# Afrikaans FAL Grade 12 P3 NSC November 2015 Question Paper

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 question paper from the NSC November Exam 2015, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2015-r/a88e8d62-46dd-4f05-8090-79899f2f41cb
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 P3 NSC November 2015 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2015-r/a88e8d62-46dd-4f05-8090-79899f2f41cb)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC November Exam · 2015 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

                                    NOVEMBER 2015 (R)

PUNTE: 100

TYD: 2½ uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3           2                   DBE/November 2015 (R)
                                              NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.

          AFDELING A:           Opstel                     (50)
          AFDELING B:           Lang transaksionele teks   (30)
          AFDELING C:           Kort transaksionele teks   (20)

2.        Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.

3.        Skryf in die taal wat geassesseer word.

4.        Begin ELKE afdeling op ŉ NUWE bladsy.

5.        Jy moet jou skryfstukke beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld
          ŉ kopkaart of ŉ vloeidiagram of sleutelwoorde, ensovoorts. Doen die
          beplanning VOORDAT jy die finale produk vir elke afdeling skryf.

6.        Alle beplanning moet duidelik aangedui en ingelewer word. Daar word
          aanbeveel dat jy ŉ streep deur alle beplanning trek.

7.        Beplan jou tyd só:

          AFDELING A:           80 minute
          AFDELING B:           40 minute
          AFDELING C:           30 minute

8.        Nommer elke skryfstuk soos dit op die vraestel genommer is.

9.        Skryf die titel/opskrif boaan elke skryfstuk.

10.       Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE.

11.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3          3                     DBE/November 2015 (R)
                                             NSS

AFDELING A: OPSTEL

VRAAG 1

•     Skryf ŉ opstel van 250–300 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe.
•     Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk
      neer.

1.1       Wees versigtig waarvoor jy wens.                                                     [50]

1.2       Ek was daar.                                                                         [50]

1.3       As ek saans my kamerdeur toemaak …                                                   [50]

1.4       Maak swaarkry ŉ mens sterker? Ja of nee?                                             [50]

1.5       Ek mag sê wat ek dink!                                                               [50]

1.6       Kies EEN van die volgende prente en skryf ŉ OPSTEL daaroor. Skryf die
          vraagnommer (bv. 1.6.1) en die titel van jou opstel neer.

          LET WEL:        Daar moet ŉ duidelike verband wees tussen die opstel en die
                          prent wat jy gekies het.

          1.6.1

                                                                [Uit: www.google.com]          [50]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3    4                    DBE/November 2015 (R)
                                       NSS

          1.6.2

                                             [Uit: www.google.com]                        [50]

          1.6.3

                                                           [Uit: www.google.com]          [50]

                                                      TOTAAL AFDELING A:                  50

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3          5                        DBE/November 2015 (R)
                                             NSS

AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS

VRAAG 2

•     Kies EEN onderwerp en skryf 120–150 woorde daaroor.
•     Skryf die nommer en die opskrif van die teks wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.

2.1        FORMELE BRIEF

           Jy en jou maats het besluit om ŉ kinderhuis te help.

           Skryf ŉ formele brief aan mnr. Strydom, die bestuurder van Checkers
           Supermark op jou dorp, waarin jy geld vra. Jy moet aandui waarvoor die geld
           wat julle wil insamel, gebruik gaan word.                                             [30]

2.2        HULDEBLYK

           Jou buurman is onlangs oorlede.

           Skryf ŉ huldeblyk wat jy by die begrafnisdiens oor hom gaan lewer, neer.              [30]

2.3        NOTULE

           Die graad 12-komitee van jou skool hou die laaste vergadering van die jaar.

           Hieronder verskyn die agenda. Skryf slegs daardie deel van die notule wat
           oor “Nuwe Sake” (5.1–5.3) handel, neer.

