# Afrikaans FAL Grade 12 P3 NSC November 2020 Question Paper

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 question paper from the NSC November Exam 2020, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2020/0f52f7ae-026f-4f35-971a-77e93eb02a4b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 P3 NSC November 2020 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2020/0f52f7ae-026f-4f35-971a-77e93eb02a4b)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC November Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                            SENIOR SERTIFIKAAT/
                       NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                                      AFRFA.3

                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

                                   NOVEMBER 2020

PUNTE: 100

TYD: 2½ uur

                         Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

                     OGGENDSESSIE

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3            2                     DBE/November 2020
                                             SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.

          AFDELING A:        Opstel                       (50)
          AFDELING B:        Lang transaksionele teks     (30)
          AFDELING C:        Kort transaksionele teks     (20)

2.        Beantwoord EEN vraag in ELKE afdeling.

3.        Skryf in die taal wat geassesseer word.

4.        Begin ELKE afdeling op 'n NUWE bladsy.

5.        Jy moet jou skryfstukke beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld
          'n kopkaart of 'n vloeidiagram of sleutelwoorde. Doen die beplanning
          VOORDAT jy die finale produk vir elke afdeling skryf.

6.        Alle beplanning moet duidelik aangedui en ingelewer word. Daar word
          aanbeveel dat jy 'n streep deur alle beplanning trek.

7.        Beplan jou tyd só:

          AFDELING A:         80 minute
          AFDELING B:         40 minute
          AFDELING C:         30 minute

8.        Nommer die skryfstukke volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
          gebruik is.

9.        Skryf die titel/opskrif boaan elke skryfstuk.

10.       Die titel word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel word
          NIE.

11.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3         3                         DBE/November 2020
                                          SS/NSS

AFDELING A: OPSTEL

VRAAG 1

     Skryf 'n opstel van 250–300 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe.
     Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk
      neer.

1.1      Gelukkig het ek my selfoon by my gehad                                                [50]

1.2      Dit laat my hart vinniger klop                                                        [50]

1.3      Swaarkry maak 'n mens sterk                                                           [50]

1.4      Moet Geskiedenis 'n verpligte vak wees?                                               [50]

1.5      Vriendskap                                                                            [50]

1.6      Kies EEN van die volgende prente en skryf 'n opstel daaroor. Skryf die
         vraagnommer (bv. 1.6.1) en die titel van jou opstel neer.

         LET WEL:       Daar moet 'n duidelike verband wees tussen die opstel en die
                        prent wat jy gekies het.

         1.6.1

                                                                   [Bron: worldpress.com]      [50]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3      4               DBE/November 2020
                                       SS/NSS

        1.6.2

                                                      [Bron: Google Images]       [50]

        1.6.3

                                                [Bron: Google Images]             [50]

                                                TOTAAL AFDELING A:                50
Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3            5                      DBE/November 2020
                                             SS/NSS

AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS

VRAAG 2

     Kies EEN onderwerp en skryf 120–150 woorde daaroor.
     Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.

2.1       FORMELE BRIEF: KLAGTE

          Jy is baie ongelukkig oor die swak diens wat die munisipaliteit in jou
          omgewing lewer.

          Skryf 'n KLAGTEBRIEF aan die Munisipale Bestuurder waarin jy jou
          ongelukkigheid hieroor uitspreek.                                                    [30]

2.2       HULDEBLYK

          Jou oupa speel 'n belangrike rol in julle familie en in die gemeenskap. Hy
          word honderd jaar oud en julle gaan 'n partytjie hou. Omdat jy so 'n spesiale
          band met jou oupa het, het die familie jou gevra om 'n huldeblyk by die
          partytjie te lewer.

          Skryf die HULDEBLYK wat jy by jou oupa se partytjie gaan lewer.                      [30]

2.3       AGENDA EN NOTULE

          Die sosiale komitee in jou gemeenskap hou 'n vergadering om 'n dans wat
          hulle wil hou, te bespreek.

          Gebruik die agenda hieronder en skryf die NOTULE van die vergadering.

           AGENDA VAN SOSIALE KOMITEE GEHOU OM 15:00 OP 1 AUGUSTUS 2020

             1.      Opening
             2.      Verwelkoming
             3.      Presensie
             4.      Sake om te bespreek
                     4.1 Datum, tyd en plek
                     4.2 Musiek
                     4.3 Eetgoed
                     4.4 Versiering van die saal
                     4.5 Begroting
             5.      Afsluiting                                                                [30]

2.4       DIALOOG

          'n Oorsese maatskappy het vir jou 'n werk aangebied, maar jy weet nie of jy
          dit moet aanvaar nie. Jy gesels met jou maat en vra raad.

          Skryf die DIALOOG tussen jou en jou maat neer.                                       [30]

                                                               TOTAAL AFDELING B:              30

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3           6                           DBE/November 2020
                                            SS/NSS

AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS

VRAAG 3

     Kies EEN onderwerp en skryf 80–100 woorde daaroor.
     Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.

3.1       PLAKKAAT

          Iemand van die Departement van Omgewingsake gaan julle gemeenskap
          besoek om met julle oor besoedeling te kom praat.

          Ontwerp 'n PLAKKAAT waarin jy die gemeenskap uitnooi om na die praatjie
          te kom luister.                                                                      [20]

3.2       POSKAART

          Jy kuier vir die eerste keer op 'n dorp of in 'n stad en hou baie daarvan.

          Skryf 'n POSKAART aan jou maat en beskryf die plek.

          Teken die poskaartvorm hieronder in jou ANTWOORDEBOEK oor en gebruik
          dit vir jou poskaart.

                                                                                Seël

                                                               ________________

                                                               ________________

                                                               ________________

                                                               ________________

                                                                                               [20]

3.3       INSTRUKSIES

          Daar is baie misdaad in ons land. Mense is dikwels nie eens veilig in hulle eie
          huise nie.

          Skryf sewe INSTRUKSIES vir jou klein boetie of sussie neer wat hy of sy
          moet uitvoer om veilig te wees as hy of sy alleen by die huis is.                    [20]

                                                                  TOTAAL AFDELING C:           20
                                                                      GROOTTOTAAL:             100
Kopiereg voorbehou

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [Afrikaans FAL P1 Nov 2020](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2020/4585f23b-9e1d-4535-b384-615680f91a3e) — Afrikaans FAL · QP · 2020 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 Nov 2020](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-nov-2020/f4a85505-bf3c-4d21-9f1a-4ba27be67400) — Afrikaans FAL · QP · 2020 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2020](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2020/bf136b62-bc43-43ce-acfb-1cf8daa9e249) — Afrikaans FAL · QP · 2020 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2023/2d9901cd-7eac-47a3-95a4-d19000ec9a60) — Afrikaans FAL · QP · 2023 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2022/4d8fade4-887c-4a0e-9db9-c23f5e6dee66) — Afrikaans FAL · QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2021/bbc5364e-cfb6-46d8-b4dc-4b064b5d21da) — Afrikaans FAL · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [Afrikaans P1 (FAL) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p1-fal-june-2025-possible-answers/548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-memo-sept2024/393b8c2a-77f0-4192-b6cc-26bf3f7a1c38) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May-June 2024 MG](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/0233b506-d910-4714-b690-875fa6c49f90) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans EAT V1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-eat-v1-memo/b69c7bbe-bb12-439e-acfa-a77370a600bc) — Memo · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P2 GR12 QP SEPT2023 Final](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-gr12-qp-sept2023-final/66b739c3-ec90-43cb-af74-a6d4848432bc) — QP · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2023/b49b9523-adfc-4fb4-87bf-f4de41182bb0) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
