# Afrikaans FAL Grade 12 P3 NSC Supplementary 2016 QP

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 question paper from the NSC Supplementary Exam 2016, 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-feb-march-2016/6e1bb291-53c5-4eb7-ba7f-20592d77bed9
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 P3 NSC Supplementary 2016 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-feb-march-2016/6e1bb291-53c5-4eb7-ba7f-20592d77bed9)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2016 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Afrikaans FAL P3 Feb March 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-feb-march-2016-memo/295248df-664d-40f2-99a2-f472e825b967) — Memo · 2016 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

                                 FEBRUARIE/MAART 2016

PUNTE: 100

TYD: 2½ uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3            2                       DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                               NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.

          AFDELING A:           Opstel                     (50)
          AFDELING B:           Lang transaksionele teks   (30)
          AFDELING C:           Kort transaksionele teks   (20)

2.        Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.

3.        Skryf in die taal wat geassesseer word.

4.        Begin ELKE afdeling op ŉ NUWE bladsy.

5.        Jy moet jou skryfstukke beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld
          ŉ kopkaart of ŉ vloeidiagram of sleutelwoorde, ensovoorts. Doen die
          beplanning VOORDAT jy die finale produk vir elke afdeling skryf.

6.        Alle beplanning moet duidelik aangedui en ingelewer word. Daar word
          aanbeveel dat jy ŉ streep deur alle beplanning trek.

7.        Beplan jou tyd só:

          AFDELING A:           80 minute
          AFDELING B:           40 minute
          AFDELING C:           30 minute

8.        Nommer elke skryfstuk soos dit op die vraestel genommer is.

9.        Skryf die titel/opskrif boaan elke skryfstuk.

10.       Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE.

11.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3        3                         DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                           NSS

AFDELING A: OPSTEL

VRAAG 1

Skryf ŉ opstel van 250–300 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe.

1.1       Dit was ŉ dom ding om te doen.                                                     [50]

1.2       Perfekte kinders                                                                   [50]

1.3       Respekteer die lewe.                                                               [50]

1.4       Dissiplineer sport ŉ mens? Ja of nee?                                              [50]

1.5       Ons kan die oorlog teen dwelms wen.                                                [50]

1.6       Kies EEN van die volgende prente en skryf ŉ opstel daaroor. Skryf die
          vraagnommer (bv. 1.6.1) en die titel van jou opstel neer.

          LET WEL: Daar moet ŉ duidelike verband tussen die opstel en die prent wat
                   jy gekies het, wees.

          1.6.1

                                                      [Uit: www.google.com]                  [50]

          1.6.2

                                                       [Uit: www.google.com]                 [50]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3    4             DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                       NSS

          1.6.3

                                              [Uit: www.google.com]          [50]

                                             TOTAAL AFDELING A:              50

Kopiereg voorbehou                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3         5                           DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                            NSS

AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS

VRAAG 2

Kies EEN onderwerp en skryf 120–150 woorde daaroor.

2.1       INFORMELE BRIEF

          Jou maat het ŉ nuwe werk gekry. Hy/Sy is bang vir die eerste werksdag.

          Skryf ŉ informele brief aan jou maat waarin jy hom/haar raad gee.                     [30]

2.2       HULDEBLYK

          Jou maat se ma is onlangs oorlede.

          Skryf ŉ huldeblyk wat jy oor haar gaan lewer.                                         [30]

2.3       RESENSIE

          Jy het ŉ Afrikaanse boek gelees wat vir jou baie interessant was. Jy wil graag
          hê jou maats moet dit ook lees.

          Skryf ŉ resensie wat in ŉ jeugtydskrif gaan verskyn.                                  [30]

2.4       ONDERHOUD

          Iemand in jou gemeenskap het ŉ kind se lewe gered. Jy is ŉ joernalis vir julle
          dorp se koerant en wil meer inligting oor die insident kry.

          Skryf die onderhoud neer wat jy met die held/-in gevoer het.                          [30]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:             30

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3            6                             DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                               NSS

AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS

VRAAG 3

•     Kies EEN onderwerp en skryf 80–100 woorde daaroor.
•     Skryf die nommer en die opskrif van die teks wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.

3.1        PLAKKAAT

           Jy en ’n groepie leerders het besluit om ’n konsert by julle skool te reël.

           Ontwerp ŉ plakkaat om mense van die konsert te vertel en hulle daarheen uit
           te nooi.                                                                                [20]

3.2        DAGBOEKINSKRYWINGS

           Om te wag vir ŉ mens se matriekuitslae, is erg.

           Maak die volgende dagboekinskrywings vir TWEE dae:

           •   Jou gevoelens/gedagtes die dag VOOR die matriekuitslae in die koerant
               verskyn.
           •   Jou gevoelens/gedagtes die dag NA die matriekuitslae in die koerant
               verskyn het.                                                                        [20]

3.3        INSTRUKSIES

           Jy en jou maats speel julle gunstelingspeletjie. Iemand wat nie die speletjie
           ken nie, wil saamspeel.

           Skryf SEWE instruksies neer oor hoe ŉ mens dié speletjie speel.                         [20]

                                                                   TOTAAL AFDELING C:              20
                                                                       GROOTTOTAAL:                100

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans FAL P3 May June 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2016/11634693-2556-4655-b386-6c7e23a6a125) — Afrikaans FAL · QP · 2016 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2016/177c8739-413e-4c21-a7b4-2146951106ff) — Afrikaans FAL · QP · 2016 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Feb March 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-feb-march-2018/d5792d63-2c3e-4beb-8266-56724e7a6ef4) — Afrikaans FAL · QP · 2018 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 Feb March 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-feb-march-2016-memo/f7d4f2d7-2166-49b3-9594-dd3f4a610f61) — Afrikaans FAL · Memo · 2016 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Feb March 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-feb-march-2017-memo/8a31efde-dbe7-43b9-b556-6241144384ce) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Afrikaans P2 10022 (FAL) Preperatory 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-afrikaans-p2-10022-fal-preperatory-2016-question-paper/8e1b7b9d-a93b-4720-8047-a1dcf1a8ab8c) — Afrikaans FAL · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [Afrikaans P1 (FAL) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p1-fal-june-2025-possible-answers/548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-memo-sept2024/393b8c2a-77f0-4192-b6cc-26bf3f7a1c38) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May-June 2024 MG](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/0233b506-d910-4714-b690-875fa6c49f90) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans EAT V1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-eat-v1-memo/b69c7bbe-bb12-439e-acfa-a77370a600bc) — Memo · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P2 GR12 QP SEPT2023 Final](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-gr12-qp-sept2023-final/66b739c3-ec90-43cb-af74-a6d4848432bc) — QP · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2023/b49b9523-adfc-4fb4-87bf-f4de41182bb0) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