                Agenda van ŉ vergadering van die graad 12-komitee van Hoërskool
                Saamstaan wat Maandag 3 Augustus 2015 om 15:00 in die
                skoolbiblioteek gehou sal word.
                                              AGENDA
                1.    Opening en verwelkoming
                2.    Bywoning en verskonings
                3.    Notule van die vorige vergadering
                4.    Sake uit die notule
                5.    Nuwe sake:
                5.1   ŉ Laaste poging om geld vir die skool in te samel
                5.2   Ons laaste talentaand
                5.3   Ons laaste skooldag
                6.    Algemeen
                6.1
                6.2
                7.    Datum van volgende vergadering
                8.    Afsluiting
                  MA Mbhele                          C Smith
                  MA Mbhele                          C Smith
                  Voorsitter                         Sekretaris                                  [30]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3        6                      DBE/November 2015 (R)
                                           NSS

2.4       FORMELE TOESPRAAK

          Jy het die graad 12-Junie-eksamen goed geslaag. Jy moet jou geheim vir
          sukses tydens die graad 11-oueraand met die ouers en leerders deel.

          Skryf die formele toespraak wat jy tydens die oueraand gaan lewer, neer.           [30]

                                                             TOTAAL AFDELING B:              30

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3           7                         DBE/November 2015 (R)
                                              NSS

AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS

VRAAG 3

•     Kies EEN onderwerp en skryf 80–100 woorde daaroor.
•     Skryf die nommer en die opskrif van die teks wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.

3.1        AANWYSINGS

           Jy het onlangs verhuis. Jou maat wil by jou kom kuier, maar ken nie die
           pad nie.

           Gebruik die padkaart hieronder. Gee jou maat duidelike aanwysings in
           7–10 sinne. Die aanwysings is van Brandstraat af na jou huis in
           Cohenstraat 10. Noem ŉ paar straatname en bakens wat jou maat op pad
           sal sien. Skryf jou aanwysings puntsgewys neer.

                                                                                                   [20]

3.2        UITNODIGING

           Jy en ŉ groep vriende reël ŉ ontbyt vir julle ma’s om hulle te bedank vir die rol
           wat hulle in jul lewens speel.

           Ontwerp die uitnodigingskaartjie vir hierdie ontbyt.                                    [20]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3       8                     DBE/November 2015 (R)
                                          NSS

  3.3     DAGBOEKINSKRYWINGS

          Jy het baie uitgesien na jou matriekafskeid. Jy het moeite gedoen met jou
          klere, jou voorkoms en die vervoer.

          Maak die volgende dagboekinskrywings vir TWEE dae:
          •    Jou gedagtes/gevoelens die dag VOOR jou matriekafskeid
          •    Jou gedagtes/gevoelens die dag NA jou matriekafskeid                      [20]

                                                            TOTAAL AFDELING C:           20
                                                                GROOTTOTAAL:             100

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans FAL P1 Nov 2015 (R)](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2015-r/d6727c7d-3ddb-4367-a46a-becba8d0bbef) — Afrikaans FAL · QP · 2015 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2023/2d9901cd-7eac-47a3-95a4-d19000ec9a60) — Afrikaans FAL · QP · 2023 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2022/4d8fade4-887c-4a0e-9db9-c23f5e6dee66) — Afrikaans FAL · QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2021/bbc5364e-cfb6-46d8-b4dc-4b064b5d21da) — Afrikaans FAL · QP · 2021 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2020](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2020/0f52f7ae-026f-4f35-971a-77e93eb02a4b) — Afrikaans FAL · QP · 2020 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2017/5782bb5b-ab41-4575-8d08-8b050f95ab0b) — Afrikaans FAL · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [Afrikaans P1 (FAL) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p1-fal-june-2025-possible-answers/548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-memo-sept2024/393b8c2a-77f0-4192-b6cc-26bf3f7a1c38) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May-June 2024 MG](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/0233b506-d910-4714-b690-875fa6c49f90) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans EAT V1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-eat-v1-memo/b69c7bbe-bb12-439e-acfa-a77370a600bc) — Memo · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P2 GR12 QP SEPT2023 Final](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-gr12-qp-sept2023-final/66b739c3-ec90-43cb-af74-a6d4848432bc) — QP · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2023/b49b9523-adfc-4fb4-87bf-f4de41182bb0) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
