# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2019 Question Paper

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 question paper from the NSC June Exam 2019, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2019/22396b05-8c72-484d-9080-a2f155114856
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2019/22396b05-8c72-484d-9080-a2f155114856)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC June Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  GRAAD 12

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

                                          2019

                                                                         PUNTE: 100

                                                                        TYD: 2½ uur

                         Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3            2                              DBE/2019
                                             SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.

          AFDELING A:           Opstel                     (50)
          AFDELING B:           Lang transaksionele teks   (30)
          AFDELING C:           Kort transaksionele teks   (20)

2.        Beantwoord EEN vraag in ELKE afdeling.

3.        Skryf in die taal wat geassesseer word.

4.        Begin ELKE afdeling op 'n NUWE bladsy.

5.        Jy moet jou skryfstukke beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld
          'n kopkaart of 'n vloeidiagram of sleutelwoorde. Doen die beplanning
          VOORDAT jy die finale produk vir elke afdeling skryf.

6.        Alle beplanning moet duidelik aangedui en ingelewer word. Daar word
          aanbeveel dat jy 'n streep deur alle beplanning trek.

7.        Beplan jou tyd só:

          AFDELING A:           80 minute
          AFDELING B:           40 minute
          AFDELING C:           30 minute

8.        Nommer elke skryfstuk soos dit in die vraestel genommer is.

9.        Skryf die titel/opskrif boaan elke skryfstuk.

10.       Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE.

11.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3           3                                 DBE/2019
                                            SS/NSS

AFDELING A: OPSTEL

VRAAG 1

     Skryf 'n opstel van 250–300 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe.
     Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk
      neer.

1.1       Dit was 'n lekker familietroue!                                                      [50]

1.2       Almal verdien 'n tweede kans.                                                        [50]

1.3       Draai die moderne mens se lewe om selfies?                                           [50]

1.4       As die krane opdroog ...                                                             [50]

1.5       Mooi, mooier, die mooiste!                                                           [50]

1.6       Kies EEN van die volgende prente en skryf 'n opstel daaroor. Skryf die
          vraagnommer (bv. 1.6.1) en die titel van jou opstel neer.

          LET WEL:        Daar moet 'n duidelike verband wees tussen die opstel en die
                          prent wat jy gekies het.

          1.6.1

                                                                            [Bron: google]      [50]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3      4                         DBE/2019
                                       SS/NSS

          1.6.2

                                                            [Bron: google]       [50]

          1.6.3

                                                 [Bron: Booleanstrings.com]      [50]

                                                TOTAAL AFDELING A:               50

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3         5                                     DBE/2019
                                          SS/NSS

AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS

VRAAG 2

     Kies EEN onderwerp en skryf 120–150 woorde daaroor.
     Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.

2.1       INFORMELE BRIEF

          Jou broer kon nie jou pa se sestigste verjaarsdagpartytjie bywoon nie.

          Skryf 'n INFORMELE BRIEF aan jou broer om vir hom van jou pa se partytjie
          te vertel.                                                                            [30]

2.2       HULDEBLYK

          Jou ouma wat jou grootgemaak het, vier haar sewentigste verjaarsdag. Die
          familie hou vir haar 'n partytjie. Jy moet namens die familie 'n huldeblyk aan
          jou ouma lewer. LET WEL: Ouma lewe nog.

          Skryf die HULDEBLYK.                                                                  [30]

2.3       RESENSIE

          Jy was onlangs by 'n musiekvertoning deur 'n bekende sanggroep.

          Skryf 'n RESENSIE oor hierdie musiekvertoning.                                        [30]

2.4       INFORMELE TOESPRAAK

          Jou beste vriend het 'n goeie werk oorsee gekry. Jy is gevra om 'n toespraak
          by sy afskeidsfunksie te lewer.

          Skryf die INFORMELE TOESPRAAK neer.                                                   [30]

                                                               TOTAAL AFDELING B:               30

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3          6                                   DBE/2019
                                           SS/NSS

AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS

VRAAG 3

     Kies EEN onderwerp en skryf 80–100 woorde daaroor.
     Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.

3.1        PLAKKAAT

           Jy het iemand genooi om met die mense in jou omgewing te kom praat oor
           hoe belangrik dit is om die omgewing skoon te hou. Jy wil 'n plakkaat maak
           om hierdie praatjie adverteer.

           Maak 'n PLAKKAAT.                                                                 [20]

3.2        POSKAART

           Jy is met vakansie op 'n plek waar daar interessante aktiwiteite aangebied
           word.

           Jy stuur 'n poskaart aan jou ouers om vir hulle te vertel van een van hierdie
           nuwe dinge wat jy nog nóóit vantevore gedoen het nie.

           Teken die poskaart hieronder in jou ANTWOORDEBOEK oor en voltooi dit.

                                                                           Posseël

                                                                                             [20]

3.3        INSTRUKSIES

           Julle kry kuiermense en hulle gaan in jou en jou suster/broer se kamer slaap.
           Jou ma wil hê dat jy en jou suster/broer die kamer vir die kuiermense
           moet regmaak/netjies maak. Sy gee vir julle SEWE duidelike instruksies oor
           wat sy gedoen wil hê.

           Skryf hierdie SEWE instruksies puntsgewys en onder mekaar neer.                   [20]

                                                                TOTAAL AFDELING C:           20
                                                                    GROOTTOTAAL:             100

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2019](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2019/1175654c-a72b-4022-82c5-578a071301c9) — Afrikaans FAL · QP · 2019 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May June 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2021/7956e528-b384-4024-8906-740a6a98a70e) — Afrikaans FAL · QP · 2021 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May June 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2017/53fed238-2b40-48fa-945c-5ac2140bd921) — Afrikaans FAL · QP · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May June 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2016/11634693-2556-4655-b386-6c7e23a6a125) — Afrikaans FAL · QP · 2016 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May June 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2019-memo/0fd2b5c9-a482-4923-a61e-cd4697f21cd1) — Afrikaans FAL · Memo · 2019 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May June 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-may-june-2019-memo/28a2ecdb-7ac4-4b54-bb43-f4f5692a41ac) — Afrikaans FAL · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [Afrikaans P1 (FAL) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p1-fal-june-2025-possible-answers/548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-memo-sept2024/393b8c2a-77f0-4192-b6cc-26bf3f7a1c38) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May-June 2024 MG](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/0233b506-d910-4714-b690-875fa6c49f90) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans EAT V1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-eat-v1-memo/b69c7bbe-bb12-439e-acfa-a77370a600bc) — Memo · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P2 GR12 QP SEPT2023 Final](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-gr12-qp-sept2023-final/66b739c3-ec90-43cb-af74-a6d4848432bc) — QP · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2023/b49b9523-adfc-4fb4-87bf-f4de41182bb0) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
