# Afrikaans FAL Grade 12 P3 Eastern Cape Prelim 2024 QP

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 question paper from the Eastern Cape Prelim Exam 2024, 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2024/caa1c13d-6ccc-42ec-9815-d07eda2cc30c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 P3 Eastern Cape Prelim 2024 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2024/caa1c13d-6ccc-42ec-9815-d07eda2cc30c)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIORSERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2024

       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

PUNTE:   100

TYD:     2½ uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

                    Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3           (EC/SEPTEMBER 2024)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

      AFDELING A:       Opstel                        (50)
      AFDELING B:       Langer transaksionele teks    (30)
      AFDELING C:       Kort transaksionele teks      (20)

2.    Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.

3.    Skryf in die taal wat jy geassesseer word.

4.    Begin ELKE afdeling op ŉ NUWE bladsy.

5.    Jy moet jou skryfstuk beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld ŉ
      kopkaart, vloeidiagram of sleutelwoorde. Doen die beplanning VOORDAT jy
      die finale produk vir elke afdeling skryf.

6.    Alle beplanning moet duidelik aangedui en ingelewer word. Daar word
      aanbeveel dat jy ŉ streep deur alle beplanning trek.

7.    Beplan jou tyd só:

      AFDELING A: 80 minute
      AFDELING B: 40 minute
      AFDELING C: 30 minute

8.    Nommer die skryfstukke korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

9.    Skryf die titel/opskrif boaan elke skryfstuk.

10.   Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE.

11.   Moenie in potlood skryf nie.

12.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                         3

AFDELING A: OPSTEL

VRAAG 1

• Skryf ŉ opstel van 250–300 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe in
  VRAAG 1.1–1.8.
• Skryf die vraagnommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan.
• By VRAAG 1.6, 1.7 en 1.8 moet jy jou eie titel gee. Jou opstel moet met die
  prent verband hou.

1.1     Ek skaam my dood vir my familie                                             [50]

1.2     Ek moes hom/haar nooit met my geheim vertrou het nie                        [50]

1.3     Só ŉ kans kom net een keer                                                  [50]

1.4     Matriek is my paspoort tot sukses                                           [50]

1.5     ŉ Dag sonder sosiale media                                                  [50]

1.6

                                                   [Bron: www.adobe stock.co.za]    [50]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                    AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3          (EC/SEPTEMBER 2024)

1.7

                                                                                  [50]
                                                 [Bron: www.adobe stock.co.za]

1.8

                                                 [Bron: www.adobe stock.co.za]    [50]

                                                   TOTAAL AFDELING A:              50

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

                       Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)        AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                          5

AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS

VRAAG 2

•     Kies EEN onderwerp en skryf 120–150 woorde daaroor.
•     Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.

2.1      INFORMELE BRIEF VAN GELUKWENSING

         Jou beste vriend(in) is by hulle prysuitdeling aangewys as die sportpersoon
         van die jaar en het daarmee ŉ sportbeurs gewen om by sy/haar gunsteling
         universiteit te kan studeer.

         Skryf ŉ brief om hom/haar geluk te wens.                                       [30]

2.2      HULDEBLYK

         Jy is ŉ familievriend van die bekende rugbykaptein, Gatiep Willemse, wat
         tydens ŉ padongeluk gesterf het.
         Jy moet namens die rugbyspan ŉ huldeblyk by Gatiep se begrafnis lewer.

         Skryf die HULDEBLYK neer wat jy by die begrafnis gaan lewer.                   [30]

2.3      INFORMELE TOESPRAAK

         Jou beste vriend/in het besluit om na hom/haar matriekjaar oorsee te gaan
         om ŉ au pair te wees. Jy is gevra om ŉ toespraak by sy/haar afskeidsfunksie
         te lewer.

         Skryf die INFORMELE TOESPRAAK neer.                                            [30]

2.4      DIALOOG

         Jy het jou aanlynkêrel/-meisie ontmoet en besef dat hy/sy hom/haar as
         iemand anders voorgee.

         Skryf die gesprek tussen julle in DIALOOGVORM neer.                            [30]

                                                           TOTAAL AFDELING B:             30

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                      AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3              (EC/SEPTEMBER 2024)

AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS

VRAAG 3

• Kies EEN onderwerp en skryf 80–100 woorde daaroor.
• Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk
  neer.

3.1   ADVERTENSIE

      Jy is die hoof van die studenteraad en julle matriekklas het ŉ sielkundige
      genooi om ŉ praatjie oor geestesgesondheid te hou.

      Ontwerp ŉ ADVERTENSIE vir die geleentheid en sê wat die doel van die
      praatjie is.

3.2   KORT TEKSBOODSKAP (WhatsApp)

      Iemand het iets heeltemal onwaar op sosiale media oor jou skool geskryf,
      byvoorbeeld dat jou skool met sport gaan wegdoen.

      Skryf ŉ KORT TEKSBOODSKAP aan jou vriend(in) om hom/haar oor die
      waarheid in te lig.                                                             [20]

3.3   RIGTINGAANWYSINGS

      Jou nuwe buurman/vrou vra jou om vir hom/haar te verduidelik hoe om vanaf
      sy/haar huis na die naaste hospitaal te gaan.

      Skryf die RIGTINGAANWYSINGS puntsgewys, ondermekaar en in volsinne
      neer.                                                                           [20]

                                                         TOTAAL AFDELING C:            20
                                                             GROOTTOTAAL:             100

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-memo-sept2024/393b8c2a-77f0-4192-b6cc-26bf3f7a1c38) — Afrikaans FAL · Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2023/b49b9523-adfc-4fb4-87bf-f4de41182bb0) — Afrikaans FAL · QP · 2023 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2023/2d9901cd-7eac-47a3-95a4-d19000ec9a60) — Afrikaans FAL · QP · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2022 Deaf](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2022-deaf/48a74464-ecb5-4f1f-b140-12d7ffdc2ea4) — Afrikaans FAL · QP · 2022 · Afr
- [AfrIkaans FAL P3 May-June 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2022/8d6588ce-2e15-480e-ab36-4e31cf4340ac) — Afrikaans FAL · QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2022/4d8fade4-887c-4a0e-9db9-c23f5e6dee66) — Afrikaans FAL · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [Afrikaans P1 (FAL) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p1-fal-june-2025-possible-answers/548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360) — Memo · 2025 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May-June 2024 MG](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/0233b506-d910-4714-b690-875fa6c49f90) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans EAT V1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-eat-v1-memo/b69c7bbe-bb12-439e-acfa-a77370a600bc) — Memo · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P2 GR12 QP SEPT2023 Final](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-gr12-qp-sept2023-final/66b739c3-ec90-43cb-af74-a6d4848432bc) — QP · 2023 · Afr
- [Afrikaans P2 2021 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p2-2021-memo/fa39593a-6800-4788-88d4-bfdf1e468aa8) — Memo · 2023 · Afr
- [Afrikaans P2 (FAL) Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p2-fal-memo/f7c0afe1-2da9-45cb-aa34-ddcb4bbd0ca2) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
