort teks nie.
 •   Idees in teks.                 van die soort teks.        soort teks. Behou         Nie heeltemal              Aanduiding van fokus,       Betekenis is
 •   Organisering van               Skryfstuk behou            fokus. Daar is geen       gefokus nie. Enkele        maar met afwykings.         onduidelik met groot
     idees vir die                  fokus.                     afwyking nie.             afwykings.              2. IDEES: Min detail           afwyking.
     beplanning,                 2. IDEES: Intelligent,     2. IDEES: Baie goed       2. IDEES: Sommige             ondersteun die           2. IDEES: Baie min
      doel en gehoor.               volwasse en behoorlik      uitgebrei met detail      detail ondersteun die      onderwerp.                  detail ondersteun
 •   Kenmerke/konvensies            uitgebrei met detail       wat die onderwerp         onderwerp.              3. ORGANISASIE:                die onderwerp.
     (reëls) en konteks             wat die onderwerp          ondersteun.            3. ORGANISASIE:               Inhoud en idees nie      3. ORGANISASIE:
     van die teks.                   ondersteun.            3. ORGANISASIE:              Redelike samehang          altyd samehangend           Geen samehang in
                                 3. ORGANISASIE:               Samehang in inhoud        in inhoud en idees.        nie.                        idees en inhoud nie.
                                    Samehang in inhoud         en idees.              4. FORMAAT:                4. FORMAAT: Nodige          4. FORMAAT: Nodige
                                    en idees.               4. FORMAAT: Gepas            Oorwegend gepas,           reëls van formaat           reëls van formaat
                                 4. FORMAAT: Gepas             met onbeduidende          maar met enkele            vaagweg toegepas.           nie toegepas nie.
            (12)                    en akkuraat.               foute.                    foute.                     Kritiese foute begaan.
       TAAL, STYL EN                        7–8                        5–6                       4–5                          3                        0–2
        REDIGERING               1. TOON, REGISTER,         1. TOON, REGISTER,        1. TOON, REGISTER,         1. TOON, REGISTER,          1. TOON, REGISTER,
                                    STYL EN WOORD-             STYL EN WOORD-            STYL EN WOORD-             STYL EN WOORD-              STYL EN WOORD-
 •   Toon, register, styl           KEUSE: Hoogs               KEUSE: Baie gepas         KEUSE: Gepas vir           KEUSE: Minder               KEUSE: Stem nie
     en woordkeuse: hoe             gepas vir doel,            vir doel, gehoor en       doel, gehoor en            gepas vir doel,             ooreen met doel,
     gepas vir doel/effek en        gehoor en konteks.         konteks.                  konteks.                   gehoor en konteks.          gehoor en konteks
     konteks?                    2. GRAMMATIKA:             2. GRAMMATIKA: Oor        2. GRAMMATIKA:             2. GRAMMATIKA:                 nie.
 •   Grammatika:                    Akkuraat en goed           die algemeen korrek       Enkele                     Onakkuraat met etlike    2. GRAMMATIKA:
     Taalgebruik en                 gekonstrueer. Puik         en goed                   grammatikafoute.           foute. Woordeskat is        Besaai met foute en
     -konvensies                    woordeskat.                gekonstrueer. Baie        Woordeskat is              basies.                     verwarrend.
     (taalreëls), bv. spelling                                 goeie woordeskat.         voldoende.                                             Woordeskat nie
     en punktuasie en                                                                                                                           geskik vir doel nie.
     woordeskat.
                                                                                       Foute belemmer nie           Foute belemmer              Foute belemmer
            (8)                      Feitlik foutvry.        Oorwegend foutvry.          betekenis nie.               betekenis.               betekenis ernstig.
     VERSPREIDING VAN
                                         17–20                      13–15                      10–12                       7–8                         0–5
          PUNTE

                                                                                                                                               Totaal: 100 punte
IEB Copyright © 2017

## Related documents

- [Afrikaans FAL P2 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-2017/1c146e2f-ed7c-4d3b-8afa-d64ad07dbcc9) — Afrikaans FAL · QP · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 MG 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-mg-2016/7a55bef7-7df2-4ee9-baae-819320dc0d52) — Afrikaans FAL · Memo · 2016 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-2017/4446d04d-de11-47ed-82a4-8ff99f9d1276) — Afrikaans FAL · QP · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 2019](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-2019/1d11c573-995c-487e-bc9d-a1ca33d27d98) — Afrikaans FAL · QP · 2019 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-2018/1b26a180-b3b4-4a59-9893-4b2524304bec) — Afrikaans FAL · QP · 2018 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-2016/654f95ad-4fe3-4572-9051-00909f26496d) — Afrikaans FAL · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [Afrikaans FAL P1 2019](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-2019/faef4e2d-3aa7-4bfb-bb63-31cc0d70e44d) — QP · 2019 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-2018/9e1cfd35-4288-47c9-a8ba-d26845934046) — QP · 2018 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-2016/5fdf0a5e-558b-4d67-a350-d98f3b0ae920) — QP · 2016 · Afr

## Collection

- [Grade 12 IEB past papers](https://www.hlayiso.com/ieb/grade-12/afrikaans-fal)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
