# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2015 Question Paper

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 question paper from the NSC June Exam 2015, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-june-july-2015/40d8efdd-b980-4165-8869-adecd27f918c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2015 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-june-july-2015/40d8efdd-b980-4165-8869-adecd27f918c)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC June Exam · 2015 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   GRAAD 12

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

                                         2015

                                                                    PUNTE: 100

                                                                    TYD: 2½ uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3           2                               DBE/2015
                                              SSE

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.

          AFDELING A:        Opstel                         (50)
          AFDELING B:        Lang transaksionele teks       (30)
          AFDELING C:        Kort transaksionele teks       (20)

2.        Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.

3.        Skryf in die taal wat geassesseer word.

4.        Begin ELKE afdeling op ŉ NUWE bladsy.

5.        Jy moet jou skryfstukke beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld
          ŉ kopkaart of ŉ vloeidiagram of sleutelwoorde, ensovoorts. Doen die
          beplanning VOORDAT jy die finale produk vir elke afdelings skryf.

6.        Alle beplanning moet duidelik aangedui en ingelewer word. Daar word
          aanbeveel dat jy ŉ streep deur alle beplanning trek.

7.        Beplan jou tyd só:

          AFDELING A:          80 minute
          AFDELING B:          40 minute
          AFDELING C:          30 minute

8.        Nommer elke skryfstuk soos dit op die vraestel genommer is.

9.        Skryf die titel/opskrif boaan elke skryfstuk.

10.       Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE.

11.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3          3                                  DBE/2015
                                             SSE

AFDELING A: OPSTEL

VRAAG 1

•     Skryf ŉ opstel van 250–300 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe.
•     Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk
      neer.

          Hy/Sy het my weer laat dink.                                                         [50]
1

1.1

          ŉ Dag om te onthou!                                                                  [50]
1

1.2

1.3       ŉ Lewe sonder reëls …                                                                [50]

1.4       ŉ Matrieksertifikaat maak deure oop.                                                 [50]

1.5       Is popsterre goeie rolmodelle?                                                       [50]

1.6       Kies EEN van die volgende prente en skryf ŉ OPSTEL daaroor. Skryf die
          vraagnommer (bv. 1.6.1) en die titel van jou opstel neer.

          LET WEL:        Daar moet ŉ duidelike verband tussen die opstel en die prent
                          wat jy gekies het, wees.

          1.6.1

                                                                   [Uit www.google.com]        [50]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3    4                           DBE/2015
                                       SSE

          1.6.2

                                             [Uit www.google.com]              [50]

          1.6.3

                                             [Uit www.google.com]              [50]

                                             TOTAAL AFDELING A:                50

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3          5                                     DBE/2015
                                             SSE

AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS

VRAAG 2

•     Kies EEN onderwerp en skryf 120–150 woorde daaroor.
•     Skryf die nommer van die teks wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.

2.1        FORMELE BRIEF

           Vuurwerke vorm dikwels deel van feesdae. Party mense geniet hierdie
           vuurwerke, terwyl ander nie daarvan hou nie.

                                           [Uit www.google.com]

           Skryf ŉ formele brief aan die redakteur van die plaaslike koerant waarin jy
           jou opinie hieroor gee. Rig jou brief aan:
           Die Redakteur
           Beeld
           Posbus 124
           Johannesburg
           2000                                                                                   [30]

2.2        HULDEBLYK

           ŉ Onderwyseres wat lank gelede vir jou Afrikaans geleer het, is oorlede. Jy is
           gevra om tydens ŉ saalbyeenkoms ŉ huldeblyk te lewer.

           Skryf ŉ huldeblyk oor die onderwyseres.                                                [30]

2.3        INFORMELE VERSLAG

           Die bestuurder by jou werkplek het ŉ pretdag vol aktiwiteite vir die werkers
           gereël sodat almal beter met mekaar kan saamwerk.

           Skryf ŉ informele verslag om werkers wat nie die pretdag kon bywoon nie, te
           vertel hoe die dag verloop het. Vertel wat julle gedoen het en hoe suksesvol
           die dag was.                                                                           [30]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3            6                                  DBE/2015
                                                SSE

 2.4       DIALOOG

           Jou ouer suster is bekommerd oor jou vriendskap met 'n nuwe maat en
           gesels met jou daaroor.
                                                                                               [30]
           Skryf die dialoog tussen jou en jou suster neer.

                                                                 TOTAAL AFDELING B:            30

 AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS

 VRAAG 3

 •     Kies EEN onderwerp en skryf 80–100 woorde daaroor.
 •     Skryf die nommer van die teks wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.

 3.1        ADVERTENSIE

            Jy wil alle onnodige artikels in jou huis verkoop.

            Ontwerp ŉ advertensie wat teen lamppale in jou woonbuurt geplak sal word
            om die verkoping te adverteer.                                                     [20]

3.2         DAGBOEKINSKRYWINGS

            Jy het ŉ afspraak met iemand van wie jy baie hou.

            Maak dagboekinskrywings vir TWEE dae soos volg:
            •    VOOR die afspraak
            •    NA die afspraak                                                               [20]

 3.3        INSTRUKSIES

            Jou maat het by jou kom aandete eet en baie van die frikkadelle gehou.
            Hy/Sy het jou gevra om presies neer te skryf hoe jy dit gemaak het.

            Skryf SEWE instruksies neer oor hoe om die frikkadelle voor te berei.               [20]

                                                                 TOTAAL AFDELING C:            20
                                                                     GROOTTOTAAL:              100

 Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans FAL P3 May June 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2021/7956e528-b384-4024-8906-740a6a98a70e) — Afrikaans FAL · QP · 2021 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May June 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2017/53fed238-2b40-48fa-945c-5ac2140bd921) — Afrikaans FAL · QP · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May June 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2016/11634693-2556-4655-b386-6c7e23a6a125) — Afrikaans FAL · QP · 2016 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Feb-March 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-feb-march-2015-memo/87abdf2e-dd1a-40b6-a25d-76969b064173) — Afrikaans FAL · Memo · 2015 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May June 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2017-memo/fdb20661-6bed-42ef-b39f-343033ef4ee3) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2015 (R)](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2015-r/d6727c7d-3ddb-4367-a46a-becba8d0bbef) — Afrikaans FAL · QP · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [Afrikaans P1 (FAL) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p1-fal-june-2025-possible-answers/548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-memo-sept2024/393b8c2a-77f0-4192-b6cc-26bf3f7a1c38) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May-June 2024 MG](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/0233b506-d910-4714-b690-875fa6c49f90) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans EAT V1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-eat-v1-memo/b69c7bbe-bb12-439e-acfa-a77370a600bc) — Memo · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P2 GR12 QP SEPT2023 Final](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-gr12-qp-sept2023-final/66b739c3-ec90-43cb-af74-a6d4848432bc) — QP · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2023/b49b9523-adfc-4fb4-87bf-f4de41182bb0) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
