# Afrikaans FAL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2021 QP

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2021, 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2021/e9e3de33-6f0f-412b-9562-cbdac132f332
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2021 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2021/e9e3de33-6f0f-412b-9562-cbdac132f332)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [AFRIKAANS FAL P3 MEMO GR12 SEPT 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-memo-gr12-sept-2021/b41a1f22-f1e3-4fc2-bc89-f59dbd7a7811) — Memo · 2021 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           NASIONALE
                       SENIOR SERTIFIKAAT

                               GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2021

       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

PUNTE:   100

TYD:     2½ uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3            (EC/SEPTEMBER 2021)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.   Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

      AFDELING A:       Opstel                        (50)
      AFDELING B:       Langer transaksionele teks    (30)
      AFDELING C:       Kort transaksionele teks      (20)

 2.   Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.

 3.   Skryf in die taal wat jy geassesseer word.

 4.   Begin ELKE afdeling op ŉ NUWE bladsy.

 5.   Jy moet jou skryfstuk beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld ŉ
      kopkaart of ŉ vloeidiagram of sleutelwoorde. Doen die beplanning VOORDAT
      jy die finale produk vir elke afdeling skryf.

 6.   Alle beplanning moet duidelik aangedui en ingelewer word. Trek ŉ streep
      deur jou beplanning nadat jy die finale produk geskryf het.

 7.   Beplan jou tyd só:

      AFDELING A:      80 minute
      AFDELING B:      40 minute
      AFDELING C:      30 minute

 8.   Nommer elke skryfstuk soos wat dit op die vraestel genommer is.

 9.   Skryf die titel/opskrif boaan elke skryfstuk.

 10. Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE.

 11. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)         AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                                3

 AFDELING A: OPSTEL

 VRAAG 1

 •     Skryf ŉ opstel van 250–300 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe.
 •     Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou
       skryfstuk neer.

 1.1     Ons lewe in baie onsekere tye, maar ons is hoopvol.                              [50]

 1.2     Ek het ŉ beurs vir my studies gewen!                                             [50]

 1.3     Ek mis ons vakansies by die see.                                                 [50]

 1.4     My liggaam, my keuse ...                                                         [50]

 1.5     Kan ons land bekostig om nog lewens aan COVID-19 te verloor?                     [50]

 1.6     Kies EEN van die volgende prente en skryf ŉ OPSTEL daaroor. Skryf die
         vraagnommer (byvoorbeeld. 1.6.1) en die titel van die opstel neer.

         LET WEL:       Daar moet ŉ duidelike verband wees tussen die opstel en die
                        prent wat jy gekies het.

         1.6.1

                                                                 [Bron: Pinterest 2021]   [50]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3             (EC/SEPTEMBER 2021)

         1.6.2

                                                [Bron: Pinterest 2021]                  [50]

         1.6.3

                                                        [Bron: Google Images 2021]      [50]

                                                       TOTAAL AFDELING A:                 50

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)        AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                               5

 AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS

 VRAAG 2

 •     Kies EEN onderwerp en skryf 120–150 woorde daaroor.
 •     Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.

 2.1    VRIENDSKAPLIKE BRIEF

        Jy voel die afgelope tyd nie lekker oor hoe dinge by julle huis is nie. Die
        situasie maak dat jy baie stres ervaar.

        Skryf ŉ vriendskaplike brief aan jou broer/suster waarin jy hom/haar vertel
        wat jou pla.                                                                [30]

 2.2    HULDEBLYK

        Jou gunstelingonderwyser(es) tree af en die skool hou ŉ byeenkoms waar
        die leerlinge van hom/haar afskeid neem. Jy is gevra om namens die
        leerlinge ŉ huldeblyk te doen om hom/haar te vereer.

        Skryf die HULDEBLYK neer.                                                     [30]

 2.3    KOERANTARTIKEL

        Daar is talle vermiste kinders in jul omgewing. Die probleem ruk handuit en
        daar moet opgetree word.

        Skryf ŉ KOERANTARTIKEL waarin jy die probleem van vermiste kinders
        aanspreek.                                                                    [30]

 2.4    ONDERHOUD

        Een van jou gunsteling-Instagram-sterre besoek julle stad. Jy moet ŉ
        onderhoud met hom/haar voer om uit te vind wat sy/haar planne vir die
        volgende jaar is.

        Skryf die ONDERHOUD in dialoogvorm neer.                                      [30]

                                                          TOTAAL AFDELING B:           30

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3             (EC/SEPTEMBER 2021)

 AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS

 VRAAG 3

 • Kies EEN onderwerp en skryf 80–100 woorde daaroor.
 • Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk
   neer.

 3.1   PLAKKAAT

       Ontwerp ŉ pamflet waarin jy VYF (5) moets en moenies oor hoe om tydens
       die pandemie in die openbaar op te tree, demonstreer.

       Ontwerp die PLAKKAAT.                                                            [20]

 3.2   DAGBOEKINSKRYWING

       Jy kon na die inperking uiteindelik die buiteland besoek. Jy is op pad na een
       van jou gunsteling lande.

       Maak die volgende TWEE DAGBOEKINSKRYWINGS:

       •   Die dag van jou vertrek
       •   Die dag toe jy daar aankom                                                   [20]

 3.3   AANWYSINGS

       Die nuwe graad-8 ouers besoek die skool en jy is een van die leerders wat
       die ouers die skool moet wys.

       Gee aanwysings na SEWE (7) plekke by julle skool waarin jy dink die ouers
       sal belangstel.

       Skryf die aanwysings puntsgewys neer.                                            [20]

                                                           TOTAAL AFDELING C:            20
                                                               GROOTTOTAAL:             100

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [Afrikaans FAL Trial 2021 P3 only](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-trial-2021-p3-only/63015d85-4051-4fc4-a389-e69c499c9afd) — Afrikaans FAL · QP · 2021 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May June 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2021/7956e528-b384-4024-8906-740a6a98a70e) — Afrikaans FAL · QP · 2021 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2021/bbc5364e-cfb6-46d8-b4dc-4b064b5d21da) — Afrikaans FAL · QP · 2021 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2023/b49b9523-adfc-4fb4-87bf-f4de41182bb0) — Afrikaans FAL · QP · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2022 Deaf](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2022-deaf/48a74464-ecb5-4f1f-b140-12d7ffdc2ea4) — Afrikaans FAL · QP · 2022 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2020](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2020/bf136b62-bc43-43ce-acfb-1cf8daa9e249) — Afrikaans FAL · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [Afrikaans P1 (FAL) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p1-fal-june-2025-possible-answers/548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-memo-sept2024/393b8c2a-77f0-4192-b6cc-26bf3f7a1c38) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May-June 2024 MG](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/0233b506-d910-4714-b690-875fa6c49f90) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans EAT V1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-eat-v1-memo/b69c7bbe-bb12-439e-acfa-a77370a600bc) — Memo · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P2 GR12 QP SEPT2023 Final](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-gr12-qp-sept2023-final/66b739c3-ec90-43cb-af74-a6d4848432bc) — QP · 2023 · Afr
- [Afrikaans P2 2021 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p2-2021-memo/fa39593a-6800-4788-88d4-bfdf1e468aa8) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
