# Afrikaans FAL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2022 QP

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2022, 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2022-deaf/48a74464-ecb5-4f1f-b140-12d7ffdc2ea4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2022 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2022-deaf/48a74464-ecb5-4f1f-b140-12d7ffdc2ea4)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2022

       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
                     (DOOF)

PUNTE:   100

TYD:     2½ uur

                      Hierdie vraestel het 6 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                      AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (DEAF)   (EC/SEPTEMBER 2022)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Die vraestel het DRIE afdelings:

      AFDELING A:         Opstel                         (50)
      AFDELING B:         Langer transaksionele teks     (30)
      AFDELING C:         Kort transaksionele teks       (20)

2.    Antwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.

3.    Skryf in Afrikaans.

4.    Antwoord ELKE afdeling op 'n NUWE bladsy.

5.    Beplan jou antwoord.
      Gebruik byvoorbeeld ŉ breinkaart/diagram/vloeidiagram/kernwoorde.
      Jou moet jou rofwerk deurlees.
      Maak seker jou spelling en jou sinne is reg.
      Skryf jou finale antwoord.
      Trek ŉ lyn deur jou rofwerk.

6.    Jou moet jou rofwerk deurlees.
      Maak seker jou spelling en jou sinne is reg.
      Skryf jou finale antwoord.
      Trek ŉ lyn deur jou rofwerk.

7.    Beplan jou tyd:

      AFDELING A:        80 minute
      AFDELING B:        40 minute
      AFDELING C:        30 minute

8.    Gee jou antwoorde dieselfde nommers as die vrae.

9.    Skryf die titel/opskrif boaan elke skryfstuk.

10.   Moet nie die titel by die aantal woorde tel nie.

11.   Skryf netjies.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (DOOF)                          3

 AFDELING A: OPSTEL

 VRAAG 1

 Kies EEN onderwerp.
 Skryf 'n OPSTEL van 250 tot 300 woorde.
 Skryf die nommer en die titel/opskrif van jou opstel neer.

 1.1     Ek glo in tweede kanse.                                                       [50]

 1.2     My Tik Tok-droom!                                                             [50]

 1.3     Is dit die moeite werd om verder te studeer?                                  [50]

 1.4     Sondag is vir my die beste dag van die week.                                  [50]

 1.5     Ek is die mens agter die masker.                                              [50]

 1.6     Kies EEN prent.
         Skryf 'n opstel van 250–300 woorde oor die prent.
         Skryf die vraagnommer.
         Gee self ŉ titel vir jou opstel.

         1.6.1

                                                              [Bron: Pinterest 2022]   [50]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (DEAF)      (EC/SEPTEMBER 2022)

         1.6.2

                                                             [Bron: Pinterest 2022]    [50]

         1.6.3

                                                        [Bron: Google Images 2022]     [50]

                                                       TOTAAL AFDELING A:                50
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (DOOF)                            5

 AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS

 VRAAG 2

 Kies EEN onderwerp.
 Skryf 120 tot 150 woorde oor die onderwerp.
 Skryf die nommer en die titel/opskrif van die teks.

 2.1    FORMELE BRIEF

        Jou skool het ŉ 100 % slaagsyfer in die vorige jaar se matriekeksamen
        behaal. Jy wil die skoolhoof en personeel gelukwens.

        Skryf ŉ FORMELE BRIEF aan die skoolhoof waarin jy hom en die personeel
        op hul prestasie gelukwens.                                                     [30]

 2.2    AGENDA EN NOTULE

        Die leerlingraad hou vergadering oor die dissiplinêre probleme in die skool
        en oor wat gedoen kan word om die probleme te oorkom.

        Gebruik die agenda hieronder en skryf die NOTULE van die vergadering.

        AGENDA VAN LEERLINGRAAD SE VERGADERING GEHOU OP
        30 SEPTEMBER 2022

        1. Opening
        2. Verwelkoming
        3. Presensie
        4. Sake om te bespreek
           4.1 Leerlinge op detensielys
           4.2 Strafmaatreëls
           4.3 Voorstelle om probleme te oorkom
        5. Ander sake
        6. Afsluiting                                                                   [30]

 2.3    RESENSIE
        Daar het ŉ nuwe eetplek in julle omgewing oopgemaak. Jy en jou
        vriend/in het die plek besoek.
        Skryf ŉ RESENSIE vir die eetplek.                                               [30]

 2.4    DIALOOG

        Een van jou skool se matrikulante het sewe onderskeidings behaal in die
        vorige jaar se matriekeksamen. Jy is in gesprek met die leerder en vra uit
        oor hoe hy/sy dit reggekry het.

        Skryf die gesprek tussen julle in DIALOOGVORM neer.                             [30]

                                                           TOTAAL AFDELING B:            30

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (DEAF)       (EC/SEPTEMBER 2022)

 AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS

 VRAAG 3

 Kies EEN onderwerp.
 Skryf 80 tot 100 woorde oor die onderwerp.
 Skryf die nommer en die titel/opskrif van die teks.

 3.1   UITNODIGING

       Die matrikulante hou ŉ fondsinsameling om die families wat hul besittings
       in die vloed verloor het, te help. Hulle nooi die gemeenskap uit om items
       soos komberse, klere en kos te bring.

       Ontwerp ŉ UITNODIGING vir die fondsinsameling.                                  [20]

 3.2   DAGBOEKINSKRYWING

       Jy het vir ŉ sangkompetisie ingeskryf en het ŉ oudisie gekry. Jy vertel jou
       dagboek van jou ervaring.

       Maak die volgende TWEE DAGBOEKINSKRYWINGS:

       •   Die dag voor die oudisie
       •   Die dag na die oudisie                                                      [20]

 3.3   AANWYSINGS

       Jou metgesel vir die matriekafskeid kom vir die eerste keer na julle huis om
       jou vir die afskeid te kom haal. Hy/sy weet nie waar jy bly nie. Gee
       aanwysings vir hom/haar sodat hy/sy jou huis kan vind.

       Skryf die aanwysings puntsgewys neer.                                           [20]

                                                          TOTAAL AFDELING C:            20
                                                              GROOTTOTAAL:             100

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [AfrIkaans FAL P3 May-June 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2022/8d6588ce-2e15-480e-ab36-4e31cf4340ac) — Afrikaans FAL · QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2022/4d8fade4-887c-4a0e-9db9-c23f5e6dee66) — Afrikaans FAL · QP · 2022 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2023/b49b9523-adfc-4fb4-87bf-f4de41182bb0) — Afrikaans FAL · QP · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2020](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2020/bf136b62-bc43-43ce-acfb-1cf8daa9e249) — Afrikaans FAL · QP · 2020 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2019](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2019/1175654c-a72b-4022-82c5-578a071301c9) — Afrikaans FAL · QP · 2019 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept2018/e038bd38-ba3a-4474-9d6c-23d602a417c3) — Afrikaans FAL · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [Afrikaans P1 (FAL) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p1-fal-june-2025-possible-answers/548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-memo-sept2024/393b8c2a-77f0-4192-b6cc-26bf3f7a1c38) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May-June 2024 MG](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/0233b506-d910-4714-b690-875fa6c49f90) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans EAT V1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-eat-v1-memo/b69c7bbe-bb12-439e-acfa-a77370a600bc) — Memo · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P2 GR12 QP SEPT2023 Final](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-gr12-qp-sept2023-final/66b739c3-ec90-43cb-af74-a6d4848432bc) — QP · 2023 · Afr
- [Afrikaans P2 2021 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p2-2021-memo/fa39593a-6800-4788-88d4-bfdf1e468aa8) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
