# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2018 Question Paper

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 question paper from the NSC June Exam 2018, 7 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2018/e7551886-a299-46b2-a3ec-b6205aa399f7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2018/e7551886-a299-46b2-a3ec-b6205aa399f7)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC June Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  GRAAD 12

                       SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

                                          2018

                                                                        PUNTE: 100

                                                                       TYD: 2½ uur

                         Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3            2                              DBE/2018
                                               SSE

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.

          AFDELING A:           Opstel                     (50)
          AFDELING B:           Lang transaksionele teks   (30)
          AFDELING C:           Kort transaksionele teks   (20)

2.        Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.

3.        Skryf in die taal wat geassesseer word.

4.        Begin ELKE afdeling op 'n NUWE bladsy.

5.        Jy moet jou skryfstukke beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld
          'n kopkaart of 'n vloeidiagram of sleutelwoorde. Doen die beplanning
          VOORDAT jy die finale produk vir elke afdeling skryf.

6.        Alle beplanning moet duidelik aangedui en ingelewer word. Daar word
          aanbeveel dat jy 'n streep deur alle beplanning trek.

7.        Beplan jou tyd só:

          AFDELING A:         80 minute
          AFDELING B:         40 minute
          AFDELING C:         30 minute

8.        Nommer elke skryfstuk soos dit op die vraestel genommer is.

9.        Skryf die titel/opskrif boaan elke skryfstuk.

10.       Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE.

11.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3             3                               DBE/2018
                                                SSE

AFDELING A: OPSTEL

VRAAG 1

•     Skryf 'n opstel van 250–300 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe.
•     Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk
      neer.

1.1      Die oggend toe ek laat was vir 'n belangrike afspraak                                 [50]

1.2      Ek sluit my huis se deur oop ...                                                      [50]

1.3      As ek hierdie eksamen slaag ...                                                       [50]

1.4      Suid-Afrika is 'n goeie plek vir toeriste.                                            [50]

1.5      Mense wat op mure skryf of teken, is vandale.                                         [50]

1.6      Kies EEN van die volgende prente en skryf 'n opstel daaroor. Skryf die
         vraagnommer (bv. 1.6.1) en die titel van jou opstel neer.

         LET WEL:       Daar moet 'n duidelike verband wees tussen die opstel en die
                        prent wat jy gekies het.

         1.6.1

                                                                   [Bron: www.saada.com]       [50]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3    4                       DBE/2018
                                       SSE

        1.6.2

                                                   [Bron: googleimages]      [50]

        1.6.3

                                                [Bron: play.google.com]      [50]

                                             TOTAAL AFDELING A:              50

Kopiereg voorbehou                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3           5                                     DBE/2018
                                              SSE

AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS

VRAAG 2

•     Kies EEN onderwerp en skryf 120–150 woorde daaroor.
•     Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.

2.1       FORMELE BRIEF

          Jy is die leier van 'n gemeenskapsprojek. Julle maak klere vir arm mense
          bymekaar. Die leerders van die plaaslike hoërskool het klere geskenk.

          Skryf 'n BEDANKINGSBRIEF aan die hoof van hierdie skool waarin jy die
          leerders vir die klere bedank.                                                           [30]

2.2       HULDEBLYK

          Die eienaar van die huiswinkeltjie in julle straat is oorlede. Almal was baie lief
          vir hom/haar. Omdat jy hom/haar so goed geken het, moet jy 'n huldeblyk by
          sy/haar begrafnis lewer.

          Skryf die HULDEBLYK wat jy by die eienaar se begrafnis gaan lewer.                       [30]

2.3       INFORMELE VERSLAG

          Jy het die gemeenskapsaal vir 'n troue gehuur. Tydens die onthaal het 'n paar
          van die gaste skade aangerig. Die bestuurder van die gemeenskapsaal het vir
          jou gevra om 'n verslag daaroor te skryf.

          Skryf 'n INFORMELE VERSLAG oor die skade wat tydens die onthaal
          aangerig is.                                                                             [30]

2.4       DIALOOG

          Jy wil geld by jou vriend leen.

          Skryf die DIALOOG tussen jou en jou vriend neer.                                         [30]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:               30

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3         6                                    DBE/2018
                                            SSE

AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS

VRAAG 3

•     Kies EEN onderwerp en skryf 80–100 woorde daaroor.
•     Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.

3.1       STROOIBILJET

          Jy gaan 'n groentewinkel begin. Jy wil 'n strooibiljet in die dorp versprei om
          die opening van jou groentewinkel te adverteer.

          Ontwerp 'n STROOIBILJET waarin jy die openingsdag van die groentewinkel
          adverteer en aandui watter groente teen watter prys verkoop sal word.                 [20]

3.2       POSKAART

          Jy begin op 'n ander plek werk of studeer. Dit is 'n interessante plek met baie
          winkels, mooi parke, mooi geboue en vriendelike mense.

          Skryf 'n POSKAART aan jou vriend of vriendin op jou tuisdorp. Vertel vir
          hom/haar van hierdie interessante plek waar jy nou woon.

          Teken die poskaartvorm in jou ANTWOORDEBOEK oor en gebruik dit vir jou
          poskaart.

                                                                              Seël

                                                              ________________

                                                              ________________

                                                              ________________

                                                              ________________

                                                                                                [20]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3         7                                    DBE/2018
                                            SSE

3.3       RIGTINGAANWYSINGS

          Jy en jou vriend is by jou huis. Verduidelik vir jou vriend hoe om van jou huis
          af tot by die winkelsentrum te ry.

          Skryf die RIGTINGAANWYSINGS stap-vir-stap en onder mekaar neer. Jy
          moet straatname en bakens noem.

                                                                                     [Eie teks] [20]

                                                                TOTAAL AFDELING C:             20
                                                                    GROOTTOTAAL:               100

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans FAL P1 May June 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2018/3c1e621f-9108-44e4-98be-ee8a1bf00e7e) — Afrikaans FAL · QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept2018/e038bd38-ba3a-4474-9d6c-23d602a417c3) — Afrikaans FAL · QP · 2018 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Feb March 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-feb-march-2018/d5792d63-2c3e-4beb-8266-56724e7a6ef4) — Afrikaans FAL · QP · 2018 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May June 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2021/7956e528-b384-4024-8906-740a6a98a70e) — Afrikaans FAL · QP · 2021 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May June 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2017/53fed238-2b40-48fa-945c-5ac2140bd921) — Afrikaans FAL · QP · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May June 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2016/11634693-2556-4655-b386-6c7e23a6a125) — Afrikaans FAL · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [Afrikaans P1 (FAL) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p1-fal-june-2025-possible-answers/548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-memo-sept2024/393b8c2a-77f0-4192-b6cc-26bf3f7a1c38) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May-June 2024 MG](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/0233b506-d910-4714-b690-875fa6c49f90) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans EAT V1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-eat-v1-memo/b69c7bbe-bb12-439e-acfa-a77370a600bc) — Memo · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P2 GR12 QP SEPT2023 Final](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-gr12-qp-sept2023-final/66b739c3-ec90-43cb-af74-a6d4848432bc) — QP · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2023/b49b9523-adfc-4fb4-87bf-f4de41182bb0) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
