# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2016 Question Paper

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 question paper from the NSC June Exam 2016, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2016/11634693-2556-4655-b386-6c7e23a6a125
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2016/11634693-2556-4655-b386-6c7e23a6a125)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC June Exam · 2016 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 GRAAD 12

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

                                         2016

                                                                    PUNTE: 100

                                                                    TYD: 2½ uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3           2                               DBE/2016
                                              SSE

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.

          AFDELING A:        Opstel                         (50)
          AFDELING B:        Lang transaksionele teks       (30)
          AFDELING C:        Kort transaksionele teks       (20)

2.        Beantwoord EEN vraag in ELKE afdeling.

3.        Skryf in die taal wat geassesseer word.

4.        Begin ELKE afdeling op ŉ NUWE bladsy.

5.        Jy moet jou skryfstukke beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld
          ŉ kopkaart of ŉ vloeidiagram of sleutelwoorde, ensovoorts. Doen die
          beplanning VOORDAT jy die finale produk vir elke afdeling skryf.

6.        Alle beplanning moet duidelik aangedui en ingelewer word. Daar word
          aanbeveel dat jy ŉ streep deur alle beplanning trek.

7.        Beplan jou tyd só:

          AFDELING A:          80 minute
          AFDELING B:          40 minute
          AFDELING C:          30 minute

8.        Nommer elke skryfstuk soos dit op die vraestel genommer is.

9.        Skryf die titel/opskrif boaan elke skryfstuk.

10.       Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE.

11.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3           3                                       DBE/2016
                                              SSE

AFDELING A: OPSTEL

VRAAG 1

•     Skryf ŉ opstel van 250–300 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe.
•     Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk
      neer.

1.1       Toe het alles verander.                                                                 [50]

1.2       Die werk wat ek graag wil hê                                                            [50]

1.3       Só lyk ŉ wenner.                                                                        [50]

1.4       Maak selfone die lewe beter?                                                            [50]

1.5       Geld is alles.                                                                          [50]

1.6       Kies EEN van die volgende prente en skryf ŉ OPSTEL daaroor. Skryf die
          vraagnommer (bv. 1.6.1) en die titel van jou opstel neer.

          LET WEL:         Daar moet ŉ duidelike verband tussen die opstel en die prent
                           wat jy gekies het, wees.

          1.6.1

                                                          [Bron: www.familylife.com]              [50]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3    4                                  DBE/2016
                                       SSE

          1.6.2

                                               [Bron: www.magnifyingaids.com]           [50]

          1.6.3

                                             [Bron: www.savingwater.com]                [50]

                                                       TOTAAL AFDELING A:               50

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3          5                                   DBE/2016
                                             SSE

AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS

VRAAG 2

     Kies EEN onderwerp en skryf 120–150 woorde daaroor.
     Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.

2.1        INFORMELE BRIEF

           Een van jou beste vriende/vriendinne het lank werk gesoek en toe uiteindelik
           werk gekry. Jy is saam met jou vriend/vriendin opgewonde hieroor.

           Skryf ŉ VRIENDSKAPLIKE BRIEF hieroor aan jou vriend/vriendin.                        [30]

2.2        HULDEBLYK

           Een van jou familielede is oorlede. Jy was baie lief vir hom/haar. Omdat jy
           hom/haar so goed geken het, moet jy namens die familie ŉ huldeblyk by
           sy/haar begrafnis lewer.

           Skryf ŉ HULDEBLYK wat jy by die familielid se begrafnis sal lewer.                   [30]

2.3        KOERANTBERIG

           Man (93) kry matrieksertifikaat

           Skryf ŉ KOERANTBERIG met hierdie opskrif.                                            [30]

2.4        ONDERHOUD

           Jou sportklub het ŉ bekende sportman/sportvrou genooi om by die klub se
           prysuitdeling te kom praat.

           Min mense ken hom/haar regtig. Jy voer ŉ onderhoud met hierdie
           sportman/sportvrou. Jy gaan die inligting gebruik om hom/haar tydens die
           prysuitdeling bekend te stel.

           Skryf die ONDERHOUD wat jy met die sportman/sportvrou voer, neer.                    [30]

                                                                TOTAAL AFDELING B:              30

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3          6                                   DBE/2016
                                             SSE

AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS

VRAAG 3

•     Kies EEN onderwerp en skryf 80–100 woorde daaroor.
•     Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.

3.1        ADVERTENSIE

           Jy wil graag ekstra geld verdien deur enige van die volgende werke te doen.
           Kies EEN van die volgende:

           •   Verfwerk
           •   Tuinwerk
           •   Kleremaak/Klere regmaak
           •   Troeteldiere versorg

           Ontwerp ŉ ADVERTENSIE om die werk wat jy gekies het, te adverteer.
           Jy gaan hierdie advertensie by een van die winkels opplak.                        [20]

3.2        DAGBOEKINSKRYWINGS

           Jy het ŉ baie goeie vriend/vriendin jare laas gesien. Julle gaan mekaar nou
           weer ontmoet.

           Maak DAGBOEKINSKRYWINGS vir TWEE dae soos volg:

           •   Die dag voor die ontmoeting
           •   Die dag nadat julle ontmoet het                                               [20]

3.3        AANWYSINGS

           Jongmense weet nie altyd van die gevare om hulle nie. Jy is bekommerd oor
           jou sussie en haar vriende wat nog tot laat in die aand op straat is.

           Skryf SEWE dinge neer wat jou sussie moet doen om veilig by die huis te
           kom.                                                                              [20]

                                                                TOTAAL AFDELING C:           20
                                                                    GROOTTOTAAL:             100

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans FAL P1 May June 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2016/f8c9e363-bee8-401b-a63d-075ae6d062cc) — Afrikaans FAL · QP · 2016 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2016/177c8739-413e-4c21-a7b4-2146951106ff) — Afrikaans FAL · QP · 2016 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Feb March 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-feb-march-2016/6e1bb291-53c5-4eb7-ba7f-20592d77bed9) — Afrikaans FAL · QP · 2016 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May June 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2021/7956e528-b384-4024-8906-740a6a98a70e) — Afrikaans FAL · QP · 2021 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May June 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2017/53fed238-2b40-48fa-945c-5ac2140bd921) — Afrikaans FAL · QP · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May June 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-may-june-2016-memo/fec783b3-523c-4938-a821-ce695c069ffb) — Afrikaans FAL · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [Afrikaans P1 (FAL) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p1-fal-june-2025-possible-answers/548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-memo-sept2024/393b8c2a-77f0-4192-b6cc-26bf3f7a1c38) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May-June 2024 MG](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/0233b506-d910-4714-b690-875fa6c49f90) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans EAT V1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-eat-v1-memo/b69c7bbe-bb12-439e-acfa-a77370a600bc) — Memo · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P2 GR12 QP SEPT2023 Final](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-gr12-qp-sept2023-final/66b739c3-ec90-43cb-af74-a6d4848432bc) — QP · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2023/b49b9523-adfc-4fb4-87bf-f4de41182bb0) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
